Multisite Search
http://sport.nwu.ac.za/af/volleyball/vlugbal
Vlugbal
2021-09-23 Vlugbal is in 1895 uitgedink deur William G. Morgan, direkteur van die Christelike Jongmannevereniging (CJMV) in Holyoke, Massachusetts. Dit is bedink as ʼn binnenshuise sport vir sakemanne wat basketbal te rof en energiek gevind het. Morgan het die…http://news.nwu.ac.za/af/geestesgesondheid-bewustheidsdag-2019-laat-elke-tre%25C3%25AB-tel
Geestesgesondheid-bewustheidsdag 2019: laat elke treë tel!
2019-07-15 Geestesgesondheid omvat soveel meer as bloot ’n treffrase van ons tyd. Dit is trouens een van die belangrikste welstandsfaktore om te oorweeg, aangesien dit almal raak, ongeag hulle ouderdom, geslag, sosiale posisie of professie. Daarmee in gedagte gaan…http://news.nwu.ac.za/af/rne-begroting-moet-maatreels-ondersteun-wat-groei-bevorder
RNE Begroting moet maatreëls ondersteun wat groei bevorder
2025-03-05 Die groeisyfers van die bruto binnelandse produk vir die vierde kwartaal wat op 4 Maart bekend gemaak is, is positief, maar die matige herstel van die BBP in Kwartaal 4 van 2024 bevestig weer eens dat die Regering van Nasionale Eenheid (RNE) reg was om baie…http://news.nwu.ac.za/af/maatskaplike-innoveerders-kan-nou-digitale-storievertelling-gebruik-om-hulle-oplossings-te-deel
Maatskaplike innoveerders kan nou digitale storievertelling gebruik om hulle oplossings te deel
2022-03-08 Danksy die bekendstelling van die Digitale Storievertellingspilpunt van die Noordwes-Universiteit (NWU), het maatskaplike innoveerders nou ’n spliternuwe platform waar hulle oplossings vir hulle gemeenskappe se uitdagings kan deel. Befondsing wat van die…http://news.nwu.ac.za/af/krone-selfvertroue-en-charisma-%25E2%2580%2593-mej-en-mnr-nwu-vaal-2019
Krone, selfvertroue en charisma – Mej en Mnr NWU Vaal 2019
2019-09-10 As jy gedink het dat skoonheidswedstryde net oor hoë modes en begeerlikheid gaan, misgis jy jou deeglik. By die Noordwes-Universiteit (NWU) se kampus in Vanderbijlpark verteenwoordig die jaarlikse Mej en Mnr NWU Vaal-kompetisie ’n viering van selfvertroue,…http://news.nwu.ac.za/af/verwelkomingsdag-2017-%25E2%2580%2593-eerstejaarstudente-teken-hierdie-datum-aan
Verwelkomingsdag 2017 – eerstejaarstudente, teken hierdie datum aan!
2022-08-19 Die Noordwes-Universiteit se Vanderbijlparkkampus (NWU Vaal) gaan binne die volgende week die nuwe groep eerstejaarstudente vir die 2017 akademiese jaar verwelkom. Vanaf 23 Januarie gaan die kampus die eerstejaars se registrasie- en oriënteringsprogram…http://news.nwu.ac.za/af/prof-wannie-carstens-ontvang-gesogte-prys-vir-bydraes-tot-afrikaans
Prof Wannie Carstens ontvang gesogte prys vir bydraes tot Afrikaans
2024-07-22 Prof Wannie Carstens, die voormalige direkteur van die Skool vir Tale aan die Noordwes-Universiteit (NWU), het die gesogte Jan H Marais-prys van die Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns vir sy buitengewone bydrae tot Afrikaans as wetenskaptaal…http://www.nwu.ac.za/af/alumni/werk-inligting
Werk inligting by
2021-05-21 Wet op Beskerming van Persoonlike Inligting (4 van 2013) In eenvoudige terme is die doel van die Wet om te verseker dat alle Suid-Afrikaanse instellings hulleself op ’n verantwoordelike manier gedra wanneer hulle ’n ander entiteit se…http://news.nwu.ac.za/af/dis-moontlik-om-saans-te-kook-omdat-termiese-energie-gestoor-kan-word
Dis moontlik om saans te kook omdat termiese energie gestoor kan word
2022-08-31 ’n Mens kan nou saans sonkragstowe gebruik om warm etes voor te berei, aangesien termiese energie in stelsels gestoor kan word. Sommige stelsels werk egter beter as ander, en daar is ruimte vir verbetering. So sê prof Ashmore Mawire van die…http://news.nwu.ac.za/af/musiekstudente-vertrek-op-uitruilprogram-na-swede
Musiekstudente vertrek op uitruilprogram na Swede
2022-09-28 Vier musiekstudente van die Noordwes-Universiteit (NWU) het onlangs op ’n vyf maande lange studiereis na Stockholm in Swede vertrek. Dit is deel van die Linnaeus-Palme-uitruilprogram wat deur die Sweedse internasionale ontwikkelingsamewerkingsagentskap (…http://news.nwu.ac.za/af/nwu-athletes-shine-caa-african-athletics-championships
NWU athletes shine at CAA African Athletics Championships
2022-06-23 Atlete van die Noordwes-Universiteit (NWU) het ’n uitmuntende prestasie gelewer by die Afrika-atletiekkampioenskap van die CAA wat onlangs in St Pierre, Mauritius gehou is. Dit is die derde keer dat Mauritius die gasheer was van die geleentheid nadat die 1992…http://news.nwu.ac.za/af/nwu-gaan-groen
NWU gaan groen
2023-04-28 Die omgewing sluit alle lewende en nielewende dinge in, en ons kan sien hoe negatiewe impakte die omgewing benadeel. Mense moet die omgewing verstaan, en ook die impak van mense se gedrag wat klimaatsverandering veroorsaak en tot gronderosie, swak luggehalte…http://news.nwu.ac.za/af/gee-vorm-aan-toekomstige-middelontwikkeling-met-etiese-benadering
Gee vorm aan toekomstige middelontwikkeling met etiese benadering
2023-09-27 Prof Chrisna Gouws, ’n professor by die Sentrum van Uitnemendheid vir Farmaseutiese Wetenskappe (Pharmacen™) van die Noordwes-Universiteit (NWU), is aan die hoof van ’n beduidende taak op die gebied van farmaseutiese navorsing met betrekking tot die…http://news.nwu.ac.za/af/navorsing-ondersteun-innoverende-strategie%25C3%25AB-vir-onderrig-en-leer-rekeningkunde-klaskamers
Navorsing ondersteun innoverende strategieë vir onderrig en leer in rekeningkunde-klaskamers
2019-08-06 As ’n professionele opvoeder is die Noordwes-Universiteit (NWU) se dr Viné Petzer passievol daaroor om die krag van opvoeding te ontgin. Veral waar dit by die wetenskap van die onderrig van rekeningkunde kom. Dr Petzer het meer as 15 jaar praktiese…http://humanities.nwu.ac.za/af/communication/gevorderde-korporatiewe-kommunikasie
Gevorderde Korporatiewe Kommunikasie
2020-05-15 [accordion collapsed] Wat doen 'n Kommunikasiepraktisyn? ’n Kommunikasiepraktisyn verseker dat daar voldoende gesprekke en kommunikasie tussen die organisasie en die organisasie se belanghebbers (met ander woorde die beleggers…http://news.nwu.ac.za/af/nwu-kundige-mederedakteur-van-nuwe-handboek-oor-diversiteitsbestuur
NWU-kundige is mederedakteur van nuwe handboek oor diversiteitsbestuur
2020-01-20 Dr Leon Moolman, ʼn senior lektor in arbeidsverhoudingebestuur, begin die jaar op ’n vreugdevolle hoogtepunt nadat hy sy eksemplaar van die pasgepubliseerde handboek, Managing Diversity in the South African workplace, ontvang het. As een van die…http://news.nwu.ac.za/af/cave-%25E2%2580%2599n-digitale-veilige-hawe-vir-maatskaplike-werkers
The Cave: ’n digitale veilige hawe vir maatskaplike werkers
2020-03-19 Maatskaplike werk word oor die algemeen as ’n stresvolle beroep beskou as gevolg van die emosionele eise waaraan praktisyns onderworpe is. Een groep maatskaplike werkers wat veral kwesbaar is vir negatiewe uitkomste is dié wat in die…http://news.nwu.ac.za/af/nuwe-digitale-gids-wil-township-ekonomie-%25E2%2580%2599n-hupstoot-gee
Nuwe digitale gids wil township-ekonomie ’n hupstoot gee
2018-03-12 Innovasie bloot ter wille van innovasie is nie innovasie nie. Ware innovasie is om die alledaagse uitdagings te identifiseer en nuwe en volhoubare oplossings daarvoor te vind. Só sê Olivier Tshimbidi, alumnus van die Noordwes-Universiteit (NWU), en een…http://news.nwu.ac.za/af/professor-marietjie-havenga-lewer-intreelesing
Professor Marietjie Havenga lewer intreelesing
2022-07-14 ’n Intreelesing is belangrik in die lewe en loopbaan van ’n akademikus. Professor Marietjie Havenga het haar intreelesing, getiteld Koöperatiewe probleemgebaseerde leer in Inligtingstegnologie: Aktiewe leer vir die Vierde Industriële Revolusie, gelewer…http://news.nwu.ac.za/af/driekuns-vir-nicosmiti-met-n-derde-lewende-spesie-wat-sy-naam-dra