Multisite Search
http://news.nwu.ac.za/af/phd-driekuns-vir-van-schalkwyk-gesin
PhD-driekuns vir Van Schalkwyk-gesin
2019-04-25 ʼn Baie trotse dr Schalk van Schalkwyk senior het toegekyk hoe albei sy seuns in sy voetspore volg. Hugo en Schalk junior het albei hul PhD-grade tydens die onlangse herfsgradeplegtigheid op die Noordwes-Universiteit (NWU) se kampus in Vanderbijlpark ontvang…http://news.nwu.ac.za/af/nwu-se-geoktrooieerde-rekenmeesterskap-studente-blink-uit-2024-itc
NWU se Geoktrooieerde Rekenmeesterskap-studente blink uit in 2024 ITC
2024-07-31 Die Noordwes-Universiteit (NWU) het weer eens sy toewyding getoon om kundiges in geoktrooieerde rekenmeesterskap te produseer, soos dit uit die uitmuntende uitslae van sy studente in die onlangse eksamen van die Suid-Afrikaanse Instituut vir Geoktrooieerde…http://sport.nwu.ac.za/af/sport/vanderbijlpark-sportkodes
Vanderbijlpark-sportkodes
2022-01-27 NWU Eagles - Vanderbijlpark Campus Hoë prestasie Sokker Basketbal Netbal Hokkie Rugby…http://news.nwu.ac.za/af/nwu-speel-gasheer-vir-elitehokkietoernooi
NWU speel gasheer vir elitehokkietoernooi
2022-02-15 Die Noordwes-Universiteit (NWU) streef steeds daarna om die wonderlike sport wat hokkie genoem word, te bevorder deur in Potchefstroom vir die FIH Pro League vir mans gasheer te speel. Die toernooi skop op Dinsdag 8 Februarie af, wanneer Suid-Afrika teen…http://commerce.nwu.ac.za/trade/david-spies-trade
David Spies (TRADE)
2023-05-19 David Spies is a senior lecturer in the School of Economic Sciences at the North-West University (Potchefstroom Campus). Dr Spies’ interests lie in the fields of production economics, value chain analysis, marketing and trade. Through his work, he has made a particularly important contribution to the South African red meat industry, both in the…http://news.nwu.ac.za/af/nwu-gaan-gasheer-wees-vir-bekroonde-geskiedkundige-en-dekolonisasie-kundige
NWU gaan gasheer wees vir bekroonde geskiedkundige en dekolonisasie-kundige
2019-02-14 Die vakgroep Geskiedenis in die Noordwes-Universiteit (NWU) se Skool vir Sosiale Wetenskappe gaan in Mei vir prof Sabelo Ndlovu Gatsheni van Unisa gasheer speel. Tydens sy besoek aan die NWU se kampus in Vanderbijlpark sal prof Gatsheni as gasdosent vir…http://news.nwu.ac.za/af/nwu-ondersteun-geestesgesondheid-elke-tree-van-die-pad
NWU ondersteun geestesgesondheid elke tree van die pad
2019-03-20 Die kampusgemeenskap van die Noordwes-Universiteit (NWU) se kampus in Vanderbijlpark het onlangs die stapskoene vasgemaak en so aan ‘n oproep om deel te wees van die kampus se eerste bewusmakingspretloop ten bate van die bevordering van geestesgesondheid…http://humanities.nwu.ac.za/af/philosophy/nagraadse-kwalifikasies-filosofie
Nagraadse kwalifikasies in Filosofie
2026-03-02 [accordion collapsed] Kortleerprogram (Sertifikaat in Filosofie) Vind meer uit oor die Kortleerprogram (Sertifikaat) in Filosofie BA Hons in Filosofie en MPhil in Filosofie Vir die BA Hons en MPhil is daar vier modules wat voltooi moet…http://commerce.nwu.ac.za/economic-and-management-sciences/tafirenyika-sunde
Tafirenyika Sunde
2023-06-14 Professor Tafirenyika Sunde is an academic with extensive experience in economics and research. He is an Extraordinary Associate Professor in Trade and Development at the Faculty of Economic and Management Sciences at the Potchefstroom Campus of the North-West University. Dr Tafirenyika Sunde is also an Associate Professor at the Namibia…http://news.nwu.ac.za/af/nwu-maak-nuwe-moontlikhede-vir-fempreneurs-oop
NWU maak nuwe moontlikhede vir fempreneurs oop
2020-11-16 Dit was ’n aand van hoë modes en feesviering wat goed gepas het by die gevierde groep vroulike entrepreneurs wat gereed staan om die werksomgewing aan te pak. Die 2018 Gala-toekennings van die Noordwes-Universiteit (NWU) se Ondernemende Vroue-program het…http://news.nwu.ac.za/af/cara-stacey-wen-jong-kunstenaar-toekenning-vir-musiek
Cara Stacey wen Jong Kunstenaar-toekenning vir Musiek
2021-09-07 Dr Cara Stacey, senior lektor in Afrikamusiek by die Skool vir Musiek aan die Noordwes-Universiteit (NWU), is so pas as hierdie jaar se wenner van die Standard Bank Jong Kunstenaar-toekenning vir Musiek aangewys. Hierdie toekenning gee erkenning aan haar…http://commerce.nwu.ac.za/af/node/23684
Risikobestuur
2025-07-28 [accordion], Oorsig, ʼn Risikobestuurder identifiseer moontlike risiko’s wat kan ontstaan as gevolg van laer kontantvloei en hoër versekeringskoerse vir die besigheid. Hierdie spesialiste assesseer risiko’s en implementeer planne en strategieë om besigheidsverliese te minimeer.…, Toelatingsvereistes, APS 28 Wiskunde vlak 4 (50%) Engels vlak 4 Addisonele veriestes mag van toepassing wees as per Fakutiet se jaarboek / kalendar Voldoen nie aan die vereistes nie? Sien inligting oor die Verlengde program hieronder , Kampusse waar program aangebeid word, Potchefstroom [P] Vanderbijlpark [V] , Kwalifikasie, BCom Ekonomie en Risikobestuur Durasie: 3 jaar, voltyds [Kwalifikasie 5FKH05 P/V] Sien asseblief die jaarboek vir meer inligting, Loopbaangeleenthede, Bankbestuur Finansiële risikobestuur Korporatiewe en stadstesourier Fonds- en batebestuur SAFEX-handel Geld-, kapitaal- en aandelemark Ekonomiese advies, Nagraadse studies, BCom Hons in Ekonomie met Risikobestuur MCom in Toegepaste Risikobestuur PhD in Risikobestuur Besoek gerus na die nagraadse bladsy [/accordion] , Verlengde programme, [accordion], Oorsig, Die Uitgebreide Program sluit ʼn addisionele jaar van studie in wat die student se basiese kennis en vaardighede sal verbeter alvorens aanbeweeg word na meer gespesialiseerde studies in die latere jare van die programme. Verder het studente wat hierdie program…, Kwalifikasie in die program, BCom Ekonomie en Risikobestuur Durasie: 4 jaar, voltyds [Kwalifikasie 5XKH05 V], Toelatingsvereistes, APS van 24 Wiskunde vlak 3 (40% of meer) / Wiskunde Geletterheid vlak 6 (70% of meer) Addisionele vereistes mag van toepassing wees as per Fakultiet se jaarboek / kalendar, Kampus waar program aangebeid word, Vanderbijlpark [V], Loopbaangeleenthede, Bankbestuur Finansiële risikobestuur Korporatiewe en stadstesourier Fonds- en batebestuur SAFEX-handel Geld-, kapitaal- en aandelemark Ekonomiese advies, Nagraadse studies, BCom Hons in Ekonomie met Risikobestuur MCom in Toegepaste Risikobestuur PhD in Risikobestuur Besoek gerus na die nagraadse bladsy [/accordion]http://natural-sciences.nwu.ac.za/UBMI/sams2017/participants
SAMS 2017 Participants
2022-08-26 .bg { padding: 1em; color: white; background-color: black; clear: left; text-align: center; } .btn-group-vertical { width: 100%; } 60th Annual Congress of the South African Mathematical Society 20-22 November 2017,…http://news.nwu.ac.za/af/word-n-taaltegnoloog-en-toor-met-programmering-tale-en-inligtingstelsels
Word ʼn taaltegnoloog en toor met programmering, tale en inligtingstelsels
2021-08-16 Het jy geweet dat taal en rekenaarprogrammering pasmaats kan wees? Registreer nou by die Noordwes-Universiteit vir die geherkurrikuleerde driejaargraad in Taaltegnologie om die moontlikhede van dié ongewone kombinasie te ontgin. Hierdie studierigting…http://commerce.nwu.ac.za/economic-and-management-sciences/kelly-martin
Kelly Martin
2025-04-10 Professor Kelly Martin is a distinguished expert in data privacy, having published 43 articles in high-impact journals, most in A-rated publications. With an h-index of 27, she has received 30 world-class research awards. She is the joint Editor-in-Chief of the Journal of Public Policy & Marketing and serves on the editorial boards of Journal…http://humanities.nwu.ac.za/af/languages/kwalifikasies
Kwalifikasies
2025-05-08 Die kwalifikasies wat aangebied word, ondersoek die snelveranderende gebied van taal en die relevansie daarvan vir die samelewing. Deur by die Skool vir Tale te studeer, verkry jy ’n beter begrip van die aard van taal en letterkunde, en jy…http://sport.nwu.ac.za/af/Mahikeng-sportkodes