Multisite Search
http://news.nwu.ac.za/af/ondersteuning-en-leiding-van-die-nwu-gemeenskap-maak-graderingsreis-makliker
Ondersteuning en leiding van die NWU-gemeenskap maak graderingsreis makliker
2023-04-28 Die vakgroep Inligtingstelsels aan die Noordwes-Universiteit (NWU) het in prof Joshua Chukwuere sy eerste Y2-gegradeerde van die Nasionale Navorsingstigting (NNS) gekry. Hy is in inligtingstelsels, en spesifiek in ontluikende en digitale tegnologieë, aan…http://news.nwu.ac.za/af/nagraadse-studente-loer-agter-die-skerms-van-toegepaste-mikro-ekonomie
Nagraadse studente loer agter die skerms van toegepaste mikro-ekonomie
2019-06-03 Jy kan nie tydens ’n akademiese lesing leer hoe om fiets te ry nie, dus is daar altyd ’n behoefte aan praktiese sowel as professionele ervaring. Só sê Jacques de Jongh, ’n lektor in die Skool vir Ekonomiese Wetenskappe aan die Noordwes-Universiteit (NWU)…http://news.nwu.ac.za/af/think-tank-n-blik-op-die-mediumtermyn-begrotingstoespraak
Think Tank -’n Blik op die mediumtermyn-begrotingstoespraak
2023-11-07 deur Mbali Skosana Die Noordwes-Universiteit (NWU) se Besigheidskool het onlangs ’n Think Tank-sessie in Vanderbijlpark gehou waar ’n paneel kundiges die inhoud van die Minister van Finansies se toespraak oor die mediumtermynbegroting bespreek het. Die…http://news.nwu.ac.za/af/munisipaliteite-moet-die-belangrikheid-van-vullissmouse-erken
Munisipaliteite moet die belangrikheid van vullissmouse erken
2022-10-28 Meer as 100 000 mense in Suid-Afrika begin om die vullissmoussektor as bron van werk te gebruik. Dit is volgens Nonhlanhla Ngcobo, ’n PhD-student en navorser by die Suid-Afrikaanse navorsingsleerstoel in stede, die reg en omgewingsvolhoubaarheid (Cities, Law…http://news.nwu.ac.za/af/minderheidsiening-van-die-mbk-was-n-beter-oordeelsbesluit
Minderheidsiening van die MBK was ’n beter oordeelsbesluit
2025-09-19 Soos algemeen te wagte was, het die Monetêre Beleidskomitee (MBK) van die Suid-Afrikaanse Reserwebank (SARB) op 18 September besluit (met ’n 4- teen 2-stemming) om vir eers sy rentekoersverlagingingsiklus te staak. In sy kommentaar op die besluit sê prof…http://news.nwu.ac.za/af/waarna-ekonome-die-begrotingstoespraak-gaan-soek
Waarna ekonome in die Begrotingstoespraak gaan soek
2024-02-26 Professor Waldo Krugell, ’n ekonoom by die Fakulteit Ekonomiese en Bestuurwetenskappe aan die Noordwes-Universiteit (NWU), gee ’n vooruitskouing oor wat verwag kan word wanneer die Minister van Finansies, Enoch Godongwana, op 21 Februarie sy 2024…http://news.nwu.ac.za/af/korrekte-oordeel-beperk-die-tempo-van-rentekoersverhoging
Korrekte oordeel beperk die tempo van rentekoersverhoging
2023-01-27 “Soos te wagte het die Monetêrebeleidskomitee (MBK) van die Suid-Afrikaanse Reserwebank (SARB) voortgegaan met sy siklus van rentekoersverhogings, met ’n styging van 25 basispunte (bsp) in plaas van die hoër opsie van 50 bsp wat ook wyd bepleit is.”…http://news.nwu.ac.za/af/suid-afrika-post-2020-covid-19-en-die-ekonomie-deel-1
Suid-Afrika post-2020: Covid-19 en die ekonomie (deel 1)
2021-01-12 Die jaar 2020 sal onthou word as een van ongekende onsekerheid, en dit lyk asof 2021 glad nie ’n tree agteruit gaan staan nie. Prof Raymond Parsons van die Besigheidskool by die Noordwes-Universiteit (NWU) gee vir ons ’n vooruitskouing van wat die nuwe jaar…http://news.nwu.ac.za/af/nwu-ekonoom-%25E2%2580%2593-die-problematiese-tendens-van-ekonokrasie
NWU ekonoom – die problematiese tendens van ekonokrasie
2019-03-28 Sien jy sake wat op die land se ekonomie betrekking het as irrelevant vir die publiek? Voel jy die ekonomie moet eerder slegs in die hande van opgeleide ekonome gelaat word? Indien dit jou beskryf, ervaar jy die negatiewe impak van ekonokrasie.…http://news.nwu.ac.za/af/die-nwu-se-kernnavorsing-het-n-wereldwye-impak
Die NWU se kernnavorsing het ’n wêreldwye impak
2022-04-05 Baanbrekerswerk, veeleisende jare van onderrig en leer en gespesialiseerde navorsing het oor die afgelope dekade en ’n half daartoe gelei dat die Noordwes-Universiteit (NWU) nou as Suid-Afrika se pionier op die gesofistikeerde gebied van kerningenieurswese…http://news.nwu.ac.za/af/nwu-konvokasie-ontbyt-op-die-tafel
NWU-konvokasie: ontbyt is op die tafel!
2018-10-25 Die terme “alumna” of “alumnus” verteenwoordig baie meer as blote titels. Dit is nie slegs ’n deel van jou akademiese verlede nie, maar ook van jou professionele toekoms. Kortom: dit verteenwoordig ’n lewenslange verhouding met jou alma mater – en in jou…http://news.nwu.ac.za/af/die-nwu-besigheidskool-ontvang-nog-n-internasionale-akkreditasie
Die NWU Besigheidskool ontvang nog ’n internasionale akkreditasie
2023-05-24 Die Noordwes-Universiteit (NWU) Besigheidskool het onlangs sy akkreditasie by die vereniging vir besigheidskole in Afrika (Association of African Business Schools, AABS) ontvang. Die NWU Besigheidskool is deur die senior bestuurder vir Akkreditasie en…http://news.nwu.ac.za/af/gemeenskappe-baat-die-nwu-se-ontwikkelingsprojekte
Gemeenskappe baat by die NWU se ontwikkelingsprojekte
2023-04-28 Suid-Afrika ervaar moeilike uitdagings wat vereis dat die volgende geslag universiteitsgegradueerdes opgeleide leiers met uitgebreide vermoëns moet wees om met gemeenskappe saam te werk sodat probleme opgelos kan word en daar verandering kan kom. …http://news.nwu.ac.za/af/verstaan-die-impak-van-n-gesinstruktuur-op-straatkinders
Verstaan die impak van ’n gesinstruktuur op straatkinders
2023-09-28 ’n Onlangse studie wat deur dr Karabo Mohapanele, ’n PhD-gegradueerde in sosiologie van die Noordwes-Universiteit (NWU), uitgevoer is, werp die lig op die noodsaaklike rol van gesinne om kinders se gedrag te beïnvloed en hulle lewens te vorm, en hoe…http://humanities.nwu.ac.za/af/communication/magister-die-kunste-grafiese-ontwerp
Magister in die kunste in grafiese ontwerp
2022-08-19 Wat Is Kunsgeskiedenis En Visuele Studie? Kunsgeskiedenis en Visuele Studie lewer ’n belangrike bydrae tot die ontwikkeling van insig in die visuele kunste, wat uit verskillende historiese en geografiese kontekste kom en dit weerspieël.…http://news.nwu.ac.za/af/dit-hoe-die-chm-lewens-red
Dit is hoe die CHM lewens red
2023-03-31 Die vroeë diagnose van oorgeërfde metaboliese siektes help nie net om te verhoed dat pasiënte ’n leeftyd van lyding het nie, maar dit red ook lewens. Metaboliese siektes het ’n verskeidenheid lewensbedreigende gevolge, soos hartsiektes en tipe 2-diabetes.…http://news.nwu.ac.za/af/eagles-vlieg-steeds-hoog-die-varsitybeker
Eagles vlieg steeds hoog in die Varsitybeker
2023-11-02 Hulle het maar net daardie iets, nie waar nie? Die agterlyn glip seepglad deur hulle teenstanders terwyl die voorspelers soos ’n trop woedende buffels almal uit hulle pad loop. Die Noordwes-Universiteit (NWU) Eagles het op Maandag 20 Januarie vyf drieë…http://news.nwu.ac.za/af/bewustheid-en-kennis-die-wapens-teen-mensehandel
Bewustheid en kennis die wapens teen mensehandel
2017-03-29 Mensehandel is ’n ernstige misdaad en ’n ernstige skending van menseregte. Duisende mans, vroue en kinders is elke jaar die slagoffers van mensehandelaars – in hulle eie lande asook in die buiteland. Ongelukkig is mensehandel ook in Suid-Afrika ’n…http://news.nwu.ac.za/af/hart-die-nwu-bevorder-gesonde-bloeddruk
HART by die NWU bevorder gesonde bloeddruk
2022-04-29 Bloed is die lewegewende stof wat deur ons are vloei, maar as die druk in ons are te hoog word kan dit ons gesondheid benadeel. Dit is waarom die Hipertensie in Afrika Navorsingspan (HART) in die Fakulteit Gesondheidswetenskappe aan die Noordwes-…http://news.nwu.ac.za/af/nwu-kundiges-bespreek-die-suid-afrikaanse-ekonomie