Multisite Search
http://engineering.nwu.ac.za/af/ingenieurswese/vroue-ingenieurswese
Vroue in Ingenieurswese
2022-02-20 DIe mensdom bestaan nie net uit een geslag nie, en daarom is dit belangrik dat die sektor wat verantwoordelik is vir die skep van nuwe produkte, prosesse en stelsels ook nie deur net een geslag oorheers word nie. Die doel van die Vroue in Ingenieurswese-…http://news.nwu.ac.za/af/bou-n-gesonde-ingesteldheid-teenoor-stem-onderwys
Bou ’n gesonde ingesteldheid teenoor STEM-onderwys
2023-03-02 Studente se swak prestasie en belangstelling in die gebiede van wetenskap, tegnologie, ingenieurswese en wiskunde (STEM) – veral onder vroue wat onderverteenwoordig is in die wetenskaplike gemeenskap – is in talle lande ’n groot bekommernis. Dit is selfs…http://news.nwu.ac.za/af/matige-groeivooruitsig-beklemtoon-die-dringendheid-van-groeigeorienteerde-beleide-en-projekte
Matige groeivooruitsig beklemtoon die dringendheid van groeigeoriënteerde beleide en projekte
2024-01-29 Soos te wagte was, het die Monetêrebeleidskomitee (MBK) op 25 Januarie op ’n vierde agtereenvolgende vergadering (sy eerste vergadering van 2024) eenparig besluit om rentekoerse weer eens onveranderd te laat en dat dit dus nog langer hoog sal bly. Prof…http://news.nwu.ac.za/af/nwu-navorsers-stel-groeifaktore-vir-vroulike-entrepreneurs-vas
NWU-navorsers stel groeifaktore vir vroulike entrepreneurs vas
2019-08-27 Dit is lankal nie meer waar dat entrepreneurskap slegs ’n manlike domein is nie. In die afgelope paar jaar het die getal vroulike entrepreneurs toegeneem, wat almal laat besef dat vroue ’n belangrike bron van ekonomiese groei is. Ten spyte van die…http://news.nwu.ac.za/af/nwu-en-rotary-international-%25E2%2580%2599n-vergelyking-wat-sin-maak
NWU en Rotary International: ’n vergelyking wat sin maak
2019-08-27 Onlangse samewerking tussen die Noordwes-Universiteit (NWU) en die internasionale diensorganisasie, Rotary International, het meer as 140 onderwyskundiges en onderwysers byeengebring om opleiding by twee internasionale wiskundekundiges te ontvang. Hierdie…http://news.nwu.ac.za/af/hpi-n-nwu-juweel
HPI ʼn NWU-juweel
2021-04-23 Jean Verster se entoesiasme is aansteeklik. Wêreldkampioene kan daarvan getuig – vra maar vir Caster Semenya en vele ander. Dié voormalige en uitsonderlike middelafstandatleet was in die vroeë tagtigs een van SA-atletiek se groot troefkaarte. In daardie…http://news.nwu.ac.za/af/boomplantasies-benadeel-ekostelsels
Boomplantasies benadeel ekostelsels
2021-07-02 Deur inheemse woude met boomplantasies te vervang, word die grond op ’n mikrobiese vlak benadeel deur ’n impak op die vrugbaarheid van die grond en die gesondheid van die planeet te hê. Dit is een van die gevolgtrekkings waartoe die Noordwes-Universiteit (…http://news.nwu.ac.za/af/nwu-navorsers-voer-suid-afrika-se-eerste-studie-oor-omgewings-maatskaplike-werk-uit
NWU-navorsers voer Suid-Afrika se eerste studie oor omgewings- maatskaplike werk uit
2022-05-23 Klimaatsverandering, vernietiging van die omgewing en die ineenstorting van biodiversiteit hou ’n ernstige bedreiging vir die planeet en die mens in, en veral vir arm en gemarginaliseerde gemeenskappe. Die bedreiging kan selfs groter wees vir die burgers…http://news.nwu.ac.za/af/studente-ongemaklike-gesprekke-oor-ras-betrokke
Studente by ongemaklike gesprekke oor ras betrokke
2023-07-27 Deur Sandile Mahlangu Die Noordwes-Universiteit (NWU) vier jaarliks Facing Race Week gedurende die derde week van Julie. Facing Race Week word gewoonlik gevier om te help om ’n leergeleentheid te skep en ’n bewustheid oor die diversiteit van die…http://news.nwu.ac.za/af/nwu-bibliotekarisse-bring-kundigheid-na-inligtinggeletterdheid
NWU-bibliotekarisse bring kundigheid na inligtinggeletterdheid
2024-06-21 Dr Mathew Moyo, hoofdirekteur van die Biblioteek- en Inligtingsdienste op die Potchefstroomkampus van die Noordwes-Universiteit (NWU), en dr Sabelo Chizwina, direkteur van Inligting- en Leerdienste op die Vanderbijlparkkampus, is steeds besig om die NWU se…http://news.nwu.ac.za/af/professor-se-wye-fokus-lei-tot-internasionale-samewerkings-en-suksesvolle-nns-gradering
Professor se wye fokus lei tot internasionale samewerkings en suksesvolle NNS-gradering
2023-06-14 Prof Elias Munapo van die Noordwes-Universiteit (NWU) is ’n Nasionale Navorsingstigting- (NNS-) gegradeerde navorser – nie ’n maklike prestasie vir akademici met groot onderrig- en studieleiersverpligtinge nie. Sy navorsingsbelangstellings is die gebruik…http://news.nwu.ac.za/af/jo-ane-gaan-spele-toe
Jo-Ané gaan Spele toe
2021-07-15 Sy is die kanonarm van 1 NWU-Bataljon wat oor slegs ʼn paar weke saam met haar landgenote hulle veldtog in die Stille Oseaan-teater van stapel gaan stuur. Ja, Jo-Ané van Dyk gaan Olimpiese Spele toe. Dié 23-jarige spiesgooier van die Noordwes-Universiteit…http://sport.nwu.ac.za/af/hokkie
Hokkie
2024-06-13 [accordion collapsed] Mahikengkampus Veldhokkie, of net hokkie, is ’n buitelugspel wat deur twee opponerende spanne van 11 spelers elk gespeel word. Hulle gebruik stokke met ’n geboë punt om ’n klein, harde bal in hulle teenstanders se doelhok in te…http://news.nwu.ac.za/af/lewendige-debat-tydens-die-vierde-jaarlikse-nwu-leierskapsberaad
Lewendige debat tydens die vierde jaarlikse NWU-leierskapsberaad
2018-10-12 As aktiewe burgers van Suid-Afrika moet elkeen van ons praat oor die ernstige gebrek aan behoorlike leierskap. Die uitdagings wat die land in die gesig staar – soos werkloosheid, misdaad, gender-gebaseerde ongelykhede, onvoldoende infrastruktuur en…http://news.nwu.ac.za/af/die-noordwes-universiteit-kondig-n-nuwe-voorsitter-en-ondervoorsitter-vir-sy-raad-aan
Die Noordwes-Universiteit kondig ’n nuwe voorsitter en ondervoorsitter vir sy Raad aan
2022-06-24 Die Raad van die Noordwes-Universiteit (NWU) het op sy vergadering van 23 Junie 2022 ’n nuwe voorsitter en ondervoorsitter verkies. Mnr Bert Sorgdrager, ’n gesoute regskundige met meer as 30 jaar ervaring in die privaat sektor, is as die sesde voorsitter…http://news.nwu.ac.za/af/buan-besoek-verken-geleenthede-vir-samewerking
BUAN-besoek verken geleenthede vir samewerking
2024-05-17 Die nabyheid van die Botswana Universiteit van Landbou en Natuurlike Hulpbronne (BUAN) aan die Mahikengkampus van die Noordwes-Universiteit (NWU) in besonder maak dit maklik om saam te werk – dit skep geleenthede om saam aan projekte te werk wat vir albei…http://engineering.nwu.ac.za/af/ingenieurswese/xcel-program
Xcel-program
2026-04-08 Xcel-program Wat is die Xcel-program? Die Xcel-program is ’n oorbruggingsprogram wat studente vir ingenieurstudies voorberei. Die program bestaan uit twee hoofgedeeltes: Wiskunde en Fisiese Wetenskappe (Basiese Onderwys) 1. Die…http://news.nwu.ac.za/af/die-nuwe-onbekende-w%C3%AAreld-van-werk
Die nuwe (onbekende) wêreld van werk
2021-04-28 Die wêreld van werk ná die Covid-19-pandemie gaan anders wees as die een waaraan ons gewoond is. Dit is die mening van prof Bennie Linde, ’n professor in arbeidsverhoudinge aan die Noordwes-Universiteit (NWU) se Skool vir Bedryfsielkunde en…http://news.nwu.ac.za/af/driehoek-tragedie-%25E2%2580%2593-nwu-kundige-beklemtoon-die-behoefte-aan-professionele-traumaberading
Driehoek-tragedie – NWU-kundige beklemtoon die behoefte aan professionele traumaberading
2019-02-07 Die land is op Vrydag 1 Februarie 2019 geskok deur die nuus dat ’n loopbrug by die Hoërskool Driehoek in Vanderbijlpark ineengestort het. Leerders was besig om die oggend se saalbyeenkoms te verlaat om na hulle onderskeie klaskamers toe te gaan toe die…http://news.nwu.ac.za/af/nwu-kundige-vn-se-sekuriteitsraad-deur-interne-magstryde-lamgel%25C3%25AA