Multisite Search
http://news.nwu.ac.za/af/hospitaal-klop-aan-die-nwu-se-deur-vir-beter-sorg-vir-borskankerpasiente
Hospitaal klop aan die NWU se deur vir beter sorg vir borskankerpasiënte
2022-10-28 Navorsers by die Noordwes-Universiteit (NWU) werk gereeld in gemeenskappe om lewens te verbeter en oplossings vir dringende kwessies te vind. In die stryd teen borskanker het ’n hospitaal in Potchefstroom die kundigheid van die navorsingseenheid…http://news.nwu.ac.za/af/dr-bismark-tyobeka-oor-suid-afrika-se-toekoms-met-kernkrag-0
Dr Bismark Tyobeka oor Suid-Afrika se toekoms met kernkrag
2022-09-14 Die debat oor kernkrag is nou al meer as ’n driekwarteeu aan die gang. Voorstanders daarvan hemel steeds die deugde daarvan op, terwyl dié wat daarteen gekant is, vas glo dat die risiko’s swaarder as die voordele weeg. Die bekende kernerenergiekundige…http://news.nwu.ac.za/af/nns-gee-befondsing-vir-steenkoolnavorsing-die-nwu-n-hupstoot
NNS gee befondsing vir steenkoolnavorsing by die NWU ’n hupstoot
2023-06-14 Die soektog na meer volhoubare en groener steenkoolenergie het ’n hupstoot gekry deur die Nasionale Navorsingstigting (NNS) se hernuwing van die Leerstoel vir Steenkoolnavorsing by die Noordwes-Universiteit (NWU). Die leerstoel het as deel van die…http://news.nwu.ac.za/af/bou-n-blinker-toekoms-die-heel-eerste-program-van-sass-streef-daarna-om-more-se-leiers-te-bemagtig
Bou ’n blinker toekoms: die heel eerste program van SASS streef daarna om môre se leiers te bemagtig
2024-03-06 Die organisasie Hoër Onderwys en Leierskapbestuur (Higher Education and Leaderrship Management, HELM), het vroeër hierdie jaar die Studentesake en Studentesukses-program (SASS-program) by die Kopanong Hotel en Konferensiesentrum in Benoni, Johannesburg…http://news.nwu.ac.za/af/studie-ondersoek-die-samesmeltings-van-hoeronderwysinstellings
Studie ondersoek die samesmeltings van hoëronderwysinstellings
2023-03-31 ’n Onlangse studie wat deur ’n PhD-gegradueerde en personeellid van die Noordwes-Universiteit (NWU) Besigheidskool, dr Lungile Ntsizwane, uitgevoer is, het gekyk hoe om administratiewe stelsels en prosesse tydens samesmeltings binne Suid-Afrikaanse…http://sport.nwu.ac.za/af/hpi
Oor ons
2020-02-13 Die NWU ontvang meer as ’n duisend internasionale atlete per jaar. Die Hoëprestasie-instituut vir Sport (HPI) is op die Potchefstroomkampus van die Noordwes-Universiteit geleë. Potchefstroom het die…http://news.nwu.ac.za/af/voortsetting-van-siklus-van-rentekoersverhogings-was-onvermydelik
Voortsetting van siklus van rentekoersverhogings was onvermydelik
2022-09-23 Die verklaring deur die Monetêre Beleidskomitee (MBK) van die Suid-Afrikaanse Reserwebank (SARB) op 22 September het te midde van verskeie wêreldwye en plaaslike onsekerhede om verstaanbare redes ’n aggressiewe boodskap oor die inflasievooruitsigte in die…http://news.nwu.ac.za/af/kom-ons-oorweeg-dit-om-meer-begrip-vir-vertroue-te-h%25C3%25AA
Kom ons oorweeg dit om meer begrip vir vertroue te hê
2019-08-23 Het ons begrip vir vertroue? Dit is die vraag wat dr Marita Heyns, ’n navorser by die Noordwes-Universiteit (NWU) se Optentia-navorsingsfokusarea, vra. Deur haar navorsing streef dr Heyns – wat ’n besondere belangstelling het in die ontwikkeling van…http://news.nwu.ac.za/af/slimstasie-die-nwu-sal-luggehalte-en-weer-moniteer
Slimstasie by die NWU sal luggehalte en weer moniteer
2019-10-08 Vanderbijlpark, ’n besoedelingsknelpunt, is gekies as die ligging van ’n moderne waarnemingstasie wat die weer sowel as die luggehalte sal moniteer. Hierdie multimiljoenrandontwikkeling sal maak dat die Noordwes-Universiteit (NWU) die eerste…http://news.nwu.ac.za/af/fakulteit-intervensie-slaan-eerstejaarspaniek-hok
Fakulteit intervensie slaan eerstejaarspaniek hok
2019-10-29 Dit is waar: om ‘n eerstejaarstudent by ‘n universiteit te wees, kan een van die mees opwindende, maar stresvolste oorgange wees wat ‘n jongmens sal ervaar. Dit is daarom bloot natuurlik dat jy dalk oorweldig deur jou omgewing, die verantwoordelikhede wat…http://news.nwu.ac.za/af/enactus-vaal-deur-na-die-volgende-rondte-van-die-harmony-led-uitdaging
Enactus Vaal deur na die volgende rondte van die Harmony LED-uitdaging
2017-07-06 Lede van die Noordwes-Universiteit (NWU) se kampus in Vanderbijlpark se afdeling van Enactus glimlag breed nadat daar aangekondig is dat hulle tot by die tweede rondte van die gewilde 2017 Harmony Plaaslike Ekonomiese Ontwikkeling-uitdaging gevorder het.…http://news.nwu.ac.za/af/informele-afvalinsamelaars-lewer-n-geweldige-bydrae-tot-herwinning-suid-afrika
Informele afvalinsamelaars lewer ’n geweldige bydrae tot herwinning in Suid-Afrika
2021-10-28 Informele afvalinsamelaars in Suid-Afrika speel ’n sleutelrol in die herwinningswaardeketting, maar kry dikwels geen erkenning nie. Daar moet maniere gevind word om hulle in staat te stel om deel te neem aan besluite oor afvalbestuurspraktyke en…http://news.nwu.ac.za/af/jongste-ranglyste-toon-nwu-se-vakke-van-gehalte
Jongste ranglyste toon NWU se vakke van gehalte
2021-10-14 Die Noordwes-Universiteit (NWU) is een van die beste tersiêre-onderwysinstellings vir onderrig op pad na ’n professionele loopbaan. Dit is herbevestig deur die jongste ranglys van die Times Higher Education (THE) World Rankings wat die NWU onder die top…http://news.nwu.ac.za/af/akker-n-europese-reus
Akker ’n Europese reus
2021-02-24 Daar kan seker nie ’n meer kontrasterende vertoning wees van twee rugbyspelers se persoonlikhede as toe die vuisgeveg tussen Schalk Brits en Akker van der Merwe in 2019 plaasgevind het nie. Die twee Springbok-hakers – Brits in die blou van die Bulle, Van…http://news.nwu.ac.za/af/prof-lubbe-se-baanbrekerswerk-word-internasionaal-erken
Prof Lubbe se baanbrekerswerk word internasionaal erken
2021-08-20 In die lig van Vrouemaand wil ons sê hoe trots ons is op een van ons eie voorste vroue wat vir haar baanbrekerswerk in die reënboognasie internasionaal erken word. Prof Welma Lubbe, professor in die Skool vir Verpleegkunde aan die Noordwes-Universiteit (NWU…http://news.nwu.ac.za/af/sosiale-media-die-klaskamer-meer-voordele-nadele
Sosiale media in die klaskamer: meer voordele as nadele
2022-10-28 Die koms van sosiale media het ’n baie groot uitwerking op onderrig en leer gehad, maar baie min is bekend oor die voor- en nadele van die gebruik van sosiale media in die klaskamer. So sê dr Thamie Ndlovu, ʼn opvoedkundige tegnoloog by die Noordwes-…http://news.nwu.ac.za/af/die-effek-van-chroniese-medikasie-verdwyn-die-rook
Die effek van chroniese medikasie verdwyn in die rook
2024-11-07 Mediese kundiges stem saam dat rook ’n gesondheidsgevaar is, maar talle rokers regverdig hierdie gewoonte deur te beklemtoon hoe kalmerend en sosiaal dit kan wees. Sommige rokers van plante soos dagga wys ook op die mediese voordele wat sommige studies getoon…http://news.nwu.ac.za/af/ondersteuning-en-leiding-van-die-nwu-gemeenskap-maak-graderingsreis-makliker
Ondersteuning en leiding van die NWU-gemeenskap maak graderingsreis makliker
2023-04-28 Die vakgroep Inligtingstelsels aan die Noordwes-Universiteit (NWU) het in prof Joshua Chukwuere sy eerste Y2-gegradeerde van die Nasionale Navorsingstigting (NNS) gekry. Hy is in inligtingstelsels, en spesifiek in ontluikende en digitale tegnologieë, aan…http://news.nwu.ac.za/af/sona-2023-woorde-moet-met-geloofwaardige-optrede-ondersteun-word
SONA 2023: Woorde moet met geloofwaardige optrede ondersteun word
2023-02-10 Die 2023-staatsrede (SONA), wat op 9 Februarie deur president Cyril Ramaphosa in die parlement gelewer is, het ’n omvattende, openhartige en realistiese evaluering van Suid-Afrika se huidige moeilike en uitdagende ekonomiese landskap gegee. Prof Raymond…http://humanities.nwu.ac.za/af/communication/kunsgeskiedenis-en-visuele-studie