Multisite Search
http://news.nwu.ac.za/nwu-soccer-institute-strengthens-squad-experienced-winger
NWU Soccer Institute strengthens squad with experienced winger
2025-03-05 The North-West University (NWU) Soccer Institute has reinforced its squad by re-signing a seasoned winger with top-flight and lower-division experience in South Africa and Botswana,Orebotse Mongae. Mongae previously represented the NWU, returns to bolster…http://www.nwu.ac.za/date/public-lecture-launching-new-centre-teaching-excellence
Public Lecture & Launching the New Centre for Teaching Excellence
2025-05-05 You are cordially invited to a Public Lecture and launch of the new Centre for Teaching Excellence. Professor Hopeton Dunn “AI, Ethics and the Challenge to Higher Education Globally” Hopeton S. Dunn is a Professor of Communications Policy and…http://engineering.nwu.ac.za/must-deep-learning/postgraduate-studies
Postgraduate studies
2026-07-02 Postgraduate Studies in Computer & Electronic Engineering The MUST research group offers a postgraduate programme focused on machine learning. To qualify, prospective students must have a relevant undergraduate degree (e.g. BSc, BEng…http://engineering.nwu.ac.za/engineering/tjoptjop-app
TjopTjop App
2020-07-08 TjopTjop is a mobile app developed to assist schools, businesses, and other institutions to easily collect and store health screening information from students, pupils, staff and clients. It saves time and effort at the screening stations, makes stored…http://news.nwu.ac.za/nwu-soccer-institute-grows-its-own-timber
NWU Soccer Institute grows its own timber
2019-07-29 It’s exciting for fans to see former players at the helm of the team they have played for. The North-West University (NWU) has tasked three former players of the Soccer Institute to lead the team in the coming 2019 Varsity Football tournament as part of…http://theology.nwu.ac.za/m-d-programmes/how-apply
How to apply?
2021-07-27 Guidelines A short research motivation of about 1000 to 2000 words must accompany the application form together with all the necessary documentation. This proposal must cover the topic suggested for research and must clearly state the research…http://health-sciences.nwu.ac.za/psychosocial-health/social-work
Social Work
2024-03-27 [accordion collapsed] What is Social Work? Social Work is a profession. Which means that the student will undergo special training before one may practice as a social worker. The field of work includes a wide range of…http://news.nwu.ac.za/af/nwu-die-eerste-suid-afrika-om-n-koshuisbestuurstelsel-van-wereldgehalte-te-implementeer
NWU is die eerste in Suid-Afrika om ’n koshuisbestuurstelsel van wêreldgehalte te implementeer
2025-01-20 Die NWU is besig om ’n nuwe koshuisbestuurstelsel te implementeer wat doeltreffendheid binne die universiteit se koshuise beduidend sal verbeter. Die StarRez-stelsel is spesifiek vir studentebehuising ontwerp en het talle toepassings vir onder andere…http://news.nwu.ac.za/af/indrukwekkende-beelde-toe-nwu-se-sonteleskoop-die-bron-van-poolligte-mei-vasvang
Indrukwekkende beelde toe NWU se sonteleskoop die bron van poolligte in Mei vasvang
2024-07-31 Die skouspelagtige poollig, ook bekend as die Suiderlig, wat op 10 en 11 Mei waargeneem is toe ’n sonstorm ’n invloed op die Aarde gehad het, is regoor die suidelike halfrond waargeneem – insluitend in Suider-Afrika op plekke soos Gansbaai asook in Namibië…http://news.nwu.ac.za/af/ingenieurs-op-koers-om-plaaslike-innovasies-na-die-cybathlon-switserland-te-neem
Ingenieurs op koers om plaaslike innovasies na die Cybathlon in Switserland te neem
2023-09-28 Zürich 2024, hier kom ons – met ons tegnologies gevorderde kunsbeen en rolstoel. Met die formidabele Noordwes-Universiteit- (NWU-)span van prof André Grobler en Ian Thomson van die Fakulteit Ingenieurswese en dr Mark Kramer van Gesondheidswetenskappe aan…http://news.nwu.ac.za/af/tegnologie-oordrag-en-innovasie-kantoor-wys-die-weg-aan-vir-bemagtiging-van-innovasie
Tegnologie-oordrag en Innovasie-kantoor wys die weg aan vir bemagtiging van innovasie
2023-11-15 by Vukosi Mathale Die Noordwes-Universiteit (NWU) het betekenisvolle stappe gedoen om innovasie te koester en deurbrake in navorsing te bemark. Die NWU se Tegnologie-oordrag en Innovasie-ondersteuning-kantoor (TTIS-kantoor) staan sentraal in hierdie…http://news.nwu.ac.za/af/amptelike-akademiese-opening-fokus-op-die-bemagtiging-van-uitnemendheid-2024-en-daarna
Amptelike akademiese opening fokus op die bemagtiging van uitnemendheid in 2024 en daarna
2024-02-28 Die oorkoepelende boodskap van die hoof en visekanselier van die Noordwes-Universiteit (NWU), prof Bismark Tyobeka, was een van optimisme, dankbaarheid en vasberadenheid tydens die amptelike opening van die 2024- akademiese jaar op Vrydag 23 Februarie. Die…http://news.nwu.ac.za/af/nwu-die-volhoubare-appel-val-nie-ver-van-trees-se-boom-af-nie
NWU: Die volhoubare appel val nie ver van TREES se boom af nie
2023-07-19 Glansryke advertensies vertoon sondeurdrenkte strande, of jy sien sneeubedekte bergtoppe met uitsigte wat so ver strek as wat die horison dit toelaat. ’n Glimlaggende lugwaardin skink ’n koppie koffie; ’n kosstalletjie langs ’n besige straat verkoop eksotiese…http://news.nwu.ac.za/af/navorsers-het-ontdek-dat-kameeldoringbome-die-groei-van-lammers-en-hulle-vleisgehalte-verbeter
Navorsers het ontdek dat kameeldoringbome die groei van lammers en hulle vleisgehalte verbeter
2025-02-26 In die droë, sanderige grond van Suider-Afrika bring ’n geharde vegter sy kant: Vachellia erioloba, meer bekend as die kameeldoring. Hierdie geharde boom wat voorheen onder die genus Acacia as Acacia erioloba geklassifiseer was, word ook ’n kameeldoring in…http://news.nwu.ac.za/af/nwu-kundige-daar-verdienste-die-idee-om-%25E2%2580%2599n-nuwe-klimaatsooreenkoms-te-versoek
NWU-kundige: Daar is verdienste in die idee om ’n nuwe klimaatsooreenkoms te versoek
2017-07-06 Die VSA se president Donald Trump se onttrekking aan die Paryse Klimaatsooreenkoms vroeër hierdie maand is met wêreldwye ontsteltenis begroet. Trouens, die Verenigde Nasies (VN) sowel as voormalige president Barack Obama, het die besluit as ’n groot…http://news.nwu.ac.za/af/werkswinkel-se-doel-om-studente-se-oorgang-na-die-werkplek-te-vergemaklik
Werkswinkel se doel is om studente se oorgang na die werkplek te vergemaklik
2024-03-19 Die Skool vir Bedryfsielkunde en Mensehulpbronbestuur aan die Noordwes-Universiteit (NWU) het ’n werkswinkelwebinaar oor werksgereedheid vir derdejaar- en nagraadse studente (honneurs- en meestersgraad) regoor alle programme aangebied. NWU-studente het op…http://news.nwu.ac.za/af/nwu-se-rekeningkunde-intervensie-vir-skole-van-onderpresteerders-na-top-van-die-klas
NWU se rekeningkunde-intervensie vir skole: van onderpresteerders na top van die klas
2019-02-01 In 2015 het verskeie skole in die Fezile Dabi-onderwysdistrik (Noord-Vrystaat) in die NSS-eksamen ’n 0%-slaagsyfer vir rekeningkunde behaal. As gevolg van ’n intervensieprogram deur die Noordwes-Universiteit (NWU) spog die distrik vandag nie net met die…http://news.nwu.ac.za/af/ttis-ondersoek-sonkraginnovasie-enel-green-power-se-sonkragaanleg-die-noord-kaap
TTIS ondersoek sonkraginnovasie by Enel Green Power se sonkragaanleg in die Noord-Kaap
2024-07-19 Die span van Tegnologie-oordrag en Innovasie-ondersteuning (TTIS) by die Noordwes-Universiteit (NWU) het onlangs as deel van voortgesette pogings om innovasie- en bedryfsvennootskappe te ondersteun, ’n groep akademiese personeellede wat in…http://news.nwu.ac.za/af/digitale-aanbieding-voorspel-%25E2%2580%2599n-opwindende-nuwe-pad-vir-die-nwu-se-ondernemende-vroue-program
Digitale aanbieding voorspel ’n opwindende nuwe pad vir die NWU se Ondernemende Vroue-program
2020-05-04 Eienaars van klein besighede is op baie dinge voorbereid, maar die Covid-19-pandemie laat ons nie net onseker oor hoe om in hierdie vreemde tye te oorleef nie, maar het ook ’n ongekende verskuiwing gebring in die manier waarop ons sake doen. Entrepreneurs…http://news.nwu.ac.za/af/nwu-se-uitvoerende-direkteur-van-studentelewe-dien-op-die-redaksie-van-internasionale-vaktydskrif