Multisite Search
http://news.nwu.ac.za/af/navorser-ondersoek-energiesekerheid-vir-suider-afrika
Navorser ondersoek energiesekerheid vir Suider-Afrika
2024-07-31 Hoewel elektrisiteitsnutsmaatskappye in staatsbesit reeds lank die energieproduksie in die Suider-Afrikaanse Ontwikkelingsgemeenskap (SAOG) beheer, kan groter betrokkenheid van die privaat sektor energiesekerheid regoor die substreek ’n hupstoot gee. Die…http://news.nwu.ac.za/af/nwu-se-kanselier-ontvang-gesogte-internasionale-toekenning
NWU se kanselier ontvang gesogte internasionale toekenning
2022-11-04 Die kanselier van die Noordwes-Universiteit (NWU) is vereer met ’n gesogte internasionale toekenning omdat sy ’n verskil in haar gemeenskap maak – nie net plaaslik nie, maar ook wêreldwyd. Dr Anna Mokgokong, wat in 2019 as die NWU se kanselier ingehuldig…http://news.nwu.ac.za/af/nwu-alumni-en-personeel-die-seremonie-vir-lede-van-die-golden-key-erevereniging-vereer
NWU-alumni en personeel by die seremonie vir lede van die Golden Key-erevereniging vereer
2024-03-06 Die erkenning van lede van die Golden Key-erevereniging is ’n buitengewone viering van briljantheid wat die voortreflikste denkers en talentvolste individue vir hulle onwrikbare bydraes tot die Golden Key-vereniging vereer. Hoewel elke universiteit sy eie…http://news.nwu.ac.za/af/nagraadse-studente-loer-agter-die-skerms-van-toegepaste-mikro-ekonomie
Nagraadse studente loer agter die skerms van toegepaste mikro-ekonomie
2019-06-03 Jy kan nie tydens ’n akademiese lesing leer hoe om fiets te ry nie, dus is daar altyd ’n behoefte aan praktiese sowel as professionele ervaring. Só sê Jacques de Jongh, ’n lektor in die Skool vir Ekonomiese Wetenskappe aan die Noordwes-Universiteit (NWU)…http://news.nwu.ac.za/af/nwu-personeel-bedank-vir-sowat-3-700-diensjare
NWU-personeel bedank vir sowat 3 700 diensjare
2017-06-05 Bykans 3 700 jaar! Dit is die hoeveelheid diensjare waarvoor personeel van die Noordwes-Universiteit (NWU) se kampus op Potchefstroom en by die Institusionele kantoor onlangs vereer is. Tydens die geleenthede is personeel bedank vir hulle harde werk,…http://news.nwu.ac.za/af/afrika-unie-en-afrika-universiteite-moet-kennis-neem-van-waterskeidingsuitspraak
Afrika-unie en Afrika-universiteite moet kennis neem van waterskeidingsuitspraak
2017-03-09 Die volgende artikel is ʼn meningstuk deur dr Ilyayambwa Mwanawina, ʼn kundige wat betref streeksintegrasie, internasionale reg, goeie korporatiewe bestuur en menseregte aan die Noordwes-Universiteit (NWU). Hy verduidelik wat hierdie waterskeidingsuitspraak…http://news.nwu.ac.za/af/fakulteit-geesteswetenskappe-bevorder-betrokkenheid-en-maatskaplike-verandering
Fakulteit Geesteswetenskappe: bevorder betrokkenheid en maatskaplike verandering
2024-07-10 Die Fakulteit Geesteswetenskappe (FHUM) aan die Noordwes-Universiteit (NWU) het ’n bemoedigende benadering tot die onderwys wat verder as handboeke en lesings strek. Studente en personeel is hier op ’n reis wat nie net denke slyp nie, maar ook harte aanraak,…http://news.nwu.ac.za/af/blaarskroei-mielies-het-komplekse-oorsake-maar-kan-bestry-word
Blaarskroei by mielies het komplekse oorsake, maar kan bestry word
2023-03-31 Blaarskroei by mielies is ’n bedreiging vir voedselsekerheid, en hoewel dit komplekse oorsake het, kan dit doeltreffend bestuur word. Dit is een van die bevindings van ’n groep navorsers van die Noordwes-Universiteit (NWU) wat hierdie plantsiekte by die…http://news.nwu.ac.za/af/eerste-sy-soort-jagstudie-werp-lig-op-jagters-se-perspektief
Eerste-in-sy-soort-jagstudie werp lig op jagters se perspektief
2025-03-17 • Jagters, veral internasionale jagters, glo dat hulle plaaslike gemeenskappe bevoordeel. • Internasionale jagters bestee tot vier keer meer per besoek as plaaslike jagters. • Internasionale jagters beskou hul impak as groter as plaaslike jagters. •…http://news.nwu.ac.za/af/spoedige-ekonomiese-hervormings-moet-geimplementeer-word-vir-beter-groeivooruitsigte
Spoedige ekonomiese hervormings moet geïmplementeer word vir beter groeivooruitsigte
2024-03-06 “Die goeie nuus is dat Suid-Afrika op die ou end ’n ‘tegniese resessie’ (twee agtereenvolgende kwartale van negatiewe groei) naelskraap vermy het deur in die vierde kwartaal van 2023 ’n geringe styging van 0,1% in die bruto binnelandse produk (BBP)…http://news.nwu.ac.za/af/voortsetting-van-verlaging-van-die-rentekoers-was-die-regte-besluit
Voortsetting van verlaging van die rentekoers was die regte besluit
2025-08-01 Die besluit van die Monetêre Beleidskomitee (MBK) van die Suid-Afrikaanse Reserwebank (SARB) op 31 Julie om weer eens die rentekoerse met ’n verdere 25 basispunte (bps) te verlaag, is in die huidige omstandighede die regte besluit vir die ekonomie. Dit is…http://news.nwu.ac.za/af/navorsers-word-deel-van-die-pan-suid-afrikaanse-taalraad
Navorsers word deel van die Pan-Suid-Afrikaanse Taalraad
2022-07-25 Die liefde wat twee navorsers van die Suid-Afrikaanse Sentrum vir Digitale Taalhulpbronne (SADiLAR) vir taal het en hulle vasberadenheid om dit te bevorder en te ontwikkel, het ’n verdere inspuiting gekry met hulle insluiting op twee taalliggame van die Pan-…http://news.nwu.ac.za/af/moenie-dat-die-feesseisoen-se-treurmares-jou-finansiele-norm-word-nie
Moenie dat die feesseisoen se treurmares jou finansiële norm word nie
2022-12-07 Die is die seisoen van vreugde, maar talle Suid-Afrikaners gaan meer angs as vreugde ervaar namate die feesvierings van die feesseisoen nader kom. Hierdie Suid-Afrikaners word aan bande gelê deur die gewoontes van roekelose besteding en swak finansiële advies…http://news.nwu.ac.za/af/voormalige-bokkaptein-adriaan-strauss-kry-sy-mba-die-nwu-met-onderskeiding
Voormalige Bokkaptein Adriaan Strauss kry sy MBA by die NWU... met onderskeiding
2024-07-31 Die voormalige Springbokkaptein en vuurvreter-haker vir die Cheetahs en Bulls, Adriaan Strauss, het Donderdag 25 April sy Meestersgraad in Besigheidadministrasie (MBA) by die Noordwes-Universiteit (NWU) met onderskeiding ontvang. Die gradeplegtigheid het…http://news.nwu.ac.za/af/stabiele-rne-saam-met-beleidsekerheid-sal-sakevertroue-maksimaliseer
Stabiele RNE saam met beleidsekerheid sal sakevertroue maksimaliseer
2024-06-19 Nadat ’n uiters geslaagde vrye, regverdige en vreedsame waterskeidingsverkiesing op 29 Mei gehou is, onderneem Suid-Afrika nou om ’n Regering van Nasionale Eenheid (RNE) saam te stel om ’n verkiesingsuitkoms te navigeer waar geen enkele party ’n meerderheid…http://news.nwu.ac.za/af/nwu-athletes-shine-caa-african-athletics-championships
NWU athletes shine at CAA African Athletics Championships
2022-06-23 Atlete van die Noordwes-Universiteit (NWU) het ’n uitmuntende prestasie gelewer by die Afrika-atletiekkampioenskap van die CAA wat onlangs in St Pierre, Mauritius gehou is. Dit is die derde keer dat Mauritius die gasheer was van die geleentheid nadat die 1992…http://news.nwu.ac.za/af/geoktrooieerde-rekenmeesters-blink-nasionaal-uit
Geoktrooieerde rekenmeesters blink nasionaal uit
2023-04-04 Die Noordwes-Universiteit (NWU) lewer steeds geoktrooieerderekenmeesterstudente van die hoogste gehalte, soos duidelik blyk uit die resultate van die Aanvanklike Toets van Bevoegdheid (ITC) van die Suid-Afrikaanse Instituut vir Geoktrooieerde Rekenmeesters (…http://news.nwu.ac.za/af/leiers-voeding-mik-na-geen-honger-goeie-gesondheid-en-gehalte-onderwys-vir-afrika
Leiers in voeding mik na geen honger, goeie gesondheid en gehalte-onderwys vir Afrika
2024-03-05 Die dubbele las van wanvoeding – ondervoeding en vetsug wat tegelykertyd voorkom – raak die meeste lae- en middelinkomste-lande. In Afrika, wat ’n gekompliseerde voedselstelsel het, veroorsaak dit komplekse gesondheidsuitdagings wat deur voedingkundiges op…http://news.nwu.ac.za/af/nwu-ontgin-nuwe-hoop-wes-kaap-se-delft-omgewing
NWU ontgin nuwe hoop in Wes-Kaap se Delft-omgewing
2019-04-24 ’n Buitegewone navorser aan die Noordwes-Universiteit (NWU), dr Izanette van Schalkwyk, is die afgelope paar jaar besig om deur middel van verskeie navorsingsprojekte die lewens van inwoners van die geweldgeteisterde Delft-omgewing in die Wes-Kaap…http://news.nwu.ac.za/af/nuwe-taalhulpbronne-vir-die-vier-suid-afrikaanse-nguni-tale