Multisite Search
http://law.nwu.ac.za/af/node/29279
"Inspire a future leader" met Regter Leona Theron
2018-03-29 Almal is welkom om die gaslesing deur Regter Leona Theron van die Konstitusionele Hof, by te woon. Die tema van haar aanbieding is: Ons verantwoordelikheid teenoor sosiale geregtigheid. Die aanbieding is om 12:45 - 14:00 in die NWU Sanlam-ouditorium op 9…http://news.nwu.ac.za/af/nwu-se-optentia-spog-met-%25E2%2580%2599n-nuwe-phd-verhoudingsdinamiek-en-ontwikkeling
NWU se Optentia spog met ’n nuwe PhD in Verhoudingsdinamiek en Ontwikkeling
2020-06-15 In nog ’n eerste vir die Noordwes-Universiteit (NWU) het die Optentia-navorsingsfokusarea onlangs die byvoeging van ’n innoverende nuwe doktorsgraad in Verhoudingsdinamiek en Ontwikkeling by sy reeds indrukwekkende nagraadse repertoire gevoeg. Die program,…http://news.nwu.ac.za/af/fakulteit-opvoedkunde-bedien-%25E2%2580%259Cwarm-drukkies%25E2%2580%259D-%25C5%2589-koppie
Fakulteit Opvoedkunde bedien “warm drukkies” in ʼn koppie
2019-06-25 Die winter is hier en soos wat die kwik val, wend ons onsself telkens na die warmte van ʼn gebreide serp, jas of snoesige kombers. En wanneer dit by die ideale winterkos kom, sal ʼn koppie warm sop of ʼn geurige kerrie deur enigiemand verwelkom en waardeer…http://news.nwu.ac.za/af/vry-en-gelyk-%25E2%2580%2599n-kampusgesprek-oor-menseregte
Vry en gelyk: ’n kampusgesprek oor menseregte
2020-03-10 Menseregtemaand word in Maart gevier om Suid-Afrikaners te herinner aan die opofferings wat gepaard gegaan het met die stryd om demokrasie in Suid-Afrika te bewerkstellig. In die lig hiervan gaan die Noordwes-Universiteit (NWU), in samewerking met en…http://news.nwu.ac.za/af/oestersampioene-kan-bruin-seegras-n-voedingsryke-opsie-vir-inheemse-hoenders-maak
Oestersampioene kan bruin seegras ’n voedingsryke opsie vir inheemse hoenders maak
2021-09-22 Bruin seegras is bekend daarvoor dat dit ’n ryk bron van minerale soos kalsium, mangaan, kalium, natrium, fosfor, swael en yster is. Voeg oestersampioene by hierdie mengsel en die resultaat kan ’n baie voedingryke bron van voer vir inheemse hoenders wees.…http://news.nwu.ac.za/af/%25E2%2580%259Cwater-eersdaags-dalk-so-duur-soos-olie%25E2%2580%259D-%25E2%2580%2593-prof-johan-tempelhoff
“Water eersdaags dalk so duur soos olie” – Prof Johan Tempelhoff
2022-08-19 “Suid-Afrika kan in die toekoms ‘n punt bereik waar water net so duur soos olie sal word.” Dié stelling deur prof Johann Tempelhoff, ‘n navorser en historikus verbonde aan die Skool vir Basiese Wetenskappe aan die Vanderbijlparkkampus van die Noordwes-…http://news.nwu.ac.za/af/elmere-en-jarred-koninklikes-van-sport-gekroon
Elmeré en Jarred as koninklikes van sport gekroon
2023-10-12 Een van hulle was op reklameborde vanaf Kaapstad tot die Potchefstroomkampus van die Noordwes-Universiteit (NWU) te sien. Die ander een is bietjie meer op die agtergrond. Maar daar is geen verskil in die impak wat Elmeré van den Berg en Jarred Elliot in hulle…http://news.nwu.ac.za/af/uitstel-van-die-begroting-gaan-onbedoelde-gevolge-he
Uitstel van die Begroting gaan onbedoelde gevolge hê
2025-02-20 Die ongekende besluit van die Kabinet van die Regering van Nasionale Eenheid (RNE) om die Begroting tot 12 Maart uit te stel as gevolg van meningsverskille oor belastingverhogings, gaan noodwendig onbedoelde gevolge vir Suid-Afrika se politieke ekonomie hê…http://news.nwu.ac.za/af/liezel-voeg-nuwe-pyl-haar-atletiek-koker
Liezel voeg nuwe pyl by haar atletiek-koker
2023-07-24 Daar was min twyfel dat sy dit sou kon doen. Skrap dit – minder as min, maar wel meer as geen. Liezel Gouws sê sy sou miskien nie tydens die verspringgeleentheid by die onlangse Wêreld Para-Atletiekkampioenskap in Parys, Frankryk op die podium geëindig het…http://news.nwu.ac.za/af/n-seisoen-vir-deel-nwu-ondersteun-n-kersfees-feesviering-vir-minderbevoorregte-kinders
’n Seisoen vir deel: NWU ondersteun ’n Kersfees-feesviering vir minderbevoorregte kinders
2024-03-06 Verteenwoordigers van die Noordwes-Universiteit (NWU) het die Kerspartytjie vir minderbevoorregte kinders ondersteun wat op Saterdag 2 Desember 2023 deur die Suid-Afrikaanse Polisiediens (SAPD) by die Artillerieskool, Klipdrift Militêre Basis gehou is.…http://news.nwu.ac.za/af/prof-wannie-carstens-ontvang-gesogte-prys-vir-bydraes-tot-afrikaans
Prof Wannie Carstens ontvang gesogte prys vir bydraes tot Afrikaans
2024-07-22 Prof Wannie Carstens, die voormalige direkteur van die Skool vir Tale aan die Noordwes-Universiteit (NWU), het die gesogte Jan H Marais-prys van die Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns vir sy buitengewone bydrae tot Afrikaans as wetenskaptaal…http://education.nwu.ac.za/af/nwu-emelten-rec/oor-ons
Oor ons
2024-06-18 Welkom by die Noordwes-Universiteit se Navorsingsetiekkantoor vir Opvoedkunde, Bestuurs- en Ekonomiese Wetenskappe, Regte, Teologie, Ingenieurswese en Natuurwetenskappe (North-West University Education, Management and Economic Sciences, Law, Theology,…http://commerce.nwu.ac.za/af/ekonomiese-en-bestuurswetenskappe/bruno-fischer
Bruno Fischer
2026-04-22 Bruno Fischer is an Associate Professor and researcher at the School of Applied Sciences (FCA) at the University of Campinas (UNICAMP) in Brazil and Extraordinary Professor at the North-West University, South Africa. His academic work is primarily situated at the intersection of Innovation Economics, Entrepreneurship, and Urban Systems, with a…http://news.nwu.ac.za/af/diepleerstudente-skitter-die-nwu-gradeplegtigheid
Diepleerstudente skitter by die NWU-gradeplegtigheid
2021-07-01 Die Fakulteit Ingenieurswese aan die Noordwes-Universiteit (NWU) is met reg trots op die sukses van sy nuwe groep nagraadse studente in die MuST-navorsingsnisarea (Meertalige Spraaktegnologie-navorsingsnisarea). Al sewe meestersgraadstudente wat by MuST…http://news.nwu.ac.za/af/nwu-hou-aan-om-suid-afrikaanse-sport-te-voed
NWU hou aan om Suid-Afrikaanse sport te voed
2022-09-08 Die Noordwes-Universiteit (NWU) hou aan om te wys hoekom dié instelling ’n vervoerband vir Suid-Afrikaanse atletiek is. Tydens vanjaar se Statebondspele in Birmingham, Engeland het die NWU weer gesorg dat die Suid-Afrikaanse span ’n kenmerkende NWU-geur…http://natural-sciences.nwu.ac.za/af/plantkunde
Plantkunde
2020-01-28 Wat is Plantkunde? Plante vorm die brug tussen die biosfeer en sy energiebron, die son. Plante is ook die bron van suurstof, kos, brandstof, vesel, medisyne en boumateriaal. Plante soos snyblomme word gekweek en geplant vir hul estetiese…http://natural-sciences.nwu.ac.za/af/acds/phd
PhD-kursusse
2024-02-28 Ph.D.-kursusse Philosophiæ Doctor in Wetenskap met Ramprisikowetenskap Kwalifikasieode: 2CC R14 Kurrikulumkode: N901P Wat hierdie kursus bied Die nuwe Ph.D. in Ramprisikowetenskap is ’n navorsingsgebaseerde Ph.D.…http://commerce.nwu.ac.za/af/bestuurswetenskappe/honneursgraad-bemarkingsbestuur
Honneursgraad in Bemarkingsbestuur
2026-05-05 [accordion], Agtergrond, Die BCom Honneursgraad in Bemarkingsbestuur is ontwerp om studente se intellektuele en etiese vermoëns op ’n meer gespesialiseerde wyse te ontwikkel. Dit rus hulle toe met die vaardigheid om die bemarkings- en breër sakeomgewing te verstaan, krities en…, Graadnaam, BCom Honneurs in Bestuurswetenskappe met Bemarkingsbestuur (5EZL01) Aanbiedingsplekke Hierdie graad is belyn oor kampusse heen en word aangebied by die Mahikeng-, Potchefstroom- en Vanderbijlpark-kampusse., Wyse van aanbieding, Hierdie graad word slegs op ’n voltydse basis aangebied. Studente moet weekliks kontaksessies bywoon op die kampus waar hulle geregistreer is. Geen deeltydse of afstandsonderrig-opsies is vir hierdie kwalifikasie beskikbaar nie., Toelatingsvereiste, Verwys asseblief na die Nagraadse Jaarboek., Sperdatum vir 2027-inname, 31 Oktober 2026, Praat met ons, Indien u meer inligting oor hierdie program benodig, kontak asseblief die Bemarkingsbestuur-programbestuurders. Dr Willy Engelbrecht (Enige navrae oor hierdie graad by die Mahikeng-kampus) Prof Mia Bothma (Enige navrae oor hierdie graad by die Potchefstroom-…http://commerce.nwu.ac.za/af/ekonomiese-en-bestuurswetenskappe/visie-missie-waardes
Visie | Missie | Waardes
2024-08-15 Our dream Our dream , Ons visie , By die Fakulteit Ekonomiese en Bestuurswetenskappe is ons visie om menslike potensiaal te ontsluit en die standaard vir uitnemendheid te stel . Ons kry dit reg deur: Samewerking met Belanghebbers Die Skep van ʼn Instaatstellende Omgewing Die Implementering van…, Ons missie , By die Fakulteit Ekonomiese en Bestuurswetenskappe streef ons daarna om ʼn top Suid-Afrikaanse en internasionaal erkende leier in onderrig en navorsing te wees. Ons missie is om die maatstaf vir uitnemendheid in onderwys daar te stel. Hoe ons dit bereik: ʼn…, Ons waardes, By die Fakulteit Ekonomiese en Bestuurswetenskappe is ons waardes die grondslag van alles wat ons doen. Hierdie waardes lei ons om ʼn omgewing te skep waar uitnemendheid floreer en elke individu op prys gestel word. Ons staan vir: menswaardigheid, gelykheid,…http://news.nwu.ac.za/af/nwu-sterrekyker-help-om-die-wonderlike-beelde-van-n-magiese-kosmiese-vuurwerkvertoning-vas-te-le