Multisite Search
http://news.nwu.ac.za/af/suid-afrika-se-besteding-moet-nou-baie-verstandig-geskied
Suid-Afrika se besteding moet nou baie verstandig geskied
2021-05-21 Prof Raymond Parsons, ekonoom van die Besigheidskool van die Noordwes-Universiteit (NWU), sê dat die besluit deur die Monetêre Beleidskomitee (MBK) om weer eens die rentekoers onveranderd te laat op die vlak wat dit sedert Junie 2020 is, wyd te wagte…http://commerce.nwu.ac.za/af/bestuurswetenskappe/meestersgraad-bemarkingsbestuur-0
Meestersgraad in Bemarkingsbestuur
2025-10-29 [accordion], Agtergrond, ’n Meestersgraad is ’n nagraadse kwalifikasie wat gevolg kan word nadat ’n Honneursgraad of ’n Nagraadse Diploma suksesvol voltooi is. Suid-Afrikaanse universiteite bied gewoonlik twee tipes Meestersgrade aan: doseerbare Meestersgrade en…, Graadnaam, Magister Commercii (MCom) in Bemarkingsbestuur (5CKN01), Aanbiedingsplekke, Hierdie graad word aangebied by die Mahikeng-, Potchefstroom- en Vanderbijlpark-kampusse., Wyse van aanbieding, Hierdie graad word slegs as ’n navorsingsmeestersgraad aangebied. Geen kursusgebaseerde (doseerbare) opsie is beskikbaar nie., Toelatingsvereiste, Verwys asseblief na die Nagraadse Jaarboek., Sperdatum vir 2026-inname, 31 Oktober 2025, Praat met ons, Indien u meer inligting oor hierdie graad benodig, kontak asseblief: Prof Alpheaus Litheko (Enige navrae oor hierdie graad by die Mahikeng-kampus) Prof Frikkie Herbst (Enige navrae oor hierdie graad by die Potchefstroom-kampus) Prof Re-an Müller (Enige navrae…http://commerce.nwu.ac.za/af/bestuurswetenskappe/meestersgraad-ondernemingsbestuur
Meestersgraad in ondernemingsbestuur
2025-10-29 [accordion], Agtergrond, ’n Meestersgraad is ’n nagraadse kwalifikasie wat gevolg kan word nadat ’n Honneursgraad of ’n Nagraadse Diploma suksesvol voltooi is. Suid-Afrikaanse universiteite bied gewoonlik twee tipes Meestersgrade aan: doseerbare Meestersgrade en…, Graadnaam, Magister Commercii (MCom) in Besigheidsbestuur (5CQN01), Aanbiedingsplekke, Hierdie graad word aangebied by die Mahikeng-, Potchefstroom- en Vanderbijlpark-kampusse., Wyse van aanbieding, Hierdie graad word slegs as ’n navorsingsmeestersgraad aangebied. Geen kursusgebaseerde (doseerbare) opsie is beskikbaar nie., Toelatingsvereiste, Verwys asseblief na die Nagraadse Jaarboek., Sperdatum vir 2026-inname, 31 Oktober 2025, Praat met ons, Indien u meer inligting oor hierdie graad benodig, kontak asseblief: Prof Alpheaus Litheko (Enige navrae oor hierdie graad by die Mahikeng-kampus) Prof Frikkie Herbst (Enige navrae oor hierdie graad by die Potchefstroom-kampus) Prof Re-an Müller (Enige navrae…http://commerce.nwu.ac.za/af/bestuurswetenskappe/meestersgraad-bemarkingsbestuur
Meestersgraad in Bemarkingsbestuur
2025-10-23 [accordion], Agtergrond, ’n Meestersgraad is ’n nagraadse kwalifikasie wat gevolg kan word nadat ’n Honneursgraad of ’n Nagraadse Diploma suksesvol voltooi is. Suid-Afrikaanse universiteite bied gewoonlik twee tipes Meestersgrade aan: doseerbare Meestersgrade en…, Graadnaam, Magister Commercii (MCom) in Bemarkingsbestuur (5CKN01), Aanbiedingsplekke, Hierdie graad word aangebied by die Mahikeng-, Potchefstroom- en Vanderbijlpark-kampusse., Wyse van aanbieding, Hierdie graad word slegs as ’n navorsingsmeestersgraad aangebied. Geen kursusgebaseerde (doseerbare) opsie is beskikbaar nie., Toelatingsvereiste, Verwys asseblief na die Nagraadse Jaarboek., Sperdatum vir 2026-inname, 31 Oktober 2025, Praat met ons, Indien u meer inligting oor hierdie graad benodig, kontak asseblief: Prof Alpheaus Litheko (Enige navrae oor hierdie graad by die Mahikeng-kampus) Prof Frikkie Herbst (Enige navrae oor hierdie graad by die Potchefstroom-kampus) Prof Re-an Müller (Enige navrae…http://www.nwu.ac.za/af/research-and-innovation
Navorsing en Innovasie
2025-01-14 Die intensivering van ons navorsing- en innovasie-aktiwiteit is die sleutel tot die verwerkliking van ons droom om aan te beweeg vanaf ’n gebalanseerde onderrig- en leer-universiteit na ’n meer navorsingsintensiewe instelling. Ons streef daarna…http://natural-sciences.nwu.ac.za/af/biologiese-wetenskappe/kwalifikasies
Kwalifikasies
2018-07-16 Voorgraadse Studie: 3 jaar BSc (Baccalaureus Scientiae) Die studie periode vir ʼn BSc-graad in Natuur- en Landbouwetenskappe duur 3 jaar voltyds. Ons bied vir u omvattende mark-gebonde grade wat die vakgroepe Dierkunde, Plantkunde, Mikrobiologie,…http://www.nwu.ac.za/af/content/nwu-jaarverslag
NWU, Geïntegreerde verslag
2025-11-12 Geïntegreerde verslae ʼn Reis is veel meer as tydsverloop of beweging van één punt na ʼn volgende – dit is ʼn proses van verandering, van aanpassing, van ontwikkeling en van ʼn verskil-maak soos wat jy vorder op die pad wat jy vir jouself…http://news.nwu.ac.za/af/hoer-prestasie-kry-n-nuwe-baadjie
Hoër prestasie kry ’n nuwe baadjie
2021-05-07 ’n Ander drag, selfde prag. Sportkodes van die Noordwes-Universiteit (NWU) se Potchefstroomkampus kry eersdaags nuwe huisvesting wanneer verbouings aan gebou K2 op die Fanie du Toit-sportterrein oorkant die Hoëprestasie-instituut (K21) voltooi is.…http://engineering.nwu.ac.za/af/chemiese-ingenieurswese
Tuis
2024-01-11 Chemiese ingenieurs kan met oplossings vorendag kom vir baie van die groot uitdagings waarvoor die wêreld vandag te staan kom, soos klimaatsverandering, energietekort-, omgewings- en waterkwessies. Die Chemiese Ingenieurswese-vakgebied behels die…http://commerce.nwu.ac.za/af/bestuurswetenskappe/honneursgraad-ondernemingsbestuur
Honneursgraad in Ondernemingsbestuur
2025-10-23 [accordion], Agtergrond, Die BCom-honneursgraad in Besigheidsbestuur is ontwerp om studente se intellektuele en etiese vermoëns op ’n meer gespesialiseerde wyse te ontwikkel. Dit rus hulle toe met die vermoë om komplekse sake-omgewings te verstaan, krities en innoverend te dink, en ’…, Graadnaam, BCom Honneurs in Bestuurswetenskappe met Besigheidsbestuur (5EXL01), Aanbiedingsplekke, Hierdie graad is kampus-belyn en word aangebied op die Mahikeng-, Potchefstroom- en Vanderbijlparkkampusse., Aanbiedingswyse, Hierdie graad word slegs op ’n voltydse basis aangebied. Studente moet weeklikse kontakklasse bywoon op die kampus waar hulle geregistreer is. Geen deeltydse of afstandsonderrig-opsies is vir hierdie kwalifikasie beskikbaar nie., Toelatingsvereiste, Verwys asseblief na die Nagraadse Jaarboek., Sluitingsdatum vir 2026-inname, 30 September 2025, Praat met ons, Indien u meer inligting oor hierdie graad benodig, kontak asseblief die programbestuurders vir Besigheidsbestuur: KK Dr Kezell Klinck Enige navrae oor hierdie graad op die Mahikengkampus CM Prof Clarise Mostert Enige navrae oor hierdie graad op die…http://natural-sciences.nwu.ac.za/af/statistical-consultation-services/oor-ons
Oor ons
2026-02-06 Die Statistiese Konsultasiediens (SKD) van die Potchefstroomkampus van die Noordwes-Universiteit bestaan sedert 1980. SKD verskaf hulp aan nagraadse studente en personeel van die Noordwes-Universiteit ten opsigte van kwantitatiewe…http://news.nwu.ac.za/af/nwu-ontwerpers-wen-steeds-topkompetisies
NWU-ontwerpers wen steeds in topkompetisies
2021-11-19 Studente en gegradueerdes van die Grafiese Ontwerp-vakgroep by die Noordwes-Universiteit (NWU) het weer eens by die onlangse internasionale Loerie-toekennings en nasionale Pendoring-toekennings geskitter. Hulle kenmerkende kreatiwiteit en vaardighede…http://www.nwu.ac.za/clone-state-nwu-council-newsletter-18-march-2016
Clone of State of the NWU - Council Newsletter 18 March 2016
2021-08-04 #outlook a { padding:0; } body { width:100% !important; margin:0; padding:0; } .ExternalClass { width:100%; } .ExternalClass, .ExternalClass p, .ExternalClass span, .ExternalClass font, .ExternalClass td, .ExternalClass div { line-height:…http://news.nwu.ac.za/af/nuwe-nwu-genootskap-bevorder-oop-opvoedkundige-hulpbronne
Nuwe NWU-genootskap bevorder oop opvoedkundige hulpbronne
2021-05-31 Die deel van kennishulpbronne is ’n groeiende wêreldwye tendens en die Noordwes-Universiteit (NWU) het met ’n unieke Suid-Afrikaanse inisiatief begin om die skep en gebruik van oorspronklike oop opvoedkundige hulpbronne te bevorder. Die NWU-…http://news.nwu.ac.za/af/nwu-samel-14-ton-klere-vir-%25E2%2580%2599n-goeie-doel
NWU samel 14 ton klere vir ’n goeie doel in
2017-10-11 Op 9 Oktober het dit onder studente van die Noordwes-Universiteit (NWU) se kampus in Potchefstroom gegons van opgewondenheid toe hulle kaalvoet op die kampus rondgeloop het om Kaalvoetdag te ondersteun. Kaalvoetdag is ’n jaarlikse gebeurtenis waartydens…http://law.nwu.ac.za/af/node/29200
Prof Louis Kotze is verkies om te dien as 'n sleutelrolspeler
2017-08-23 Prof. Louis Kotze is verkies om te dien as 'n sleutelrolspeler van die wêreldwye "Earth System Law Task Force". Bestaande uit wêreldleiers, insluitend die vader van die "Earth system governance theory" Prof. Frank Biermann, die Taakmag is geleë in die…http://law.nwu.ac.za/af/node/29194
"Implementation of Constitutional" - 'n Nuwe boek is gepubliseer
2017-08-23 'n Boek waaraan professor Louis J Kotze en Caiphas Brewsters Soyapi as redakteurs hul bydraers gelewer het, is pas deur UNEP gepubliseer. Die boek ondersoek nuwe grense in die implementering van grondwetlike, internasionale en streeksregtelike benaderings…http://www.nwu.ac.za/af/senaat-komitees-nwu-beheer-en-bestuur
Senaat komitees
2021-08-03 Die volgende is Staande Komitees van die Senaat: ’n Kampus-senaatskomitee per kampus Institusionele Komitee vir Navorsing en Innovasie (IKNI) Institusionele Komitee vir Onderrig-leer Institusionele Komitee vir Akademiese Standaarde (IKAS) Institusionele…http://humanities.nwu.ac.za/af/nwu-emelten-rec/etiekopleiding
Etiekopleiding
2025-09-17 Navorsingsetiekopleiding vir navorsers (hoofnavorsers, studieleiers/promotors, medestudieleiers/medepromotors, meestersgraad- en PhD-studente en ander navorsingspanlede) het ’n vereiste van die Departement van Gesondheid en die National Health Research…http://news.nwu.ac.za/af/janneman-malan-se-betowering-duur-voort