Multisite Search
http://news.nwu.ac.za/af/navorser-betrek-afrika-bevolkings-voorheen-eurosentriese-selnavorsing
Navorser betrek Afrika-bevolkings by voorheen Eurosentriese selnavorsing
2023-07-31 Waarom het sommige mense tydens die Covid-19-pandemie ernstiger koronavirus-simptome as ander ervaar? Internasionale navorsers glo dat ’n deel van die antwoord dalk diep in die mens se selle kan lê, veral in die klein sirkelvormige chromosoom binne-in elke…http://news.nwu.ac.za/af/nwu-beloon-vir-uitnemendheid-sedibeng-distrik-0
NWU beloon vir uitnemendheid in Sedibeng-distrik
2020-02-03 Die Noordwes-Universiteit (NWU) se kampus in Vanderbijlpark het dit weer gedoen! Dié kampus het vir die negende agtereenvolgende jaar die Professional Management Review (PMR) se gesogte Diamond Arrow-toekenning vir uitnemendheid in hoër onderwys in die…http://news.nwu.ac.za/af/ekonomiese-groei-n-welkome-herstel
Ekonomiese groei is ’n welkome herstel
2022-03-09 Suid-Afrika se ekonomiese groei van 1,2% in die vierde kwartaal van 2021 het ’n oorkoepelende positiewe groei van die bruto binnelandse produk (BBP-groei) van 4,9% in 2021 opgelewer, wat ná die rampspoedige -6,4%-groei in 2020’n welkome herstel van die…http://news.nwu.ac.za/af/boek-ondersoek-anti-apartheid-intellektueel-se-werk-en-voortgesette-relevansie
Boek ondersoek anti-apartheid-intellektueel se werk en voortgesette relevansie
2023-11-20 Post-apartheid Suid-Afrika het steeds talle onopgeloste probleme en onvervulde beloftes, ten spyte van noemenswaardige vordering op sekere gebiede. ’n Boek oor die werk van die ontslape anti-apartheidsaktivis en intellektueel, Mzala Nxumalo, wat onlangs…http://news.nwu.ac.za/af/nwu-vanderbijlpark-alles-verloop-goed-met-eerstejaarsregistrasie-vir-2018
NWU Vanderbijlpark: alles verloop goed met eerstejaarsregistrasie vir 2018
2018-02-14 Die Noordwes-Universiteit (NWU) se kampus in Vanderbijlpark woel en werskaf met talle eerstejaarstudente wat toustaan om vir die 2018 akademiese jaar te registreer. Die Registrasie- en Oriënteringsprogram (R&O-program) het op Maandag 22 Januarie…http://news.nwu.ac.za/af/paulo-par-excellence
Paulo par excellence
2023-10-11 Daar was Woensdagaand 4 Oktober baie min wenkbroue gelig toe Vernon Paulo, die NWU se uithalerhaker, as die NWU Rugbyinstituut se Speler van die Jaar aangewys is. Paulo is met die Johan Claassen-trofee vir sy uithalerspel in die Varsitybeker beloon en was…http://news.nwu.ac.za/af/kampus-bult-sy-spiere-ussa-2017
Kampus bult sy spiere by USSA 2017
2017-07-19 Dis is amptelik! Die Noordwes-Universiteit (NWU) is tweede in die land wanneer dit by liggaamsbou as mededingende sport kom. Tydens die onlangse Universiteit Sport Suid-Afrika-kampioenskap (USSA-kampioenskap) wat in Durban gehou is, het die span van die…http://humanities.nwu.ac.za/af/philosophy/verwelkomingsboodskap
Verwelkomingsboodskap
2022-09-05 Welkom by ‘n plek van besinning. Welkom by die Skool vir Filosofie, wat op die Potchefstroom-kampus graag ‘n “plek van besinning” wil wees. Onlangs het ‘n voornemende student ‘n klompie belangrike vrae oor die Filosofie en Etiek gevra en die Skool vir…http://news.nwu.ac.za/af/verandering-noodsaak-innovasie-en-groei-%25E2%2580%2593-prof-linda-du-plessis
Verandering noodsaak innovasie en groei – prof Linda du Plessis
2018-10-12 Radikale verandering is aan die orde van die dag. So het prof Linda du Plessis, adjunk-visekanselier van die Noordwes-Universiteit (NWU) verantwoordelik vir institusionele beplanning en Vanderbijlparkkampusbedrywighede, tydens die onlangse NWU…http://news.nwu.ac.za/af/nuwe-nwu-innovasiegenootskap-aan-innoveerder-chemie-toegeken
Nuwe NWU Innovasiegenootskap aan innoveerder in Chemie toegeken
2023-08-28 Deur Vukosi Mathale Die Tegnologie-oordrag en Innovasie-ondersteuningskantoor (TTIS-kantoor) het aan ’n senior lektor in Chemie, dr Frans Smit, die 2023 NWU Innovasiegenootskap toegeken. Die NWU Innovasiegenootskap-program is ’n nuwe inisiatief van die…http://news.nwu.ac.za/af/nwu-bibliotekarisse-bring-kundigheid-na-inligtinggeletterdheid
NWU-bibliotekarisse bring kundigheid na inligtinggeletterdheid
2024-06-21 Dr Mathew Moyo, hoofdirekteur van die Biblioteek- en Inligtingsdienste op die Potchefstroomkampus van die Noordwes-Universiteit (NWU), en dr Sabelo Chizwina, direkteur van Inligting- en Leerdienste op die Vanderbijlparkkampus, is steeds besig om die NWU se…http://news.nwu.ac.za/af/maak-n-buiging-grafiese-ontwerp-julle-het-ons-weer-eens-trots-gemaak
Maak ’n buiging, Grafiese Ontwerp, julle het ons – weer eens – trots gemaak
2024-02-14 Dit wil voorkom of die vakgroep Grafiese Ontwerp by die Noordwes-Universiteit (NWU) nie aan uitnemendheid kan ontsnap nie – hulle reputasie vir die ontvangs van toptoekennings in nasionale en internasionale kompetisies is welverdiend. Hulle gaan steeds…http://news.nwu.ac.za/af/n-dekade-van-uitnemendheid-nwu-se-hart-navorsings-en-opleidingskliniek-bereik-n-mylpaal
’n Dekade van uitnemendheid – NWU se HART Navorsings- en Opleidingskliniek bereik ’n mylpaal
2022-09-09 Die Hipertensie Navorsings- en Opleidingskliniek van die Hipertensie in Afrika-navorsingspan (HART) aan die Noordwes-Universiteit (NWU) vier sy tiende verjaardag met ’n simposium waar toonaangewende internasionale en plaaslike kundiges oor…http://news.nwu.ac.za/af/studente-en-gemeenskap-vat-hande-om-ekonomiese-ontwikkeling-te-steun
Studente en gemeenskap vat hande om ekonomiese ontwikkeling te steun
2017-08-29 Die skep van ’n beter gemeenskap vereis spanwerk, vennootskappe en samewerking, met ’n groot groep ondersteuners wat saamwerk om ’n beter toekoms te bou. Volgens prof Danie Meyer, senior lektor in ekonomie op die Noordwes-Universiteit (NWU) se kampus in…http://news.nwu.ac.za/af/meer-rentekoersverlagings-waarskynlik-inflasievooruitsig-voortgaan-om-te-verbeter
Meer rentekoersverlagings waarskynlik as inflasievooruitsig voortgaan om te verbeter
2024-09-20 Die algemeen verwagte draaipunt vir die Monetêre Beleidskomitee (MBK) om nou te begin om sy rentekoersverlagingsiklus met ’n geringe 25 basispunte (bps) aan die gang te kry, is goeie nuus vir besighede en verbruikers. In sy kommentaar oor die besluit deur…http://news.nwu.ac.za/af/hoe-bruin-seewier-en-gebruikte-oestersampioensubstraat-vir-hoendervoer-gebruik-kan-word
Hoe bruin seewier en gebruikte oestersampioensubstraat vir hoendervoer gebruik kan word
2024-07-31 Een van die grootste uitdagings wat Afrika in die gesig staar, is voedselsekerheid. Dr Godfrey Mhlongo, ’n onlangse PhD-gegradueerde in dierewetenskap aan die Noordwes-Universiteit (NWU), glo dat inheemse hoenders, bruin seewier en oestersampioensaad kan help…http://news.nwu.ac.za/af/dr-fortunate-wil-malaria-uitroei
Dr Fortunate wil malaria uitroei
2024-04-19 Dr Fortunate Mokoena het ’n visie. Hierdie senior lektor in biochemie by die Fakulteit Natuur- en Landbouwetenskappe aan die Noordwes-Universiteit (NWU) wil die vasteland wat sy haar tuiste noem ’n beter en veiliger plek vir sy burgers maak. Sy hoop om dit…http://news.nwu.ac.za/af/verby-stigma-insigte-van-kundiges-n-gespesialiseerde-aanlyn-seminaar-oor-mivvigs
Verby stigma: insigte van kundiges in ’n gespesialiseerde aanlyn seminaar oor MIV/vigs
2024-03-06 Op Maandag 4 Desember 2023 het Bestmed, Suid-Afrika se grootste selfgeadministreerde mediese skema, in samewerking met die Noordwes-Universiteit (NWU) as deel van hulle Tempo gesondheids- en welstandsprogram ’n webinaar aangebied. Volgens me Bonita Maboeta…http://news.nwu.ac.za/af/bereiking-van-sona-mikpunte-sal-afhang-van-hoe-vinning-groeivriendelike-beleide-geimplementeer-kan
Bereiking van SONA-mikpunte sal afhang van hoe vinning groeivriendelike beleide geïmplementeer kan word
2025-02-07 President Cyril Ramaphosa se omvattende agenda in die staatsrede (SONA), wat die tasbare verbintenis bevestig van die Regering van Nasionale Eenheid (RNE) tot vinniger en beter arbeidsryke groei, is positief. In sy kommentaar op die staatsrede, wat op 7…http://news.nwu.ac.za/af/node/27000