Multisite Search
http://news.nwu.ac.za/af/harvard-verslag-oor-groei-deur-insluiting-suid-afrika-tydig-en-relevant
Harvard-verslag oor groei deur insluiting in Suid-Afrika is tydig en relevant
2023-11-20 Die alles-omvattende breë ontleding van 178 bladsye van die Suid-Afrikaanse ekonomie, wat vervat is in die verslag “Growth Through Inclusion in South Africa”, wat deur Ricardo Hausmann en sy span van die Growth Laboratory by Harvard Universiteit opgestel is,…http://news.nwu.ac.za/af/noodsaaklike-hofopleiding-vir-jong-maatskaplike-werkers
Noodsaaklike hofopleiding vir jong maatskaplike werkers
2019-09-03 Die veiligheid en welstand van kwesbare kinders en jongmense is altyd van die uiterste belang, tog word al hoe meer gevalle ingevolge die Kinderwet en verwante wetgewing onder die aandag van Gesins- en Kinderdienste gebring. Hierdie toedrag van sake het…http://news.nwu.ac.za/af/onveranderde-rentekoerse-ooreenstemming-met-verwagtings
Onveranderde rentekoerse is in ooreenstemming met verwagtings
2021-03-26 “Die besluit deur die Monetêre Beleidskomitee (MBK) van die Suid-Afrikaanse Reserwebank (SARB) om die rentekoerse onveranderd te laat, is wyd voorsien en is in ooreenstemming met markverwagtings.” Prof Raymond Parsons van die Noordwes-Universiteit (NWU) se…http://news.nwu.ac.za/af/nwu-vyfde-op-ranglys-suid-afrika
NWU is vyfde op ranglys in Suid-Afrika
2021-08-26 Die Noordwes-Universiteit (NWU) is weer eens onder die room van die oes van die plaaslike en internasionale universiteite, en sy plek is bevestig as ’n gereelde mededinger wat hoëkwaliteit-vakaanbiedings en uitnemendheid op wêreldranglyste betref. Volgens…http://news.nwu.ac.za/af/aggressiewe-tariefbeleid-skep-gefragmenteerde-wereldhandelstelsel
Aggressiewe tariefbeleid skep gefragmenteerde wêreldhandelstelsel
2025-07-09 Die 30%-tariefbesluit deur die Verenigde State is nie goeie nuus vir die Suid-Afrikaanse ekonomie nie, en die potensieel negatiewe ekonomiese impak daarvan moenie onderskat word nie. Prof Raymond Parsons, ekonoom van die Noordwes-Universiteit (NWU) se…http://news.nwu.ac.za/af/navorser-gebruik-kunsmossels-om-waterbesoedeling-te-moniteer
Navorser gebruik kunsmossels om waterbesoedeling te moniteer
2024-04-19 Waterbesoedeling is ’n beduidende omgewingskwessie met ’n verreikende impak op die samelewing. Dit is nie beperk tot plaaslike of streeksgrense nie, en word deur klimaatsverandering vererger, wat gesondheidsrisiko’s vir die mens tot gevolg het. In die…http://news.nwu.ac.za/af/monsters-mites-fabels-uitstalling-vertoon-studentekurators-se-groei-en-leer
“Monsters, Mites & Fabels”-uitstalling vertoon studentekurators se groei en leer
2024-09-06 Die ViNCO-navorsingsentiteit (Visuele Narratiewe en Kreatiewe Uitsette-navorsingsentiteit) by die Noordwes-Universiteit (NWU), ’n gemeenskaplike onderneming wat kreatiewe praktisyns insluit, het ’n uitstalling getiteld “Monsters, Mites & Fabels” geskep…http://humanities.nwu.ac.za/af/nwu-writing-centre/tuisblad
Tuisblad
2024-08-19 Maak ’n afspraak Protokol vir aanlyn konsultasies Die NWU-Skryfsentrum bied dienste aan wat aan die verbetering van studente se akademiese skryfwerk gewy is. Ons volg ’n…http://news.nwu.ac.za/af/koloniale-tekste-met-n-verskil-verskaf-insig-vir-vandag
Koloniale tekste met ’n verskil verskaf insig vir vandag
2024-04-19 Die voortgesette invloed van kolonialisme kan regoor die wêreld gesien word, aangesien dit ’n blywende impak op samelewings en kulture het. In Suid-Afrika was die nasleep van kolonialisme veral diepgaande en gekenmerk deur tye van Hollandse en Britse…http://news.nwu.ac.za/af/waarom-ons-nie-ons-vleilande-aan-hulle-lot-moet-oorlaat-nie
Waarom ons nie ons vleilande aan hulle lot moet oorlaat nie
2024-02-07 ’n Gebrek aan ’n bewustheid oor ons vleilande kan katastrofiese gevolge vir Suid-Afrika se biodiversiteit hê. Vleilande speel ’n kritieke rol in die bewaring van biodiversiteit, waterbestuur en die heenkome van gemeenskappe, maar groot landbou-uitbreiding,…http://humanities.nwu.ac.za/af/ilma/oor-ilma
Oor ILMA
2022-08-19 Die entiteit Inheemsetaalmedia in Afrika (Indigenous Language Media, ILMA) is ’n navorsingsnisarea van die Noordwes-Universiteit (NWU in Suid-Afrika. Dit is die enigste van sy soort op die vasteland van Afrika. Dit fokus op die…http://news.nwu.ac.za/af/nwu-phd-graduate-contributes-international-literature
NWU PhD graduate contributes to international literature
2017-06-14 Die Noordwes-Universiteit (NWU) se kampus in Vanderbijlpark het met trots ’n PhD in Engels aan Manuela Fernandes-Martins, akademiese ontwikkelaar aan die Sentrum vir Onderrig en Leer (SOL) gedurende die onlangse herfsgradeplegtigheid toegeken. In haar…http://news.nwu.ac.za/af/gemeenskapsbetrokkenheid-sy-passie
Gemeenskapsbetrokkenheid is sy passie
2023-09-28 Prof Aaron Tshidzumba, adjunkdekaan vir gemeenskapsbetrokkenheid, besigheidsontwikkeling en belanghebberverhoudinge in die Noordwes-Universiteit (NWU) se Fakulteit Geesteswetenskappe, het noemenswaardige bydraes op sy kundigheidsgebied en die groei van die…http://news.nwu.ac.za/af/verseker-n-toekoms-vir-trekvisspesies
Verseker ’n toekoms vir trekvisspesies
2024-06-19 Die Waternavorsingsgroep (WNG) van die Skool vir Biologiese Wetenskappe en die Eenheid vir Omgewingswetenskappe en -bestuur aan die Noordwes-Universiteit (NWU) het met Nature-I-Am saamgewerk om Wêreld Vismigrasiedag te vier. Kinders tussen die ouderdomme van…http://news.nwu.ac.za/af/leiers-voeding-mik-na-geen-honger-goeie-gesondheid-en-gehalte-onderwys-vir-afrika
Leiers in voeding mik na geen honger, goeie gesondheid en gehalte-onderwys vir Afrika
2024-03-05 Die dubbele las van wanvoeding – ondervoeding en vetsug wat tegelykertyd voorkom – raak die meeste lae- en middelinkomste-lande. In Afrika, wat ’n gekompliseerde voedselstelsel het, veroorsaak dit komplekse gesondheidsuitdagings wat deur voedingkundiges op…http://news.nwu.ac.za/af/babel-projek-wen-%25E2%2580%2599n-w%25C3%25AAreldwye-uitdaging
BABEL-projek wen ’n wêreldwye uitdaging
2022-08-19 Die Noordwes-Universiteit se navorsers was deel van ’n internasionale konsortium wat ’n hoëprofiel-spraaktranskripsie-uitdaging gewen het – ’n eerste vir Suid-Afrikaanse navorsers op hierdie gebied. Die huidige spraaktranskripsiestelsels is gebou op…http://news.nwu.ac.za/af/plastiekbesoedeling-plaas-n-demper-op-vierings
Plastiekbesoedeling plaas ’n demper op vierings
2024-04-09 Daar word geskat dat 10 miljoen klein stukkies plastiek op die grasperk voor die Noordwes-Universiteit (NWU) se Fakulteit Regte in Potchefstroom lê, en die grond op die Fanie du Toit Sportterrein het ook hoë vlakke van plastiekbesoedeling. Dit plaas ’n demper…http://news.nwu.ac.za/af/nwu-se-ikateleng-projek-vier-30-jaar-van-impak
NWU se Ikateleng-projek vier 30 jaar van impak
2018-04-18 Dertig jaar ná die stigting van die Ikateleng-projek het die Noordwes-Universiteit (NWU) deur middel van aanvullende onderwys steeds ’n impak op die lewens van duisende leerders regoor sentraal-Suid-Afrika. Die doel van die jare lange Ikateleng-projek –…http://news.nwu.ac.za/af/ondernemende-vroue-program-2020-%25C5%2589-uitnodiging-aan-alle-vaaldriehoek-fempreneurs
Ondernemende Vroue-program 2020: ʼn Uitnodiging aan alle Vaaldriehoek-fempreneurs
2020-01-28 > Indien Suid-Afrika die Nasionale Ontwikkelingsplan (NOP) se teiken wil bereik om teen 2030 11 miljoen poste te skep, moet entrepreneurskap – veral onder vroue – aangemoedig word. Ten opsigte hiervan neem die Noordwes-Universiteit (NWU) leiding om…http://news.nwu.ac.za/af/robofest-2017-%25E2%2580%2593-waar-tegnologie-innovasie-en-ingenieurswese-ontmoet