Multisite Search
http://news.nwu.ac.za/af/matige-groeivooruitsig-beklemtoon-die-dringendheid-van-groeigeorienteerde-beleide-en-projekte
Matige groeivooruitsig beklemtoon die dringendheid van groeigeoriënteerde beleide en projekte
2024-01-29 Soos te wagte was, het die Monetêrebeleidskomitee (MBK) op 25 Januarie op ’n vierde agtereenvolgende vergadering (sy eerste vergadering van 2024) eenparig besluit om rentekoerse weer eens onveranderd te laat en dat dit dus nog langer hoog sal bly. Prof…http://news.nwu.ac.za/af/alumnus-aan-die-stuur-van-nwu-vaal-rugbyklub-2017
Alumnus aan die stuur van NWU Vaal Rugbyklub in 2017
2022-08-19 As die naam Lukas van der Schyff vir jou bekend klink, is die kans goed dat jul paadjies op die Vanderbijlparkkampus van die Noordwes-Universiteit (NWU Vaal) gekruis het: eers as ‘n student, toe as ‘n alumnus en nou as die nuutverkose voorsitter van die NWU…http://news.nwu.ac.za/af/verbruikers-staar-toenemend-moeilike-jaar-die-gesig-na-rentekoersverhoging
Verbruikers staar toenemend moeilike jaar in die gesig ná rentekoersverhoging
2022-05-20 Die besluit deur die Monetêrebeleidskomitee (MBK) om die repokoers met nóg 50 basispunte te verhoog, is oor die algemeen deur markte en ontleders verwag. Prof Raymond Parsons, ekonoom van die Besigheidskool van die Noordwes-Universiteit (NWU), sê die MBK…http://news.nwu.ac.za/af/regter-bess-nkabinde-praat-oor-die-veranderende-gesig-van-leierskap
Regter Bess Nkabinde praat oor die veranderende gesig van leierskap
2017-07-10 Daar is ’n verskil tussen die lei van verandering en die blote bestuur daarvan. Vra enige leier en hulle sal vir jou sê dat feitlik alle besighede – ongeag die sektor of die bedryf – fundamentele verandering in die gesig staar. Voeg hierby die huidige stand…http://news.nwu.ac.za/af/donateursmiddagete-beklemtoon-die-impak-van-donateure-en-bedryfsvennote-se-bydraes
Donateursmiddagete beklemtoon die impak van donateure en bedryfsvennote se bydraes
2025-10-30 Donateure en bedryfsvennote speel ’n lewensnoodsaaklike rol om die drome by die Noordwes-Universiteit (NWU) lewendig te hou. Dit is beklemtoon by die jaarlikse middagete vir donateure en belanghebbers, wat op 28 Oktober in Pretoria gehou is en waar die…http://news.nwu.ac.za/af/berei-die-pad-voor-vir-suid-afrika-se-sirkulere-ekonomie
Berei die pad voor vir Suid-Afrika se sirkulêre ekonomie
2024-08-30 Die dae van die weggooi-ekonomie is iets van die verlede. Omgewingswetenskaplikes en baanbrekers soos prof Linda Godfrey van die Noordwes-Universiteit (NWU) is die dryfkrag agter die veldtog vir ’n florerende sirkulêre ekonomie. Met meer as 20 jaar wat aan…http://news.nwu.ac.za/af/nwu-klim-tot-die-top-44-van-universiteite-wereldwyd
NWU klim tot by die top-4,4% van universiteite wêreldwyd
2023-05-16 Die voortgesette styging van die Noordwes-Universiteit (NWU) op wêreldwye ranglyste het hulle tot in die top-4,4% van universiteite wêreldwyd geneem. Dit is volgens die 2023-uitgawe van die Global 2000-ranglys wat deur die Center for World University Rankings…http://news.nwu.ac.za/af/maatskaplike-verklaring-wys-die-pad-aan-vir-toekomstige-maatskaplike-werkers
Maatskaplike verklaring wys die pad aan vir toekomstige maatskaplike werkers
2019-10-22 Maatskaplike werkers speel ’n belangrike rol in die gemeenskappe wat hulle dien. Hulle is stem vir die mense wat nie gehoor word nie, en hulle konfronteer ernstige maatskaplike kwessies om jonk en oud te help om te floreer. Kortom: hulle is daartoe verbind…http://news.nwu.ac.za/af/dit-hoekom-toerisme-die-wes-kaap-koning-kraai
Dít is hoekom toerisme in die Wes-Kaap koning kraai
2023-09-28 Deur te verseker dat toeriste veilig voel – en veilig is – is een van die vernaamste redes vir Kaapstad en die Wes-Kaap se sukses as ʼn toerismebestemming. Dit sal ander stede en streke baat om Kaapstad en die Wes-Kaap se toersime-plan na te volg.…http://news.nwu.ac.za/af/robofest-2017-nwu-kampus-haal-robotika-uit-die-wetenskapklas-uit
Robofest 2017: NWU-kampus haal robotika uit die wetenskapklas uit
2017-03-14 Die opwinding wat met die Suid-Afrikaanse weergawe van Robofest 2017 gepaard gegaan het, voorspel 'n skouspelagtige internasionale kampioenskap in Junie. Op Saterdag, 4 Maart 2017, het die Vanderbijlparkkampus van die Noordwes-Universiteit (NWU) in…http://news.nwu.ac.za/af/teleurstellende-werkloosheidsyfers-bevestig-die-dringendheid-vir-groter-en-arbeidsryke-groei
Teleurstellende werkloosheidsyfers bevestig die dringendheid vir groter en arbeidsryke groei
2024-08-14 Dit was nie onverwags dat die jongste werkloosheidsyfers vir die tweede kwartaal van 2024 tot 33,5% gestyg het teen die agtergrond van die vorige swak ekonomiese data wat werkskepping negatief beïnvloed het nie. In sy kommentaar op die vrystelling…http://news.nwu.ac.za/af/toekenning-vir-die-beste-plakkaat-gaan-aan-nwu-postdoktorale-genoot
Toekenning vir die beste plakkaat gaan aan NWU postdoktorale genoot
2023-10-13 Die Fakulteit Gesondheidswetenskappe by die Noordwes-Universiteit (NWU) is trots daarop om nog ’n prestasie te deel: Dr Ilzé Engelbrecht, ’n postdoktorale genoot by die Beroepshigiëne en Gesondheid-navorsingsinisiatief (OHHRI), het die toekenning ontvang vir…http://news.nwu.ac.za/af/die-nwu-gaan-suid-afrika-se-olimpiese-atlete-geestelik-voorberei
Die NWU gaan Suid-Afrika se Olimpiese atlete geestelik voorberei
2021-02-02 Die Sentrum vir Gesondheid en Menslike Prestasie (CHHP) by die Noordwes-Universiteit (NWU) het van krag tot krag gegaan sedert dit onlangs tot stand gekom het. Hierdie jongste prestasie bevestig die feit dat dit ’n dinamiese sentrum is wat erns maak met hulle…http://news.nwu.ac.za/af/nuwe-boek-ondersoek-hoer-onderwys-die-lig-van-n-pandemie
Nuwe boek ondersoek hoër onderwys in die lig van ’n pandemie
2023-06-07 Die Covid-19-pandemie het verwoesting agtergelaat en die hoëronderwyssektor is nie gespaar nie. Dit is die gevolgtrekking waartoe ’n nuwe boek, getiteld Higher Education in the Face of a Global Pandemic, gekom het. Die mederedakteurs daarvan was prof…http://news.nwu.ac.za/af/skoolhoofde-die-noord-kaap-gaan-unieke-diploma-baat
Skoolhoofde in die Noord-Kaap gaan by unieke diploma baat
2021-05-14 Die Fakulteit Opvoedkunde van die Noordwes-Universiteit (NWU) is gekies as die voorkeurverskaffer vir die aanbieding van ’n unieke Gevorderde Diploma in Opvoedkunde vir skoolleiers in die Noord-Kaap. Die Skool vir Professionele Studies in Onderwys in die…http://news.nwu.ac.za/af/die-nwu-se-franco-bosman-slaan-saigr-eksamen-vir-%25C5%2589-ses
Die NWU se Franco Bosman slaan SAIGR-eksamen vir ʼn ses
2019-05-02 Die uitslae van die Suid-Afrikaanse Instituut vir Geoktrooieerde Rekenmeesters (SAIGR) se Aanvanklike Toets van Bevoegdheid (“Initial Test of Competence”, ITC-eksamen) het vir die Noordwes-Universiteit (NWU) se Skool vir Rekeningkundige Wetenskappe baie…http://news.nwu.ac.za/af/navorser-sluit-aan-topkardioloe-op-die-sa-heartr-direksie
Navorser sluit aan by topkardioloë op die SA Heart®-direksie
2023-11-16 ’n Navorser van die Noordwes-Universiteit (NWU) is gekies om op die direksie van die Suid-Afrikaanse Hartvereniging (SA Heart®) te dien. Hy sal ook op sy uitvoerende en belanghebberkomitees dien. Prof Ruan Kruger van die Hipertensie in Afrika-navorsingspan…http://news.nwu.ac.za/af/minister-van-botswana-verwerf-sy-phd-aan-die-nwu-besigheidskool
Minister van Botswana verwerf sy PhD aan die NWU Besigheidskool
2022-05-27 Ons wil graag vir die Minister van Grond- en Watersake van die Republiek van Botswana, dr Kefentse C Mzwinila, gelukwens met sy PhD-graad wat hy op 25 Mei 2022 aan die NWU Besigheidskool verwerf het. …http://news.nwu.ac.za/af/die-room-van-nwu-se-geoktrooieerde-rekenmeesters-weer-bo
Die room van NWU se geoktrooieerde rekenmeesters is weer bo
2022-09-08 Die Geoktrooieerde Rekenmeesterskap-program van die Noordwes-Universiteit (NWU) is werklik ’n krag om mee rekening te hou. ’n Mens kan dit sien nadat die Suid-Afrikaanse Instituut vir Geoktrooieerde Rekenmeesters (SAIGR) die uitslae bekend gemaak het van sy…http://news.nwu.ac.za/af/nwu-vereer-radio-aanbieder-vir-die-bevordering-van-selfgerigte-leer