Multisite Search
http://news.nwu.ac.za/af/geskiedkundige-versameling-werp-lig-op-die-lewe-n-duitse-interneringskamp
Geskiedkundige versameling werp lig op die lewe in ’n Duitse interneringskamp
2022-03-18 Hulle is gevange geneem, van hulle geliefdes afgesny en saam met duisende ander in luisbesmette kampe opgesluit. Dit was die werklikheid vir talle Duitse mans wat tydens die Tweede Wêreldoorlog in Suid-Afrika en Suidwes-Afrika gewoon het toe die regering…http://news.nwu.ac.za/af/ontsluit-die-kulturele-taal-van-emojis-n-studie-oor-facebook-emojis-en-die-betekenis-daarvan-xhosa
Ontsluit die kulturele taal van emoji’s: ’n studie oor Facebook-emoji’s en die betekenis daarvan in Xhosa
2023-11-14 ’n Navorser by die Skool vir Kommunikasie by die Noordwes-Universiteit (NWU), dr Quatro Mgogo, het ’n studie onderneem om te ondersoek hoe Facebook-emoji’s aangewend word om die betekenis van izaci namaqhalo esiXhosa (Xhosa-spreekwoorde en -idiome) te vorm…http://news.nwu.ac.za/af/prof-bismark-tyobeka-aan-die-hoof-van-usaf-se-befondsingstrategiegroep
Prof Bismark Tyobeka aan die hoof van USAf se Befondsingstrategiegroep
2023-06-29 Universiteite Suid-Afrika (USAf) het die hoof en visekanselier van die Noordwes-Universiteit (NWU), prof Bismark Tyobeka, as voorsitter van sy Befondsingstrategiegroep aangewys. Hy sal ook as lid van USAf se uitvoerende komitee (ExCo) dien. Die aanstelling…http://news.nwu.ac.za/af/nwu-eagles-se-young-guns-val-vas-teen-tuks-die-finaal
NWU Eagles se Young Guns val vas teen Tuks in die finaal
2022-05-03 Hulle senior eweknieë het dalk die Varsitybekerkompetisie ’n bietjie vroeg verlaat, maar die NWU Eagles Young Guns was gereed om tot die einde toe te bly staan toe hulle Tuks op Maandag 25 April in Stellenbosch gepak het. Dit was hulle egter nie beskore nie.…http://news.nwu.ac.za/af/bemagtiging-vir-vroue-sentraal-tydens-g20-sessie-die-nwu
Bemagtiging vir vroue sentraal tydens G20-sessie by die NWU
2025-04-30 ’n Sentrum vir Diversiteit en Identiteit word tans by die Noordwes-Universiteit (NWU) gestig, wat beteken dat akademiese kanale vir vroue en mense met gestremdhede geskep word en moeite gedoen word om ekonomiese gelykheid en insluiting te verseker. Hierdie…http://law.nwu.ac.za/af/LLB%2520Nasionale%2520Oudit
Wat almal moet weet oor die LLB Nasionale Oudit
2024-07-04 Herakkreditasie: NWU se Baccalaureus in Regte-program (LLB-program) [accordion collapsed] Wat is die Nasionale Oudit waarvan almal praat? Nadat die Standaardontwikkelings-verwysingsgroep bepaal het aan watter vereistes alle…http://news.nwu.ac.za/af/nwu-titelborg-vir-die-noordwes-drake-se-plaaslike-wedstryde-2025-benoem
NWU as titelborg vir die Noordwes Drake se plaaslike wedstryde in 2025 benoem
2025-02-20 Die Noordwes-Universiteit (NWU) het sy toewyding om die North West Dragons te ondersteun as die franchise se titelborg vir die 2025 binnelandse spele beklemtoon. Die vennootskap is amptelik op 12 Februarie tydens ’n spesiale bekendstellingsgeleentheid by…http://news.nwu.ac.za/nwu-shines-again-top-seven-rankings
NWU shines again in the top seven in rankings
2024-11-20 The North-West University (NWU) is still among the cream of the crop locally and internationally. The latest rankings of the ShanghaiRanking Consultancy again placed the NWU among the top seven South African universities in its 2024 Academic Ranking of World…http://news.nwu.ac.za/af/sadilar-en-nwu-stel-die-digitale-humaniora-oop-opvoedkundige-hulpbronne-se-kampioene-inisiatief
SADiLaR en NWU stel die Digitale Humaniora Oop Opvoedkundige Hulpbronne se Kampioene-inisiatief bekend
2022-04-11 Die Suid-Afrikaanse Sentrum vir Digitale Taalhulpbronne (SADiLAR) en die UNESCO-leerstoel vir Multimodale Leer en Oop Opvoedkundige Hulpbronne (OOH) aan die Noordwes-Universiteit (NWU) het tans hulle eerste inname by hulle Kampioene-inisiatief van Digitale…http://news.nwu.ac.za/af/nwu-juta-skynverhore-oorbrugging-van-die-gaping-tussen-teorie-en-praktyk-al-n-dekade-lank-aan-die
NWU-Juta-skynverhore – oorbrugging van die gaping tussen teorie en praktyk al ’n dekade lank aan die gang
2021-08-03 Die gewilde jaarlikse NWU-Juta-skynverhoorkompetisie het op 2 Augustus sy tiende verjaardag in ’n virtuele hofsaal gevier. Dit was die eerste keer dat die hele kompetisie, van die eerste uitskakelrondtes tot by die finale rondte, aanlyn plaasgevind het…http://news.nwu.ac.za/af/nwu-onder-die-mees-toegewydes-ten-opsigte-van-omgewings-en-maatskaplike-verandering
NWU onder die mees toegewydes ten opsigte van omgewings- en maatskaplike verandering
2022-10-27 Universiteite het ’n deurslaggewende rol om te speel om oplossings vir dringende omgewings- en maatskaplike vrae te kry. Die jongste ranglys deur die Quacquarelli Symonds-agentskap (QS-agentskap) plaas die Noordwes-Universiteit (NWU) onder die top- wêreldwye…http://news.nwu.ac.za/af/alumnus-onder-die-top-200-jong-afrika-leiers
Alumnus onder die top-200 jong Afrika-leiers
2018-11-08 Eric Ntumba is ’n man met ’n missie: om verandering na die Afrika-vasteland te bring. En hy doen dit deur deurlopend sy leierskapsvaardighede te verfyn en deur ’n sterk standpunt in te neem oor kwessies wat die vasteland raak. Hierdie trotse alumnus van…http://news.nwu.ac.za/af/fakulteit-gesondheidswetenskappe-skitter-die-saccma-2023-konferensie
Fakulteit Gesondheidswetenskappe skitter by die SACCMA 2023 Konferensie
2023-10-27 ’n Afvaardiging van die NWU het onlangs op die konferensie van die Vereniging vir Gevorderde Selkultuurmodellering vir Afrika (Society for Advanced Cell Culture Modelling for Africa, SACCMA) wat deur die Fakulteit Gesondheidswetenskappe van die Noordwes-…http://news.nwu.ac.za/af/hoerskoolleerders-leer-meer-oor-die-gevolge-van-klimaatsverandering
Hoërskoolleerders leer meer oor die gevolge van klimaatsverandering
2023-07-04 Leerders van die StudyXpress Hoërskool in Potchefstroom het die geleentheid gekry om self te sien watter tipes besoedeling en drywers van klimaatsverandering in hul omgewing aangetref word. Die groep leerders en ’n wetenskaponderwyser het onlangs die Noordwes…http://news.nwu.ac.za/af/bbp-groeisyfers-vir-die-eerste-kwartaal-van-2023
BBP-groeisyfers vir die eerste kwartaal van 2023
2023-06-07 Volgens prof Raymond Parsons van die Noordwes-Universiteit (NWU) Besigheidskool is die goeie nuus dat die BBP-groei van 0,4% in die eerste kwartaal van 2023, ná die hersiene -1,1%-groei in die vierde kwartaal van 2022, die Suid-Afrikaanse ekonomie in staat…http://news.nwu.ac.za/af/noordwes-universiteit-op-die-voorpunt-van-landbou-innovasie
Noordwes-Universiteit op die voorpunt van landbou-innovasie
2024-12-03 Gewasproduksie in Suid-Afrika lê in die skadu van stormwolke, en nie die tipe waarna boere smag nie. ʼn Swetterjoel onsekerhede span saam om die vooruitsigte vir die land se gewasboere te verduister, wat klimaatsverandering, waterskaarste, gronddegradasie,…http://news.nwu.ac.za/af/nwu-nou-die-top-45-van-werelduniversiteite
NWU nou in die top-4,5% van wêrelduniversiteite
2022-04-26 Die Noordwes-Universiteit (NWU) skitter steeds op wêreldwye ranglyste. In die jongste ranglysgradering het die Center for World University Rankings (CWUR) die NWU in hulle 2022/2023-uitgawe van die Global 2000-lys in die top-4,5% van universiteite geplaas.…http://news.nwu.ac.za/af/lae-stempersentasie-opvoeding-die-antwoord-noordwes-universiteit
Lae stempersentasie: Opvoeding is die antwoord – Noordwes-Universiteit
2023-03-16 Die straf en die oortreding pas nie by mekaar nie. Suid-Afrika het ’n endemiese, groeiende en unieke siekte wat nie net die gesondheid van ons land se demokratiese strukture raak nie, maar dit is ook ’n baie swak vorm van straf vir die gebrek aan…http://news.nwu.ac.za/af/nwu-ondersteun-geestesgesondheid-elke-tree-van-die-pad
NWU ondersteun geestesgesondheid elke tree van die pad
2019-03-20 Die kampusgemeenskap van die Noordwes-Universiteit (NWU) se kampus in Vanderbijlpark het onlangs die stapskoene vasgemaak en so aan ‘n oproep om deel te wees van die kampus se eerste bewusmakingspretloop ten bate van die bevordering van geestesgesondheid…http://news.nwu.ac.za/af/nuwe-boek-ondersoek-die-verskuilde-wereld-van-waterparasiete