Multisite Search
http://humanities.nwu.ac.za/af/sosiale-transformasie/nagraadse-studies
Nagraadse Studies
2025-05-15 As ʼn voorgraadse student was jy deel van ʼn “Skool” gewees, maar as nagraadse student sal jy binne ʼn navorsingsentiteit gesetel wees. Die Fokusarea: Sosiale Transformasie is met vier Skole geaffilieer. Skool vir Kommunikasie Skool vir…http://natural-sciences.nwu.ac.za/af/bwi
BWI Tuis
2022-01-20 Die Noordwes-Universiteit se Sentrum vir Bedryfswiskunde en Informatika® is ‘n toonaangewende tersiêre instansie vir risiko-opleiding en –navorsing vir die finansiële sektor. Dit spog onder andere met: ʼn…http://commerce.nwu.ac.za/ekonomiese-en-bestuurswetenskappe/dr-svetlana-tatuskar
Dr Svetlana Tatuskar
2024-02-28 Dr. Svetlana Tatuskar is presently the Director of Kohinoor Business School, Mumbai, India. She comes with 23 years of experience in research, teaching, mentoring and training. She completed her Ph.D in Banking and her Masters in Commerce and is also an Accounting Technician from the Institute of Chartered Accountants of India. Her Ph.D fetched…http://engineering.nwu.ac.za/af/hallo
Hallo
2022-02-24 Ons sal graag van jou wil hoor Of jy nou 'n vraag het oor die ingenieursweek, die ingenieurstoets, die Xcel-program, beurse, werksgeleenthede, aansoeke, of enige ander ingenieursverwante navraag, ons is gretig om al jou vrae te beantwoord:…http://commerce.nwu.ac.za/af/ekonomiese-en-bestuurswetenskappe/koen-suilen
Koen Suilen
2026-03-25 Koen Suilen is the Curriculum Lead at Fonty’s University of Applied Sciences , Centre of Expertise AI for Society, Team Blended Learning, Netherlands. Koen Suilen combines curriculum development expertise with hands-on experience in generative AI at Fontys University of Applied Sciences. As Curriculum Lead for AI and Business IT programs at Fontys…http://commerce.nwu.ac.za/trade/sonja-grater-trade
Sonja Grater (TRADE)
2023-05-12 Sonja Grater is an associate professor in the School of Economic Sciences at the North-West University (Potchefstroom Campus) where she lectures undergraduate and postgraduate courses in international trade. Prior to joining the NWU she spent some years in the freight forwarding industry. Prof Grater’s research is mainly focused on trade in…http://humanities.nwu.ac.za/af/government-studies/ba-munisipale-bestuur-en-leierskap
BA in Munisipale Bestuur en Leierskap
2026-03-12 Hierdie BA-graad verskaf ’n unieke kurrikulum met spesialisasie in Munisipale Bestuur en Leierskap. Die doel van die program is om ’n balans te verseker tussen die verkryging van werkplekvaardighede en die oordrag van vakkennis. Dit maak…http://news.nwu.ac.za/af/nwu-vereer-uitnemendheid-gemeenskapsontwikkeling
NWU vereer uitnemendheid in gemeenskapsontwikkeling
2021-04-01 Dertien akademici van die Noordwes-Universiteit (NWU) het erkenning vir hulle uitnemendheid in gemeenskapsontwikkeling ontvang. Hulle is op 31 Maart tydens die NWU se toekenningseremonie vir uitnemendheid in gemeenskapsontwikkeling (GO) vereer. Die…http://news.nwu.ac.za/af/alumni-en-vriende-trek-saam-vir-jaarlikse-sakeontbyt
Alumni en vriende trek saam vir jaarlikse sakeontbyt
2020-03-03 Die jaarlikse Alumni en Vriende Sakeontbyt van die Noordwes-Universiteit (NWU) sal na verwagting op 20 Maart 2020 in Vanderbijlpark plaasvind. Hierdie funksie bring lede van die NWU-alumnivereniging, akademici, sakelui en gemeenskapslede byeen om skouers…http://news.nwu.ac.za/af/protea-krieketspan-noem-weer-nwu-hulle-tuisveld
Protea-krieketspan noem weer NWU hulle “tuisveld”
2021-08-30 Die nasionale krieketspan, die Proteas, het van 22 tot 24 Augustus die Noordwes-Universiteit weereens hulle “tuisveld” genoem toe hulle die universiteit se Sport Village in Potchefstroom as voorbereidingsbasis gebruik het. Die Proteas speel vanaf 2…http://sport.nwu.ac.za/af/sport/beurse
Beurse
2021-11-05 NWU Mahikengkampus sport beurse Die Mahikengkampus se sportdepartement verskaf ’n beperkte getal sportbeurse aan sokkerspelers. Jy moet deur die Sokkerinstituut as ’n speler gekeur word om vir ’n sportbeurs te kwalifiseer.…http://education.nwu.ac.za/af/commerce-and-social-sciences-education/tuis
Besigheid en Sosiale Studies in Onderwys
2026-03-16 Welkom by die Skool vir Besigheid en Sosiale Studies in Onderwys, waar studente toegerus word om innoverend op ʼn internasionale en nasionale vlak 'n akademiese en professionele bydrae te lewer. Ons baie bekwame personeel is toegewy om te verseker dat elke…http://law.nwu.ac.za/af/voorgraadse-studies-reg-die-praktyk/alex-nair
Alex Nair
2025-02-05 Hy is toegelaat as 'n regspraktisyn van die hooggeregshof in 2016 en het praktykervaring op die gebied van Arbeidsreg, Familiereg, Eiendom en Uitsettings en Algemene Litigasie. Mnr Nair het ondervinding in die onderrig van Arbeidsreg, Familiereg, Handelsreg, Besigheidsonderneming, Burgerlike Proses en Praktiese Regstudies.http://law.nwu.ac.za/af/sarah-anne-j-selier
Sarah-Anne J Selier
2025-02-28 Dr Selier is tans 'n senior wetenskaplike by die Suid-Afrikaanse Nasionale Biodiversiteitsinstituut (SANBI). Dr Selier het meer as 25 jaar ondervinding in die ekonomiese en beleidsaspekte wat met bewaring verband hou en sal geweldige waarde toevoeg tot ons navorsingspogings en kapasiteit. Dit moet gesien word in die lig van die…http://humanities.nwu.ac.za/af/management/dumisani-moyo
Dumisani Moyo
2026-01-21 Agtergrond × Agtergrond Dumisani Moyo is tans die uitvoerende dekaan van die Fakulteit Geesteswetenskappe by die Noordwes-Universiteit (NWU). Hy het in 2006 ’n doktorsgraad in Media en Kommunikasiestudie aan die Universiteit van Oslo verwerf, nadat hy in 1998 ’n meestersgraad in Filosofie by dieselfde universiteit voltooi het.…http://commerce.nwu.ac.za/economic-and-management-sciences/luis-camacho