Multisite Search
http://news.nwu.ac.za/af/driehoek-tragedie-%25E2%2580%2593-nwu-kundige-beklemtoon-die-behoefte-aan-professionele-traumaberading
Driehoek-tragedie – NWU-kundige beklemtoon die behoefte aan professionele traumaberading
2019-02-07 Die land is op Vrydag 1 Februarie 2019 geskok deur die nuus dat ’n loopbrug by die Hoërskool Driehoek in Vanderbijlpark ineengestort het. Leerders was besig om die oggend se saalbyeenkoms te verlaat om na hulle onderskeie klaskamers toe te gaan toe die…http://news.nwu.ac.za/af/nwu-kundige-vn-se-sekuriteitsraad-deur-interne-magstryde-lamgel%25C3%25AA
NWU-kundige: VN se Sekuriteitsraad deur interne magstryde lamgelê
2017-07-19 Is dit moontlik dat die Verenigde Nasies se Sekuriteitsraad (UNSC) ’n sinnelose forum geraak het vir die bespreking van ernstige menseregtevergrype wat op verskeie plekke in die wêreld plaasvind? Dit is die vraag wat dr Illyayambwa Mwanawina, ’n kundige…http://news.nwu.ac.za/af/telit-sa-die-toekoms-van-tegnologie-bevorderende-leer
TELIT-SA: die toekoms van tegnologie-bevorderende leer
2017-06-22 ’n Toegewyde fokus op die praktyk van tegnologie-bevorderende leer: dit is waaroor die pas gestigte TELIT-SA-navorsingsfokusarea gaan. TELIT-SA staan vir tegnologie-bevorderende leer en innoverende onderwys en opleiding in Suid-Afrika (Technology Enhanced…http://news.nwu.ac.za/af/nwu-navorser-n-medewerker-aan-n-internasionale-studie-oor-swamme
NWU-navorser ’n medewerker aan ’n internasionale studie oor swamme
2021-03-25 Die swam wat ons brood laat sleg word, funksioneer nie op sy eie nie. Daar is gaste diep binne-in sy selle – bakterieë – waarmee dit ’n wedersyds voordelige verhouding het wat vir mense goed of sleg kan wees. Om hierdie verhouding te verstaan en dit te…http://news.nwu.ac.za/af/gebruik-bestuurstegnologie-om-die-grondwetlike-reg-op-water-te-verseker
Gebruik bestuurstegnologie om die grondwetlike reg op water te verseker
2021-06-23 Intelligente waterbestuurstegnologie kan die antwoord op sommige van Suid-Afrika se wateruitdagings wees. Dit is die mening van Nicolene Steyn, een van die jongste PhD-studente by die Noordwes-Universiteit (NWU) se Fakulteit Regte, wat glo dat slimtegnologie…http://news.nwu.ac.za/af/begroting-erken-dat-die-ekonomie-nie-vinnig-genoeg-groei-nie
Begroting erken dat die ekonomie nie vinnig genoeg groei nie
2024-02-22 In die lig van ’n kommerwekkende kombinasie van ekonomiese en fiskale uitdagings het die Minister van Finansies, Enoch Godongwana, in sy Begrotingstoespraak op 21 Februarie ’n realistiese evaluering gegee van die sosio-ekonomiese en fiskale uitdagings wat…http://news.nwu.ac.za/af/colloquium-lewer-n-bydrae-tot-die-toekoms-van-onderrig-en-leer-oorgangstye
Colloquium lewer ’n bydrae tot die toekoms van onderrig en leer in oorgangstye
2021-09-03 Krisisse wat as ontwrigtende noodsituasies begin, kan spoedig die nuwe normaal word. Dit is duidelik uit die meeste uitdagings in hoër onderwys in Suid-Afrika. Veral onderrig en leer moes gebeurlikheidsplanne ontwikkel om die effek van belangrike situasies…http://news.nwu.ac.za/af/die-verskuilde-koste-van-n-gebroke-befondsingstelsel-suid-afrika-se-openbare-universiteite
Die verskuilde koste van ’n gebroke befondsingstelsel: Suid-Afrika se openbare universiteite
2025-07-10 Prof Linda du Plessis, Senior Adjunk-visekanselier: Onderrig-en-Leer aan die Noordwes-Universiteit (NWU), verduidelik waarom die voortdurende wanfunksionering van die Nasionale Studente Finansiële Hulpskema (NSFAS) en verskeie Sektorale Onderwys- en…http://news.nwu.ac.za/af/grafiese-ontwerpstudente-en-gegradueerdes-ontvang-nog-nasionale-en-internasionale-erkennings
Grafiese-ontwerpstudente en -gegradueerdes ontvang nog nasionale en internasionale erkennings
2023-12-04 Kort op die hakke van pryse by die Loerie-toekennings en die Student Gold Pack-toekennings (lees meer: https://news.nwu.ac.za/nwu-designers-dazzle-loerie-and-student-gold-pack-awards), het studente en gegradueerdes in Grafiese Ontwerp van die Noordwes-…http://news.nwu.ac.za/af/entrepreneursukses-vir-nwu-alumnus-thabiso
Entrepreneursukses vir NWU-alumnus Thabiso
2018-04-18 Thabiso Kgabung (27) het drie jaar lank vanuit die gerief van ’n lesingsaal vir die werksomgewing voorberei met die hoop dat wanneer hy sy graad verwerf het, hy ’n werksaanbod in sy voorkeur-studiegebied sou kry. Die werklikheid het hom egter geleer dat…http://news.nwu.ac.za/af/nwu-kundiges-s%25C3%25AA-onbuigsame-aard-van-werkloosheid-onder-jeug-dui-op-veelvlakkige-probleem-vir-sa-%25E2%2580%2593
NWU-kundiges sê onbuigsame aard van werkloosheid onder jeug dui op veelvlakkige probleem vir SA –
2017-07-19 In Suid-Afrika soek meer as 5,7 miljoen burgers aktief na werk, en dit is die jeug (tussen die ouderdom van 15 en 24 jaar) wat die ergste deur hierdie sosio-ekonomiese uitdaging getref word. Me Precious Mncayi en mnr Jacques de Jongh, albei kundiges binne…http://news.nwu.ac.za/af/nuwe-toekenning-om-wereldwye-siekte-hok-te-slaan
Nuwe toekenning om wêreldwye siekte hok te slaan
2022-04-13 Bertie Jacobs Malaria is ’n dodelike siekte wat wêreldwyd voorkom, en menselewens en die ekonomieë vernietig van die lande waar dit floreer. Volgens die jongste syfers van die Wêreldgesondheidsorganisasie (WGO) was daar in 2020 241 miljoen…http://news.nwu.ac.za/af/nwu-potchefstroomkampus-se-donasies-van-die-studente-joolgemeenskapsdiens-2023
NWU Potchefstroomkampus se donasies van die Studente Joolgemeenskapsdiens 2023
2023-08-10 Die Studente Joolgemeenskapsdiens (SJGD) is ’n gemeenskapsbetrokkenheidsinisiatief van die Noordwes-Universiteit (NWU) wat op die Potchefstroomkampus gebaseer is en is die grootste studentegedrewe gemeenskapsbetrokkenheidsinisiatief in die suidelike halfrond…http://natural-sciences.nwu.ac.za/af/stads-en-streekbeplanning
Stads- en Streekbeplanning
2017-05-30 Wat is Stads- en Streekbeplanning? Beplanning is ʼn dinamiese professie wat streef na die verbetering van die welvaart van mense en hulle verwante gemeenskappe deur gemaklike, gelyke, gesonde, effektiewe en aantreklike leefomgewings te skep vir…http://humanities.nwu.ac.za/af/ilma/subprogramme
Subprogramme
2022-08-19 [accordion collapsed] Afrikataaljoernalistiek Die aard, inhoud en taalgebruik van Afrikataaljoernalistiek vorm deel van die fokus van hierdie subprogram. Joernalistiekpraktyk in Afrikataalmedia word ook bestudeer om die eiesoortigheid…http://humanities.nwu.ac.za/af/communication/voorgraadse-modules
Voorgraadse modules
2020-03-03 Voorgraadse kommunikasiemodules Eerstejaarsvakke [accordion collapsed] KCOM 111 Inleiding tot kommunikasiekontekste Hierdie module lê die grondslag vir die bestudering van massakommunikasie. Dit is ʼn belangrike komponent van…http://news.nwu.ac.za/af/digitale-aanbieding-voorspel-%25E2%2580%2599n-opwindende-nuwe-pad-vir-die-nwu-se-ondernemende-vroue-program
Digitale aanbieding voorspel ’n opwindende nuwe pad vir die NWU se Ondernemende Vroue-program
2020-05-04 Eienaars van klein besighede is op baie dinge voorbereid, maar die Covid-19-pandemie laat ons nie net onseker oor hoe om in hierdie vreemde tye te oorleef nie, maar het ook ’n ongekende verskuiwing gebring in die manier waarop ons sake doen. Entrepreneurs…http://news.nwu.ac.za/af/besluit-om-die-rentekoers-te-verhoog-dra-n-sterk-boodskap-oor-die-hantering-van-inflasie-uit
Besluit om die rentekoers te verhoog, dra ’n sterk boodskap oor die hantering van inflasie uit
2022-11-25 “In ooreenstemming met markverwagtings het die Monetêrebeleidskomitee (MBK) met ’n meerderheidstem van drie teenoor twee die repokoers met nog 75 basispunte verhoog. Die minderheid was ten gunste van ’n 50-basispuntverhoging.” Prof Raymond Parsons, ekonoom…http://news.nwu.ac.za/af/veldtog-vir-die-bewustheid-oor-bedrog-bevorder-etiese-gedrag
Veldtog vir die bewustheid oor bedrog bevorder etiese gedrag
2024-12-13 Om die kollig te laat val op die wydverspreide kwessie van bedrog het die Noordwes-Universiteit (NWU) se Interne Oudit-departement ’n lewendige bewustheidsveldtog ter viering van Internasionale Bedrogbewustheidsweek aangebied. Vername sprekers van…http://news.nwu.ac.za/af/nwu-hersien-die-farmasie-internskapprogram