Multisite Search
http://news.nwu.ac.za/af/groeivooruitsigte-sal-verbeter-indien-beleidsonsekerheid-afneem
Groeivooruitsigte sal verbeter indien beleidsonsekerheid afneem
2024-07-19 Dit was nie onverwags dat die Monetêrebeleidskomitee (MBK) van die Suid-Afrikaanse Reserwebank (SARB) met ’n meerderheidstem van vier teen twee (in teenstelling met ’n eenparige besluit in Mei) besluit het om weer eens vir eers die rentekoerse onveranderd te…http://news.nwu.ac.za/af/gemeenskapsielkunde-uitgawe-oorbrug-globale-krisisse-en-plaaslike-aksie
Gemeenskapsielkunde-uitgawe oorbrug globale krisisse en plaaslike aksie
2025-10-10 Personeellede, studente en belanghebbers van die Noordwes-Universiteit (NWU) het op 2 Oktober die bekendstelling van die tweede uitgawe van die boek, Community Psychology: Global Crisis, Local Realities, and Action Global Crises, op die Potchefstroomkampus…http://news.nwu.ac.za/af/waternet-simposium-n-groot-sukses
WaterNet-simposium ’n groot sukses
2022-12-08 Water is ’n noodsaaklike komponent van lewe op aarde, en ons kan nie daarsonder oorleef nie. Die hartseer werklikheid is egter dat ons hierdie hulpbron as vanselfsprekend beskou en dat baie meer gedoen moet word om dit te bewaar. Die Noordwes-Universiteit…http://news.nwu.ac.za/af/nwu-salueer-belangrike-vennote-van-samewerking
NWU salueer as belangrike vennote van samewerking
2019-10-03 Die afdeling Studentewerwing aan die Noordwes-Universiteit (NWU) se kampus in Vanderbijlpark het onlangs ‘n dankiesê-geleentheid gehou vir skoolhoofde van die Vanderbijlparkstreek. Die doel van die geleentheid was om die skoolhoofde van strategies…http://news.nwu.ac.za/af/nwu-stel-nuwe-digitale-stratetegiebeampte-aan
NWU stel nuwe digitale stratetegiebeampte aan
2022-04-26 Die Noordwes-Universiteit (NWU) het ’n spesialis in inligtingstegnologiebeheer (IT-beheer), risiko en besigheidsbetrokkenheid as die universiteit se digitale strategiebeampte aangestel. Andile Swartbooi sal vanaf 1 Mei 2022 in hierdie…http://news.nwu.ac.za/af/nwu-parasitoloog-vir-navorsingsuitnemendheid-vereer
NWU-parasitoloog vir navorsingsuitnemendheid vereer
2018-10-12 Edward Netherlands is ’n inspirerende navorser wat voortdurend die grense van bestaande wetenskaplike kennis uitdaag. Daardeur baan hy dapper nuwe weë vir toekomstige geslagte navorsers om na te volg. Tydens die jaarlikse Nasionale Navorsingstigting (NNS…http://news.nwu.ac.za/af/nwu-se-virtuele-ekskursies-inspireer-superkundiges
NWU se virtuele ekskursies inspireer superkundiges
2021-08-24 Die Fakulteit Opvoedkunde aan die Noordwes-Universiteit (NWU) glo dat dit meer as net ’n gewone onderwyser verg om ’n betekenisvolle bydrae in die onderwyssektor te maak – ’n superonderwyser is nodig om Suid-Afrika se jongmense te help ontwikkel, te motiveer…http://news.nwu.ac.za/af/aksiegebaseerde-navorsing-lei-tot-positiewe-omgewingsverandering
Aksiegebaseerde navorsing lei tot positiewe omgewingsverandering
2018-05-23 Klimaatsverandering is nie iets wat ver weg, in ander streke en met ander mense gebeur nie – dit is ’n verskynsel wat ’n impak op almal, oral het. Dit is ’n les waaraan graad 7-leerders blootgestel word deur middel van ’n navorsingsprojek waarby navorsers…http://news.nwu.ac.za/af/nwu-se-waarnemende-visekanselier-ontvang-internasionale-toekennings-vir-uitmuntende-navorsing
NWU se waarnemende visekanselier ontvang internasionale toekennings vir uitmuntende navorsing
2022-05-04 Die waarnemende visekanselier van die Noordwes-Universiteit (NWU), prof Linda du Plessis, stel sonder twyfel ’n voorbeeld nadat sy haar tweede doktorsgraad in 2020 ontvang het. Sy is ook deur twee internasionale akademiese instellings en verenigings vir die…http://news.nwu.ac.za/af/hoe-vlakke-van-beleidsonsekerheid-rede-vir-onveranderde-rentekoerse
Hoë vlakke van beleidsonsekerheid rede vir onveranderde rentekoerse
2025-03-24 Die besluit deur die Monetêre Beleidskomitee (MBK) van die Suid-Afrikaanse Reserwebank (SARB) om die repokoers onveranderd te laat, beklemtoon die rol van niemodelgebaseerde oordele in beleidskeuses, veral in die huidige onseker omstandighede. Prof Raymond…http://news.nwu.ac.za/af/nwu-rugby-instituut-vanderbijlpark-verwelkom-hoofafrigter
NWU Rugby-instituut: Vanderbijlpark verwelkom hoofafrigter
2019-02-01 Dewald Pieters is ’n man met ’n missie. Vir die pas aangestelde hoofafrigter van die Noordwes-Universiteit (NWU) Rugby-instituut: Vanderbijlpark bring 2019 nuwe geleenthede en die belofte van sukses. Dewald (37) is in die Vanderbijlpark gebore en getoë…http://engineering.nwu.ac.za/af/navorsing/navorsing
Navorsing
2023-12-30 Eenheid vir Energie- en Tegnologiestelsels Die Eenheid vir Energie- en Tegnologie-stelsels (UETS) streef daarna om erken te word as sentrum vir kundigheid ten opsigte van navorsing en ontwikkeling van energie- en tegnologiestelsels wat vir die…http://news.nwu.ac.za/af/nwu-besigheidskool-was-gasheer-vir-pitso-oor-ramaphosa-se-staatsrede
NWU Besigheidskool was gasheer vir PITSO oor Ramaphosa se staatsrede
2023-02-15 Die Noordwes-Universiteit (NWU) se Besigheidskool het sy derde PITSO-bespreking vir 2023 aangebied, waartydens kundiges gesprek gevoer het oor die president se staatsrede, wat op 9 ’n 2023 gehou is. Daar was 184 teenwoordiges en onderwerpe wat bespreek is,…http://news.nwu.ac.za/af/hoe-afrika-n-samelewing-vir-alle-ouderdomme-kan-ontwikkel
Hoe Afrika ’n “samelewing vir alle ouderdomme” kan ontwikkel
2022-07-20 Afrika is en sal vir die afsienbare toekoms wêreldwyd die vasteland met die jongste bevolking wees. Intussen leef baie meer mense in Afrika toenemend langer. Hierdie bevinding is op demografiese tendense op die vasteland gegrond en opper ’n klomp…http://news.nwu.ac.za/af/onderwysvereniging-van-suid-afrika-ken-hulle-eremedalje-aan-prof-elsa-mentz-toe
Onderwysvereniging van Suid-Afrika ken hulle eremedalje aan prof Elsa Mentz toe
2025-02-19 ’n Verandering in denke ten gunste van selfgerigte leer (SDL) kan talle van die probleme in onderwys – en moontlik ook in die werkplek – oplos. So sê die bekroonde kundige van die Noordwes-Universiteit (NWU), prof Elsa Mentz. Die Onderwysvereniging van…http://sport.nwu.ac.za/af/tennis
Tennis
2024-06-14 [accordion collapsed] Mahikengkampus Tennis is ’n Olimpiese sport en word op alle vlakke van die samelewing en deur alle ouderdomsgroepe gespeel. Die sport kan gespeel word deur enigeen wat ’n raket kan vashou, insluitende mense in rolstoele. Die…http://humanities.nwu.ac.za/af/communication/voorgraadse-modules
Voorgraadse modules
2020-03-03 Voorgraadse kommunikasiemodules Eerstejaarsvakke [accordion collapsed] KCOM 111 Inleiding tot kommunikasiekontekste Hierdie module lê die grondslag vir die bestudering van massakommunikasie. Dit is ʼn belangrike komponent van…http://news.nwu.ac.za/af/nwu-maak-nuwe-moontlikhede-vir-fempreneurs-oop
NWU maak nuwe moontlikhede vir fempreneurs oop
2020-11-16 Dit was ’n aand van hoë modes en feesviering wat goed gepas het by die gevierde groep vroulike entrepreneurs wat gereed staan om die werksomgewing aan te pak. Die 2018 Gala-toekennings van die Noordwes-Universiteit (NWU) se Ondernemende Vroue-program het…http://news.nwu.ac.za/af/baie-kleure-een-doelwit-hardloop-met-passie-vir-genderbewustheid
Baie kleure, een doelwit: hardloop met passie vir genderbewustheid
2024-03-06 Op Woensdag 6 September het die Fanie du Toit Sportterrein personeel en studente van die Noordwes-Universiteit (NWU) verwelkom by die run-with-colour-fun-geleentheid wat gesamentlik deur die Fakulteit Gesondheidswetenskappe, die Skool vir Menslike…http://news.nwu.ac.za/af/topprestasies-famelab-deur-fgw-studente