Multisite Search
http://news.nwu.ac.za/af/benoem-die-beste-van-die-bestes-van-die-nwu-alumni
Benoem die beste van die bestes van die NWU-alumni
2021-05-12 Die Noordwes-Universiteit (NWU) sal weer eens die merkwaardige prestasies van sy uitmuntende alumni vier tydens die sewende tweejaarlikse Alumni Uitnemendheidstoekenning-seremonie wat vir Oktober hierdie jaar beplan word. Dit is die ideale geleentheid vir…http://news.nwu.ac.za/af/teologie-vir-die-wereld
Teologie vir die wêreld
2021-09-22 Diversiteit is die begronding van die Noordwes-Universiteit (NWU) en geloof is ’n steunpilaar vir talle by die NWU en vir biljoene mense regoor die wêreld. Die Fakulteit Teologie het weer eens getoon dat diversiteit en geloof goed saamgaan deur buitengewone…http://news.nwu.ac.za/af/applous-vir-die-finaliste-en-wenners-van-die-modiragatsi-innoveringskompetisie-vir-die-jeug
Applous vir die finaliste en wenners van die Modiragatsi-innoveringskompetisie vir die jeug
2022-08-22 Die Besigheidskool van die Noordwes-Universiteit (NWU) het op Vrouedag vanjaar die voorreg gehad om begaafde en skrander jong leerders en studente te vereer wat die potensiaal toon om ’n beter toekoms vir ons almal te skep! Die finaliste en wenners van…http://news.nwu.ac.za/af/luister-na-die-sterre
Luister na die sterre
2021-10-28 Die ruimte is nie so stil as wat dit dalk voorkom nie, en asteroseismoloë weet dit. Asteroseismologie is ’n florerende gebied met geleenthede vir studente en jong navorsers en het ’n impak op talle ander gebiede van sterrekundige navorsing. Maar waaroor…http://news.nwu.ac.za/af/nuwe-hoofdirekteur-vir-die-nwu-besigheidskool-die-man-agter-die-titel
Nuwe hoofdirekteur vir die NWU Besigheidskool – die man agter die titel
2023-01-31 Dit is nou algemene kennis. Ná groot afwagting is bekendgemaak dat dr Joseph Sekhampu die nuwe hoofdirekteur van die Besigheidskool by die Noordwes-Universiteit (NWU) is. Maar wie is Joseph Sekhampu, en wat is sy visie vir die skool en vir die lewe in die…http://news.nwu.ac.za/af/romeo-haal-die-podium-die-zaventilatorchallenge
Romeo haal die podium in die #ZAVentilatorChallenge
2020-05-12 Daar is regoor die wêreld groot bekommernis oor die tekort aan mediese toerusting – veral ventilators – vir die stryd teen die Covid-19-pandemie. Namate die getal bevestigde gevalle in Suid-Afrika daagliks toeneem, berei die privaat en openbare sektor hul…http://news.nwu.ac.za/af/die-verhoging-van-die-repokoers-was-onvermydelik
Die verhoging van die repokoers was onvermydelik
2022-01-28 Markte en ekonome het almal die verdere 25-basispuntverhoging in rentekoerse deur die Monetêrebeleidskomitee (MBK) van die Suid-Afrikaanse Reserwebank (SARB) op 27 Januarie verwag. Prof Raymond Parsons, ekonoom van die Besigheidskool van die Noordwes-…http://health-sciences.nwu.ac.za/af/pcddp/fasiliteite-en-toerusting
Navorsing by die PCDDP
2026-05-15 Die Prekliniese Geneesmiddelontwikkelingsplatform vorm deel van die kommersiële afdeling van die Fakulteit Gesondheidswetenskappe en fokus op akademiese navorsing en dienslewering aan die bedryf. Die PCDDP-navorsing maak gebruik van diermodelle vir…http://www.nwu.ac.za/af/content/nwu-ouers-5
Verstaan die Universiteit
2021-08-04 Die NWU moedig studente se ouers aan om aktief by hulle kinders se universiteitsloopbaan betrokke te wees en met die werking en prosesse van die NWU vertroud te raak. ’n Nuttige instrument om die Universiteit te verstaan, is die NWU se Korporatiewe Profiel,…http://news.nwu.ac.za/af/die-viering-van-wereld-intellektuele-eiendom-dag-die-noordwes-universiteit
Die viering van Wêreld Intellektuele Eiendom Dag by die Noordwes-Universiteit
2024-05-06 Die Noordwes-Universiteit (NWU) was onlangs die gasheer vir die jaarlikse viering van Wêreld Intellektuele Eiendom Dag (WIPD) in samewerking met verskeie sleutelvennote – insluitende die Kommissie vir Maatskappye en Intellektuele Eiendom (CIPC), die…http://news.nwu.ac.za/af/die-kampus-se-kolfblad-voorberei-vir-die-jaarlikse-kfc-minikrieketfees
Die kampus se kolfblad is voorberei vir die jaarlikse KFC Minikrieketfees
2018-10-12 Moenie dat die naam jou mislei nie. Minikrieket is ernstige sake – vra maar vir enigeen van die meer as 500 jongelinge (wat 18 skole in Gauteng verteenwoordig) wat deelneem aan die jaarlikse Minikrieketfees wat deur die Noordwes-Universiteit (NWU) se kampus…http://health-sciences.nwu.ac.za/test-juicebox
test juicebox
2020-08-19 Oorsig Die programme en aktiwiteite van die Fakulteit Gesondheidswetenskappe aan die Noordwes-Universiteit is gerig op die strewe na kennis en innovasie in die gesondheidswetenskappe ter bevordering en verbetering van die gesondheid van die…http://news.nwu.ac.za/af/die-gebruik-van-nanotegnologie-vir-voedselsekerheid-en-die-beskerming-van-die-omgewing
Die gebruik van nanotegnologie vir voedselsekerheid en die beskerming van die omgewing
2022-10-28 Een van die uitdagendste bekommernisse van die 21ste eeu is die beskerming van voedselsekerheid vir die wêreld se bevolking wat eksponensieel toeneem, soos dit in doelwit 2 van die Verenigde Nasies se volhoubare ontwikkelingsdoelwitte (VOD’s) gestipuleer word…http://news.nwu.ac.za/af/die-cannabisprobleem-regsgrense-moet-tussen-die-huis-en-die-werkplek-vasgestel-word
Die cannabisprobleem: regsgrense moet tussen die huis en die werkplek vasgestel word
2022-08-31 Die Konstitusionele Hof van Suid-Afrika het in 2018 die kweek en gebruik van cannabis gewettig, mits dit vir privaat gebruik deur ’n volwasse persoon in ’n privaat plek is. Advokaat Dineo Mongwaketsi het in haar meestersgraadnavorsing, wat by die Noordwes-…http://www.nwu.ac.za/af/nwu-kontakinligting
Kontak die Noordwes-Universiteit
2025-09-17 Data, permit en ander verwante navrae Datavrae: Sien al die kontakbesonderhede en prosesse vir dataverwante navrae Permitvrae: nwu-covid19@nwu.ac.za Kontak NWU Gesondheidsorgsentrums Kry die amptelike NWU Covid-19 inligting hier…http://health-sciences.nwu.ac.za/centre-human-metabolomics/specialised-tests
Specialised Tests
2026-05-21 [accordion collapsed] Quantitative Trimethylamine (TMA) – Urine & EDTA Test: Quantitative TMA (trimethylamine) URINE and Genotyping Mnemonic: PTMA NHRPL Tariff…http://news.nwu.ac.za/af/uarm-neem-steeds-die-voortou-die-risikobestuursektor
UARM neem steeds die voortou in die risikobestuursektor
2018-03-12 Ses jaar ná die totstandkoming van die Noordwes-Universiteit (NWU) se Sentrum vir Toegepaste Risikobestuur (UARM) laat die sentrum steeds ’n spoor van uitnemendheid binne die risikobestuursektor agter. In 2018 het die sentrum 22 meestersgraadstudente, van…http://news.nwu.ac.za/af/die-muffineers-geniet-die-soet-smaak-van-entrepreneurskap