Multisite Search
http://news.nwu.ac.za/af/jean-tiedt-koning-van-verdediging
Jean Tiedt: Koning van verdediging
2023-06-02 Rugby het verander. Dit het ontwikkel. Kyk maar na van die wedstryde in die 70’s, 80’s en vroeë tot middel-90’s. Dit was ’n bietjie van ’n deurmekaarspul, was dit nie? Daar was min struktuur (in elk geval nie soos vandag nie) en dit was meer van ’n…http://health-sciences.nwu.ac.za/af/health-professions-education-chpe/sleutelfokusareas
Sleutelfokusareas
2022-08-19 Die CHPE volg ’n projekgebaseerde benadering. Dit identifiseer en bevorder spesifieke onderrig- en leerverwante projekte wat op die NWU se onderrig-en-leer-strategie en die Fakulteit Gesondheidswetenskappe se onderrig-en-leer-plan gegrond is.…http://news.nwu.ac.za/af/maatskaplike-innoveerders-kan-nou-digitale-storievertelling-gebruik-om-hulle-oplossings-te-deel
Maatskaplike innoveerders kan nou digitale storievertelling gebruik om hulle oplossings te deel
2022-03-08 Danksy die bekendstelling van die Digitale Storievertellingspilpunt van die Noordwes-Universiteit (NWU), het maatskaplike innoveerders nou ’n spliternuwe platform waar hulle oplossings vir hulle gemeenskappe se uitdagings kan deel. Befondsing wat van die…http://news.nwu.ac.za/af/n-goeie-slaaproetine-het-n-positiewe-invloed-op-atlete-se-prestasie
’n Goeie slaaproetine het ’n positiewe invloed op atlete se prestasie
2023-11-07 Hulle floreer op adrenalien, opwinding en energie, maar dit is veral slaap – of die gebrek daaraan – wat die prestasie van atlete kan beïnvloed. ’n Navorser van die Noordwes-Universiteit (NWU) sê haar navorsing toon dat die handhawing van goeie slaapgewoontes…http://theology.nwu.ac.za/af/m-d-programmes/voltooi-van-mini-verhandeling-verhandeling-proefskrif
Voltooi van mini-verhandeling / verhandeling / proefskrif
2020-07-07 Die student lê hoofstuk na hoofstuk aan die studieleier / promotor voor. Na alle moontlike kommentaar deur die studieleier / promotor op 'n hoofstuk bevredigend hanteer is, kan die student voortgaan met die volgende hoofstuk. 'n PhD-…http://health-sciences.nwu.ac.za/af/pharmacy/kort-kursusse
Kortkursusse
2026-05-12 Die Skool vir Farmasie op die Potchefstroomkampus van die Noordwes-Universiteit bied ’n verskeidenheid Sertifikaat- en Kortleerprogramme aan wat ontwerp is vir voortgesette professionele ontwikkeling (VPO). Hierdie kursusse word deur buigsame afstandsonderrig…http://health-sciences.nwu.ac.za/af/nutrition/studeer-voeding
Studeer in Dieetkunde
2025-09-19 [accordion collapsed] 1. Wat is ‘n dieetkundige? Dieetkunde is die wetenskap wat ondersoek hoe voedsel en voeding die mens se gesondheid en welstand beïnvloed. Dit behels bewysgebaseerde kennis oor voeding om gesondheid te…http://theology.nwu.ac.za/af/theology/b-status-teologie
B-Status in Teologie
2026-02-24 B-Status in Teologie: 2026 Wat is B-Status? Die toelatingsvereiste vir die BTh Hons-graad aan die NWU is 'n BTh-graad of 'n gelykwaardige kwalifikasie in Teologie. B-Status gee egter 'n student wat 'n nie-teologiese B-graad voltooi het en wat belangstel…http://health-sciences.nwu.ac.za/af/human-movement-sciences/voorgraadse-studie-opsies
Voorgraadse studie-opsies
2021-05-12 Menslike Bewegingswetenskappe Menslike Bewegingswetenskappe het te make met die wetenskap van die mens in beweging in die konteks van oefening, fisieke aktiwiteit, sport, motoriese ontwikkeling en fisieke rehabilitasie. Die kwalifikasie dien ook vir…http://health-sciences.nwu.ac.za/af/kinderkinetics/oor-ons
Oor Ons
2021-05-05 Oor kinderkinetika Kinderkinetika is die professie wat poog om die neuro-motoriese ontwikkeling van jong kinders (0-13 jaar) deur middel van wetenskaplik gebaseerde fisieke aktiwiteit, optimaal te bevorder met onder andere die volgende doelwitte…http://health-sciences.nwu.ac.za/af/musa/navorsingshoogtepunte
Navorsingshoogtepunte
2024-07-01 Erkenning en navorsingshoogtepunte (2019 tot 2023) Alhoewel die navorsingsaktiwiteite van MUSA relevant vir Suid-Afrika is, is dit ook relevant vir die groter Suider-Afrika streek, sowel as wêreldwyd. Die Bill & Melinda Gates-stigting het…http://health-sciences.nwu.ac.za/af/psychosocial-health/oor-ons
Oor ons
2021-11-03 Welkom by die Skool vir Psigososiale Gesondheid: Die Skool vir Psigososiale Gesondheid bestaan uit twee vakgroepe, Sielkunde (Psigologie) en Maatskaplike Werk. Die skool beskik oor die volgende kundigheid: Die…http://health-sciences.nwu.ac.za/af/hart/huidige-projekte
Huidige projekte
2021-09-10 .btn.btn-default.btn-block { text-align: left; background: #e6e6e6 url(/sites/health-sciences.nwu.ac.za/modules/jquery_update/replace/ui/themes/base/minified/images/ui-bg_glass_75_e6e6e6_1x400.png) 50% 50% repeat-x; } Die HART groep is aktief…http://health-sciences.nwu.ac.za/af/auther/flagh
FLAGH
2020-09-01 FLAGH (Plaasarbeid en Algemene Gesondheid) LIFEPLAN® Die in-diepte navorsing van die multidissiplinêre groep binne die FLAGH-program (2003-2007) was gemik daarop om ’n begrip te kry van die…http://health-sciences.nwu.ac.za/af/hart/nagraadse-studies
Nagraadse studies
2020-09-07 BHSc Hons in Fisiologie Kwalifikasie kode: 8EA L01 Die kurrikulum saamgestel vir hierdie program is akademies van aard. Met samestelling van die kurrikulum is klem gelê op loopbaan moontlikhede asook die menslike kapitaal behoeftes van…http://news.nwu.ac.za/nwu-participates-microcredentials-development-southern-africa
NWU participates in microcredentials development in Southern Africa
2025-03-28 Change is fast and constant in the new world of work, and degrees no longer safeguard job security or ensure skills relevance. Continued learning, upskilling and reskilling after graduation are essential. Microcredentials could be the answer.…http://health-sciences.nwu.ac.za/af/health-professions-education-chpe/projekte
Projekte
2022-08-19 Die CHPE is tans by ’n aantal projekte betrokke, waarvan ’n aantal navorsingsverwant is en ’n aantal op kwaliteitsbevordering fokus. ’n Paar voorbeelde: Omgekeerde klaskamer, vervlegde leer en grootklasonderrig Die…http://health-sciences.nwu.ac.za/af/etiekkantoor/oor-ons
Oor Ons
2022-09-26 Welkom by die Fakulteit Gesondheidswetenskappe se Etiekkantoor vir Navosing, Opleiding en Ondersteuning. Die Etiekkantoor self is tot stand gebring in 2014 en het die volgende belangrike funksies: Administrasie en bestuur…http://health-sciences.nwu.ac.za/af/pharmacy/oor-ons
Oor ons
2026-04-30 Visie Die Skool vir Farmasie is daartoe verbind om sy leiersposisie in Suid-Afrika te handhaaf en internasionale uitnemendheid in onderwys, navorsing en gemeenskapsbetrokkenheid te bereik. Missie Ons is toegewy aan die opleiding van aptekers…http://health-sciences.nwu.ac.za/af/compres/kinder-jeug-en-familiestudies