Multisite Search
http://news.nwu.ac.za/af/dosent-dra-tot-die-w%25C3%25AAreld-se-kennisskatte
Dosent dra tot die wêreld se kennisskatte by
2017-08-29 Taal fassineer prof Bertus van Rooy, wat floreer op die ingewikkeldhede van menslike uitdrukking deur taal, en vir sy pogings het hy van B3 tot B2 in die Nasionale Navorsingstigting (NNS) se graderingstelsel gevorder. Bertus is ’n dosent in tale en…http://news.nwu.ac.za/af/maatskaplike-werk-die-beroep-waar-aksie-en-deernis-mekaar-ontmoet
Maatskaplike werk: die beroep waar aksie en deernis mekaar ontmoet
2018-04-18 Maart is die Wêreldmaand vir Maatskaplike Werk en in hierdie tyd is die kollig nie net op die beroep gefokus nie, maar ook op die belangrike bydraes wat hierdie dapper professionele persone in die samelewing lewer. Die bewustheidsveldtog het op 20 Maart…http://news.nwu.ac.za/af/selfbestuurmotors-vinnige-kommunikasie-en-slimstede-benodig-gevorderde-draadlose-netwerke-om-te-kan
Selfbestuurmotors, vinnige kommunikasie en slimstede benodig gevorderde draadlose netwerke om te kan werk
2024-07-31 Kunsmatige intelligensie (KI) het kommunikasiestelsels in die hedendaagse moderne wêreld beduidend verander. Die integrasie van KI by verskillende kommunikasiestelsels sal waarskynlik tot meer gevorderde vermoëns en die uitvinding van nuwe toepassings lei –…http://news.nwu.ac.za/af/minderheidsiening-van-die-mbk-was-n-beter-oordeelsbesluit
Minderheidsiening van die MBK was ’n beter oordeelsbesluit
2025-09-19 Soos algemeen te wagte was, het die Monetêre Beleidskomitee (MBK) van die Suid-Afrikaanse Reserwebank (SARB) op 18 September besluit (met ’n 4- teen 2-stemming) om vir eers sy rentekoersverlagingingsiklus te staak. In sy kommentaar op die besluit sê prof…http://news.nwu.ac.za/af/van-oorlewing-tot-groei-skep-%25E2%2580%2599n-beter-toekoms-vir-slagoffers-van-seksuele-misbruik
Van oorlewing tot groei: skep ’n beter toekoms vir slagoffers van seksuele misbruik
2017-03-29 Die hartverskeurende realiteit van die seksuele misbruik van kinders is ’n wêreldwye euwel wat twee navorsers van die Noordwes-Universiteit (NWU) aanpak deur oorlewendes te help om hulle trauma te hanteer en te groei. Die wêreldwye voorkoms soos dit in 22…http://news.nwu.ac.za/af/nwu-hart-bepleit-n-bewustheid-van-hipertensie-mei-metingsmaand
NWU HART bepleit ’n bewustheid van hipertensie in Mei Metingsmaand
2025-05-26 Hoë bloeddruk is ’n stille moordenaar wat ’n dodelike hartaanval kan veroorsaak. Sonder behandeling kan dit ’n persoon se lewensgehalte ook erg raak en hartsiekte, nierskade, geheueverlies of selfs ’n gestremdheid of ’n beroerte veroorsaak. Baie mense wat…http://news.nwu.ac.za/af/nwu-se-kanselier-ontvang-gesogte-internasionale-toekenning
NWU se kanselier ontvang gesogte internasionale toekenning
2022-11-04 Die kanselier van die Noordwes-Universiteit (NWU) is vereer met ’n gesogte internasionale toekenning omdat sy ’n verskil in haar gemeenskap maak – nie net plaaslik nie, maar ook wêreldwyd. Dr Anna Mokgokong, wat in 2019 as die NWU se kanselier ingehuldig…http://news.nwu.ac.za/af/nwu-alumni-en-personeel-die-seremonie-vir-lede-van-die-golden-key-erevereniging-vereer
NWU-alumni en personeel by die seremonie vir lede van die Golden Key-erevereniging vereer
2024-03-06 Die erkenning van lede van die Golden Key-erevereniging is ’n buitengewone viering van briljantheid wat die voortreflikste denkers en talentvolste individue vir hulle onwrikbare bydraes tot die Golden Key-vereniging vereer. Hoewel elke universiteit sy eie…http://news.nwu.ac.za/af/nwu-vasberade-om-die-kollig-op-geslagsgebaseerde-geweld-te-laat-val
NWU vasberade om die kollig op geslagsgebaseerde geweld te laat val
2022-06-21 Die getalle spreek vanself: ’n baie groot getal vroue in Suid-Afrika leef in gevaar. Volgens ’n studie deur Statistieke Suid-Afrika het een uit vyf (21%) vroue met lewensmaats in hulle leeftyd al fisieke geweld deur ’n lewensmaat deurgemaak, en 6% het al…http://news.nwu.ac.za/af/nwu-gaan-voort-met-sy-indrukwekkende-vordering-onder-die-topuniversiteite-wereldwyd
NWU gaan voort met sy indrukwekkende vordering onder die topuniversiteite wêreldwyd
2024-05-15 Die Noordwes-Universiteit (NWU) het weer eens sy plek op die ranglys verbeter en skitter onder die topuniversiteite wêreldwyd. Dit is duidelik uit die onlangse graderings deur beide die Center for World University Rankings (CWUR) en die Times Higher Education…http://news.nwu.ac.za/af/suid-afrika-steier-onder-bloedige-warm-weer
Suid-Afrika steier onder bloedige warm weer
2023-11-24 Suid-Afrikaners weet El Niño beteken ’n warm, droë somer, maar klimaatskundiges van die Noordwes-Universiteit (NWU) waarsku dat die El Niño-impak verder as bloot droogte strek – daar is bewyse, hoewel nie beduidend nie, dat dit ook erge weerstoestande en ’n…http://news.nwu.ac.za/af/r15456-miljard-privaat-wildjagtery-beteken-groot-geld
R15,456 miljard: Privaat wildjagtery beteken groot geld
2024-07-31 Die Suid-Afrikaanse privaat wildjagbedryf is een wat gekoester moet word. Dit is weer eens duidelik gemaak deur navorsing wat uitgevoer is deur die navorsingseenheid vir Toerismenavorsing in Ekonomie, die Omgewing en die Samelewing (TREES), wat deur prof Peet…http://news.nwu.ac.za/af/navorser-ondersoek-energiesekerheid-vir-suider-afrika
Navorser ondersoek energiesekerheid vir Suider-Afrika
2024-07-31 Hoewel elektrisiteitsnutsmaatskappye in staatsbesit reeds lank die energieproduksie in die Suider-Afrikaanse Ontwikkelingsgemeenskap (SAOG) beheer, kan groter betrokkenheid van die privaat sektor energiesekerheid regoor die substreek ’n hupstoot gee. Die…http://news.nwu.ac.za/af/navorsing-bekyk-hoe-interpretasie-bybellees-afrika-bepaal
Navorsing bekyk hoe interpretasie Bybellees in Afrika bepaal
2021-08-12 Die manier waarop die Skrif gelees en geïnterpreteer word, het ’n beduidende invloed op wat mense in die Bybel lees. Dit bepaal ook hulle benadering tot kwellende en aktuele kwessies waarmee gelowiges worstel. Dít is die fokus van prof Marius Nel,…http://commerce.nwu.ac.za/af/tourism-research-economics-environs-and-society-trees-tourism-management/karin-botha
Karin Botha
2025-08-04 PROF K BOTHA Karin Botha is ʼn medeprofessor i die Skool vir Toerismebestuur aan die Noordwes-Universiteit (.Sy verwerf in 2003 haar graad in Toerismebestuur en Sielkunde, gevolg deur haar honneursgraad in 2004, MCom in 2009 en PhD in 2012, almal in Toerismebestuur. As navorser in die entiteit TREES (Tourism Research in Economic Environs and…http://news.nwu.ac.za/af/nagraadse-studente-loer-agter-die-skerms-van-toegepaste-mikro-ekonomie
Nagraadse studente loer agter die skerms van toegepaste mikro-ekonomie
2019-06-03 Jy kan nie tydens ’n akademiese lesing leer hoe om fiets te ry nie, dus is daar altyd ’n behoefte aan praktiese sowel as professionele ervaring. Só sê Jacques de Jongh, ’n lektor in die Skool vir Ekonomiese Wetenskappe aan die Noordwes-Universiteit (NWU)…http://news.nwu.ac.za/af/nwu-personeel-bedank-vir-sowat-3-700-diensjare
NWU-personeel bedank vir sowat 3 700 diensjare
2017-06-05 Bykans 3 700 jaar! Dit is die hoeveelheid diensjare waarvoor personeel van die Noordwes-Universiteit (NWU) se kampus op Potchefstroom en by die Institusionele kantoor onlangs vereer is. Tydens die geleenthede is personeel bedank vir hulle harde werk,…http://news.nwu.ac.za/af/afrika-unie-en-afrika-universiteite-moet-kennis-neem-van-waterskeidingsuitspraak
Afrika-unie en Afrika-universiteite moet kennis neem van waterskeidingsuitspraak
2017-03-09 Die volgende artikel is ʼn meningstuk deur dr Ilyayambwa Mwanawina, ʼn kundige wat betref streeksintegrasie, internasionale reg, goeie korporatiewe bestuur en menseregte aan die Noordwes-Universiteit (NWU). Hy verduidelik wat hierdie waterskeidingsuitspraak…http://news.nwu.ac.za/af/fakulteit-geesteswetenskappe-bevorder-betrokkenheid-en-maatskaplike-verandering
Fakulteit Geesteswetenskappe: bevorder betrokkenheid en maatskaplike verandering
2024-07-10 Die Fakulteit Geesteswetenskappe (FHUM) aan die Noordwes-Universiteit (NWU) het ’n bemoedigende benadering tot die onderwys wat verder as handboeke en lesings strek. Studente en personeel is hier op ’n reis wat nie net denke slyp nie, maar ook harte aanraak,…http://news.nwu.ac.za/af/blaarskroei-mielies-het-komplekse-oorsake-maar-kan-bestry-word