Multisite Search
http://news.nwu.ac.za/af/fakulteit-poog-om-eerstejaarpaniek-hok-te-slaan
Fakulteit poog om eerstejaarpaniek hok te slaan
2019-05-06 Dis waar: om ʼn eerstejaarstudent by ʼn universiteit te wees, kan een van die mees opwindende, maar stresvolste oorgange wees wat ʼn jongmens kan ervaar! Dit is daarom bloot natuurlik dat jy dalk oorweldig sal voel deur jou nuwe omgewing, die…http://news.nwu.ac.za/af/alumnus-dra-statige-visekanselierskleed
Alumnus dra statige visekanselierskleed
2018-02-09 Wanneer rugby-oefening met aandklasse bots, is fyn voetwerk nodig. Prof Henk de Jager – alumnus en nuwe visekanselier en prinsipaal van die Sentrale Universiteit van Tegnologie (SUT) – moes vroeër fyntrap tussen sy sport en die akademie terwyl hy by die…http://news.nwu.ac.za/af/malan-moker-die-lopies
Malan moker die lopies
2021-03-04 Dit is amper presies twee jaar sedert ’n besondere talent tot sy reg gekom het. Janneman Nieuwoudt Malan het op 3 Februarie 2019 sy internasionale T20-debuut vir Suid-Afrika teen Pakistan op tuisbodem gemaak. Op net 22 jaar oud het hierdie jongman die…http://news.nwu.ac.za/af/suid-afrika-moet-dringend-reageer-en-die-ekonomie-so-trump-bestand-moontlik-maak
Suid-Afrika moet dringend reageer en die ekonomie so “Trump-bestand” as moontlik maak
2025-02-11 “Ons moenie die uiteindelike gevolge onderskat wat dalk in die lig van die huidige skielike breuk in die bilaterale politieke en diplomatieke betrekkinge tussen die Verenigde State (VSA) en Suid-Afrika vir die Suid-Afrikaanse ekonomie en besighede voorlê nie…http://news.nwu.ac.za/af/innovation-hub-gee-erkenning-aan-nwu-presteerders
Innovation Hub gee erkenning aan NWU-presteerders
2020-12-14 Twee tegnologieprojekte het onlangs erkenning ontvang tydens hierdie jaar se Innovation Hub GAP-toekennings, wat op 10 Desember 2020 gehou is. Die Innovation Hub, die innovasie-agentskap van Gauteng, is ’n volfiliaal van die Gautengse Groei- en…http://news.nwu.ac.za/af/kweek-hoop-ten-spyte-van-die-wanhoop-oor-covid-19
Kweek hoop ten spyte van die wanhoop oor Covid-19
2021-07-02 Die voortgaande effek wat Covid-19 op geestesgesondheid het, word regoor die wêreld gevoel, maar veral in Suid-Afrika noudat die pandemie ons land met ’n derde vlaag getref het. Ons het geliefdes, ons finansiële stabiliteit, van ons vryhede, ons sosiale…http://news.nwu.ac.za/af/howzat-met-kfc-mini-krieket-nwu
Howzat! met KFC mini-krieket by NWU
2017-10-20 ʼn Horde klein krieket-karnallies gewapen met kolwe, beenskutte en paaltjies het onlangs op die Noordwes-Universiteit (NWU) se kampus in Vanderbijlpark toegesak om met hulle mini-krieketvernuf te spog. Meer as 20 skole van regoor Suid-Gauteng is deur mini…http://news.nwu.ac.za/af/burger-en-bossie-hou-nwu-onoorwonne
Burger en Bossie hou NWU onoorwonne
2022-06-21 Drie jaar en 21 wedstryde. Dit is hoe lank die Noordwes-Universiteit (NWU) se senior span (dit is nou nie die Varsitybekerspan nie) onoorwonne is. Saterdagmiddag in Potchefstroom het die NWU ʼn sterbelaaide Wits met 37–19 geklop om met hulle agtste…http://news.nwu.ac.za/af/fakulteit-regte-bied-konferensie-vir-suider-afrikaanse-regsdosente-aan
Fakulteit Regte bied konferensie vir Suider-Afrikaanse regsdosente aan
2024-01-10 Die Suider-Afrikaanse samelewing is steeds besig om ’n magdom uitdagings te trotseer. Hoë vlakke van armoede en werkloosheid, onvoldoende infrastruktuur en elektrisiteitsvoorsiening, misdaad en stygende vlakke van korrupsie, en al die verskillende…http://news.nwu.ac.za/af/add
NWU se Fakulteit Gesondheidswetenskappe gee erkenning vir uitnemendheid in navorsing en innovasie
2020-11-24 Die Noordwes-Universiteit (NWU) se Fakulteit Gesondheidswetenskappe het op 18 November 2020 vir die eerste keer ʼn Navorsing en Innovasie Toekenningseremonie aangebied om erkenning te gee aan die harde werk en prestasies van die fakulteitslede. Die…http://news.nwu.ac.za/af/nwu-die-top-100-op-die-ranglys-vir-universiteite-ontluikende-ekonomiee
NWU in die top-100 op die ranglys vir universiteite in ontluikende ekonomieë
2021-03-12 Die Noordwes-Universiteit (NWU) het weer eens presteer met ’n top-100-plasing – en oorkoepelende sesde plek in Suid-Afrika – op die internasionale ranglys vir universiteite in ontluikende ekonomieë (Emerging Economies University Ranking) van Times Higher…http://news.nwu.ac.za/af/kortleerprogram-tale-beklemtoon-meertaligheid
Kortleerprogram in tale beklemtoon meertaligheid
2022-06-09 Taal oorbrug grense. Die verbind ons, inspireer ons, voed ons op en verryk ons. Dit is dié fundamentele instrument wat ons in staat stel om mekaar te leer ken. En in ’n uiteenlopende, meertalige samelewing sal daar minder grense tussen ons wees hoe meer ons…http://news.nwu.ac.za/af/navorser-met-onlangse-b-gradering-jaag-nuwe-probleme-oor-antieke-kulture-na
Navorser met onlangse B-gradering jaag nuwe probleme oor antieke kulture na
2022-02-22 Prof Jaco Gericke het nie ’n ortodokse benadering tot navorsing op sy gebied, antieke kultuur, nie, en in ’n sekere sin het dit soms al teen hom getel. Die gety het egter gedraai, en die feit dat sy werk nie in die hoofstroom van vakkundigheid is nie, kan as…http://commerce.nwu.ac.za/af/chartered-accountancy/geoktrooieerde-rekenmeesterskap
Geoktrooieerde Rekenmeesterskap
2025-07-28 [accordion], Jou Pad na Uitnemendheid, Is jy gereed om ʼn reis aan te pak wat jou passie vir finansies in ʼn gesogte loopbaan omskep? Die Geoktrooieerde Rekenmeester Suid-Afrika (ook bekend as GRSA)-benaming is aangewys as die nommer een Geoktrooieerde Rekenmeester-benaming in die wêreld. Dit is…, Kernvakke , Bedryfswetenskappe Finansiële Rekeningkunde Finansiële Bestuur Korporatiewe bestuur, Etiek, Oudit en Risiko Bestuursrekeningkunde Belasting , Graadopsies, BCom in Geoktrooieerde Rekeningkunde Duur van Graad: 3 jaar, voltyds Word op die Potchefstroom [P], Mahikeng [M] & Vanderbijlpark [V] kampusse aangebied Kurrikulumkode: 5FDH01 BCom in Geoktrooieerde Rekeningkunde - Uitgebreide Program Duur van Graad…, Toelatingsvereistes, BCom in Geoktrooieerde Rekeningkunde APS: 32 Wiskunde: Vlak 5 (60%) Taal van studie op kampus van aansoek vlak 4 (50-59%) BCom in Geoktrooieerde Rekeningkunde - Uitgebreide Program APS: 28 Wiskunde: Vlak 3 (40%) Engels: Vlak 4 (50%), Professionele liggame, South African Institute of Chartered Accountants (SAICA) Vir meer inligting, besoek hul webwerf: https://www.saica.co.za/ Word ook erken deur: Association of Chartered Certified Accountants (ACCA) Die BCom Geoktrooieerde Rekenmeesterskap graad gee studente…, Loopbaanmoontlikhede, GR is ʼn uitsonderlik diverse kwalifikasies met verskeie loopbaangeleenthede. Daar is baie opsies, bv. openbare praktyk (ouditfirmas), die korporatiewe omgewing (werk vir ʼn maatskappy), die openbare sektor (werk vir die regering), jou eie besigheid of die…, Nagraadse Studies, Nagraadse studies in Geoktrooieerde Rekenmeesterskap sluit in: BCom Honneurs MCom Phd Die nagraadse studies word aangebied op Potchefstroom [P] Vanderbijlpark [V] Laai die honneursbrosjure hier af. [/accordion], , Jaarboekhttp://sport.nwu.ac.za/af/tennis
Tennis
2024-06-14 [accordion collapsed] Mahikengkampus Tennis is ’n Olimpiese sport en word op alle vlakke van die samelewing en deur alle ouderdomsgroepe gespeel. Die sport kan gespeel word deur enigeen wat ’n raket kan vashou, insluitende mense in rolstoele. Die…http://news.nwu.ac.za/af/persoonlikheid-kan-die-sleutelaanwyser-vir-prestasie-die-werkplek-wees
Persoonlikheid kan die sleutelaanwyser vir prestasie in die werkplek wees
2020-12-08 Prof Ankebe Kruger, voorligtingsielkundige by die Instituut vir Sielkunde en Welstand in die Sentrum vir Gesondheid en Menslike Prestasie, het onlangs ’n navorsingsprojek onder personeellede in die Fakulteit Gesondheidswetenskappe regoor al drie kampusse van…http://news.nwu.ac.za/af/die-invloed-van-skokke-oor-verskafferspryse-het-n-toepaslike-reaksie-vanaf-die-monetere-beleid
Die invloed van skokke oor verskafferspryse het ’n toepaslike reaksie vanaf die monetêre beleid nodig
2022-03-25 “Met die oorkoepelende balans van ekonomiese risiko’s wat Suid-Afrika tans in die gesig staar, is die oordeel van die Monetêre Beleidskomitee (MBK) dat ’n 25-basispunt-styging tans die regte ding is, hoewel die toon en taal van die MBK-verklaring duidelik…http://sport.nwu.ac.za/af/hpi/re%25C3%25ABls-en-prosedures
Reëls en prosedures
2018-07-12 HPI-toegang Alle lede kry toegang met hulle eie toegangskaart. ENIGE vorm van misbruik daarvan sal ’n boete vir die kaarthouer tot gevolg hê, asook ’n bykomende boete wat deur die kaarthouer betaalbaar is om mede-oortreders te…http://news.nwu.ac.za/af/klein-krieketspelertjies-groot-drome
Klein krieketspelertjies, groot drome!
2018-11-22 As die Proteas se afrigter, Ottis Gibson, die jong talent by die onglangse KFC minikrieketdag, wat by die Noordwes-Universiteit (NWU) se Vanderbijlparkkampus gehou is, kon sien, sou ouens soos AB de Villiers, JP Duminy en Kagiso Rabada iets gehad het om oor…http://news.nwu.ac.za/af/optentia-lewer-die-derde-internasionale-gesamentlike-phd