Multisite Search
http://news.nwu.ac.za/af/afrika-span-saam-om-voeding-kundigheid-na-die-vasteland-te-bring
Afrika span saam om voeding-kundigheid na die vasteland te bring
2024-07-31 • Mikronutriënttekorte is baie algemeen in Afrika en is een van die belangrikste faktore wat geassosieer word met groeivertraging, swak immuunfunksie en kindersterftes. • ʼn Nuwe meestersgraadprogram in Voeding met Kerntegnieke sal help om wanvoeding in…http://news.nwu.ac.za/af/op-wereld-hipertensiedag-vra-navorsers-vir-n-bewustheid-en-voorkoming-van-hipertensie
Op Wêreld Hipertensiedag vra navorsers vir ’n bewustheid en voorkoming van hipertensie
2023-05-25 Ter erkenning van Wêreld Hipertensiedag het die NWU se Hipertensie in Afrika-navorsingspan (HART) ’n bloeddrukmoniteringsgeleentheid as deel van die Mei Metingsmaand-inisiatief gereël. Die doel van die geleentheid was om ’n bewustheid oor hipertensie, of hoë…http://news.nwu.ac.za/af/boek-ondersoek-anti-apartheid-intellektueel-se-werk-en-voortgesette-relevansie
Boek ondersoek anti-apartheid-intellektueel se werk en voortgesette relevansie
2023-11-20 Post-apartheid Suid-Afrika het steeds talle onopgeloste probleme en onvervulde beloftes, ten spyte van noemenswaardige vordering op sekere gebiede. ’n Boek oor die werk van die ontslape anti-apartheidsaktivis en intellektueel, Mzala Nxumalo, wat onlangs…http://news.nwu.ac.za/af/navorsers-wys-bewaring-en-ontwikkeling-kan-hand-aan-hand-gaan
Navorsers wys bewaring en ontwikkeling kan hand aan hand gaan
2025-11-13 Terwyl Afrika se stede vinnig uitbrei en die druk vir ekonomiese groei toeneem, staan die vasteland se beskermde gebiede voor ’n komplekse uitdaging: hoe om die natuur te bewaar én mense te bemagtig. By die Noordwes-Universiteit (NWU) werk die…http://news.nwu.ac.za/af/nwu-se-vlagskip-navorsingsprojekte-lewer-n-bydrae-tot-sa-se-toekoms
NWU se vlagskip-navorsingsprojekte lewer ’n bydrae tot SA se toekoms
2022-12-08 Die Noordwes-Universiteit (NWU) is op die voorpunt van navorsing wat ten doel het om gemeenskapsbetrokkenheid te bevorder en op ’n plaaslike, kontinentale en wêreldwye vlak ’n betekenisvolle bydrae tot mense se lewens te maak. Prof Jeffrey Mphahlele,…http://news.nwu.ac.za/af/wespe-help-om-metaalkontaminasie-te-bepaal
Wespe help om metaalkontaminasie te bepaal
2021-09-22 Wespe (perdebye) word dikwels as plae beskou, maar hulle kan ’n groot rol in die ekostelsel speel, van bestuiwing totdat hulle ’n skakel in die voedselketting is. ’n Meestersgraadstudent van die Noordwes-Universiteit (NWU), Yasfir Tarif Nadat, onderneem ’n…http://news.nwu.ac.za/af/nog-n-pluimpie-vir-deidre-jordaan
Nóg ’n pluimpie vir Deidre Jordaan
2022-04-22 Bertie Jacobs Kampala bly maar ʼn plek vir Deidre Jordaan om aan gewoond te raak. Sy sal weet. Dit is immers die tweede agtereenvolgende jaar dat sy Suid-Afrika by die Afrika-pluimbalkampioenskap in die hoofstad van Uganda verteenwoordig het. Hoewel dit…http://news.nwu.ac.za/af/nwu-bevorder-impakvolle-voedingleierskapsopleiding-afrika
NWU bevorder impakvolle voedingleierskapsopleiding in Afrika
2025-03-11 Ná onlangse verwikkelinge is impakvolle leierskap in voeding nou meer as ooit nodig. Die Verenigde Nasies (VN) se dekade van aksie oor voeding (United Nations (UN) Decade of Action on Nutrition*) kom hierdie jaar tot ’n einde en USAID-befondsing vir Afrika en…http://news.nwu.ac.za/af/stimulering-van-kundige-dialoog-oor-ons-grense-heen
Stimulering van kundige dialoog oor ons grense heen
2022-08-15 Die Besigheidskool van die Noordwes-Universiteit (NWU) het op 11 Augustus met trots sy eerste formele uitreik-inisiatief vir Afrika in Gaborone, Botswana bekendgestel. Sowat 80 afgevaardigdes van die Botswana-regering, die formele sakesektor en personeel van…http://news.nwu.ac.za/af/ek-stel-dit-aan-u-tweedejaar-vanderbijlparkstudente-die-wenners-die-nwu-juta-skynverhore
Ek stel dit aan u – tweedejaar-Vanderbijlparkstudente die wenners in die NWU Juta Skynverhore
2022-08-16 ’n Span tweedejaarstudente van die Fakulteit Regte op die Vanderbijlparkkampus van die Noordwes-Universiteit (NWU) is hierdie jaar se wenners in die gewilde jaarlikse NWU Juta Skynverhore-kompetisie wat op 15 Augustus in Potchefstroom plaasgevind het.…http://humanities.nwu.ac.za/af/languages/frans
Frans
2021-11-08 Beskikbaar op die Mahikeng-, Potchefstroom- en Vanderbijlparkkampus In 2020 is la langue française, die taal van die liefde, ’n amptelike taal in 32 lande en dit word in meer as 43 lande deur ongeveer 300 miljoen mense regoor…http://news.nwu.ac.za/af/kweek-suksesvolle-opkomende-boere-deur-vennootskappe
Kweek suksesvolle opkomende boere deur vennootskappe
2021-10-28 Wat het opkomende boere nodig om suksesvol te wees? Dit is die vraag wat dr Faan Pelser, ’n akademikus van die Noordwes-Universiteit (NWU), en prof Theuns Pelser van die Universiteit van KwaZulu-Natal se Nagraadse Skool vir Besigheid en Leierskap in hulle…http://news.nwu.ac.za/af/voorspelde-groei-nie-goed-genoeg-vir-suid-afrika-nie
Voorspelde groei nie goed genoeg vir Suid-Afrika nie
2025-04-24 Die slegte nuus van die jongste evaluering deur die Internasionale Monetêre Fonds (IMF) van die impak van handelsoorloë en beleidsonsekerheid op die wêreldekonomie is nie onverwags nie. Dit beklemtoon nietemin die omvang van die ekonomiese skade wat as gevolg…http://education.nwu.ac.za/af/languages-education/vakgroepoorsig
Vakgroepoorsig
2026-04-22 Vakgroepoorsig Afrikaans vir onderwys Afrikaans is een van die jongste tale in die wêreld en het (soos Hindi, Moderne Hebreeus en Indonesies) eers gedurende die 20ste eeu ten volle ’n gestandaardiseerde taal geword. Om hierdie rede…http://news.nwu.ac.za/af/navorsing-gee-%25E2%2580%2599n-stem-aan-kwesbare-kinders
Navorsing gee ’n stem aan kwesbare kinders
2019-11-14 Die seksuele misbruik van kinders is ’n droewige werklikheid in Suid-Afrika. Mense sê dat hulle iets sal sê as hulle meen dat ’n kind seksueel misbruik word; talle is seker dat hulle uitbuiting sal herken, en byna niemand glo dat hulle sou toelaat dat…http://news.nwu.ac.za/af/n-goeie-slaaproetine-het-n-positiewe-invloed-op-atlete-se-prestasie
’n Goeie slaaproetine het ’n positiewe invloed op atlete se prestasie
2023-11-07 Hulle floreer op adrenalien, opwinding en energie, maar dit is veral slaap – of die gebrek daaraan – wat die prestasie van atlete kan beïnvloed. ’n Navorser van die Noordwes-Universiteit (NWU) sê haar navorsing toon dat die handhawing van goeie slaapgewoontes…http://news.nwu.ac.za/af/nwu-het-sy-kapasiteit-bereik-geen-instapstudente-tydens-die-registrasie-van-eerstejaarstudente
NWU het sy kapasiteit bereik – geen instapstudente tydens die registrasie van eerstejaarstudente toegelaat nie
2023-01-17 Die Noordwes-Universiteit (NWU) sal nie tydens die registrasietyd vir eerstejaarstudente in 2023 persone wat nie vir toelating gekwalifiseer het nie, nie ’n aanbod om te studeer, ontvang het nie, of dié wat laat aansoek gedoen het, toelaat om sy kampusse as…http://news.nwu.ac.za/af/aggressiewe-tariefbeleid-skep-gefragmenteerde-wereldhandelstelsel
Aggressiewe tariefbeleid skep gefragmenteerde wêreldhandelstelsel
2025-07-09 Die 30%-tariefbesluit deur die Verenigde State is nie goeie nuus vir die Suid-Afrikaanse ekonomie nie, en die potensieel negatiewe ekonomiese impak daarvan moenie onderskat word nie. Prof Raymond Parsons, ekonoom van die Noordwes-Universiteit (NWU) se…http://news.nwu.ac.za/af/nwu-onder-topagt-universiteite-afrika-vir-omgewingsvolhoubaarheid
NWU onder topagt universiteite in Afrika vir omgewingsvolhoubaarheid
2023-12-05 Die vernaamste aspek van die hantering van omgewings-, maatskaplike en beheerkwessies is om iets te doen om volhoubare oplossings te vind. Die Noordwes-Universiteit (NWU) is onder die voorste hoëronderwysinstellings in Afrika wat betref hulle reaksie op…http://news.nwu.ac.za/af/suid-afrika-moet-die-laegroeivalstrik-oorwin-om-uitdagings-suksesvol-aan-te-pak