Multisite Search
http://news.nwu.ac.za/af/hoe-aanpasbaar-sa-se-vroulike-entrepreneurs
Hoe aanpasbaar is SA se vroulike entrepreneurs?
2018-08-31 Suid-Afrikaanse beleidmakers en navorsers stem saam: ’n florerende klein-, medium- en mikro-ondernemingsektor (KMMO-sektor) is die sleutel tot werkskepping, ekonomiese volhoubaarheid en uiteindelik positiewe groei. Met die Nasionale Ontwikkelingsplan (NOP)…http://news.nwu.ac.za/af/kyk-na-volhoubare-landbou-om-grond-te-bewaar
Kyk na volhoubare landbou om grond te bewaar
2024-04-08 Pluimveemis kan boerderypraktyke in Suid-Afrika omkeer, veral vir bestaansboere in landelike gebiede. Dit is een van die navorsingsbevindings van Mandisa Mazibuko, ’n navorser van die Fakulteit Natuur- en Landbouwetenskappe. Haar navorsing…http://news.nwu.ac.za/af/vierde-industri%25C3%25ABle-revolusie-het-%25E2%2580%2599n-nuwe-soort-leierskap-nodig
Vierde industriële revolusie het ’n nuwe soort leierskap nodig
2019-01-30 Die vierde industriële revolusie gaan ’n fundamentele verandering bring in die manier waarop ons leef, werk en met mekaar omgaan. Dit bring ook ’n nuwe rigting in sakeleierskap mee. Met ongeëwenaarde verandering wat aan die orde van die dag is, kom die…http://news.nwu.ac.za/af/minister-stel-nwu-direkteur-op-waternavorsingskommissie-aan
Minister stel NWU-direkteur op Waternavorsingskommissie aan
2023-05-04 Kundigheid is nodig om water – ’n noodsaaklike en skaars natuurlike hulpbron – te bewaar en te bestuur. Suid-Afrika is ’n relatief droë land en ervaar kritieke uitdagings wat onvoldoende water, probleme met watergehalte, onvoldoende infrastruktuur en…http://news.nwu.ac.za/af/ronel-emms-daar-kan-boeke-oor-haar-geskryf-word
Ronel Emms: “Daar kan boeke oor haar geskryf word.”
2023-03-13 Sy is die onbetwiste moederfiguur van die Noordwes-Universiteit (NWU) se Rugbyinstituut. Sy is een van die helde agter die skerms. Sy is die vriendelike gesig wat jou eerste groet. Sy is Ronel Emms, en sy het net soveel aandeel aan die Rugbyinstituut se…http://news.nwu.ac.za/af/sanmarie-visser-volhard-haar-netbaldroom
Sanmarie Visser volhard in haar netbaldroom
2024-04-02 Op die hoek van Ds Abrey Beukes-rylaan en Jan de Klerk-weg in die buurt Oosterville pronk die woorde: “Volhard en Oorwin”. Dít is die leuse wat leerders van Hoërskool Duineveld in die snikhete Upington daagliks sien. Dít is wat die Noordwes-Universiteit (NWU…http://news.nwu.ac.za/af/nwu-alumna-gaan-heel-eerste-wetenskap-agter-sportdag-aanbied
NWU-alumna gaan heel eerste Wetenskap agter Sportdag aanbied
2017-07-06 “Sport het die mag om die wêreld te verander. Dit het die mag om te inspireer. Dit het die mag om mense op ’n manier te verenig soos min ander dinge kan doen. Dit praat ’n taal wat almal kan verstaan. Sport kan hoop skep waar daar net wanhoop was.” Hierdie…http://news.nwu.ac.za/af/suid-afrika-se-water-rebelle
Suid-Afrika se water-rebelle
2022-12-08 Hulle staan saam as die water-rebelle (water mavericks) bekend: die Noordwes-Universiteit (NWU) se prof Carlos Bezuidenhout en prof Henk Bouwman het ’n magdom ervaring tussen hulle en het reeds groot erkenning vir hulle waterverwante navorsing op hulle…http://news.nwu.ac.za/af/nwu-stel-opvoedkundige-kaartspeletjie-bekend-om-wereld-ie-dag-te-vier
NWU stel opvoedkundige kaartspeletjie bekend om Wêreld-IE-dag te vier
2024-05-07 Die Noordwes-Universiteit (NWU) het ’n nuwe opvoedkundige kaartspeletjie genaamd Prosper bekend gestel om Wêreld-IE-dag te vier. Die speletjie gebruik intellektuele eiendom (IE) om mense oor die Verenigde Nasies se 17 Volhoubare Ontwikkelingsdoelwitte (SDG’s…http://news.nwu.ac.za/af/james-small-se-groot-impak
James Small se groot impak
2023-02-24 Hy het sy hart op sy mou gedra. Vreesloos. ’n Kort humeur. Emosioneel. Stoute derduiwel. Pierewaaier. Kapokhaan van formaat. Hy was berug. Joernaliste het sy manewales soos soetkoek opgeëet en dié begaafde vleuel het dit met oorgawe opgedis. James Terence…http://news.nwu.ac.za/af/werkloosheidsvlak-laat-kommer-oor-swak-groeiprestasie-styg
Werkloosheidsvlak laat kommer oor swak groeiprestasie styg
2025-05-14 Die 1%-styging in die werkloosheidvlak in die eerste kwartaal van 2025 veroorsaak verdere kommer oor Suid-Afrika se swak groeiprestasie. Prof Raymond Parsons, ekonoom van die Noordwes-Universiteit (NWU) se Besigheidskool, sê met die voorspellingsvooruitsig…http://news.nwu.ac.za/af/bekende-opvoedkundige-oorlede
Bekende opvoedkundige oorlede
2022-07-07 ʼn Bekende voormalige dekaan van die Fakulteit Opvoedkunde en viserektor aan die Noordwes-Universiteit (NWU) se Vanderbijlparkkampus, prof Dewey de Wet, is Saterdag 2 Julie in die vroeë oggendure in sy huis in Potchefstroom oorlede. Prof de Wet het studeer…http://news.nwu.ac.za/af/speltoetser-om-gratis-afgelaai-te-word-nou-vir-sa-tale-beskikbaar
Speltoetser om gratis afgelaai te word nou vir SA-tale beskikbaar
2022-10-10 Die Speltoetsers vir Suid-Afrikaanse Tale (Spelling Checkers for South African Languages), ’n spel- en woordafbrekingtoetser-instrument vir tien van Suid-Afrika se amptelike tale, Engels uitgesluit, is nou beskikbaar om gratis van die webwerf van…http://news.nwu.ac.za/af/noordwes-universiteit-skitter-met-samewerkingspogings
Noordwes-Universiteit skitter met samewerkingspogings
2024-03-19 Die Malawi University of Business and Applied Sciences (MUBAS) het sy University Innovation Pod (UniPod) op sy hoofkampus in Blantyre tydens ’n vrolike en opwindende geleentheid amptelik geopen. Die inhuldiging van UniPod is ’n groot tree vorentoe om, met die…http://news.nwu.ac.za/af/nwu-hoekom-dit-duidelik-waarom-skaars-rekeningkundige-vaardighede-ontwikkel-moet-word
NWU: Hoekom dit duidelik is waarom skaars rekeningkundige vaardighede ontwikkel moet word
2023-08-30 As daar nie goeie oorsig is nie, ly uitsette daaronder. Sonder deursigtigheid floreer bedrog. Waninligting en waninterpretasie word gepropageer om die norm te raak namate fiksie nie meer van feite onderskei kan word nie. In ’n ontwikkelende land soos Suid-…http://humanities.nwu.ac.za/af/understanding-and-processing-complex-settings/ons-navorsing
Ons navorsing
2022-08-19 [accordion collapsed] Oorsig Navorsing by UPSET word verdeel in drie subprogramme wat op hulle beurt weer in verskeie navorsingsprojekte georganiseer is. Die subprogram Toegepaste Linguistiek word deur Prof Susan Coetzee-van Rooy gelei en fokus…http://news.nwu.ac.za/af/alumni-kantoor-bring-hulde-aan-onderwysers
Alumni-kantoor bring hulde aan onderwysers
2017-07-06 "As jy ooit iemand op ’n troontjie moet plaas – doen dit dan met onderwysers. Hulle is ons samelewing se helde." Hierdie woorde van ’n Amerikaanse skrywer, Guy Kawasaki, maak sin wanneer ’n mens dink aan onderwysers se taak wat uit soveel fasette bestaan.…http://news.nwu.ac.za/af/icss-2018-bevorder-inter-en-multidissiplin%25C3%25AAre-studies-oor-sosiale-wetenskappe
ICSS 2018: bevorder inter- en multidissiplinêre studies oor sosiale wetenskappe
2018-09-21 Die Fakulteit Ekonomiese en Bestuurswetenskappe aan die Noordwes-Universiteit (NWU) het saam met die Sosiale Wetenskappe Navorsingsvereniging in Turkye onlangs die 9de internasionale konferensie oor sosiale wetenskappe aangebied. Die konferensie het in…http://commerce.nwu.ac.za/af/business/alumni
Alumni
2026-02-10 Alumni, Die NWU Skool vir Besigheid en Korporatiewe Bestuur se MBA is geakkrediteer deur die Association of MBAs (AMBA). Vir ons beteken hierdie meer internasionale geloofwaardigheid en prestige – vir ons studente die waarborg dat hul sake-opleiding sal voldoen aan…http://news.nwu.ac.za/af/fakulteit-staan-gesin-n%25C3%25A1-verwoestende-brand