Multisite Search
http://news.nwu.ac.za/af/ansti-stel-dekaan-op-sy-interim-raad-aan
ANSTI stel dekaan op sy interim raad aan
2023-04-03 NWU-personeel lewer steeds beduidende bydraes, nie net plaaslik nie, maar ook internasionaal. Die uitvoerende dekaan van die Fakulteit Natuur- en Landbouwetenskappe, prof David Modise, is op die interimbestuursraad van die Afrika Netwerk van Wetenskaplike en…http://natural-sciences.nwu.ac.za/af/centre-business-mathematics-and-informatics/kwalifikasies
Kwalifikasies
2025-02-06 Voorgraadse studie Baccalaureus Scientiae (3 jaar) REGISTRASIES FNAS R&O: https://natural-sciences.nwu.ac.za/r-o-2022 FNAS Senior Registrasie: https://natural-sciences.nwu.ac.za/senior_registration NWU R&O: http://studies.…http://humanities.nwu.ac.za/af/node/21092
Tuis
2026-04-09 Die geesteswetenskappe word as een van die oudste akademiese dissiplines in die hoëronderwyssektor beskou. Aangesien dit die akademiese ondersoekgebiede insluit wat op die begrip, interpretasie, kommunikasie en produsering van kennis oor die mens se…http://engineering.nwu.ac.za/af/navorsing/waterstof-suid-afrika-hysa
Waterstof Suid-Afrika (HySA)
2024-01-19 Die Departement van Wetenskap en Tegnologie van Suid-Afrika het die Nasionale Waterstof- en Brandstofseltegnologie (HFCT) se navorsing-, ontwikkeling- en innovering- (RDI-) strategie ontwikkel. Die nasionale strategie word Waterstof Suid-Afrika…http://humanities.nwu.ac.za/af/social-sciences/ontwikkelingstudies
Ontwikkelingstudies
2020-07-29 Ontwikkelingstudies is ’n multidissiplinêre gebied wat maatskaplike, ekonomiese en politieke verandering ondersoek. Hierdie gebied ondersoek debatte, ervarings en praktiese maniere om ’n verbetering in die menslike toestand te…http://sport.nwu.ac.za/af/sport/taekwondo
Taekwondo
2021-09-20 Die begin van die spesiale vegkuns-kunsvorm Tae Kwon het in 2 300 v.C. in Korea ontstaan. Gen Choi Hong Hi het die moderne vegkuns ontwikkel in taekwondo, soos dit sedert 1955 regoor die wêreld bekend staan. Benewens dat dit…http://education.nwu.ac.za/af/education/dekaan-se-verwelkoming
Dekaan se verwelkoming
2026-02-12 Prof Lloyd Conley Epos: FEDUDean-PA@nwu.ac.z Studente, ouers en medekollegas wat die Fakulteit se webblad besoek - Welkom! Die Fakulteit is verbind tot die voorsiening van hoë kwaliteit en stimulerende professionele opvoeding wat…http://news.nwu.ac.za/af/eagles-vlieg-hoog-eerste-vyf-varsity-netbal-rondtes
Eagles vlieg hoog in eerste vyf Varsity Netbal-rondtes
2021-08-27 Die Noordwes-Universiteit se Eagles het hulle 2021 Varsity Netbal-veldtog goed begin. Die voormalige kampioene, wat deur Elsunet du Plessis afgerig word, het hulle toernooi baie goed afgeskop deur die eerste vier van hulle vyf wedstryde te wen. In ’n…http://engineering.nwu.ac.za/af/meganiese-ingenieurswese
Tuis
2024-02-21 Die NWU se Skool vir Meganiese Ingenieurswese bied twee verskillende voorgraadse kwalifikasies aan: Meganiese Ingenieurswese Die Meganiese Ingenieurswese-graad is 'n dinamiese program wat studente aan die voorpunt van transformerende…http://humanities.nwu.ac.za/af/understanding-and-processing-complex-settings/tuis
Tuis
2022-08-19 Verstaan en Verwerking van Taal in Komplekse Omgewings, of kortliks UPSET, is ’n navorsingsfokusarea met lede regoor die drie kampusse van die Noordwes-Universiteit. Die navorsingsentiteit ondersoek hoe mense taal in die komplekse…http://humanities.nwu.ac.za/af/nwu-writing-centre/dienste
Dienste
2020-07-21 [accordion] Algemene dienste aan NWU-studente Ons bied ’n verskeidenheid dienste vir jou gerief aan: Een-tot-een-konsultasiesessies (op die perseel/aanlyn). Asinchroniese konsultasies via kletskamers of e-pos.…http://sport.nwu.ac.za/af/kanovaart
Kanovaart
2025-02-03 Kanovaart, ook kajakvaart of roeiery genoem, word op relatief groot watermassas beoefen en is ietwat onbekend aan baie studente voordat hulle by die Noordwes-Universiteit-familie (NWU-familie) aansluit. Die NWU Potchefstroom Kanoklub gee aan…http://commerce.nwu.ac.za/af/training-and-development/honours-degree
Honneursgraad
2025-08-04 [accordion], BA Honneurs in Mensehulpbronontwikkeling (Bachelor of Human Resource Development Honours, BHRD Hons), Hierdie nagraadse graad in Mensehulpbronontwikkeling bied aan studente die geleentheid om hulle begrip van mensehulpbronontwikkeling (MHO) te verdiep en hulle in staat te stel om op ’n strategiese MHO-vlak waarde tot hulle werkplekke toe te voeg. Aangesien…, Waarom ons?, Ons maak gebruik van dosente wat nie net self hierdie graad op nagraadse vlak verwerf het nie, maar wat ook kundige praktisyns (met etlike jare ervaring) in opleiding en ontwikkeling is. Studente kry tydens kontaksessies die geleentheid om netwerke te vorm…, Toelatingsvereistes, Die honneursgraad in Mensehulpbronontwikkeling (NKR-vlak 8) bou voort op en is ontwerp vir daardie studente: Wat ’n baccalaureusgraad in Opleiding en Ontwikkeling/Mensehulpbronontwikkeling voltooi het. Wat ten minste vyf jaar ervaring as opleiers/…, Leweringsmodus, Hierdie graad word slegs op ’n deeltydse basis (twee jaar) met beperkte verpligte kontaksessies aangebied, en is dus geskik vir studente wat voltyds werk. Hierdie graad word slegs op die Potchefstroomkampus en slegs in Engels aangebied. Die leweringsmodus en…, Hoe om aansoek te doen, Aansoeke kan slegs aanlyn op die NWU se aansoekportaal gedoen word. Aansoeke sluit op 30 September. [/accordion]http://commerce.nwu.ac.za/af/economic-sciences/ekonomiese-wetenskappe-tuis
Ekonomiese Wetenskappe
2025-04-23 Die Skool vir Ekonomiese Wetenskappe aan die Noordwes-Universiteit is ʼn sentrum van akademiese uitnemendheid, toegewy aan die vorming van die toekoms van ekonomie. Ekonomie speel ʼn belangrike rol om die samelewing te help besluit oor die optimale toewysing…, Studierigtings (Kwalifikasies),http://news.nwu.ac.za/af/bemagtig-leierskap-deur-volhoubaarheid
Bemagtig leierskap deur volhoubaarheid
2024-12-09 Lebohang Raputsoe, 'n alumnus van die Noordwes-Universiteit (NWU), het onlangs ’n virtuele leierskapsontwikkelingswerkswinkel deur haar nie-winsgewende organisasie, The ABC Community, gehou. Die doel van hierdie inisiatief is om jongmense te inspireer en met…http://natural-sciences.nwu.ac.za/af/centre-business-mathematics-and-informatics/studente-projekte
Studente Projekte
2018-02-19 Gedurende die tweede semester van die MSc BWI graad, moet BWI-studente 'n werklike besigheidsprobleem vir 'n maatskappy in die finasiële sektor oplos. BWI-studente is goed opgelei om risikokwantifiseringsprobleme op te los. Deur te fokus…http://news.nwu.ac.za/af/nwu-se-optentia-navorsingsfokusarea-%25E2%2580%2599n-kern-van-buitengewone-talent
NWU se Optentia-navorsingsfokusarea: ’n kern van buitengewone talent
2020-04-02 Wanneer dit kom by die skep van ’n kerngroep kundiges met nasionale en internasionale kennis, gee die Noordwes-Universiteit (NWU) se Optentia-navorsingsfokusarea die toon aan. Daar is die laaste ruk nie minder nie as vier buitengewone professors by die…http://news.nwu.ac.za/af/hoe-gesinne-geestesgesondheidsorgkwessies-hanteer
Hoe gesinne geestesgesondheidsorgkwessies hanteer
2021-09-22 ’n Hele gesin kan geraak word as ’n gesinslid ’n geestesiekte, gestremdheid of ontwikkelingsagterstand het. Meganismes om die gevolglike stres te hanteer, sluit in om te ontsnap, die situasie te vermy, dit te ontken, of om hulle na godsdiens te wend. Só sê…http://news.nwu.ac.za/af/wat-n-jaar-vir-christa-ramasimong
Wat ’n jaar vir Christa Ramasimong
2022-05-27 Dit was ’n jaar waarin hoogtepunt op hoogtepunt gevolg het en waar een eer op ’n ander gevolg het. Christa Ramasimong ervaar ’n tyd wat nie net haar toekoms sal bepaal nie, maar ook wie sy regtig is. Die karakter van hierdie jong vrou word gesmee in ’n vuur…http://news.nwu.ac.za/af/gradeplegtigheid-simboliseer-%25E2%2580%2599n-nuwe-geslag-wat-%25E2%2580%2599n-impak-gaan-maak