Multisite Search
http://health-sciences.nwu.ac.za/hart/blood-pressure-information
Useful links
2025-07-16 http://www.ish-world.com/ The website of the International Society of Hypertension provides interesting information regarding its activities. Various members of HART are also members of the ISH. http://www…http://www.nwu.ac.za/date/i-hope-you-dance-art-exhibition
"I Hope You Dance" art exhibition
2025-06-06 The NWU Gallery is proud to present the grand opening of the "I Hope You Dance" art exhibition in the North-West University Main Gallery (Potchefstroom Campus) on the 26th of June 2025, at 18h00. Visit the NWU Gallery websitehttp://news.nwu.ac.za/af/nwu-se-visekanselier-spreek-joernaliste-die-nasionale-persklub-se-post-covid-herbekendstelling-toe
NWU se visekanselier spreek joernaliste by die Nasionale Persklub se post-covid herbekendstelling toe
2022-11-10 Die Nasionale Persklub (NPK) het op Donderdag 3 November sy post-Covid-19-herbekendstelling by die ikoniese Pretoriase Nasionale Botaniese Tuin gehou. Lede van die NPK sluit nuusjoernaliste, akademici, entrepreneurs en lede van die samelewing in.…http://www.nwu.ac.za/event/world-hypertension-day-2021
World Hypertension Day 2021
2021-05-12 The World Hypertension Day is an annual global awareness initiative to inform the public about the risks of hypertension (high blood pressure). In addition, May Measurement Month (MMM) is an annual global screening campaign initiated by the…http://news.nwu.ac.za/af/suid-afrika-moet-dringend-reageer-en-die-ekonomie-so-trump-bestand-moontlik-maak
Suid-Afrika moet dringend reageer en die ekonomie so “Trump-bestand” as moontlik maak
2025-02-11 “Ons moenie die uiteindelike gevolge onderskat wat dalk in die lig van die huidige skielike breuk in die bilaterale politieke en diplomatieke betrekkinge tussen die Verenigde State (VSA) en Suid-Afrika vir die Suid-Afrikaanse ekonomie en besighede voorlê nie…http://news.nwu.ac.za/af/van-regsboeke-na-fotoboeke-klink-n-glasie-op-toekomstige-advokate-die-finalejaars-se-afskeidsete
Van regsboeke na fotoboeke – klink ’n glasie op toekomstige advokate by die finalejaars se afskeidsete
2024-03-06 Die reis van ’n regstudent is ongetwyfeld uitdagend en kort, en hulle tyd by die Noordwes-Universiteit (NWU) het hulle voorberei vir die geleenthede en struikelblokke wat voor hulle lê. Hulle het ’n paar jaar gelede hier aangekom en is nou amper op pad om…http://news.nwu.ac.za/af/gki-projek-maak-jou-hande-vuil-en-laat-jou-hart-vir-die-natuur-klop
GKI-projek: maak jou hande vuil en laat jou hart vir die natuur klop
2017-07-19 “As jy ’n tuin en ’n biblioteek het, het jy alles wat jy nodig het.” Hierdie woorde van die Romeinse politikus en prokureur, Marcus Tullius Cicero, het by ’n mens opgekom tydens die onlangse inwyding van die Groenkampusinisiatief (GKI) se mobiele…http://news.nwu.ac.za/af/nwu-en-nw-krieket-verander-die-spel-en-werk-saam-op-pad-na-uitnemendheid
NWU en NW Krieket verander die spel en werk saam op pad na uitnemendheid
2024-03-06 Die doelwit van die Noordwes-Universiteit (NWU) om te belê in en sy impak regoor gemeenskappe uit te brei, het in sy wese met gemeenskapsbetrokkenheid verbind geraak. Die aanvang van die 2023/24-krieketseisoen het op Donderdag 7 September by die Willows…http://news.nwu.ac.za/af/ondersoek-inheemse-pedagogiee-die-tog-om-suid-afrika-se-eurosentriese-kurrikulum-te-verander
Ondersoek inheemse pedagogieë in die tog om Suid-Afrika se Eurosentriese kurrikulum te verander
2023-11-14 Universiteitskurrikulums moet by ongemaklike gesprekke betrokke raak om hedendaagse uitdagings aan te pak, en in die afgelope paar jaar was daar ’n toenemende beweging na die dekolonisering van die onderwyskurrikulum in Suid-Afrika. Die vraag van “watter…http://news.nwu.ac.za/af/nwu-blink-weer-uit-die-qs-world-university-rankings-nou-tiende-afrika
NWU blink weer uit in die QS World University Rankings ― nou tiende in Afrika
2023-06-29 Die Noordwes-Universiteit (NWU) het ’n groot verbetering getoon in die jongste Quacquarelli Symonds (QS) World University Rankings waar hulle posisie op die ranglys verbeter het – plaaslik, in Afrika en wêreldwyd. Die NWU se prestasie op hierdie ranglys…http://news.nwu.ac.za/af/die-vervanging-van-antibiotika-hoendervoer-met-fulviensuur-kan-boere-en-verbruikers-tevrede-stel
Die vervanging van antibiotika in hoendervoer met fulviensuur kan boere en verbruikers tevrede stel
2024-10-09 Hoenderboere in minderbevoorregte gemeenskappe sukkel om voerkoste laag te hou terwyl hulle in die toenemende verbruikersvraag moet voorsien. ’n Meestersgraadstudent van die NWU het ’n potensiële wen-wen-oplossing ondersoek. Keamogetswe Constance Mokubung…http://news.nwu.ac.za/af/nwu-sterrekyker-help-om-die-wonderlike-beelde-van-n-magiese-kosmiese-vuurwerkvertoning-vas-te-le
NWU-sterrekyker help om die wonderlike beelde van ’n magiese kosmiese “vuurwerkvertoning” vas te lê
2022-02-25 Dit is vinniger as ’n oogknip, groter as ons hele heelal, en pulseer met ondenkbare intensiteit. Dit is een van die energierykste kosmiese gebeurtenisse wat tot op hede vanaf die aarde waargeneem en vasgelê is – ’n skokgolf wat oor 6,5 miljoen ligjaar…http://news.nwu.ac.za/af/nwu-biokinetika-student-ontvang-gesogte-studentetoekenning-vir-gesondheidswetenskappe-die-asaipa
NWU Biokinetika-student ontvang gesogte studentetoekenning vir Gesondheidswetenskappe by die ASAIPA Nasionale Mediese Toekennings
2024-05-15 dat een van ons studente, Jayson Clancy, die studentetoekenning vir Gesondheidswetenskappe by die ASAIPA Nasionale Mediese Toekennings in 2024 gaan ontvang.Die toekenningseremonie sal op 29 Junie 2024 in Johannesburg plaasvind en dit is die eerste keer dat ’n…http://news.nwu.ac.za/af/enkellopend-en-mal-daaroor-hoe-om-bemarking-aan-die-toenemende-groep-enkellopendes-te-doen
Enkellopend en mal daaroor: Hoe om bemarking aan die toenemende groep enkellopendes te doen
2021-03-19 Die kerngesin van toeka, die naoorlogse kinders, die verkwisters van Gen-X, die meer sosiaal-verligte die Gen-Y’s en die digitaal-afhanklike millenniërs, staan opsy: enkellopendes (singletons) is nou baas van die kommersiële plaas! Namate die term “gesin…http://news.nwu.ac.za/af/nwu-het-sy-kapasiteit-bereik-geen-instapstudente-tydens-die-registrasie-van-eerstejaarstudente
NWU het sy kapasiteit bereik – geen instapstudente tydens die registrasie van eerstejaarstudente toegelaat nie
2023-01-17 Die Noordwes-Universiteit (NWU) sal nie tydens die registrasietyd vir eerstejaarstudente in 2023 persone wat nie vir toelating gekwalifiseer het nie, nie ’n aanbod om te studeer, ontvang het nie, of dié wat laat aansoek gedoen het, toelaat om sy kampusse as…http://news.nwu.ac.za/af/suid-afrika-moet-sy-ekonomie-die-rigting-van-volhoubare-arbeidsryke-groei-laat-beweeg
Suid-Afrika moet sy ekonomie in die rigting van volhoubare arbeidsryke groei laat beweeg
2021-03-09 Prof Raymond Parsons van die Noordwes-Universiteit (NWU) se Besigheidskool sê dat Suid-Afrika dringend moet die ekonomiese “herstel” hierdie jaar moet benut om in die tydperk wat voorlê sy ekonomie in die rigting van meer volhoubare arbeidsryke groei te laat…http://theology.nwu.ac.za/unit-reformational-theology-and-development-sa-society/moral-development-society
Moral Development of the Society (Christian Ethics)
2023-09-05 Focus: The application of core concepts of Reformed Theology on moral renewal in the process of nation building and the development of the society. Subprogramme leader: Riaan Rheeder (riaan.rheeder@nwu.ac.za) Members of subprogramme:…http://news.nwu.ac.za/af/nwu-het-sy-kapasiteit-bereik-geen-instapstudente-toegelaat-tydens-die-registrasie-van
NWU het sy kapasiteit bereik – geen instapstudente toegelaat tydens die registrasie van eerstejaarstudente nie
2021-02-17 Die Noordwes-Universiteit (NWU) sal nie tydens die registrasietyd vir eerstejaarstudente in 2021 persone wat nie vir toelating gekwalifiseer het nie, nie ’n aanbod om te studeer ontvang het nie, of dié wat laat aansoek gedoen het, toelaat om sy kampusse…http://health-sciences.nwu.ac.za/ohhri/contact-and-directions
Contact and directions
2024-09-19 Contact us Tel: (018) 299 2135 Directions GPS coordinates of the parking area in front of Building PC-F12 (Physiology) and approximately 50m from Building PC-F10 (OHHRI/Occupational Hygiene): S26 41.206, E27 5.503 Take the…http://news.nwu.ac.za/another-nwu-soccer-institute-player-joins-professional-team-0