Multisite Search
http://news.nwu.ac.za/af/die-prys-van-boeliegedrag
Die prys van boeliegedrag
2021-08-20 Sommige kinders kan die impak van boeliegedrag maklik verwerk, terwyl ander jare lank met die nadraai van hierdie traumatiese gebeure sukkel. Tebello Mabusela, ’n voorligtingsielkundige en dosent in sielkunde aan die Noordwes-Universiteit (NWU), bespreek…http://news.nwu.ac.za/af/die-belangrikheid-van-ondersteuning
Die belangrikheid van ondersteuning
2020-12-07 Dit neem ’n slagoffer van geslagsgebaseerde geweld gemiddeld sewe pogings voordat hulle ’n toksiese verhouding verlaat. Dit raak egter makliker vir ’n slagoffer om die moed bymekaar te skraap om uiteindelik pad te gee – en weg te bly – as hulle ondersteuning…http://news.nwu.ac.za/af/navorsers-die-kalklig
Navorsers in die kalklig
2024-10-08 Navorsers van regoor die fakulteite by die Noordwes-Universiteit (NWU) gaan voort om opwindende werk op hulle kundigheidsgebiede te doen. Ons stel die werk van twee navorsers bekend - prof Muchativugwa Liberty Hove, adjunkdirekteur vir die Skool vir Tale…http://natural-sciences.nwu.ac.za/af/crb/direkteur-boodskap
Boodskap vanaf die Direkteur
2016-11-21 Die blad is tans onder konstruksie. Sien asseblief die Engelse weergawe van die blad vir inligting of kontak vir CRB vir help in Afrikaans.http://news.nwu.ac.za/af/icil2019-beklemtoon-die-belangrikheid-van-inligtinggeletterdheid-op-alle-gebiede-van-die-lewe
ICIL2019: beklemtoon die belangrikheid van inligtinggeletterdheid op alle gebiede van die lewe
2019-10-02 > “Ons bied reeds sedert die begin van die nuwe millennium inligtinggeletterdheidsmodules aan, maar dit bly ’n ope vraag of ons wel ’n impak maak en die vlak van inligtinggeletterdheid onder ons kliënte verbeter.” Dit was die stelling wat gemaak is…http://law.nwu.ac.za/af/node/29325
Aanstellings op die Fakulteitsbestuurskomitee
2018-06-01 Die volgende aanstellings (vir 'n periode van vyf jaar) is bevestig : Adjunkdirekteur Voorgraadse Programme Vanderbijlpark Kampus: Prof Ilya Mwanawina Direkteur Professionele Ontwikkeling en Gemeenskapsbetrokkenheid : Me Rene Koraan…http://news.nwu.ac.za/af/ontdek-die-paralimpiese-helde-van-die-toekoms-suid-afrika-se-soeke-na-glorie
Ontdek die paralimpiese helde van die toekoms: Suid-Afrika se soeke na glorie
2023-11-15 Die Sportwetenskap-span van die Sentrum vir Gesondheid en Menslike Prestasie (CHHP) aan die Noordwes-Universiteit (NWU) het onlangs na die Tlamelang Spesiale Skool net buite Mahikeng gereis om vir die Suid-Afrikaanse Sportkonfederasie en Olimpiese Komitee (…http://news.nwu.ac.za/af/nwu-se-olimpiese-spoedvrate-die-kollig
NWU se Olimpiese spoedvrate in die kollig
2021-08-04 Die Noordwes-Universiteit se drie Olimpiese spoedvrate, Chederick van Wyk, Zakhiti Nene en Pieter Conradie, is vandeesweek in Tokio se kollig wanneer die aflositems skuins voor die naweek afskop. Van Wyk, wat aan die 4 X 100 m-item deelneem, sal Donderdag…http://news.nwu.ac.za/af/innoverende-oplossings-aan-die-orde-van-die-dag-die-scsis-se-projekvoorleggingsdag-vir
Innoverende oplossings aan die orde van die dag by die SCSIS se projekvoorleggingsdag vir honneursgraadstudente
2024-10-22 Die Skool vir Rekenaarwetenskap en Inligtingstelsels (SCSIS) op die Potchefstroomkampus van die Noordwes-Universiteit het op 10 Oktober 2024 sy jaarlikse projekvoorleggingsdag vir honneursgraadstudente by die The Roots-venue in Potchefstroom gehou. Die…http://news.nwu.ac.za/af/optentia-navorsing-begin-die-gemeenskap
Optentia-navorsing begin by die gemeenskap
2017-11-09 Die 1990’s-idee van “gee sielkunde weg” het in 2017 by Optentia lewe gekry met navorsing wat hier gedoen word met die doel om “wetenskap weg te gee”. Vir die Optentia-navorsingsfokusarea is die gemeenskap die beginpunt van enige navorsingsprojek. “By…http://news.nwu.ac.za/af/studie-ondersoek-die-samesmeltings-van-hoeronderwysinstellings
Studie ondersoek die samesmeltings van hoëronderwysinstellings
2023-03-31 ’n Onlangse studie wat deur ’n PhD-gegradueerde en personeellid van die Noordwes-Universiteit (NWU) Besigheidskool, dr Lungile Ntsizwane, uitgevoer is, het gekyk hoe om administratiewe stelsels en prosesse tydens samesmeltings binne Suid-Afrikaanse…http://news.nwu.ac.za/af/nwu-fietsryer-meester-van-die-baan
NWU-fietsryer meester van die baan
2022-04-07 Die direkteur van die Sentrum vir Gesondheid en Menslike Prestasie (CHHP) aan die Noordwes-Universiteit (NWU), prof Pieter Kruger, het sy kennis van sportwetenskap en prestasiesielkunde op ’n briljante wyse toegepas deur die 20 km-punteresies tydens die Suid-…http://news.nwu.ac.za/af/etiese-leierskap-vir-die-nuwe-werksomgewing
Etiese leierskap vir die nuwe werksomgewing
2023-02-01 Een van die grootste uitdagings vir leiers in die huidige toenemend aanlyn besigheidswêreld is hoe om hulle werk as bestuurders uit te voer. In die verlede was dit vir leiers makliker om ’n kultuur van vertroue en integriteit te bevorder, omdat hulle geweet…http://news.nwu.ac.za/af/skaars-vaardigheid-plaas-nwu-taksonoom-aan-die-voorpunt-vir-die-beskrywing-van-parasiete
Skaars vaardigheid plaas NWU-taksonoom aan die voorpunt vir die beskrywing van parasiete
2023-09-01 Wat lê in ’n naam? William Shakespeare wou dit al geweet het. ’n Jong navorser van die Noordwes-Universiteit (NWU) weet egter presies hoe belangrik ’n naam is. Daar word gesê dat sy tans die jongste taksonoom in die wêreld is wat besig is om hierdie…http://health-sciences.nwu.ac.za/musa/highlights-0
Highlights
2016-11-21 Jong Wetenskaplike van die Jaar: 3’s Company Farmasiekonferensie Mnr Jaycee van Rooyen het die toekenning vir die Jong Wetenskaplike van die Jaar by die 3’s CompanyFarmasiekonferensie (2013) ontvang. Die referaat was…http://news.nwu.ac.za/af/die-nwu-se-wiele-rol-reeds-vir-die-institusionele-oudit
Die NWU se wiele rol reeds vir die institusionele oudit
2021-09-02 Voorbereidings is goed op dreef vir een van die belangrikste naderende gebeurtenisse in die akademiese lewe van die Noordwes-Universiteit (NWU): die eksterne institusionele oudit wat in Augustus 2022 uitgevoer sal word. Die NWU se institusionele oudit is…http://news.nwu.ac.za/af/oorbrug-die-gaping-bevorder-samewerking-tussen-die-akademie-en-staatsdiens
Oorbrug die gaping: Bevorder samewerking tussen die akademie en staatsdiens
2024-03-06 Die Skool vir Owerheidstudies in die Fakulteit Geesteswetenskappe aan die Noordwes-Universiteit (NWU) het op Dinsdag 3 Oktober ’n openbare seminaar gehou. Die primêre doel van die seminaar was om die gaping tussen die akademie en die praktyk te oorbrug,…http://news.nwu.ac.za/af/pitso-oor-beleidsonsekerheid-en-die-pad-vorentoe-vir-die-ekonomie