Multisite Search
http://health-sciences.nwu.ac.za/af/nursing/kortkursusse
Kortkursusse
2019-03-01 Wat is 'n kortkursus? 'n Kortkursus of kortleerprogram is opleiding wat oor 'n kort tydperk (een dag tot 10 maande) aangebied word. Hierdie tipe program lei gewoonlik tot 'n bywoning of bevoegdheidsertifikaat en lei NIE tot…http://news.nwu.ac.za/af/nwu-die-top-100-op-die-ranglys-vir-universiteite-ontluikende-ekonomiee-emerging-economies
NWU in die top-100 op die ranglys vir universiteite in ontluikende ekonomieë (Emerging Economies University Ranking) vir 2022
2021-10-20 Die Noordwes-Universiteit (NWU) het weer eens ’n top-100-plasing op ’n internasionale ranglys gekry. Dit is in die 96ste plek – en vyfde plek in Suid-Afrika – op die ranglys van die universiteite in ontluikende ekonomieë (Emerging Economies University Ranking…http://news.nwu.ac.za/af/nwu-het-sy-kapasiteit-bereik-geen-instapstudente-tydens-die-registrasie-van-eerstejaarstudente
NWU het sy kapasiteit bereik – geen instapstudente tydens die registrasie van eerstejaarstudente toegelaat nie
2023-01-17 Die Noordwes-Universiteit (NWU) sal nie tydens die registrasietyd vir eerstejaarstudente in 2023 persone wat nie vir toelating gekwalifiseer het nie, nie ’n aanbod om te studeer, ontvang het nie, of dié wat laat aansoek gedoen het, toelaat om sy kampusse as…http://news.nwu.ac.za/nwu-student-chapter-reaches-out-unathi-community-orphans-home
NWU student chapter reaches out to Unathi Community Orphans’ Home
2022-09-21 The Student Chapter of the North-West University’s (NWU’s) Faculty of Natural and Agricultural Sciences (FNAS) hosted a coin-laying fundraiser event on 7 September 2022. The aim of this event was to lend a helping hand to those who are less fortunate…http://news.nwu.ac.za/af/lang-en-moeilike-pad-om-die-suid-afrikaanse-lugdiens-reg-te-ruk
Lang en moeilike pad om die Suid-Afrikaanse Lugdiens reg te ruk
2020-11-23 Die Noordwes-Universiteit se Ofentse Mokwena, ʼn vervoerekonoom, gooi sy blik op die Suid-Afrikaanse Lugdiens (SAL) se finansiële- en bedryfstreuermare en gee ook sy voorstel vir oplossings. Die Suid-Afrikaanse Lugdiens (SAL) het verborge kwesbaarhede…http://news.nwu.ac.za/af/gebruik-die-reg-om-geregtigheid-en-volhoubaarheid-te-bevorder
Gebruik die reg om geregtigheid en volhoubaarheid te bevorder
2022-12-08 Wanneer dit kom by die soek van innoverende oplossings vir die maatskaplike en omgewingsuitdagings wat Suid-Afrika moet hanteer, is die Navorsingseenheid vir Reg, Geregtigheid en Volhoubaarheid van die Noordwes-Universiteit (NWU) aan die voorpunt. “Die…http://news.nwu.ac.za/af/gebruik-die-reg-om-geregtigheid-en-volhoubaarheid-te-bevorder-0
Gebruik die reg om geregtigheid en volhoubaarheid te bevorder
2023-09-27 Dit is maklik om te sien hoe ’n gebrek aan die behoorlike toepassing van die wet, veral in die Suid-Afrikaanse konteks, uiteindelik tot anargie kan lei, aangesien daar mense is wat die wet doelbewus wil systap. Gelukkig is daar mense by die…http://news.nwu.ac.za/af/energie-uitdaging-die-grootste-bedreiging-vir-ekonomiese-prestasie
Energie-uitdaging is die grootste bedreiging vir ekonomiese prestasie
2023-04-20 Die styging in die jaarlikse verbruikersprysinflasie van 7,0% tot 7,1% in Maart was strydig met die markverwagtings, wat was dat die verbruikersprysindeks (VPI) moontlik teen nou ’n matige afname tot ongeveer 6,7% kon getoon het. Volgens prof Raymond…http://news.nwu.ac.za/af/slimstasie-die-nwu-sal-luggehalte-en-weer-moniteer
Slimstasie by die NWU sal luggehalte en weer moniteer
2019-10-08 Vanderbijlpark, ’n besoedelingsknelpunt, is gekies as die ligging van ’n moderne waarnemingstasie wat die weer sowel as die luggehalte sal moniteer. Hierdie multimiljoenrandontwikkeling sal maak dat die Noordwes-Universiteit (NWU) die eerste…http://news.nwu.ac.za/af/ranglyste-bevestig-die-nwu-se-bestendige-pad-van-uitnemendheid
Ranglyste bevestig die NWU se bestendige pad van uitnemendheid
2025-10-09 In die jongste Times Higher Education (THE) World University Rankings gaan die Noordwes-Universiteit (NWU) voort om te bou aan sy reputasie as ’n wêreldwye mededingende en innoverende instelling wat sy posisie onder die wêreld se vooraanstaande universiteite…http://news.nwu.ac.za/af/oorbrug-die-wiskundegaping-%25E2%2580%2593-%25E2%2580%2599n-tweede-kans-op-sukses-vir-matrikulante
Oorbrug die Wiskundegaping – ’n tweede kans op sukses vir matrikulante
2022-08-19 Vier jaar sedert die bekendstelling van die Oorbrug die Wiskundegaping- (BTMG-) leerprogram aan die Noordwes-Universiteit se Vanderbijlparkkampus het talle leerders nie net hulle vrees vir wiskunde verloor nie, maar is ook florerende studente wat hulle…http://news.nwu.ac.za/af/plasing-op-die-gryslys-skaad-suid-afrika-se-beleggingsprofiel
Plasing op die gryslys skaad Suid-Afrika se beleggingsprofiel
2023-02-27 Suid-Afrika se verhoogde internasionale risikostatus as gevolg van plasing op die gryslys skaad ’n beleggingsprofiel wat reeds met faktore soos die negatiewe impak van aggressiewe beurtkrag, gebrek aan energiesekerheid, voortgaande rommelstatus en ander…http://news.nwu.ac.za/af/lewensveranderende-ervaring-wag-op-die-mahikengkampus-se-toerisme-studente
Lewensveranderende ervaring wag op die Mahikengkampus se Toerisme-studente
2023-12-11 Meetingstraat 205, Charleston, Suid-Carolina 29401, Verenigde State. Hier, op die rand van die Atlantiese Oseaan, omring deur die vleie van die lae lande, is die plek wat nege BA Honneurs-studente in Toerismebestuur van die Mahikengkampus van die Noordwes-…http://news.nwu.ac.za/af/een-universiteit-een-simbool-wat-stel-u-die-vooruitsig
Een universiteit: een simbool – wat stel u in die vooruitsig?
2022-09-15 As deel van die demonstrasie van ons verbintenis om die NWU te transformeer en te posisioneer as ʼn unitêre instansie van hoogstaande akademiese uitnemendheid, met ʼn verbintenis tot maatskaplike geregtigheid, het die NWU-Raad die NWU se Keurkomitee vir…http://news.nwu.ac.za/af/sazini-mojapelo-gaan-leierskapinsig-die-nwu-leierskapsberaad-deel
Sazini Mojapelo gaan leierskapinsig by die NWU-leierskapsberaad deel
2017-07-19 Wanneer dit by besigheidstrategie en -ontwikkeling kom, het Sazini Mojapelo geen formele bekendstelling nodig nie. As uiters gesogte kundige in die vestiging, ontwikkeling en uitvoering van maatskaplike programme word Sazini, wat die groephoof van Africa…http://news.nwu.ac.za/af/baie-kundigheid-tussen-al-die-blare-van-trees-versteek
Baie kundigheid tussen al die blare van TREES versteek
2022-09-13 Wanneer ons oor toerisme dink, kom beelde van lang safariroetes deur die Afrikabos, luilekker dae in die son op die wit sand van ons ongerepte strande en die pragtige argitektoniese meesterstukke – vreemd en ook eiesoortig – by ons op. Toerisme is egter ’n…http://news.nwu.ac.za/af/ewp-verander-die-gesig-van-entrepreneurskap-suid-afrika
EWP: Verander die gesig van entrepreneurskap in Suid-Afrika
2018-10-19 Dit is ’n bewese feit dat belegging in vroulike entrepreneurs tot werkskepping, nuwe inkomstebronne en innoverende bydraes tot die gemeenskap lei. Voorbeelde hiervan – soos dit tydens die 2018-weergawe van die Ondernemende Vroue-program (EWP) ontwikkel…http://news.nwu.ac.za/af/nwu-vier-kindergesondheidsdag-saam-met-die-stadt-primere-skool
NWU vier Kindergesondheidsdag saam met die Stadt Primêre Skool
2023-11-16 Om Kindergesondheidsdag te vier, het die Fakulteit Gesondheidswetenskappe van die Noordwes-Universiteit (NWU) ’n klompie prettige aktiwiteite vir die kinders by die Stadt Primêre Skool gereël om die voordele van ’n gesonde leefstyl aan hulle oor te dra.…http://news.nwu.ac.za/af/rassie-erasmus-gaan-n-eredoktorsgraad-van-die-noordwes-universiteit-ontvang
Rassie Erasmus gaan ’n eredoktorsgraad van die Noordwes-Universiteit ontvang
2024-07-31 Die Noordwes-Universiteit (NWU) gaan ’n eredoktorsgraad toeken aan die Springbok-hoofafrigter en voormalige SA Rugby se Direkteur van Rugby, Johan “Rassie” Erasmus, wat Suid-Afrika gehelp het om die Rugby Wêreldbeker te wen. Die NWU Raad het die besluit…http://news.nwu.ac.za/af/gemeenskapsbetrokkenheid-neem-n-sentrale-plek-die-jaarlikse-geexpo