
BEHEER EN BESTUUR
Beleide en Reëls
Die NWU voldoen ten volle aan die Wet op Bevordering van Toegang tot Inligting, 2 van 2000. In voldoening aan hierdie Wet, is die volgende rekords beskikbaar:
Die volgende beleide is deur die NWU Raad goedgekeur (volgens kategorie en dan alfabeties).
Let asb daarop dat die beleide met 'n kolletjie gemerk tans net in Engels beskikbaar is, maar in die proses van vertaling is.
Amanda van der Merwe
Bestuurder: Rekordbestuur en Administrasie
Telefoon: 018 299 4942
E-pos: Amanda van der Merwe
2013-04-26


