Multisite Search
http://news.nwu.ac.za/af/nwu-doen-baanbrekerswerk-die-rol-van-gemeenskapsbetrokkenheid-deur-innoverende-navorsing
NWU doen baanbrekerswerk in die rol van gemeenskapsbetrokkenheid deur innoverende navorsing
2024-10-09 Die Noordwes-Universiteit (NWU) gaan voort om sy verpligting gestand te doen om gemeenskapsbetrokkenheid deur innoverende navorsingsmetodologieë te bevorder. Hierdie verbintenis is onlangs beklemtoon by die Afrika-sentrum vir opleiding in…http://news.nwu.ac.za/af/navorser-verseker-n-plek-vir-parasiete-op-die-rooilys-vir-bedreigde-spesies
Navorser verseker ’n plek vir parasiete op die rooilys vir bedreigde spesies
2023-06-14 Parasiete. Net die noem daarvan kan vir ’n mens rillings langs jou ruggraat af gee, en beelde optower van organismes wat vinnig voortplant en ander spesies opvreet en vernietig. ’n Gevierde navorser van die Noordwes-Universiteit (NWU) hoop om hierdie…http://news.nwu.ac.za/af/nstf-ken-gesogte-wetenskap-oscars-aan-twee-van-die-nwu-toe
NSTF ken gesogte “Wetenskap Oscars” aan twee van die NWU toe
2024-07-31 Die Noordwes-Universiteit (NWU) het hierdie jaar twee wenners by die NSTF-South32-toekennings gehad. Prof Linda Godfrey en Jonker Sailplanes (Edms.) Bpk. het hierdie gesogte toekennings – ook bekend as die “Wetenskap Oscars” – ontvang. Dit was…http://news.nwu.ac.za/af/nwu-vasberade-om-die-kollig-op-geslagsgebaseerde-geweld-te-laat-val
NWU vasberade om die kollig op geslagsgebaseerde geweld te laat val
2022-06-21 Die getalle spreek vanself: ’n baie groot getal vroue in Suid-Afrika leef in gevaar. Volgens ’n studie deur Statistieke Suid-Afrika het een uit vyf (21%) vroue met lewensmaats in hulle leeftyd al fisieke geweld deur ’n lewensmaat deurgemaak, en 6% het al…http://news.nwu.ac.za/af/die-verskuilde-koste-van-n-gebroke-befondsingstelsel-suid-afrika-se-openbare-universiteite
Die verskuilde koste van ’n gebroke befondsingstelsel: Suid-Afrika se openbare universiteite
2025-07-10 Prof Linda du Plessis, Senior Adjunk-visekanselier: Onderrig-en-Leer aan die Noordwes-Universiteit (NWU), verduidelik waarom die voortdurende wanfunksionering van die Nasionale Studente Finansiële Hulpskema (NSFAS) en verskeie Sektorale Onderwys- en…http://news.nwu.ac.za/af/studente-gee-hulle-mening-oor-die-belangrikheid-van-innovasie-en-entrepreneurskap
Studente gee hulle mening oor die belangrikheid van innovasie en entrepreneurskap
2023-09-29 deur Vukosi Mathale In die dinamiese landskap van innovasie en entrepreneurskap kom studente sterk na vore met vars perspektiewe en met vindingryke idees om besighede mee te begin. Om vir kompetisies soos Leopards Lair® in te skryf, gee vir hierdie jong…http://news.nwu.ac.za/af/afrika-span-saam-om-voeding-kundigheid-na-die-vasteland-te-bring
Afrika span saam om voeding-kundigheid na die vasteland te bring
2024-07-31 • Mikronutriënttekorte is baie algemeen in Afrika en is een van die belangrikste faktore wat geassosieer word met groeivertraging, swak immuunfunksie en kindersterftes. • ʼn Nuwe meestersgraadprogram in Voeding met Kerntegnieke sal help om wanvoeding in…http://news.nwu.ac.za/af/die-belangrikheid-daarvan-om-stem-moontlikhede-met-landelike-gemeenskappe-te-deel
Die belangrikheid daarvan om STEM-moontlikhede met landelike gemeenskappe te deel
2023-06-30 Die wêreld van kernwetenskap is vol moontlikhede en die Sentrum vir Toegepaste Stralingswetenskap- en tegnologie (CARST) op die Mahikengkampus van die Noordwes-Universiteit (NWU) doen sy deel om ’n beter lewe vir almal te verseker. Om Jeugmaand te vier,…http://news.nwu.ac.za/af/moenie-dat-die-feesseisoen-se-treurmares-jou-finansiele-norm-word-nie
Moenie dat die feesseisoen se treurmares jou finansiële norm word nie
2022-12-07 Die is die seisoen van vreugde, maar talle Suid-Afrikaners gaan meer angs as vreugde ervaar namate die feesvierings van die feesseisoen nader kom. Hierdie Suid-Afrikaners word aan bande gelê deur die gewoontes van roekelose besteding en swak finansiële advies…http://news.nwu.ac.za/af/studie-wys-hoe-kinders-fisieke-aktiwiteit-die-klaskamer-baat
Studie wys hoe kinders by fisieke aktiwiteit in die klaskamer baat
2021-01-29 ʼn Kind se brein en liggaam baat by fisieke aktiwiteite. Dit is weer eens getoon deur ʼn Brain Breaks®-studie wat in agt lande gedoen is en waaraan die Noordwes-Universiteit (NWU) deelgeneem het. Prof Dané Coetzee by die Skool vir Menslike Bewegingskunde het…http://news.nwu.ac.za/af/n-tegnologie-oordragspesialis-beklemtoon-die-rol-van-ttos-sarima-2024-konferensie
’n Tegnologie-oordragspesialis beklemtoon die rol van TTO’s by SARIMA 2024-konferensie
2024-09-20 Mnr Ntiyiso Shabangu, ’n tegnologie-oordragspesialis by die Noordwes-Universiteit (NWU) se Tegnologie-oordrag en Innovasie-ondersteuningskantoor (TTIS-kantoor), het by die Suider-Afrikaanse Navorsing en Innovasiebestuursvereniging (SARIMA) se konferensie in…http://news.nwu.ac.za/af/hoe-die-regulering-van-mobiele-geld-finansiele-insluiting-n-hupstoot-kan-gee
Hoe die regulering van mobiele geld finansiële insluiting ’n hupstoot kan gee
2022-07-20 Elfas Torrerai, LLD-kandidaat aan die Noordwes-Universiteit (NWU), het ’n statutêre analise gedoen van die gebruik en regulering van mobiele geld om finansiële insluiting in ontwikkelende lande te bevorder. Die titel van sy studie is “A comparative…http://news.nwu.ac.za/af/vervaardigingsektor-nog-nie-uit-die-moeilikheid-uit-nie-%25E2%2580%2593-dr-andre-mellet
Vervaardigingsektor nog nie uit die moeilikheid uit nie – dr Andre Mellet
2017-03-29 Die Suid-Afrikaanse ekonomie het in die laaste kwartaal van 2016 negatiewe groei getoon. Hierdie negatiewe groei kan toegeskryf word aan die agteruitgang in twee sektore, naamlik mynwese en vervaardiging. Tydens ’n onderhoud met RSG het die welbekende…http://news.nwu.ac.za/research-reveals-troubling-state-vaal-river
Research reveals troubling state of the Vaal River
2026-03-17 The Vaal River – one of the most important water sources in South Africa – is currently “surviving but not thriving”, according to North-West University (NWU) researcher Prof. Wynand Malherbe, who is studying the ecological health of the river in the…http://news.nwu.ac.za/af/liberale-benadering-oor-die-voorsiening-van-energie-goed-vir-beleggings
Liberale benadering oor die voorsiening van energie is goed vir beleggings
2021-06-11 President Cyril Ramaphosa se aankondiging op 10 Junie oor die nuwe reëls met betrekking tot energieverskaffing in Suid-Afrika is goed vir beleggings. Prof Raymond Parsons, ekonoom by die Besigheidskool van die Noordwes-Universiteit (NWU), sê dat…http://health-sciences.nwu.ac.za/occupational-hygiene/study-occupational-hygiene
Study Occupational Hygiene
2024-03-27 [accordion collapsed] What is Occupational Hygiene? Occupational Hygiene is the discipline of anticipating, recognising, evaluating and controlling health hazards in the working environment with the objective of protecting…http://news.nwu.ac.za/af/doen-nou-aansoek-om-2022-die-nwu-te-studeer
Doen nou aansoek om in 2022 by die NWU te studeer
2021-05-20 Aan die begin van elke jaar skarrel duisende studente van regoor die land rond om plek by die verskeie instellings vir hoër onderrig te soek. Deur die vorige jaar al betyds aansoek te doen wanneer die aansoeke oopmaak, kan studente en hulle ouers seker maak…http://engineering.nwu.ac.za/af/ingenieurswese/vroue-ingenieurswese
Vroue in Ingenieurswese
2022-02-20 DIe mensdom bestaan nie net uit een geslag nie, en daarom is dit belangrik dat die sektor wat verantwoordelik is vir die skep van nuwe produkte, prosesse en stelsels ook nie deur net een geslag oorheers word nie. Die doel van die Vroue in Ingenieurswese-…http://news.nwu.ac.za/nwu%25E2%2580%2599s-graphic-design-number-one-south-africa