Multisite Search
http://news.nwu.ac.za/af/daar-niks-kleins-aan-nanotegnologie-die-noordwes-universiteit-nie
Daar is niks kleins aan nanotegnologie by die Noordwes-Universiteit nie
2023-03-06 Eenduisendmiljoenste van ’n meter. Of om dit anders te stel: eenbiljoenste van ’n meter. Hierdie ongelooflike klein meting word ’n nanometer genoem en die wêreld van nanotegnologie funksioneer tussen 1 en 100 nanometer. Dit is ook hier waar die Noordwes-…http://news.nwu.ac.za/af/bemagtiging-vir-vroue-sentraal-tydens-g20-sessie-die-nwu
Bemagtiging vir vroue sentraal tydens G20-sessie by die NWU
2025-04-30 ’n Sentrum vir Diversiteit en Identiteit word tans by die Noordwes-Universiteit (NWU) gestig, wat beteken dat akademiese kanale vir vroue en mense met gestremdhede geskep word en moeite gedoen word om ekonomiese gelykheid en insluiting te verseker. Hierdie…http://health-sciences.nwu.ac.za/human-movement-sciences/qualifications
Qualifications
2025-04-11 Bachelor of Health Sciences (BHSc) [accordion collapsed] BHSc in Biokinetics 4 years full time Minimum requirements APS = 32 Maths level 3 OR Maths Literacy level…http://news.nwu.ac.za/af/inentings-nwu-se-uitreiksentrums-nader-die-10-000-mylpaal
Inentings by NWU se uitreiksentrums nader die 10 000-mylpaal
2021-08-11 Inentings by die Noordwes-Universiteit (NWU) se uitreiksentrums in Mahikeng en Potchefstroom nader die 10 000-merk. Die getal NWU-personeel, hulle gesinne en huishulpe, asook lede van die gemeenskap, het 9 845 inentings bereik sedert die eerste…http://news.nwu.ac.za/af/16-dae-van-aktivisme-gbv-behoort-iets-van-die-verlede-te-wees
16 Dae van Aktivisme: GBV behoort iets van die verlede te wees
2022-12-07 Ons as Suid-Afrikaners het vanaf 25 November tot 10 Desember hande gevat met die res van die wêreld om aan die Verenigde Nasies se veldtog van 16 Dae van Aktivisme vir Geen Geweld teen Vroue en Kinders deel te neem. Die veldtog, wat jaarliks gehou word, het…http://news.nwu.ac.za/af/nwu-titelborg-vir-die-noordwes-drake-se-plaaslike-wedstryde-2025-benoem
NWU as titelborg vir die Noordwes Drake se plaaslike wedstryde in 2025 benoem
2025-02-20 Die Noordwes-Universiteit (NWU) het sy toewyding om die North West Dragons te ondersteun as die franchise se titelborg vir die 2025 binnelandse spele beklemtoon. Die vennootskap is amptelik op 12 Februarie tydens ’n spesiale bekendstellingsgeleentheid by…http://news.nwu.ac.za/af/dothraki-en-ander-subkulturele-tale-%25E2%2580%2593-die-fokus-van-%25E2%2580%2599n-unieke-phd-studie
Dothraki en ander subkulturele tale – die fokus van ’n unieke PhD-studie
2017-06-19 “Me zisosh disse”. Dit is net ’n vleiswond. Dit sal beslis goeie nuus wees as jy gewond is en een van dié taal se moedertaalsprekers is. Dit is Dothraki en is die fantasietaal wat vir die televisiereeks Game of Thrones geskep is. Die taal word vandag…http://news.nwu.ac.za/nwu-shines-again-top-seven-rankings
NWU shines again in the top seven in rankings
2024-11-20 The North-West University (NWU) is still among the cream of the crop locally and internationally. The latest rankings of the ShanghaiRanking Consultancy again placed the NWU among the top seven South African universities in its 2024 Academic Ranking of World…http://theology.nwu.ac.za/m-d-programmes/application-admission
Application & Admission
2020-07-07 How to apply for masters and doctoral studies A short research motivation of about 1000 to 2000 words must accompany the application form together with all the necessary documentation. This proposal must cover the topic suggested for research and…http://news.nwu.ac.za/af/nwu-juta-skynverhore-oorbrugging-van-die-gaping-tussen-teorie-en-praktyk-al-n-dekade-lank-aan-die
NWU-Juta-skynverhore – oorbrugging van die gaping tussen teorie en praktyk al ’n dekade lank aan die gang
2021-08-03 Die gewilde jaarlikse NWU-Juta-skynverhoorkompetisie het op 2 Augustus sy tiende verjaardag in ’n virtuele hofsaal gevier. Dit was die eerste keer dat die hele kompetisie, van die eerste uitskakelrondtes tot by die finale rondte, aanlyn plaasgevind het…http://news.nwu.ac.za/af/sadilar-en-nwu-stel-die-digitale-humaniora-oop-opvoedkundige-hulpbronne-se-kampioene-inisiatief
SADiLaR en NWU stel die Digitale Humaniora Oop Opvoedkundige Hulpbronne se Kampioene-inisiatief bekend
2022-04-11 Die Suid-Afrikaanse Sentrum vir Digitale Taalhulpbronne (SADiLAR) en die UNESCO-leerstoel vir Multimodale Leer en Oop Opvoedkundige Hulpbronne (OOH) aan die Noordwes-Universiteit (NWU) het tans hulle eerste inname by hulle Kampioene-inisiatief van Digitale…http://theology.nwu.ac.za/m-d-programmes/clone-applications
Clone of Applications
2020-07-07 A short research motivation of about 1000 to 2000 words must accompany the application form together with all the necessary documentation. This proposal must cover the topic suggested for research and must clearly state the research problem. A short…http://news.nwu.ac.za/af/masjien-en-diepleer-deel-van-must-die-noordwes-universiteit
Masjien- en diepleer is deel van MUST by die Noordwes-Universiteit
2022-08-25 Ons wêreld beweeg al hoe vinniger, en deur al die eeue van ons bestaan, kon ons nog nooit so vinnig soek, so ver reis of so diep delf nie. Ons het in die laaste eeu alleen ’n verbasingwekkende toename in die insameling van data gesien, en ons kan ongelooflike…http://news.nwu.ac.za/af/nwu-onder-die-mees-toegewydes-ten-opsigte-van-omgewings-en-maatskaplike-verandering
NWU onder die mees toegewydes ten opsigte van omgewings- en maatskaplike verandering
2022-10-27 Universiteite het ’n deurslaggewende rol om te speel om oplossings vir dringende omgewings- en maatskaplike vrae te kry. Die jongste ranglys deur die Quacquarelli Symonds-agentskap (QS-agentskap) plaas die Noordwes-Universiteit (NWU) onder die top- wêreldwye…http://news.nwu.ac.za/af/alumnus-onder-die-top-200-jong-afrika-leiers
Alumnus onder die top-200 jong Afrika-leiers
2018-11-08 Eric Ntumba is ’n man met ’n missie: om verandering na die Afrika-vasteland te bring. En hy doen dit deur deurlopend sy leierskapsvaardighede te verfyn en deur ’n sterk standpunt in te neem oor kwessies wat die vasteland raak. Hierdie trotse alumnus van…http://news.nwu.ac.za/af/fakulteit-gesondheidswetenskappe-skitter-die-saccma-2023-konferensie
Fakulteit Gesondheidswetenskappe skitter by die SACCMA 2023 Konferensie
2023-10-27 ’n Afvaardiging van die NWU het onlangs op die konferensie van die Vereniging vir Gevorderde Selkultuurmodellering vir Afrika (Society for Advanced Cell Culture Modelling for Africa, SACCMA) wat deur die Fakulteit Gesondheidswetenskappe van die Noordwes-…http://news.nwu.ac.za/af/hoerskoolleerders-leer-meer-oor-die-gevolge-van-klimaatsverandering
Hoërskoolleerders leer meer oor die gevolge van klimaatsverandering
2023-07-04 Leerders van die StudyXpress Hoërskool in Potchefstroom het die geleentheid gekry om self te sien watter tipes besoedeling en drywers van klimaatsverandering in hul omgewing aangetref word. Die groep leerders en ’n wetenskaponderwyser het onlangs die Noordwes…http://news.nwu.ac.za/af/bbp-groeisyfers-vir-die-eerste-kwartaal-van-2023
BBP-groeisyfers vir die eerste kwartaal van 2023
2023-06-07 Volgens prof Raymond Parsons van die Noordwes-Universiteit (NWU) Besigheidskool is die goeie nuus dat die BBP-groei van 0,4% in die eerste kwartaal van 2023, ná die hersiene -1,1%-groei in die vierde kwartaal van 2022, die Suid-Afrikaanse ekonomie in staat…http://news.nwu.ac.za/af/noordwes-universiteit-op-die-voorpunt-van-landbou-innovasie
Noordwes-Universiteit op die voorpunt van landbou-innovasie
2024-12-03 Gewasproduksie in Suid-Afrika lê in die skadu van stormwolke, en nie die tipe waarna boere smag nie. ʼn Swetterjoel onsekerhede span saam om die vooruitsigte vir die land se gewasboere te verduister, wat klimaatsverandering, waterskaarste, gronddegradasie,…http://news.nwu.ac.za/af/nwu-nou-die-top-45-van-werelduniversiteite