Multisite Search
http://news.nwu.ac.za/af/skryf-nou-nwu-se-ondernemende-vroue-program
Skryf nou in - NWU se Ondernemende Vroue-program
2018-02-01 Die nuwe jaar bring weer eens ’n opwindende en potensieel uitdagende geleentheid vir vroulike entrepreneurs in sentraal-Suid-Afrika deur middel van die Noordwes-Universiteit (NWU) se Ondernemende Vroue-program (EWP). Dit is hierdie jaar die sesde keer dat…http://news.nwu.ac.za/af/eagles-berei-voor-vir-varsitybeker-afskop
Eagles berei voor vir Varsitybeker-afskop
2022-01-26 Almal staan gereed en die fluitjie gaan binnekort blaas. Op 14 Februarie gaan rugby weer op ons skerms en op ons tersiêre-onderwysvelde ontplof wanneer die 2022 Varsitybeker begin. Dit is oorlog in sy genotvolste vorm. Die NWU Eagles en die UK Ikeys…http://news.nwu.ac.za/af/hoe-gesinne-geestesgesondheidsorgkwessies-hanteer
Hoe gesinne geestesgesondheidsorgkwessies hanteer
2021-09-22 ’n Hele gesin kan geraak word as ’n gesinslid ’n geestesiekte, gestremdheid of ontwikkelingsagterstand het. Meganismes om die gevolglike stres te hanteer, sluit in om te ontsnap, die situasie te vermy, dit te ontken, of om hulle na godsdiens te wend. Só sê…http://engineering.nwu.ac.za/af/bedryfsingenieurswese/graad-inligting
Graad Inligting
2025-05-05 Studeer die inligting hieronder rakende die Bedryfsingenieurswese program. Verdere inligting oor hierdie program is ook beskikbaar in die Voorgraadse Jaarboek. [accordion collapsed] Die kurrikulum vir Bedryfsingenieurswese by die NWU is soos volg…http://law.nwu.ac.za/af/undergraduate-studies/ba-regte
BA Regte
2025-03-24 [tabs] BA Regte Gee student die geleentheid om kennis van die Suid-Afrikaanse regsisteem, privaatreg, staatsreg en inheemsereg te verkry. Ten einde die akademiese administrasie van die programme te ondersteun, vorm die module…http://natural-sciences.nwu.ac.za/af/natural-sciences/nwu-navorsingstoekennings-2017
NWU Navorsingstoekennings 2017
2017-11-03 Die NWU het op 27 Oktober 2017 die jaarlikse navorsingstoekennings gehou. Die Fakulteit Natuur- en Landbouwetenskappe wens ons kollegas wat toekennings ontvang het baie geluk: Eerste aan ons Uitvoerende Dekaan Prof Eno Ebenzo as ʼn nuut-…http://law.nwu.ac.za/af/undergraduate-studies/internasionale-uitruilprogramme
Internasionale Uitruilprogramme
2026-02-17 Uitruilkontrakte Fakulteit Regte het uitruilkontrakte met die volgende Universiteite: Universiteit van Tilburg Katolieke Universiteit Leuven Universiteit van Amsterdam Vrije Universiteit Amsterdam…http://www.nwu.ac.za/af/nwu-alumni-faq
NWU Alumni FAQ
2026-07-09 [accordion collapsed]V: Hoe word ek ’n alumnus van die NWU?A: Toemaar, geen papierwerk nie. Wanneer jy ’n graad by die NWU ontvang, sal jy outomaties as alumnus in ons databasis wees.V: Wat kos dit om ’n alumnus te wees?A: Dit is gratis.V: Ek het getrek, of…http://www.nwu.ac.za/af/content/nwu-ouers-5
Verstaan die Universiteit
2021-08-04 Die NWU moedig studente se ouers aan om aktief by hulle kinders se universiteitsloopbaan betrokke te wees en met die werking en prosesse van die NWU vertroud te raak. ’n Nuttige instrument om die Universiteit te verstaan, is die NWU se Korporatiewe Profiel,…http://commerce.nwu.ac.za/af/business/oor-ons
Oor ons
2026-02-10 Visie van die NWU Besigheidskool, Om ʼn internasionaal erkende besigheidskool in Afrika te wees, Missie van die NWU Besigheidskool, Die NWU Besigheidskool is verbind tot die ontwikkeling van etiese en strategiese denke-leiers deur: Onderrig en leer wat die kontemporêre aspekte binne die konteks van die breë omgewing aanspreek. Relevante navorsing bydraes te lewer met die fokus op…http://news.nwu.ac.za/af/nwu-besigheidskool-fasiliteer-eietydse-onderwerpe-om-die-denke-van-bestuurslui-afrika-te-help-vorm
NWU Besigheidskool fasiliteer eietydse onderwerpe om die denke van bestuurslui in Afrika te help vorm
2021-02-19 Die eerste Think Tank van 2021 van die Besigheidskool aan die Noordwes-Universiteit (NWU) het op 18 Februarie 2021 plaasgevind. Ses-en-vyftig deelnemers het dit bygewoon en twee sprekers het hulle perspektiewe oor die onderwerp – Politieke stabiliteit en…http://natural-sciences.nwu.ac.za/af/statistiese-kort-kursusse
Statistiese Kortkursusse
2017-04-05 Die vakgroep Statistiek van die Noordwes-Universiteit bied verskeie kortkursusse in Statistiek aan. Hierdie kortkursusse is spesiaal saamgestel in terme van inhoud, statistiese-analise sagteware, kursuslengte, ens. Kortkursusse bestaan uit beide ʼn…http://natural-sciences.nwu.ac.za/af/management/uitvoerende-dekaanskantoor
Uitvoerende Dekaanskantoor
2025-09-16 Aansoekhulp: studies@nwu.ac.za | FNLW-studentadministrasie: Gebruik jou SIS-portaal of e-pos natagricsciences-pc@nwu.ac.za .staffer.col-sm-12 { padding-bottom:20px; } .field-content.col-sm-2.img-responsive img…http://sport.nwu.ac.za/af/soccer-institute/beurse-en-keuring
Beurse en keuring
2018-07-31 Beurse Beurse is op aansoek beskikbaar en word op grond van beskikbaarheid, ’n bewese prestasierekord en persoonlike omstandighede toegeken. Klasgeld en verwante lewenskoste word deur sulke beurse gedek. Keuringskriteria Studente…http://natural-sciences.nwu.ac.za/af/chemie
Inligting oor chemie ...
2023-05-24 Wat is Chemie? Kyk na die volgende video vir 'n oorsig oor chemie en chemie studierigtings by die NWU.http://www.nwu.ac.za/af/senaat-komitees-nwu-beheer-en-bestuur
Senaat komitees
2021-08-03 Die volgende is Staande Komitees van die Senaat: ’n Kampus-senaatskomitee per kampus Institusionele Komitee vir Navorsing en Innovasie (IKNI) Institusionele Komitee vir Onderrig-leer Institusionele Komitee vir Akademiese Standaarde (IKAS) Institusionele…http://commerce.nwu.ac.za/af/ekonomiese-en-bestuurswetenskappe/gowokani-chirwa
Gowokani Chirwa
2025-01-23 Prof Gowokani Chirwa is an Economist with expertise in Health Economics. He obtained his PhD in Economics from the University of York, UK, where he was based at the Centre for Health Economics. His primary research interests include health economics, global health economics, inequality, and poverty, with a particular focus on multidimensional…http://news.nwu.ac.za/af/nwu-spiesgooiers-ryg-die-meters
NWU-spiesgooiers ryg die meters in
2022-06-20 Daar het by tye vraagtekens oor Waldouw Smit se spiesgooiloopbaan gehang. Gaan hy sy beseringspoke kan afskud? Gaan hy sy potensiaal kan bereik? Gaan hy die 80 m-kerf kan oorskry? Die antwoorde is “ja”, “ja” en nogmaals “ja”. Hierdie voormalige…http://news.nwu.ac.za/af/ottosdal-se-leerders-se-uitstekende-leesvermoe-beindruk-nwu-besoekers
Ottosdal se leerders se uitstekende leesvermoë beïndruk NWU-besoekers
2024-12-09 Die belangrikheid van leesgeletterdheid het na vore gekom toe ’n internasionale leesgeletterdheidstudie bevind het dat slegs 20% van Suid-Afrikaanse graad 4-leerders die betekenis verstaan van wat hulle lees, ongeag die taal. Aangesien dit ’n rede tot…http://natural-sciences.nwu.ac.za/af/biologiese-wetenskappe/kwalifikasies