Multisite Search
http://news.nwu.ac.za/af/multimiljoenrand-opgradering-vir-kampus-vanderbijlpark
Multimiljoenrand opgradering vir kampus in Vanderbijlpark
2019-09-06 Nog 250 beddens en 1 150 bykomende sitplekke in lesingsale is maar net ’n paar van die voordele van die belegging van R200 miljoen in projekte vir infrastruktuurontwikkeling op die Noordwes-Universiteit (NWU) se kampus in Vanderbijlpark. ’n Aantal nuwe…http://news.nwu.ac.za/af/navorsers-ontdek-twee-nuwe-spesies-bosveldaronskelke
Navorsers ontdek twee nuwe spesies bosveldaronskelke
2024-07-31 As jy gedink het jy het al aronskelke of varkore in al hulle pragtige vorms, groottes en kleure gesien, wag daar ’n verrassing op jou: Twee nuwe spesies is onlangs ontdek in die Sekoekoeniland-bosveld, waar hierdie plante in al hulle glorie in die natuur…http://engineering.nwu.ac.za/af/ingenieurswese/akkreditasie
Akkreditasie
2025-01-20 Alle BIng-programme by die Fakulteit Ingenieurswese is ontwerp om aan die standaarde te voldoen wat deur die Ingenieursraad van Suid-Afrika (ECSA) gestel is. ECSA voer elke vyf jaar 'n omvattende hersiening van al NWU se ingenieurswese-programme uit, wat…http://news.nwu.ac.za/af/navorser-ondersoek-privaatetiket-handelsmerke-suid-afrika
Navorser ondersoek privaatetiket-handelsmerke in Suid-Afrika
2021-10-28 Privaatetiket-handelsmerke het oor die afgelope paar jaar in die kleinhandelafdeling vir kruideniersware veld gewen. Hulle is nie net meer alternatiewe vir die grootnaam-handelsmerke nie, maar is vinnig besig om die voorkeurhandelsmerke te word – mits daar…http://humanities.nwu.ac.za/af/nwu-writing-centre/maak-%25E2%2580%2599n-afspraak
Maak ’n afspraak
2020-07-21 Hoe om ’n afspraak te maak Registreer vanaf enige rekenaar of mobiele toestel op die NWU-Skryfsentrum se besprekingswebwerf (nwu.mywconline.com). Let asseblief op dat daar geen “www” voor die webwerfadres is nie…http://news.nwu.ac.za/af/internasionale-navorsingsamewerking-gaan-krisis-van-seksuele-benadeling-konfronteer
Internasionale navorsingsamewerking gaan krisis van seksuele benadeling konfronteer
2019-09-10 Die Noordwes-Universiteit (NWU) se Optentia navorsingsfokusarea is besig met baanbrekerswerk oor die ontwerp en uitvoer van internasionale samewerkingsnavorsing in die Suid-Afrikaanse hoëronderwyslandskap. Optentia het onlangs vir prof Tess Patterson van…http://news.nwu.ac.za/af/hoe-laat-suikervrye-sjokolade-jou-voel
Hoe laat suikervrye sjokolade jou voel?
2021-08-17 Statistiek toon dat 61% van die bevolking in Suid-Afrika óf oorgewig óf vetsugtig is. Die inname van ’n oormaat suiker lei tot verskeie gesondheidsprobleme, wat nie-aansteeklike siektes soos hartaanvalle, diabetes en kankers insluit, om maar net ’n paar te…http://natural-sciences.nwu.ac.za/af/chemical-resource-beneficiation-crb/agtergrond-steenkool-en-laserchemie-navorsingsgroep
Agtergrond: Steenkool- en Laserchemie-navorsingsgroep
2017-08-30 Navorsingsfokus Ons navorsing en ontwikkeling fokus op die volgende: Die verstaan die fundamentele samestelling, struktuur en reaktiewe eienskappe van Suid-Afrikaanse kole, Die optimale ontwerp en werking van verbrandings- en…http://news.nwu.ac.za/af/%25E2%2580%2598n-blink-toekoms-wag-vir-slimkop-franco
‘n Blink toekoms wag vir slimkop Franco
2018-05-07 Franco Bosman is ʼn man met ʼn plan. Tydens die onlangse Toekennings vir Studente-uitnemendheid van die Fakulteit Ekonomiese en Bestuurswetenskappe op die Noordwes-Universiteit (NWU) se kampus in Vanderbijlpark, is Franco aangewys as die beste GR-student in…http://engineering.nwu.ac.za/af/elektriese-elektroniese-en-rekenaaringenieurswese/tuis
Tuis
2024-01-13 Die NWU se Skool vir Elektriese, Elektroniese & Rekenaaringenieurswese bied drie verskillende voorgraadse kwalifikasies aan: Elektriese- en Elektroniese Ingenieurswese Elektriese en elektroniese ingenieurs ontvang opleiding in…http://humanities.nwu.ac.za/af/government-studies/politieke-studie-en-internasionale-betrekkinge
Politieke Studie en Internasionale Betrekkinge
2020-07-02 Politieke Studie fokus op sake wat verband hou met mag en gesag in die staat en die regering, maar ook in die breër samelewing. As studente van politiek fokus ons op “die spel wat mense speel” om wetend en onwetend politieke agendas na te…http://news.nwu.ac.za/af/nwu-verpleegkundestudente-skenk-plakkate-aan-es-le-grange-skool
NWU-verpleegkundestudente skenk plakkate aan ES le Grange Skool
2017-06-01 Tweedejaar-gemeenskapsverpleegkundestudente van die Noordwes-Universiteit (NWU) se kampus in Potchefstroom het onlangs weer na leerlinge van ES le Grange Skool uitgereik. Die studente het gesondheidsopvoedkunde-sessies met die leerlinge gehou waar hulle…http://www.nwu.ac.za/af/tanya-robinson-alumni
Tanya Robinson | Alumni
2021-05-12 Dr Tanya Robinson is ’n merkwaardige navorser wat voor die ouderdom van 36 reeds drie doktorsgrade in maatskaplike werk verwerf het. Sy het ’n intense passie getoon om deur empiriese resultate tot die samelewing by te dra, en…http://news.nwu.ac.za/af/bekyk-risikobestuur-vanuit-%25C5%2589-sielkundige-oogpunt
Bekyk risikobestuur vanuit ʼn sielkundige oogpunt
2019-05-20 Prof Marise Born het na afloop van haar prestigelesing die nuutste toevoeging tot die indrukwekkende kader buitengewone professore aan die Optentia-navorsingsfokusarea van die Noordwes-Universiteit (NWU) geword. Prof Born is ʼn vol professor in…http://news.nwu.ac.za/af/spelifikasie-bevorder-lojaliteit-vir-suid-afrika-se-modekleinhandel
Spelifikasie bevorder lojaliteit vir Suid-Afrika se modekleinhandel
2024-11-07 Suid-Afrika se modekleinhandelbedryf ervaar ’n verskuiwing namate spelifikasie as ’n kragtige instrument na vore kom om kliëntelojaliteit, hulle behoud en herhaalde gebruik van hulle handelsmerk te verbeter. Kleinhandelaars gebruik tans spelifikasie-…http://education.nwu.ac.za/af/mathematics-science-and-technology-education/nagraadse-onderwyssertifikaat
Nagraadse Onderwyssertifikaat
2026-03-20 NGOS (Senior en Verdere Onderwys en Opleidingsfase) (Kwalifikasiekode vir aansoekvorm: Voltyds 4DC G02 en Afstand 4DD G02) Nagraadse Onderwyssertifikaat brosjure Die NGOS dien as ʼn professionele afrondingskwalifikasie vir kandidate wat reeds oor ʼn…http://natural-sciences.nwu.ac.za/af/geo-en-ruimtelike-wetenskappe/oor-ons
Oor Ons
2018-07-16 Welkom by die Skool vir Geo- en Ruimtelike Wetenskappe Geografie en Omgewingsbestuur is die wetenskap waarby die interaksie tussen die mensdom en sy omgewing, bestudeer word. ʼn Relatiewe nuwe uitbreiding van Geografie, naamlik Omgewingsbestuur, fokus…http://humanities.nwu.ac.za/af/music/masara-navorsingsentiteit