Multisite Search
http://news.nwu.ac.za/af/tekkies-en-spanwerk-%25E2%2580%2593-nwu-stap-vir-geestesgesondheid
Tekkies en spanwerk – NWU stap vir geestesgesondheid
2019-03-14 Die toestand van Suid-Afrika se geestesgesondheid laat veel te wense oor. Statistiek van die South African Depression and Anxiety Group skat dat nagenoeg een in ses Suid-Afrikaners aan angs, depressie of middelverslawing ly. Hierdie statistiek sluit nie…http://news.nwu.ac.za/af/bbp-syfers-toon-dat-ekonomiese-produksie-feitlik-weer-op-voorpandemievlakke
BBP-syfers toon dat ekonomiese produksie feitlik weer op voorpandemievlakke is
2022-06-21 Dit is baie bemoedigend dat die jongste baie-beter-as-verwagte syfers van die bruto binnelandse produk (BBP) vir die eerste kwartaal van 2022 ’n verdere sterk herstel in die ekonomie toon ná die ekonomiese terugslae van die Covid-19-inperkings en die…http://news.nwu.ac.za/af/vennootskap-bemagtig-malawiese-dieetkundiges
Vennootskap bemagtig Malawiese dieetkundiges
2024-03-27 ’n Kundige span dokters en verpleegkundiges is nodig om doeltreffende behandeling te verseker vir pasiënte wat kritiek siek is. ’n Noodsaaklike toevoeging tot hierdie span is die dieetkundige, aangesien studies getoon het dat sonder die leiding van…http://news.nwu.ac.za/af/planetere-gemeenskapsgrond-wetgewing-moet-aardstelsels-beveilig
Planetêre gemeenskapsgrond-wetgewing moet Aardstelsels beveilig
2024-02-27 Dit is tyd om te besef en aanvaar dat ons, as ’n spesie, ’n verantwoordelikheid deel om saam te werk om al die omgewingstelsels te beveilig wat die funksionering en stand van ons planeet reguleer. Só sê Louis Kotzé, navorsingsprofessor by die Fakulteit…http://news.nwu.ac.za/af/nwu-ontwerpers-skitter-loerie-en-student-gold-pack-toekennings
NWU-ontwerpers skitter by Loerie- en Student Gold Pack-toekennings
2023-11-09 Om een toekenning te wen, is bewonderenswaardig. Twee is selfs beter. Om dit weer en weer te wen, maak dit merkwaardig. Studente en gegradueerdes van die Noordwes-Universiteit (NWU) se Grafiese Ontwerp-vakgroep skitter jaar na jaar by nasionale en…http://www.nwu.ac.za/af/NWU_Privaatheidsverklaring
NWU Privaatheidsverklaring
2021-03-24 Inleiding Die Noordwes-Universiteit (NWU) is sterk verbind tot die beskerming van persoonlike inligting/data. Hierdie privaatheidsverklaring beskryf waarom en hoe ons persoonlike inligting versamel en gebruik, en verskaf inligting oor individue…http://news.nwu.ac.za/af/nwu-rector-shares-lessons-learned-feesmustfall
NWU rector shares lessons learned from #Feesmustfall
2017-04-26 Prof Linda du Plessis, waarnemende rektor van die Noordwes-Universiteit (NWU) se kampus in Vanderbijlpark, het onlangs as hoofspreker by die 2017 PMR-toekennings wat by die Riverside Hotel in Vanderbijlpark gehou is, opgetree. Prof Du Plessis het die…http://news.nwu.ac.za/af/nwu-hoof-en-visekanselier-vereer-met-aanstelling-adjunkprofessor-topuniversiteit-vs
NWU hoof en visekanselier vereer met aanstelling as adjunkprofessor by topuniversiteit in VS
2022-11-01 Die droom van die Noordwes-Universiteit (NWU) om ’n internasionaal erkende universiteit te wees, het onlangs ’n hupstoot gekry deur die aanstelling van sy hoof en visekanselier as adjunkprofessor by een van die topuniversiteite in die Verenigde State van…http://news.nwu.ac.za/af/covid-19-pandemie-het-suid-afrika-se-brose-vrede-verder-laat-verswak
Covid-19-pandemie het Suid-Afrika se brose vrede verder laat verswak
2022-04-06 In die nadraai van die Covid-19-pandemie het die uitsluiting van selfs nog meer Suid-Afrikaanse burgers van ekonomiese aktiwiteit die land se reeds brose vrede verder laat verswak. Dit is een van die gevolgtrekkings waartoe Noordwes-Universiteit (NWU)…http://news.nwu.ac.za/af/impak-van-voedingsprojek-gaan-deur-leierskapsontwikkeling-voort
Impak van voedingsprojek gaan deur leierskapsontwikkeling voort
2023-05-26 Die werklike betekenis van ’n projek kan dikwels gemeet word aan die volhoubaarheid daarvan lank nadat dit voltooi is. Kundiges van die Noordwes-Universiteit (NWU) maak betekenisvolle bydraes in Nigerië as deel van die heel grootste belegging in…http://news.nwu.ac.za/af/nwu-vaal-se-btmg-%25E2%2580%2593-%25E2%2580%2599n-vergelyking-wat-sin-maak
NWU Vaal se BTMG – ’n vergelyking wat sin maak!
2022-08-19 Dit is hierdie jaar die vierde jaar wat die baie geslaagde leerprogram, Oorbrug die Wiskunde-gaping, aangebied word. Dit word deur die Fakulteit Ekonomiese Wetenskappe en Inligtingstegnologie aan die Vanderbijlparkkampus van die Noordwes-Universiteit…http://news.nwu.ac.za/af/maer-jare-kan-voedsel-met-minder-hulpbronne-geproduseer-word
In maer jare kan voedsel met minder hulpbronne geproduseer word
2024-10-09 Landbou is aan die voorpunt om voedselsekerheid te waarborg en navorsers aan die Noordwes-Universiteit (NWU) soek deurlopend na meer innoverende en doeltreffender maniere om hierdie lewensbelangrike sektor te bevorder. Medeprofessor Rojanette Coetzee van…http://news.nwu.ac.za/af/nwu-bevestig-dr-anna-mokgokong-se-tweede-termyn-kanselier
NWU bevestig dr Anna Mokgokong se tweede termyn as kanselier
2025-03-13 Die Noordwes-Universiteit (NWU) het die bekende sakeleier en entrepreneur dr Anna Mokgokong se tweede termyn as kanselier bevestig. Dit is op 12 Maart tydens ’n luisterryke geleentheid in Potchefstroom bevestig nadat die NWU Raad haar vir ’n verdere vyf…http://news.nwu.ac.za/af/maatskaplike-aanpassing-post-apartheid-sa
Maatskaplike aanpassing in post-apartheid-SA
2018-11-20 Die lewe in post-apartheid-Suid-Afrika moet nog verstaan word. Hierdie uitdaging, asook die strategiese voorneme van die Noordwes-Universiteit (NWU) om maatskaplike geregtigheid te bevorder, daag die samelewing uit om die “sosiale” begrip vanuit ’n…http://news.nwu.ac.za/af/ottosdal-se-leerders-se-uitstekende-leesvermoe-beindruk-nwu-besoekers
Ottosdal se leerders se uitstekende leesvermoë beïndruk NWU-besoekers
2024-12-09 Die belangrikheid van leesgeletterdheid het na vore gekom toe ’n internasionale leesgeletterdheidstudie bevind het dat slegs 20% van Suid-Afrikaanse graad 4-leerders die betekenis verstaan van wat hulle lees, ongeag die taal. Aangesien dit ’n rede tot…http://news.nwu.ac.za/af/nwu-en-go-purple-foundation-bemagtig-gemeenskap-om-kindermishandeling-te-voorkom
NWU en Go Purple Foundation bemagtig gemeenskap om kindermishandeling te voorkom
2020-11-16 Die Kersseisoen is hier en waar party mense uitsien na verlof of ʼn rustiger tyd by die kantoor, is dit vir ander beroepe die besigste tyd van die jaar – veral vir maatskaplike werkers en lede van die SAPD. Anneri du Plessis van die Go Purple Foundation, ʼn…http://news.nwu.ac.za/af/nwu-bevorder-impakvolle-voedingleierskapsopleiding-afrika
NWU bevorder impakvolle voedingleierskapsopleiding in Afrika
2025-03-11 Ná onlangse verwikkelinge is impakvolle leierskap in voeding nou meer as ooit nodig. Die Verenigde Nasies (VN) se dekade van aksie oor voeding (United Nations (UN) Decade of Action on Nutrition*) kom hierdie jaar tot ’n einde en USAID-befondsing vir Afrika en…http://news.nwu.ac.za/af/navorser-betrek-afrika-bevolkings-voorheen-eurosentriese-selnavorsing
Navorser betrek Afrika-bevolkings by voorheen Eurosentriese selnavorsing
2023-07-31 Waarom het sommige mense tydens die Covid-19-pandemie ernstiger koronavirus-simptome as ander ervaar? Internasionale navorsers glo dat ’n deel van die antwoord dalk diep in die mens se selle kan lê, veral in die klein sirkelvormige chromosoom binne-in elke…http://news.nwu.ac.za/af/nwu-beloon-vir-uitnemendheid-sedibeng-distrik-0
NWU beloon vir uitnemendheid in Sedibeng-distrik
2020-02-03 Die Noordwes-Universiteit (NWU) se kampus in Vanderbijlpark het dit weer gedoen! Dié kampus het vir die negende agtereenvolgende jaar die Professional Management Review (PMR) se gesogte Diamond Arrow-toekenning vir uitnemendheid in hoër onderwys in die…http://news.nwu.ac.za/af/ekonomiese-groei-n-welkome-herstel