Multisite Search
http://news.nwu.ac.za/af/nuwe-nwu-genootskap-bevorder-oop-opvoedkundige-hulpbronne
Nuwe NWU-genootskap bevorder oop opvoedkundige hulpbronne
2021-05-31 Die deel van kennishulpbronne is ’n groeiende wêreldwye tendens en die Noordwes-Universiteit (NWU) het met ’n unieke Suid-Afrikaanse inisiatief begin om die skep en gebruik van oorspronklike oop opvoedkundige hulpbronne te bevorder. Die NWU-…http://natural-sciences.nwu.ac.za/af/skool-vir-wiskundige-en-statistiese-wetenskappe/statistiek
Statistiek
2026-06-11 Oor Ons Welkom by die opwindende wêreld van Statistiek! Wat is Statistiek? Statistiek is die wetenskap wat bestudeer hoe kennis uit data verkry word. Dit behels die bestudering van metodes vir data-analise en tegnieke wat help om nuttige inligting…http://news.nwu.ac.za/af/duwweltjiepad-ontsenu-nie-vir-jane-fransman-nie
Duwweltjiepad ontsenu nie vir Jane Fransman nie
2022-06-21 Met elke trappie wat Tebogo tot op die verhoog klim, met elke tree wat hy oor die verhoog gee, het sy ma, Jane Fransman, se hart vinniger begin klop. Doef-doef, doef-doef. Trotse slae. Toe hy tot stilstand kom en dáár, in die ouditorium op die Noordwes-…http://humanities.nwu.ac.za/af/languages/suid-afrikaanse-gebaretaal
Suid-Afrikaanse Gebaretaal
2020-06-18 Beskikbaar op die Potchefstroomkampus Suid-Afrikaanse Gebaretaal (SAGT) word deur amper een miljoen dowe en horende Suid-Afrikaners gepraat en is die amptelike taal van die Suid-Afrikaanse dowe gemeenskap. Net soos ander gesproke tale het…http://engineering.nwu.ac.za/af/chemiese-ingenieurswese
Tuis
2024-01-11 Chemiese ingenieurs kan met oplossings vorendag kom vir baie van die groot uitdagings waarvoor die wêreld vandag te staan kom, soos klimaatsverandering, energietekort-, omgewings- en waterkwessies. Die Chemiese Ingenieurswese-vakgebied behels die…http://natural-sciences.nwu.ac.za/af/statistical-consultation-services/oor-ons
Oor ons
2026-02-06 Die Statistiese Konsultasiediens (SKD) van die Potchefstroomkampus van die Noordwes-Universiteit bestaan sedert 1980. SKD verskaf hulp aan nagraadse studente en personeel van die Noordwes-Universiteit ten opsigte van kwantitatiewe…http://commerce.nwu.ac.za/af/bestuurswetenskappe/honneursgraad-ondernemingsbestuur
Honneursgraad in Ondernemingsbestuur
2026-06-23 [accordion], Agtergrond, Die BCom-honneursgraad in Besigheidsbestuur is ontwerp om studente se intellektuele en etiese vermoëns op ’n meer gespesialiseerde wyse te ontwikkel. Dit rus hulle toe met die vermoë om komplekse sake-omgewings te verstaan, krities en innoverend te dink, en ’…, Graadnaam, BCom Honneurs in Bestuurswetenskappe met Besigheidsbestuur (5EXL01), Aanbiedingsplekke, Hierdie graad is kampus-belyn en word aangebied op die Mahikeng-, Potchefstroom- en Vanderbijlparkkampusse., Aanbiedingswyse, Hierdie graad word slegs op ’n voltydse basis aangebied. Studente moet weeklikse kontakklasse bywoon op die kampus waar hulle geregistreer is. Geen deeltydse of afstandsonderrig-opsies is vir hierdie kwalifikasie beskikbaar nie., Toelatingsvereistes, Verwys asseblief na die Nagraadse Jaarboek ., Sluitingsdatum vir 2027-inname, 31 Oktober 2026, Praat met ons, Indien u meer inligting oor hierdie graad benodig, kontak asseblief die programbestuurders vir Besigheidsbestuur: KK Dr Kezell Klinck Enige navrae oor hierdie graad op die Mahikengkampus CM Prof Clarise Mostert Enige navrae oor hierdie graad op die…http://news.nwu.ac.za/af/janneman-malan-se-betowering-duur-voort
Janneman Malan se betowering duur voort
2021-09-13 Niemand – nie eers Janneman Malan self nie – sal onder enige illusie wees dat sy Bradmanese gemiddelde in die eendagwedstryde vir die Proteas sal voortduur nie. Gewone sterflinge kan nie sulke prestasies volhou nie (tensy jy natuurlik sir Don Bradman is –…http://humanities.nwu.ac.za/af/nwu-emelten-rec/etiekopleiding
Etiekopleiding
2025-09-17 Navorsingsetiekopleiding vir navorsers (hoofnavorsers, studieleiers/promotors, medestudieleiers/medepromotors, meestersgraad- en PhD-studente en ander navorsingspanlede) het ’n vereiste van die Departement van Gesondheid en die National Health Research…http://news.nwu.ac.za/af/nwu-samel-14-ton-klere-vir-%25E2%2580%2599n-goeie-doel
NWU samel 14 ton klere vir ’n goeie doel in
2017-10-11 Op 9 Oktober het dit onder studente van die Noordwes-Universiteit (NWU) se kampus in Potchefstroom gegons van opgewondenheid toe hulle kaalvoet op die kampus rondgeloop het om Kaalvoetdag te ondersteun. Kaalvoetdag is ’n jaarlikse gebeurtenis waartydens…http://law.nwu.ac.za/af/node/29200
Prof Louis Kotze is verkies om te dien as 'n sleutelrolspeler
2017-08-23 Prof. Louis Kotze is verkies om te dien as 'n sleutelrolspeler van die wêreldwye "Earth System Law Task Force". Bestaande uit wêreldleiers, insluitend die vader van die "Earth system governance theory" Prof. Frank Biermann, die Taakmag is geleë in die…http://www.nwu.ac.za/af/eredoktorsgrade
Eredoktorsgrade
2021-11-22 NWU ken eredoktorsgraad aan dr Geraldine Fraser-Moleketi toe NWU ken eredoktorsgraad aan politikus dr Geraldine Fraser-Moleketi toe Die Noordwes-Universiteit (NWU) het dr Geraldine Fraser-Moleketi op 19 November 2021 met ’n eredoktorsgraad…http://news.nwu.ac.za/af/nwu-en-unesco-leerstoel-vier-oop-onderwys-week-met-prestigelesing-en-webinaar
NWU en UNESCO-leerstoel vier Oop Onderwys-week met prestigelesing en webinaar
2021-02-16 Kunsmatige intelligensie (KI) is ’n belangrike krag agter die ontwikkeling van die Vierde Industriële Revolusie. Die impak gaan nie net beduidend wees op nuwe tegnologiese vorderings nie, maar ook oor die manier waarop onderwys en navorsing in die toekoms…http://law.nwu.ac.za/af/node/29194
"Implementation of Constitutional" - 'n Nuwe boek is gepubliseer
2017-08-23 'n Boek waaraan professor Louis J Kotze en Caiphas Brewsters Soyapi as redakteurs hul bydraers gelewer het, is pas deur UNEP gepubliseer. Die boek ondersoek nuwe grense in die implementering van grondwetlike, internasionale en streeksregtelike benaderings…http://www.nwu.ac.za/af/senaat-komitees-nwu-beheer-en-bestuur
Senaat komitees
2021-08-03 Die volgende is Staande Komitees van die Senaat: ’n Kampus-senaatskomitee per kampus Institusionele Komitee vir Navorsing en Innovasie (IKNI) Institusionele Komitee vir Onderrig-leer Institusionele Komitee vir Akademiese Standaarde (IKAS) Institusionele…http://commerce.nwu.ac.za/af/BscToerismebestuur
BSc met Toerismebestuur
2025-07-28 [accordion], Jou Pad na Uitnemendheid, Ons BCom in Toerismebestuur met verskillende spesialiteitsrigtings rus jou toe met die vaardighede om ʼn toerismeonderneming te bestuur en die belangrikheid van toerisme in Suid-Afrika se groeiende ekonomie te verstaan. Jy sal leer hoe om jou eie – of iemand…, Kernvakke, Modules sluit onder meer in: Hulpbronbestuur Toerisme-/Gebeurtenisbestuur Toegepaste toerisme-/gebeurtenisbestuur Toerismebemarking Toerismeontwikkeling, Graadopsies, BSc Omgewingswetenskappe met Toerisme Duur van Graad: 3 jaar, voltyds Word op die Potchefstroom [P] kampus aangebied Kurrikulumkode DJH15 BSc Omgewingswetenskappe met Toerismebestuur & Rekreasievaardighede Duur van Graad: 3 jaar, voltyds Word op die …, Toelatingsvereistes, BSc Omgewingswetenskappe met Toerisme APS: 24 Wiskunde Vlak 4 (50-59%) Fisiese Wetenskappe Vlak 4 (50-59%) Engels Vlak 4 (50% of meer) BSc Omgewingswetenskappe met Toerismebestuur & Rekreasievaardighede APS: 24 Wiskunde Vlak 4 (50-59%) Fisiese Wetenskappe…, Loopbaangeleenthede, Alhoewel hierdie kwalifikasie aan graduandi toegang verleen tot die hele toerismebedryf, is BCom-kwalifikasies gefokus op die bestuur van die bedryf en besighede. Dit verleen spesifiek toegang tot loopbane soos toerisme-ekonome, bestuurders, bemarkers,…, Nagraadse studies, BCom Hons in Bestuurswetenksappe met Toerismebestuur MCom in Toerismebestuur PhD in Toerismebestuur [/accordion]http://sport.nwu.ac.za/af/boks
Boks
2024-06-12 Boks is ’n gevegsport waarin twee mense, wat gewoonlik beskermende handskoene en ander beskermende toerusting soos handverbande en mondskerms dra, vir ’n voorafbepaalde tyd in ’n bokskryt houe na mekaar slaan. Boks word ook by die Olimpiese spele en ander…http://commerce.nwu.ac.za/af/bemarkingstoerismebestuur
Bemarkings- en Toerismebestuur
2025-08-14 [accordion], Jou Pad na Uitnemendheid, Begin jou reis na sukses met ons BCom in Bestuurswetenskappe, wat spesialiseer in Bemarking en Toerismebestuur. Hierdie program kombineer die kuns van bemarking met die unieke dinamika van die toerismebedryf, wat jou voorberei om onvergeetlike ervarings te…, Kernvakke, Geïntegreerde bemarkingskommunikasie Verbruikersgedrag Natuurtoerisme Bemarkingsnavorsing Digitale bemarking Wildplaasbestuur Toegepaste geleentheidsbestuur, Graadopsies, BCom in Bestuurswetenskappe met Bemarking en Toerismebestuur Voltydse program: Drie (3) jaar Aangebied op die Mahikeng [M] en Potchefstroom [P] kampusse Kwalifikasiekode: 5FPH05, Toelatingsvereistes, BCom in Bestuurswetenskappe met Bemarking en Toerismebestuur APS van 24 Wiskunde vlak 3 (40% of hoër) of Wiskundige Geletterdheid vlak 6 (70% of hoër) Afrikaans of Engels vlak 3 (40% of hoër), Nagraadse studiemoeilikhede, Studente met hierdie graad sal oorweeg word vir ’n honneurs in Bemarkingsbestuur, wat kan lei tot ’n meesters- en doktorsgraad in Bemarkingsbestuur., Loopbaanmoontlikhede, Digitale bemarkingspesialis Bemarkingsnavorsingspesialis Handelsmerkbestuurder Produkbestuurder Inhoudsstrateg, Praat met ons, Indien u meer inligting oor hierdie program benodig, kontak asseblief die programbestuurders vir Bemarkingsbestuur: Dr Willy Engelbrecht – Enige navrae oor hierdie program wat op die Mahikengkampus aangebied word Prof Mia Bothma – Enige navrae oor hierdie…http://sport.nwu.ac.za/af/sokkerinstituut