Multisite Search
http://news.nwu.ac.za/af/internasionale-erkenning-vir-een-van-ons-eie
Internasionale erkenning vir een van ons eie
2021-08-05 Die Internasionale Unie vir Fisiologiese Wetenskappe (IUPS) bestaan uit talle verenigings en akademici binne die fisiologiese wetenskappe wêreldwyd. Dit is waarom die Fakulteit Gesondheidswetenskappe geweldig trots is daarop dat een van ons eie mense die…http://news.nwu.ac.za/af/twee-sentrums-om-akademiese-uitnemendheid-te-bevorder-word-bekendgestel
Twee sentrums om akademiese uitnemendheid te bevorder, word bekendgestel
2024-03-06 Die Fakulteit Opvoedkunde aan die Noordwes-Universiteit (NWU) het op Vrydag 20 Oktober die Sentrum vir Professionele Ontwikkeling vir Hoër Onderwys (CHEPD), en die Sentrum vir Afrikataalonderrig (CALT) – Tswana bekendgestel. Vooraanstaande sprekers en…http://news.nwu.ac.za/af/openbare-lesing-land-land-reform-and-remembering-our-relationship-land
Openbare lesing: ''Land, Land Reform and (Re)membering our Relationship with land''
2024-09-04 Die Bevolking en Gesondheid-navorsingsentiteit by die Noordwes-Universiteit (NWU) was op Woensdag 28 Augustus 2024 die gasheer vir ’n openbare lesing wat deur dr Jackson Sebola-Samanyanga, senior lektor in die Departement van Stads- en Streeksbeplanning aan…http://humanities.nwu.ac.za/af/communication/magister-die-kunste-grafiese-ontwerp
Magister in die kunste in grafiese ontwerp
2022-08-19 Wat Is Kunsgeskiedenis En Visuele Studie? Kunsgeskiedenis en Visuele Studie lewer ’n belangrike bydrae tot die ontwikkeling van insig in die visuele kunste, wat uit verskillende historiese en geografiese kontekste kom en dit weerspieël.…http://news.nwu.ac.za/af/hoe-die-pandemie-kinders-se-gesondheid-raak
Hoe die pandemie kinders se gesondheid raak
2021-04-28 Suid-Afrikaanse kinders gaan hierdie jaar twee of meer maande van skool misloop as gevolg van die staat van inperking, en dus gaan hulle geen skoolsport beoefen nie, terwyl ander fisiese aktiwiteite ook grootliks beperk is. Hierdie passiwiteit, saam met…http://news.nwu.ac.za/af/cave-%25E2%2580%2599n-digitale-veilige-hawe-vir-maatskaplike-werkers
The Cave: ’n digitale veilige hawe vir maatskaplike werkers
2020-03-19 Maatskaplike werk word oor die algemeen as ’n stresvolle beroep beskou as gevolg van die emosionele eise waaraan praktisyns onderworpe is. Een groep maatskaplike werkers wat veral kwesbaar is vir negatiewe uitkomste is dié wat in die…http://news.nwu.ac.za/af/nwu-bied-toonaangewende-fisikakonferensie-aan
NWU bied toonaangewende fisikakonferensie aan
2021-09-02 Die konferensie van die Suid-Afrikaanse Instituut vir Fisika (SAIP) speel al jare lank ’n sentrale rol om die Suid-Afrikaanse fisikagemeenskap byeen te bring, en ’n plek te wees waar nuwe bevindings gedeel, navorsingsamewerkings gekweek en studente…http://news.nwu.ac.za/af/auther-unmasked-research-4-health
AUTHeR – Unmasked Research-4-Health
2022-11-24 Die Fakulteit Gesondheidswetenskappe en die Afrika-eenheid vir Transdissiplinêre Gesondheidsnavorsing (AUTHeR) het op 2 November, in samewerking met die provinsiale Departement van Gesondheid, die Dr Kenneth Kaunda-distrik se navorsingsdag op die…http://news.nwu.ac.za/af/nwu-gee-aan-meestersgraadstudente-maatskaplike-werk-n-blik-op-die-realiteit-van-die-strafhof
NWU gee aan meestersgraadstudente in Maatskaplike Werk ’n blik op die realiteit van die strafhof
2022-12-01 ’n Hof kan ’n skrikwekkende plek wees – veral vir ’n kind. Jong slagoffers van huishoudelike geweld en seksuele mishandeling moenie net hulle eie trauma hanteer nie, maar moet ook die hofverrigtinge, kruisondervraging en die lewer van getuienis trotseer in ’n…http://news.nwu.ac.za/af/ons-vier-vordering-en-innovasie-van-werwing-tot-registrasie
Ons vier vordering en innovasie: van werwing tot registrasie
2024-04-10 Die Noordwes-Universiteit (NWU) se Studente-inligtingstelselprojek (SIS-projek) – SIS Eagle – het op Dinsdag 2 April 2024 die student-kliënt-verhoudingsbestuurmodule CRM Nexus amptelik bekendgestel om die universiteit se aansoeksiklus vir 2025 te hanteer. Die…http://news.nwu.ac.za/af/vakkundige-met-die-gesogte-jan-h-marais-prys-vereer
Vakkundige met die gesogte Jan H Marais-prys vereer
2024-09-17 Prof Wannie Carstens, ’n begaafde vakkundige in Afrikaans aan die Noordwes-Universiteit (NWU), is onlangs met die Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns se Jan H Marais-prys vir sy uitmuntende akademiese werk in Afrikaans vereer. Die…http://news.nwu.ac.za/af/verf-besprekings-en-aanbidding-skep-n-geleentheid-om-te-onthou
Verf, besprekings en aanbidding skep ’n geleentheid om te onthou
2024-07-10 Sip-and-paint-geleenthede is meer as net ’n byderwetse aktiwiteit – dit is ’n heerlike kombinasie van kreatiwiteit, ontspanning en sosiale interaksie, wat ’n ruimte bied waar mense aan hulle kunstigheid uiting kan gee, ander mense kan ontmoet en kan ontspan.…http://news.nwu.ac.za/af/agterplaastuin-vennootskap-skiet-wortel-betyds-vir-nelson-mandela-dag
Agterplaastuin-vennootskap skiet wortel – betyds vir Nelson Mandela-dag
2023-07-04 In ’n tyd waar voedselonsekerheid ’n dwingende bekommernis is, bied gemeenskapstuine ’n praktiese oplossing deur toegang tot vars, voedsame kos te verhoog. Hierdie tuine bemagtig individue en gemeenskappe om beheer van hulle voedselproduksie te neem, en om…http://news.nwu.ac.za/af/bemagtiging-van-onderwys-bring-tegnologiekennis-na-verarmde-klaskamers
Bemagtiging van onderwys: bring tegnologiekennis na verarmde klaskamers
2023-07-04 In ’n 4IR-wêreld maak die Noordwes-Universiteit (NWU) seker dat leerders by agtergeblewe skole nie agterbly nie, en dat hulle die gereedskap en kennis het om aan die uitdagings van die immerveranderende werksomgewing te voldoen. Daarmee in gedagte het die…http://news.nwu.ac.za/af/oognaspeuringstegnologie-skep-nuwe-moontlikhede-vir-werk-en-speel
Oognaspeuringstegnologie skep nuwe moontlikhede vir werk en speel
2018-02-23 Om in die jaar 2018 te leef en te sien hoe vinnig tegnologie ontwikkel, kan ’n mens beslis laat sê dat verandering in ’n oogwink kan plaasvind. Die Skool vir Tale op die Noordwes-Universiteit (NWU) se kampus in Vanderbijlpark kyk na die toekoms en gebruik…http://news.nwu.ac.za/af/bekende-opvoedkundige-oorlede
Bekende opvoedkundige oorlede
2022-07-07 ʼn Bekende voormalige dekaan van die Fakulteit Opvoedkunde en viserektor aan die Noordwes-Universiteit (NWU) se Vanderbijlparkkampus, prof Dewey de Wet, is Saterdag 2 Julie in die vroeë oggendure in sy huis in Potchefstroom oorlede. Prof de Wet het studeer…http://news.nwu.ac.za/af/speltoetser-om-gratis-afgelaai-te-word-nou-vir-sa-tale-beskikbaar
Speltoetser om gratis afgelaai te word nou vir SA-tale beskikbaar
2022-10-10 Die Speltoetsers vir Suid-Afrikaanse Tale (Spelling Checkers for South African Languages), ’n spel- en woordafbrekingtoetser-instrument vir tien van Suid-Afrika se amptelike tale, Engels uitgesluit, is nou beskikbaar om gratis van die webwerf van…http://news.nwu.ac.za/af/tegnologie-oordrag-en-innovasie-kantoor-wys-die-weg-aan-vir-bemagtiging-van-innovasie
Tegnologie-oordrag en Innovasie-kantoor wys die weg aan vir bemagtiging van innovasie
2023-11-15 by Vukosi Mathale Die Noordwes-Universiteit (NWU) het betekenisvolle stappe gedoen om innovasie te koester en deurbrake in navorsing te bemark. Die NWU se Tegnologie-oordrag en Innovasie-ondersteuning-kantoor (TTIS-kantoor) staan sentraal in hierdie…http://news.nwu.ac.za/af/n-tegnologie-oordragspesialis-beklemtoon-die-rol-van-ttos-sarima-2024-konferensie
’n Tegnologie-oordragspesialis beklemtoon die rol van TTO’s by SARIMA 2024-konferensie
2024-09-20 Mnr Ntiyiso Shabangu, ’n tegnologie-oordragspesialis by die Noordwes-Universiteit (NWU) se Tegnologie-oordrag en Innovasie-ondersteuningskantoor (TTIS-kantoor), het by die Suider-Afrikaanse Navorsing en Innovasiebestuursvereniging (SARIMA) se konferensie in…http://news.nwu.ac.za/af/onoorwonne-seisoen-vir-nwu-vanderbijlpark-rugby