Multisite Search
http://news.nwu.ac.za/af/alternatiewe-ontwikkelingsindeks-bied-waardevolle-industrie-instrument
Alternatiewe ontwikkelingsindeks bied waardevolle industrie-instrument
2019-03-27 Teen die agtergrond van die toenemende belangrikheid van ekonomiese streeksontwikkeling wanneer dit by wêreldgroei kom, maak kenners van die Noordwes-Universiteit (NWU) ‘n merkwaardige bydrae deur die bekendstelling en suksesvolle toepassing van ʼn…http://news.nwu.ac.za/af/afrika-unie-en-afrika-universiteite-moet-kennis-neem-van-waterskeidingsuitspraak
Afrika-unie en Afrika-universiteite moet kennis neem van waterskeidingsuitspraak
2017-03-09 Die volgende artikel is ʼn meningstuk deur dr Ilyayambwa Mwanawina, ʼn kundige wat betref streeksintegrasie, internasionale reg, goeie korporatiewe bestuur en menseregte aan die Noordwes-Universiteit (NWU). Hy verduidelik wat hierdie waterskeidingsuitspraak…http://news.nwu.ac.za/af/doel-nuwe-visie-vir-jong-vroulike-netbalspelers
Doel! Nuwe visie vir jong vroulike netbalspelers
2024-11-07 ’n Sportsigprogram kan visuele en motoriese vaardighede by jong netbalspelers beduidend verbeter. Dit is volgens die navorsingsbevindings van prof Dané Coetzee van die Skool vir Biokinetika, Rekreasie en Sportwetenskap aan die Noordwes-Universiteit (NWU) en…http://news.nwu.ac.za/af/suid-afrikaanse-rentekoerse-moontlik-op-hulle-toppunt
Suid-Afrikaanse rentekoerse moontlik op hulle toppunt
2023-11-24 Soos algemeen verwag is, het die Monetêre Beleidskomitee (MBK) van die Suid-Afrikaanse Reserwebank (SARB) by ’n derde agtereenvolgende vergadering (en sy laaste vergadering van die jaar) eenparig besluit om rentekoerse onveranderd te laat, met die repokoers…http://humanities.nwu.ac.za/af/communication/nagraadse-programme-kunsgeskiedenis-en-visuele-studie
Nagraadse programme in Kunsgeskiedenis en Visuele Studie
2020-07-19 Voorgraadse kursusse in Kunsgeskiedenis en Visuele Studie is deel van die basiese studie wat vir nagraadse grade op hierdie gebied nodig is. Ons nagraadse navorsingsprogramme is deel van die navorsingsnis Visuele Narratiewe en Skeppende Uitsette…http://news.nwu.ac.za/af/uitnemendheidstoekennings-gee-erkenning-aan-personeel-wat-hulle-kundigheidsgebiede-uitblink
Uitnemendheidstoekennings gee erkenning aan personeel wat in hulle kundigheidsgebiede uitblink
2024-11-22 Die Noordwes-Universiteit (NWU) het sy uitmuntende personeel beloon tydens die jaarlikse NWU Uitnemendheidstoekenningseremonie, wat op 21 November in Potchefstroom plaasgevind het. Meer as 130 personeellede het erkenning ontvang vir hulle uitmuntende…http://news.nwu.ac.za/af/nwu-vereer-sy-verteenwoordigers-van-uitnemendheid
NWU vereer sy verteenwoordigers van uitnemendheid
2022-12-07 Die Noordwes-Universiteit (NWU) het tydens die universiteit se Uitnemendheidstoekennings vir 2021/2022 sy voorlopers van uitnemendheid – een van die universiteit se kernwaardes – gevier. Die luisterryke toekenningseremonie het op 24 November by Snowflake…http://news.nwu.ac.za/af/kom-bymekaar-om-%25E2%2580%2599n-groeirevolusie-afrika-te-laat-ontvlam
Kom bymekaar om ’n groeirevolusie in Afrika te laat ontvlam
2020-04-24 “Waarom wil ’n mens die wiel van vooraf uitvind wanneer ander soortgelyke uitdagings ervaar, en almal saam daarin kan slaag om ’n groeirevolusie te laat ontvlam?” Dit is wat die span navorsers van die Noordwes-Universiteit (NWU) se Optentia-…http://news.nwu.ac.za/af/nwu-navorsingsgroep-lewer-%25E2%2580%2599n-bydrae-tot-internasionale-vo%25C3%25ABlstudie
NWU-navorsingsgroep lewer ’n bydrae tot internasionale voëlstudie
2020-11-23 Die Noordwes-Universiteit (NWU) se navorsing oor die genetiese data van dwergpapegaaie, oftewel lovebirds (genus Agapornis), is by ’n omvattende internasionale voëlstudie ingesluit. Nege dwergpapegaaispesies kom inheems in Afrika en Madagaskar voor.…http://news.nwu.ac.za/af/fakulteit-intervensie-slaan-eerstejaarspaniek-hok
Fakulteit intervensie slaan eerstejaarspaniek hok
2019-10-29 Dit is waar: om ‘n eerstejaarstudent by ‘n universiteit te wees, kan een van die mees opwindende, maar stresvolste oorgange wees wat ‘n jongmens sal ervaar. Dit is daarom bloot natuurlik dat jy dalk oorweldig deur jou omgewing, die verantwoordelikhede wat…http://news.nwu.ac.za/af/r15456-miljard-privaat-wildjagtery-beteken-groot-geld
R15,456 miljard: Privaat wildjagtery beteken groot geld
2024-07-31 Die Suid-Afrikaanse privaat wildjagbedryf is een wat gekoester moet word. Dit is weer eens duidelik gemaak deur navorsing wat uitgevoer is deur die navorsingseenheid vir Toerismenavorsing in Ekonomie, die Omgewing en die Samelewing (TREES), wat deur prof Peet…http://news.nwu.ac.za/af/oognaspeuringstegnologie-skep-nuwe-moontlikhede-vir-werk-en-speel
Oognaspeuringstegnologie skep nuwe moontlikhede vir werk en speel
2018-02-23 Om in die jaar 2018 te leef en te sien hoe vinnig tegnologie ontwikkel, kan ’n mens beslis laat sê dat verandering in ’n oogwink kan plaasvind. Die Skool vir Tale op die Noordwes-Universiteit (NWU) se kampus in Vanderbijlpark kyk na die toekoms en gebruik…http://news.nwu.ac.za/af/nwu-besigheidskool-ontvang-maksimum-termyn-vir-aabs-akkreditasie
NWU Besigheidskool ontvang maksimum termyn vir AABS-akkreditasie
2022-11-30 Die Besigheidskool by die Noordwes-Universiteit (NWU) is verheug om aan te kondig dat hulle ’n vyfjaar-akkreditasie by die vereniging vir besigheidskole in Afrika (Association of African Business Schools, AABS) ontvang het. Dit is die maksimum termyn vir…http://news.nwu.ac.za/af/ouers-verskil-van-leerders-en-onderwysers-hulle-sienings-oor-lyfstraf-skole
Ouers verskil van leerders en onderwysers in hulle sienings oor lyfstraf by skole
2022-12-08 Dit is duidelik dat iets aan dissipline in skole gedoen moet word, maar om weer lyfstraf terug te bring, selfs op ’n beperkte skaal, is waarskynlik nie die antwoord nie. Dit is een van die bevindings van ’n studie deur dr Noorullah Shaikhnag, senior lektor…http://news.nwu.ac.za/af/pmr-toekennings-ses-%25E2%2580%2599n-ry-vir-nwu-vanderbijlpark
PMR-toekennings: ses in ’n ry vir NWU-Vanderbijlpark
2017-07-19 Die Noordwes-Universiteit (NWU) se kampus in Vanderbijlpark het onlangs nóg ’n Professional Management Review (PMR) Diamond Arrow-toekenning gewen. Dit is hierdie jaar die sesde agtereenvolgende toekenning wat die kampus ontvang. Die toekenning is by die…http://news.nwu.ac.za/af/moeders-en-kinders-agter-tralies-het-voor-en-nadele
Moeders en kinders agter tralies het voor- en nadele
2021-05-10 In Suid-Afrika kan ’n vrou wat tronkstraf uitdien vir die misdaad wat sy gepleeg het, haar kind by haar in die korrektiewe instelling hê. Dit word vir die eerste twee jaar van die kind se lewe toegelaat en stel die ma en kind in staat om ’n band te vorm.…http://engineering.nwu.ac.za/af/navorsing/termiesevloei
Termiesevloei
2020-05-25 Die termiesevloei-navorsingsgroep is betrokke by onder andere die volgende: Ontwikkeling van termiesevloei-navorsingstoetsgeriewe. Die ontwikkeling van die volgende generasie CO2-hittepomptegnologie. Geïntegreerde sonkrag-…http://news.nwu.ac.za/af/nwu-vanderbijlpark-welkom-eerstejaars
NWU Vanderbijlpark: Welkom Eerstejaars!
2018-02-26 Die Noordwes-Universiteit (NWU) se kampus in Vanderbijlpark het onlangs meer as 1 500 nuwe eerstejaars in hulle midde verwelkom. Op Saterdag 3 Februarie is die nuwe groep eerstejaarstudente en hulle ouers tydens die 2018 Verwelkomingsdag amptelik by die…http://news.nwu.ac.za/af/tekkies-en-spanwerk-%25E2%2580%2593-nwu-stap-vir-geestesgesondheid
Tekkies en spanwerk – NWU stap vir geestesgesondheid
2019-03-14 Die toestand van Suid-Afrika se geestesgesondheid laat veel te wense oor. Statistiek van die South African Depression and Anxiety Group skat dat nagenoeg een in ses Suid-Afrikaners aan angs, depressie of middelverslawing ly. Hierdie statistiek sluit nie…http://news.nwu.ac.za/af/bbp-syfers-toon-dat-ekonomiese-produksie-feitlik-weer-op-voorpandemievlakke