Multisite Search
http://news.nwu.ac.za/af/nwu-onder-topagt-universiteite-afrika-vir-omgewingsvolhoubaarheid
NWU onder topagt universiteite in Afrika vir omgewingsvolhoubaarheid
2023-12-05 Die vernaamste aspek van die hantering van omgewings-, maatskaplike en beheerkwessies is om iets te doen om volhoubare oplossings te vind. Die Noordwes-Universiteit (NWU) is onder die voorste hoëronderwysinstellings in Afrika wat betref hulle reaksie op…http://news.nwu.ac.za/af/suid-afrika-moet-die-laegroeivalstrik-oorwin-om-uitdagings-suksesvol-aan-te-pak
Suid-Afrika moet die laegroeivalstrik oorwin om uitdagings suksesvol aan te pak
2024-06-05 Die negatiewe groeisyfer van die bruto binnelandse produk (BBP) van -0,1% kwartaal tot kwartaal weerspieël weer eens hoe moeilik dit vir die ekonomie was om in die onlangse verlede momentum te verkry. In sy kommentaar op die BBP-syfers wat Statistieke SA…http://news.nwu.ac.za/af/wespe-help-om-metaalkontaminasie-te-bepaal
Wespe help om metaalkontaminasie te bepaal
2021-09-22 Wespe (perdebye) word dikwels as plae beskou, maar hulle kan ’n groot rol in die ekostelsel speel, van bestuiwing totdat hulle ’n skakel in die voedselketting is. ’n Meestersgraadstudent van die Noordwes-Universiteit (NWU), Yasfir Tarif Nadat, onderneem ’n…http://news.nwu.ac.za/af/nog-n-pluimpie-vir-deidre-jordaan
Nóg ’n pluimpie vir Deidre Jordaan
2022-04-22 Bertie Jacobs Kampala bly maar ʼn plek vir Deidre Jordaan om aan gewoond te raak. Sy sal weet. Dit is immers die tweede agtereenvolgende jaar dat sy Suid-Afrika by die Afrika-pluimbalkampioenskap in die hoofstad van Uganda verteenwoordig het. Hoewel dit…http://news.nwu.ac.za/af/nwu-bevorder-impakvolle-voedingleierskapsopleiding-afrika
NWU bevorder impakvolle voedingleierskapsopleiding in Afrika
2025-03-11 Ná onlangse verwikkelinge is impakvolle leierskap in voeding nou meer as ooit nodig. Die Verenigde Nasies (VN) se dekade van aksie oor voeding (United Nations (UN) Decade of Action on Nutrition*) kom hierdie jaar tot ’n einde en USAID-befondsing vir Afrika en…http://news.nwu.ac.za/af/stimulering-van-kundige-dialoog-oor-ons-grense-heen
Stimulering van kundige dialoog oor ons grense heen
2022-08-15 Die Besigheidskool van die Noordwes-Universiteit (NWU) het op 11 Augustus met trots sy eerste formele uitreik-inisiatief vir Afrika in Gaborone, Botswana bekendgestel. Sowat 80 afgevaardigdes van die Botswana-regering, die formele sakesektor en personeel van…http://news.nwu.ac.za/af/ek-stel-dit-aan-u-tweedejaar-vanderbijlparkstudente-die-wenners-die-nwu-juta-skynverhore
Ek stel dit aan u – tweedejaar-Vanderbijlparkstudente die wenners in die NWU Juta Skynverhore
2022-08-16 ’n Span tweedejaarstudente van die Fakulteit Regte op die Vanderbijlparkkampus van die Noordwes-Universiteit (NWU) is hierdie jaar se wenners in die gewilde jaarlikse NWU Juta Skynverhore-kompetisie wat op 15 Augustus in Potchefstroom plaasgevind het.…http://humanities.nwu.ac.za/af/languages/frans
Frans
2021-11-08 Beskikbaar op die Mahikeng-, Potchefstroom- en Vanderbijlparkkampus In 2020 is la langue française, die taal van die liefde, ’n amptelike taal in 32 lande en dit word in meer as 43 lande deur ongeveer 300 miljoen mense regoor…http://news.nwu.ac.za/af/jong-alumni-afdeling-kondig-nuwe-leierskapstruktuur-aan
Jong Alumni-afdeling kondig nuwe leierskapstruktuur aan
2020-06-29 As sterk en toegewyde leierskap ’n vereiste vir ’n geslaagde alumni-afdeling is, dan is die Vaal Alumni-afdeling van die Noordwes-Universiteit (NWU) goed op dreef. Die afdeling het onlangs sy leierskapstruktuur vir die 2020/2021-termyn aangekondig, en…http://news.nwu.ac.za/af/alumni-vorm-vennootskap-met-loopbaansentrum-om-studente-te-bemagtig
Alumni vorm vennootskap met Loopbaansentrum om studente te bemagtig
2017-07-19 Vincent Kheswa, Charles Matubule, Keketso Mofokeng en Kagiso Mphachoe is nie net vier onverwante jong mans wat hulle stempel in die werksomgewing afdruk nie. As alumni van die Noordwes-Universiteit (NWU) se kampus in Vanderbijlpark deel hulle ’n…http://news.nwu.ac.za/af/nwu-rugby-instituut-vanderbijlpark-verwelkom-hoofafrigter
NWU Rugby-instituut: Vanderbijlpark verwelkom hoofafrigter
2019-02-01 Dewald Pieters is ’n man met ’n missie. Vir die pas aangestelde hoofafrigter van die Noordwes-Universiteit (NWU) Rugby-instituut: Vanderbijlpark bring 2019 nuwe geleenthede en die belofte van sukses. Dewald (37) is in die Vanderbijlpark gebore en getoë…http://news.nwu.ac.za/af/jong-karateka-mik-na-goud
Jong karateka mik na goud
2018-04-18 Talle karatekas droom daarvan, maar baie min kry ooit die geleentheid om die Land van die Opkomende Son te besoek. Stephen Moeketsi, ’n finalejaar-BEd-student van die Noordwes-Universiteit (NWU), is een van die min gelukkiges wat die tuiste van karate,…http://news.nwu.ac.za/af/teologie-vir-die-wereld
Teologie vir die wêreld
2021-09-22 Diversiteit is die begronding van die Noordwes-Universiteit (NWU) en geloof is ’n steunpilaar vir talle by die NWU en vir biljoene mense regoor die wêreld. Die Fakulteit Teologie het weer eens getoon dat diversiteit en geloof goed saamgaan deur buitengewone…http://news.nwu.ac.za/af/alumnus-aan-die-stuur-van-nwu-vaal-rugbyklub-2017
Alumnus aan die stuur van NWU Vaal Rugbyklub in 2017
2022-08-19 As die naam Lukas van der Schyff vir jou bekend klink, is die kans goed dat jul paadjies op die Vanderbijlparkkampus van die Noordwes-Universiteit (NWU Vaal) gekruis het: eers as ‘n student, toe as ‘n alumnus en nou as die nuutverkose voorsitter van die NWU…http://news.nwu.ac.za/af/polokelo-open-nuwe-deure-vir-afrikatale
POLOKELO open nuwe deure vir Afrikatale
2024-09-06 Opvoeding hef op, dit verryk lewens, en dit skep geleenthede. Taal behoort nie ’n hindernis te wees wanneer daar toegang verkry moet word tot onderwys van die hoogste gehalte nie, en hier speel die POLOKELO-projek van die Taaldirektoraat van die Noordwes-…http://news.nwu.ac.za/af/navorsing-gee-%25E2%2580%2599n-stem-aan-kwesbare-kinders
Navorsing gee ’n stem aan kwesbare kinders
2019-11-14 Die seksuele misbruik van kinders is ’n droewige werklikheid in Suid-Afrika. Mense sê dat hulle iets sal sê as hulle meen dat ’n kind seksueel misbruik word; talle is seker dat hulle uitbuiting sal herken, en byna niemand glo dat hulle sou toelaat dat…http://news.nwu.ac.za/af/n-goeie-slaaproetine-het-n-positiewe-invloed-op-atlete-se-prestasie
’n Goeie slaaproetine het ’n positiewe invloed op atlete se prestasie
2023-11-07 Hulle floreer op adrenalien, opwinding en energie, maar dit is veral slaap – of die gebrek daaraan – wat die prestasie van atlete kan beïnvloed. ’n Navorser van die Noordwes-Universiteit (NWU) sê haar navorsing toon dat die handhawing van goeie slaapgewoontes…http://education.nwu.ac.za/af/research-and-innovation/emhs-rec
EMHS-REC
2018-07-23 Navorsingsetiekkomitee vir Opvoedkunde, Bestuur, Geesteswetenskappe en Sosiale Wetenskappe (EMHS-REC) Die EMHS-REC is ʼn navorsingsetiekkomitee wat by die National Health Research Ethics Council (NHREC) van die Nasionale Departement van Gesondheid…http://news.nwu.ac.za/af/nwu-navorser-ondersoek-rol-van-tradisionele-medisyne-vir-velsiektes
NWU-navorser ondersoek rol van tradisionele medisyne vir velsiektes
2021-01-29 Talle mense maak op tradisionele plantgeneesmiddels staat om velsiektes te behandel. Nou het ’n navorser van die Noordwes-Universiteit (NWU) ondersoek waarom hierdie plante doeltreffend is, en baan hy die weg vir verdere navorsing deur die farmaseutiese…http://news.nwu.ac.za/af/jong-beginners-gaan-entrepreneursikoon-leer