Multisite Search
http://news.nwu.ac.za/af/veldtog-vir-die-bewustheid-oor-bedrog-bevorder-etiese-gedrag
Veldtog vir die bewustheid oor bedrog bevorder etiese gedrag
2024-12-13 Om die kollig te laat val op die wydverspreide kwessie van bedrog het die Noordwes-Universiteit (NWU) se Interne Oudit-departement ’n lewendige bewustheidsveldtog ter viering van Internasionale Bedrogbewustheidsweek aangebied. Vername sprekers van…http://news.nwu.ac.za/af/nwu-hersien-die-farmasie-internskapprogram
NWU hersien die farmasie-internskapprogram
2023-04-03 Vir die meeste gegradueerde farmasiestudente is die verpligte eenjaar-internskap in farmasie die eerste stap na hulle diens aan die gemeenskap en die begin van hulle professionele loopbane as aptekers in Suid-Afrika. Die doel van die internskapjaar is om…http://news.nwu.ac.za/af/die-agt-ekonomiese-aanwysers-om-2017-dop-te-hou
Die agt ekonomiese aanwysers om in 2017 dop te hou
2022-08-19 Sal 2017 ’n beter jaar vir Suid-Afrika se ekonomie wees? Dit is die vraag op alle Suid-Afrikaners se lippe, en in ’n poging om ’n antwoord hierop te verskaf, het prof Danie Meyer en dr André Mellet, albei akademiese personeellede binne die Fakulteit…http://news.nwu.ac.za/af/river-fm-mik-na-die-groot-prys
River FM mik na die groot prys
2022-08-19 River FM, ’n radiostasie van die Noordwes-Universiteit se Vanderbijlparkkampus, is uitgenooi om deel te neem aan ’n kompetisie wat aan die plaaslike gemeenskapsradiostasies die geleentheid gee om vir iemand se regte op te kom. Die geleentheid is deur die…http://news.nwu.ac.za/af/ondersoek-maatskaplike-geregtigheid-arbeidsreg-en-hoe-dit-gemeet-kan-word
Ondersoek maatskaplike geregtigheid in arbeidsreg, en hoe dit gemeet kan word
2023-09-27 Maatskaplike geregtigheid in arbeidsreg is nie abstrak en ontasbaar nie – dit is wel meetbaar. Om dit te bewys, is prof Paul Smit, ’n navorser in arbeidsverhoudinge, besig om te ondersoek of dit moontlik is om ’n telkaart vir maatskaplike geregtigheid te…http://news.nwu.ac.za/af/gebruik-die-reg-om-geregtigheid-en-volhoubaarheid-te-bevorder-0
Gebruik die reg om geregtigheid en volhoubaarheid te bevorder
2023-09-27 Dit is maklik om te sien hoe ’n gebrek aan die behoorlike toepassing van die wet, veral in die Suid-Afrikaanse konteks, uiteindelik tot anargie kan lei, aangesien daar mense is wat die wet doelbewus wil systap. Gelukkig is daar mense by die…http://news.nwu.ac.za/af/nwu-biokinetika-student-ontvang-gesogte-studentetoekenning-vir-gesondheidswetenskappe-die-asaipa
NWU Biokinetika-student ontvang gesogte studentetoekenning vir Gesondheidswetenskappe by die ASAIPA Nasionale Mediese Toekennings
2024-05-15 dat een van ons studente, Jayson Clancy, die studentetoekenning vir Gesondheidswetenskappe by die ASAIPA Nasionale Mediese Toekennings in 2024 gaan ontvang.Die toekenningseremonie sal op 29 Junie 2024 in Johannesburg plaasvind en dit is die eerste keer dat ’n…http://news.nwu.ac.za/af/die-nwu-besigheidskool-ontvang-nog-n-internasionale-akkreditasie
Die NWU Besigheidskool ontvang nog ’n internasionale akkreditasie
2023-05-24 Die Noordwes-Universiteit (NWU) Besigheidskool het onlangs sy akkreditasie by die vereniging vir besigheidskole in Afrika (Association of African Business Schools, AABS) ontvang. Die NWU Besigheidskool is deur die senior bestuurder vir Akkreditasie en…http://sport.nwu.ac.za/af/skaak
Skaak
2025-03-10 [accordion collapsed] Mahikengkampus Skaak is ’n strategiese sport wat vir ontspanning sowel as in kompetisies gespeel word. Dit is een van die oudste en gewildste bordspeletjies. Die sport se moderne vorm het op die Europese vasteland ontwikkel,…http://news.nwu.ac.za/af/projek-oor-vloektaal-lewer-wetenskaplike-kennis
Projek oor vloektaal lewer wetenskaplike kennis
2021-04-28 “Myns insiens het dit besonder goed gegaan met die projek. Nie net is die tegnologie en infrastruktuur daargestel vir goeie navorsing in die komende jare nie, maar ons het ook ’n groot klomp geregistreerde gebruikers gekry.”So sê prof Gerhard van…http://news.nwu.ac.za/af/skynverhore-bied-%25C5%2589-voorsmaak-van-maatskaplikewerk-omgewing
Skynverhore bied ʼn voorsmaak van maatskaplikewerk-omgewing
2017-09-08 “Wanneer jy in hierdie hof instap, is jy op my speelvlak.” Dit is die woorde van mnr Johan van den Berg aan tweedejaar-maatskaplikewerkstudente tydens die jaarlikse skynverhore waar studente ʼn voorsmaak kry van die harde realiteit wat ʼn maatskaplike werker…http://news.nwu.ac.za/af/werkswinkel-om-jou-netwerkingsvaardighede-te-slyp
Werkswinkel om jou netwerkingsvaardighede te slyp
2018-02-26 Daar word gesê dat geen mens ’n eiland is nie, en dit is veral waar ten opsigte van netwerking in besigheid. Daarmee in gedagte is dit vir nuwe sowel as gesoute entrepreneurs belangrik dat hulle netwerkingsvaardighede op peil is om by die voordele van…http://news.nwu.ac.za/af/teologie-professor-maak-vordering-met-broodnodige-diskoers-oor-kontekstualisering
Teologie-professor maak vordering met broodnodige diskoers oor kontekstualisering
2022-10-28 Prof Alfred Brunsdon van die Noordwes-Universiteit (NWU) se Fakulteit Teologie het onlangs ’n C2-gradering van die Nasionale Navorsingstigting ontvang. Wat hierdie erkenning noemenswaardig maak, is die nisarea van sy navorsing, wat die teenstrydighede tussen…http://news.nwu.ac.za/af/minister-van-botswana-verwerf-sy-phd-aan-die-nwu-besigheidskool
Minister van Botswana verwerf sy PhD aan die NWU Besigheidskool
2022-05-27 Ons wil graag vir die Minister van Grond- en Watersake van die Republiek van Botswana, dr Kefentse C Mzwinila, gelukwens met sy PhD-graad wat hy op 25 Mei 2022 aan die NWU Besigheidskool verwerf het. …http://news.nwu.ac.za/af/gebruik-van-afrika-plante-en-inheemse-kennis-die-bestuur-van-diabetes
Gebruik van Afrika-plante en inheemse kennis in die bestuur van diabetes
2024-11-07 Navorsing van die Noordwes-Universiteit (NWU) en vennootinstellings het die rol beklemtoon van Afrika-plante en inheemse kennis in die bestuur van diabetes mellitus, ’n chroniese en potensieel dodelike metaboliese siekte wat miljoene mense wêreldwyd aantas.…http://news.nwu.ac.za/af/jongste-besluit-deur-die-moneterebeleidskomitee-verhoog-onvermydelik-die-risiko-vir-oordrywing-die
Jongste besluit deur die Monetêrebeleidskomitee verhoog onvermydelik die risiko vir oordrywing in die ekonomie
2023-05-26 Die Monetêrebeleidskomitee (MBK) het op 25 Mei eenparig besluit om rentekoerse met ’n verdere 50 basispunte (bsp) te verhoog, en risiko’s vir inflasievooruitsigte wat steeds hoog is, aangevoer. Die MBK se vernaamste bekommernisse draai steeds om die moontlike…http://news.nwu.ac.za/af/virtuelewerklikheidlaboratorium-oorbrug-die-gaping-tussen-sielkunde-en-tegnologie
Virtuelewerklikheidlaboratorium oorbrug die gaping tussen sielkunde en tegnologie
2024-08-27 Die soeke na uitnemendheid sonder grense deur die Noordwes-Universiteit (NWU) het so pas op 23 Augustus ’n innoverende tegnologiese hupstoot gekry met die bekendstelling van sy virtuelewerklikheid-simulasielaboratorium by die Fakulteit Gesondheidswetenskappe…http://news.nwu.ac.za/af/staatsfinansies-bly-op-n-gevaarlike-koers
Staatsfinansies bly op ’n gevaarlike koers
2023-11-02 Prof Raymond Parsons, ekonoom van die Noordwes-Universiteit (NWU) se Besigheidskool, sê in die lig van die dreigende ekonomiese en fiskale uitdagings skets die Mediumtermynbegroting-beleidsverklaring (MTBBV) ’n realistiese maar kwesbare fiskale prentjie vir…http://news.nwu.ac.za/af/meld-die-hof-aan-vir-die-nwu-juta-skynverhore
Meld by die “hof” aan vir die NWU-Juta-Skynverhore
2023-07-18 Dit is weer eens tyd vir studente om hulle regterlike togas vir die jaarlikse NWU-Juta-Skynverhore-kompetisie om te hang. Hierdie jaar se kompetisie beloof om veral opwindend te wees, met die semifinale en die finaal wat respektiewelik op 6 en 7 Augustus…http://news.nwu.ac.za/af/nwu-se-rugby-instituut-bly-n-produksielyn-vir-die-provinsies