Multisite Search
http://news.nwu.ac.za/af/ons-het-almal-%25E2%2580%2599n-plek-die-geskiedenis
Ons het almal ’n plek in die geskiedenis
2018-11-20 As geskiedkundige word prof Elize van Eeden dikwels met vrae oor relevansie van die studie van geskiedenis gekonfronteer. Haar antwoord vir sulke kritici? “Geskiedenis is onontkombaar en alle mense leef ’n stuk geskiedenis.” Tydens ’n onlangse…http://news.nwu.ac.za/af/elroy-steeds-die-halfmarathon-se-oorwinnaar
Elroy is steeds die halfmarathon se oorwinnaar
2022-04-26 Hy is nie meer die heersende, verdedigende, onbetwiste kampioen van die Twee Oseane-halfmarathon nie. Elroy Gelant styg egter bó bogenoemde beskrywing uit. Nadat die 2020- en 2021-halfmarathons as gevolg van die Covid-19-pandemie geskrap is, moes Gelant op…http://news.nwu.ac.za/af/nwu-versamel-medaljes-die-nasionale-kampioenskap
NWU versamel medaljes by die nasionale kampioenskap
2022-05-06 Atlete van die Noordwes-Universiteit (NWU) – voormalige sowel as huidige atlete – was op hulle allerbeste by Atletiek Suid-Afrika se senior baan- en veldkampioenskap wat onlangs in Groenpunt, Kaapstad gehou is. Hulle het ’n totaal van sestien medaljes in ’…http://news.nwu.ac.za/af/die-noordwes-universiteit-stel-n-unieke-kortleerprogram-bekend
Die Noordwes-Universiteit stel ’n unieke kortleerprogram bekend
2021-02-03 Covid-19 het ’n aantal uitdagings vir tersiêre onderwys gebring, waarvan een van die vernaamstes is om nagraadse studente voor te berei om selfversekerde navorsers op hulle gekose studiegebied te word. Die Noordwes-Universiteit (NWU) stel hierdie jaar ’n nuwe…http://news.nwu.ac.za/af/ikateleng-donateur-spandeer-die-dag-op-kampus
Ikateleng-donateur spandeer die dag op kampus
2022-02-21 Die Departement Ontwikkeling en Fondswerwing van die Noordwes-Universiteit het onlangs ’n getroue donateur van die NWU se Ikateleng-projek ontvang om terugvoer te gee oor die uitslae van die leerders en om die moontlikheid van voortgesette steun vir 2022 te…http://news.nwu.ac.za/af/die-w%25C3%25AAreld-l%25C3%25AA-oop-voor-thandi-hlotshana
Die wêreld lê oop voor Thandi Hlotshana
2019-10-16 Thandi Hlotshana is op pad om die wêreld te sien. Hierdie borrelende 23-jarige, wat van die Oos-Rand af kom, is ’n finalejaar-BA-student in bedryfsielkunde en arbeidsverhoudinge aan die Noordwes-Universiteit (NWU) en het ’n Abe Baily-beurs gewen – een van…http://news.nwu.ac.za/af/mba-somerstudieskool-tye-aan-die-verander
MBA-somerstudieskool – tye is aan die verander!
2021-02-02 ’n Rekordgetal van nie minder nie as 190 MBA-studente het onlangs die heel eerste virtuele Somerstudieskool van die Noordwes-Universiteit (NWU) se Besigheidskool bygewoon. Prof Jan van Romburgh, die pasaangestelde hoofdirekteur van die Besigheidskool, het die…http://news.nwu.ac.za/af/uitspeelrondte-net-buite-bereik-van-die-eagles
Uitspeelrondte net buite bereik van die Eagles
2022-04-19 Bertie Jacobs Dapper poging. ʼn Baie dapper poging, manne. Die Noordwes-Universiteit (NWU) Eagles het só naby daaraan gekom om die Varsitybeker-uitspeelrondte te haal nadat hulle Wits op ’n sopnat Fanie du Toit-sportveld met 31–3 op Maandag 11 April geklop…http://news.nwu.ac.za/af/slegter-groeisyfers-bevestig-skade-aan-die-ekonomie
Slegter groeisyfers bevestig skade aan die ekonomie
2021-12-08 “Die groeisyfers van die bruto binnelandse produk (BBP) vir die derde kwartaal van 2021 is swakker as wat verwag is indien dit saam met die onlangse rekordwerkloosheidsgetalle geneem word. Dit bevestig veral watter ernstige skade die burgerlike onrus van…http://news.nwu.ac.za/af/beursfonds-verteenwoordigers-van-isfap-op-n-spesiale-toer-deur-die-nwu
Beursfonds-verteenwoordigers van ISFAP op ’n spesiale toer deur die NWU
2022-12-07 Prof Bismark Tyobeka, hoof en visekanselier van die Noordwes-Universiteit (NWU), het op 18 November vir Morné du Toit, hoof- uitvoerende beampte, en Jethro Hill, IT-bedryfsbestuurder van die Ikusasa- finansiële hulpprogram vir studente (Ikusasa Student…http://news.nwu.ac.za/af/nwu-betreur-die-heengaan-van-voornemende-onderwyser
NWU betreur die heengaan van voornemende onderwyser
2018-02-26 Die gemeenskap van die Noordwes-Universiteit (NWU) se kampus in Vanderbijlpark betreur die heengaan van Bathabile Mohopela, ’n student in die Fakulteit Opvoedkunde. Bathabile, ’n finalejaar-Grondslagfase-student, het haar stryd teen kanker op Maandag 5…http://education.nwu.ac.za/af/languages-education/kontak-ons
Kontak die Skool vir Tale in Onderwys
2026-04-22 Posadres: Die Direkteur Privaat sak X6001 Potchefstroomkampus Noordwes-Universiteit Potchefstroom 2520 Fisiese adres: Gebou C6 Potchefstroomkampus Noordwes-Universiteit Potchefstroom 2531 Kontaknommers: Tel: +27 (0)18 299-4763…http://news.nwu.ac.za/af/die-waarheid-oor-uraanblootstelling-suid-afrika-sal-jou-hare-laat-rys
Die waarheid oor uraanblootstelling in Suid-Afrika sal jou hare laat rys
2019-07-11 ’n Nuwe internasionale navorsingsprojek wat fokus op die blootstelling van mense aan uraan in Suid-Afrikaanse goudmyngebiede, het bevind dat inwoners wat in en naby goudmyngebiede woon, aan verhoogde omgewingsvlakke van uraan blootgestel word. Die uraan…http://health-sciences.nwu.ac.za/af/compres/die-interkulturele-diversiteit-verwysingsgroep-vir-navorsers-en-akademie
Die Interkulturele diversiteit verwysingsgroep vir navorsers en akademie
2022-06-10 The mission of the Intercultural Diversity reference group is to advance a commitment to cultivating and respecting intercultural diversity by serving as a resource and liaison for students, staff, and faculty on reciprocal processes of education, outreach…http://theology.nwu.ac.za/theology/deans-welcome
Dean's Welcome
2026-02-12 The Faculty of Theology is under the guidance of Prof Risimati Hobyane as Dean of the Faculty. He welcomes you to our faculty in the message below. Prof Risimati Hobyane Executive Dean Dear students and site…http://news.nwu.ac.za/af/chpe-wenner-van-die-wgo-afrika-netwerk-van-vennootinstellings-gekies
CHPE as wenner van die WGO Afrika-netwerk van vennootinstellings gekies
2025-10-23 Die Sentrum vir Gesondheidsberoepe-onderrig (CHPE) aan die Noordwes-Universiteit (NWU) het gesogte erkenning van die Wêreldgesondheidsorganisasie (WGO) ontvang nadat dit as ’n wenner in die WGO Afrika-netwerk van vennootinstellings (WHO AFRO Network of…http://news.nwu.ac.za/af/skerp-styging-mediadekking-waarby-die-nwu-betrokke-2022
Skerp styging in mediadekking waarby die NWU betrokke is in 2022
2023-01-19 Niemand kan sê dat 2022 nie ’n gebeurtenisvolle jaar ten opsigte van nuusgebeure was nie. Die inval in Oekraïne; ’n wêreldwye styging in inflasie; die dood van prominente figure, nie net in die vermaaklikheidsbedryf nie, maar ook groot internasionale…http://news.nwu.ac.za/af/ontsluit-die-kulturele-taal-van-emojis-n-studie-oor-facebook-emojis-en-die-betekenis-daarvan-xhosa
Ontsluit die kulturele taal van emoji’s: ’n studie oor Facebook-emoji’s en die betekenis daarvan in Xhosa
2023-11-14 ’n Navorser by die Skool vir Kommunikasie by die Noordwes-Universiteit (NWU), dr Quatro Mgogo, het ’n studie onderneem om te ondersoek hoe Facebook-emoji’s aangewend word om die betekenis van izaci namaqhalo esiXhosa (Xhosa-spreekwoorde en -idiome) te vorm…http://news.nwu.ac.za/af/prof-bismark-tyobeka-aan-die-hoof-van-usaf-se-befondsingstrategiegroep
Prof Bismark Tyobeka aan die hoof van USAf se Befondsingstrategiegroep
2023-06-29 Universiteite Suid-Afrika (USAf) het die hoof en visekanselier van die Noordwes-Universiteit (NWU), prof Bismark Tyobeka, as voorsitter van sy Befondsingstrategiegroep aangewys. Hy sal ook as lid van USAf se uitvoerende komitee (ExCo) dien. Die aanstelling…http://health-sciences.nwu.ac.za/psychosocial-health/social-work