Multisite Search
http://news.nwu.ac.za/af/ruan-vat-die-leisels
Ruan vat die leisels
2022-02-07 Dit was ʼn eenparige besluit – nie die spelers of spanbestuur het gehuiwer nie. Daar is net een man wat getaak kan word om die Noordwes-Universiteit (NWU) Arende se aanslag in hulle 2022 Varsitybeker-veldtog te lei en daardie man is Ruan “Sampie” Swiegers…http://news.nwu.ac.za/af/kyk-waar-jy-loop-studentepedometeruitdaging
Kyk waar jy loop: studentepedometeruitdaging!
2019-08-06 Die tweeweek-uitdaging om meer aktief te wees, is aan die gang, en met die lente net ’n paar weke weg, is alle lede van die Noordwes-Universiteit (NWU) se kampusgemeenskap in Vanderbijlpark gereed om aan die Studentepedometeruitdaging deel te neem. Die…http://news.nwu.ac.za/af/onder-19-wereldbekervuurwerke-gee-vrouekrieket-n-hupstoot
Onder-19-wêreldbekervuurwerke gee vrouekrieket ’n hupstoot
2023-01-31 Hoe lank sal krieket nog as die “Gentleman’s Game” bekendstaan, of is daardie bynaam reeds iets van die verlede? Vrouekrieket het hand oor hand toegeneem en hierdie tendens het in 2023 voortgegaan met die IKK se Onder-19 Krieket Wêreldbeker vir Vroue. Die…http://news.nwu.ac.za/af/bestuursrekenmeesterskap-studente-blink-wereldwye-assessering-uit
Bestuursrekenmeesterskap-studente blink in wêreldwye assessering uit
2023-02-01 Studente van die Skool vir Rekeningkundige Wetenskappe aan die Noordwes-Universiteit (NWU) het weer eens getoon waarom die skool sowel as sy studente so hoog aangeskryf word toe hulle ’n verstommende 85%-slaagsyfer in die bestuursgevallestudie-eksamen van die…http://news.nwu.ac.za/af/beter-groeisyfers-toon-veerkragtigheid-maar-ongestadigdheid-bly
Beter groeisyfers toon veerkragtigheid, maar ongestadigdheid bly
2023-09-06 Die beter-as-verwagte groei van 0,6% in die bruto binnelandse produk (BBP) in die tweede kwartaal van 2023 is welkome nuus, aangesien dit sy styging vir ’n tweede agtereenvolgende tydperk verhoog het. Prof Raymond Parsons, ekonoom van die Noordwes-…http://news.nwu.ac.za/af/joernaliste-maak-nwu-media-lewendig
Joernaliste maak NWU-media lewendig
2024-05-10 Die Noordwes-Universiteit (NWU) was nog altyd bekend as ’n bron van uitmuntende joernaliste, en dit was weer eens duidelik tydens die onlangse Nasionale Persklub/Noordwes-Universiteit se Nuusmaker en Joernalis van die Jaar-toekennings. Joernalistiek speel…http://humanities.nwu.ac.za/af/philosophy/verwelkomingsboodskap
Verwelkomingsboodskap
2022-09-05 Welkom by ‘n plek van besinning. Welkom by die Skool vir Filosofie, wat op die Potchefstroom-kampus graag ‘n “plek van besinning” wil wees. Onlangs het ‘n voornemende student ‘n klompie belangrike vrae oor die Filosofie en Etiek gevra en die Skool vir…http://news.nwu.ac.za/af/internasionale-navorsingsamewerking-gaan-krisis-van-seksuele-benadeling-konfronteer
Internasionale navorsingsamewerking gaan krisis van seksuele benadeling konfronteer
2019-09-10 Die Noordwes-Universiteit (NWU) se Optentia navorsingsfokusarea is besig met baanbrekerswerk oor die ontwerp en uitvoer van internasionale samewerkingsnavorsing in die Suid-Afrikaanse hoëronderwyslandskap. Optentia het onlangs vir prof Tess Patterson van…http://news.nwu.ac.za/af/regter-bess-nkabinde-praat-oor-die-veranderende-gesig-van-leierskap
Regter Bess Nkabinde praat oor die veranderende gesig van leierskap
2017-07-10 Daar is ’n verskil tussen die lei van verandering en die blote bestuur daarvan. Vra enige leier en hulle sal vir jou sê dat feitlik alle besighede – ongeag die sektor of die bedryf – fundamentele verandering in die gesig staar. Voeg hierby die huidige stand…http://news.nwu.ac.za/af/hoe-afrika-n-samelewing-vir-alle-ouderdomme-kan-ontwikkel
Hoe Afrika ’n “samelewing vir alle ouderdomme” kan ontwikkel
2022-07-20 Afrika is en sal vir die afsienbare toekoms wêreldwyd die vasteland met die jongste bevolking wees. Intussen leef baie meer mense in Afrika toenemend langer. Hierdie bevinding is op demografiese tendense op die vasteland gegrond en opper ’n klomp…http://news.nwu.ac.za/af/beter-koordinasie-en-samewerking-kan-voedselsekerheid-suid-afrika-se-landelike-gebiede-bevorder
Beter koördinasie en samewerking kan voedselsekerheid in Suid-Afrika se landelike gebiede bevorder
2022-07-20 “My passie vir landelike ontwikkeling het begin toe ek besef het dat daar gesinne is wat sonder kos bed toe gaan. Ek het nog meer daarin begin belangstel deur my navorsing oor sleutelstrategieë en -intervensies wat die land kan help met wyses waarop landelike…http://news.nwu.ac.za/af/hoe-die-regulering-van-mobiele-geld-finansiele-insluiting-n-hupstoot-kan-gee
Hoe die regulering van mobiele geld finansiële insluiting ’n hupstoot kan gee
2022-07-20 Elfas Torrerai, LLD-kandidaat aan die Noordwes-Universiteit (NWU), het ’n statutêre analise gedoen van die gebruik en regulering van mobiele geld om finansiële insluiting in ontwikkelende lande te bevorder. Die titel van sy studie is “A comparative…http://news.nwu.ac.za/af/nwu-navorsers-toets-medisinale-plante-wat-vir-voorbehoeding-gebruik-word
NWU-navorsers toets medisinale plante wat vir voorbehoeding gebruik word
2022-07-20 Navorsers van die Noordwes-Universiteit (NWU) en tradisionele gesondheidspraktisyns van die Noordwes provinsie ondersoek alternatiewe – die gebruik van medisinale plante – as voorbehoedmiddels vir vroue wat om gesondheids- of ander redes nie kommersiële…http://news.nwu.ac.za/af/toekenning-vir-die-beste-plakkaat-gaan-aan-nwu-postdoktorale-genoot
Toekenning vir die beste plakkaat gaan aan NWU postdoktorale genoot
2023-10-13 Die Fakulteit Gesondheidswetenskappe by die Noordwes-Universiteit (NWU) is trots daarop om nog ’n prestasie te deel: Dr Ilzé Engelbrecht, ’n postdoktorale genoot by die Beroepshigiëne en Gesondheid-navorsingsinisiatief (OHHRI), het die toekenning ontvang vir…http://news.nwu.ac.za/af/drs-bam-en-petzer-sluit-hoogaangeskrewe-onderwysbevorderingsprogram-aan
Drs Bam en Petzer sluit by hoogaangeskrewe onderwysbevorderingsprogram aan
2024-04-15 ’n Landswye inisiatief, die bevorderingsprogram vir onderrig by universiteite (Teaching Advancement at Universities (TAU) programme) se doel is om onderrig en leer in openbare hoër onderwys te verbeter. Die program is ’n komponent van die nasionale…http://news.nwu.ac.za/af/prof-golightly-oor-probleemgebaseerde-leer-om-selfgerigte-leer-geografie-onderwys-te-bevorder
Prof Golightly oor probleemgebaseerde leer om selfgerigte leer in Geografie-onderwys te bevorder
2022-09-16 Prof Aubrey Golightly het tydens sy intreelesing die invloed van probleemgebaseerde leer (PGL) op studente se selfgerigteleervaardighede (SGL-vaardighede) bespreek, en na PGL gekyk as ’n manier om SGL in Geografie-onderwys te bevorder. SGL is ’n proses…http://news.nwu.ac.za/af/honneursprogram-opvoedkundige-sielkunde-bemagtig-steeds-potchefstroom-hospitaal
Honneursprogram in opvoedkundige sielkunde bemagtig steeds Potchefstroom Hospitaal
2023-11-17 Die vrugte van ’n agt jaar lange veeleisende gemeenskapsonderneming kan nou duidelik in die Potchefstroom Hospitaal-projek gesien word. Hierdie onderneming is deurlopend aan die gang gehou deur die onwrikbare passie, toewyding en verbintenis van die…http://news.nwu.ac.za/af/think-tank-n-blik-op-die-mediumtermyn-begrotingstoespraak
Think Tank -’n Blik op die mediumtermyn-begrotingstoespraak
2023-11-07 deur Mbali Skosana Die Noordwes-Universiteit (NWU) se Besigheidskool het onlangs ’n Think Tank-sessie in Vanderbijlpark gehou waar ’n paneel kundiges die inhoud van die Minister van Finansies se toespraak oor die mediumtermynbegroting bespreek het. Die…http://news.nwu.ac.za/af/studie-ondersoek-die-kern-van-geweld-skole
Studie ondersoek die kern van geweld in skole
2021-01-29 Onderwys word dikwels as ’n roeping eerder as ’n beroep beskou. Maar daardie roeping ontaard vinnig in ’n nagmerrie wanneer onderwysers aangeval word deur juis dié mense wat hulle probeer opvoed. Oor die afgelope paar jaar was daar talle berigte in die…http://news.nwu.ac.za/af/ons-het-almal-%25E2%2580%2599n-plek-die-geskiedenis