Multisite Search
http://news.nwu.ac.za/af/suid-afrika-moet-sy-ekonomie-die-rigting-van-volhoubare-arbeidsryke-groei-laat-beweeg
Suid-Afrika moet sy ekonomie in die rigting van volhoubare arbeidsryke groei laat beweeg
2021-03-09 Prof Raymond Parsons van die Noordwes-Universiteit (NWU) se Besigheidskool sê dat Suid-Afrika dringend moet die ekonomiese “herstel” hierdie jaar moet benut om in die tydperk wat voorlê sy ekonomie in die rigting van meer volhoubare arbeidsryke groei te laat…http://news.nwu.ac.za/af/waarom-kinders-boelies-word
Waarom kinders boelies word
2021-07-01 Straf is die eerste ding waaraan die meeste mense dink wanneer hulle uitvind ’n kind is ’n boelie. Hulle ondersoek selde die rede waarom die kind hulle maats emosioneel, verbaal en selfs fisies seermaak. Tebello Mabusela, ’n sielkundedosent by…http://natural-sciences.nwu.ac.za/af/agricultural-sciences/dieregesondheidstudies
Dieregesondheidstudies
2017-08-25 Die Vakgroep vir Dieregesondheid bied twee programme aan, die Diploma en Graad in Dieregesondheidstudies. Die doel is om bevoegde dieregesondheidstegnici wat gereed is op D1 op te lei om onafhanklik te werk en die oplossing vir…http://natural-sciences.nwu.ac.za/af/acds/kwalifikasies
Kwalifikasies
2018-11-01 Die ACDS bied ’n verskeidenheid van kwalifikasies om van te kies Nagraadse Diploma Hierdie diploma bied toegang tot aansoek vir ’n M.Sc. in Omgewingswetenskappe met Ramprisikowetenskap M.Sc…http://law.nwu.ac.za/af/fakulteit-regte-finansies-handel-en-innovasie/nelson-kekana
Nelson Kekana
2025-03-24 Hy is 'n toegelate advokaat van die Hooggeregshof en 'n voormalige lid van die Pretoriase Vereniging van Advokate en 'n geregistreerde Meesterbelastingpraktisyn by die Suid-Afrikaanse Instituut vir Belasting.Met die onlangse samewerking tussen SAIT en Chartered Institute of Taxation (CIOT) Verenigde Koninkryk, het dr Kekana 'n internasionaal…http://natural-sciences.nwu.ac.za/af/chemical-resource-beneficiation-crb/groepleier-membraantegnologie
Groepleier: Membraantegnologie
2017-08-30 Prof Henning Krieg Henning Krieg het sy B.Sc. En B.Sc. Hons in Suid-Afrika voordat hy op 'n Fulbright-beurs na die VSA in 1994 gereis het waar hy sy M.S. in Chemie aan Rutgers, die Staatsuniversiteit van New Jersey voltooi het. Hy het…http://law.nwu.ac.za/af/node/29205
Roman Mauger, 'n navorsingsgenoot aan die Noordwes-Universiteit ontvang sy doktorsgraad
2017-09-11 Roman Mauger, 'n navorsingsgenoot aan die Noordwes-Universiteit, het op 8 September sy doktorsgraad van die Universiteit van Montpellier ontvang. Hy het sy proefskrif suksesvol afgehandel. Sy eksamengroep het onderstreep dat hy 'n "globale navorser" was as…http://sport.nwu.ac.za/af/rugby
Rugby
2021-09-20 [accordion collapsed] Mahikengkampus Rugby is ’n volkontaksport wat in Engeland ontstaan het. Dit is ’n gewilde sportsoort regoor die wêreld en word deur mans en vroue van alle ouderdomme gespeel. Daar was in 2014 meer as ses…http://humanities.nwu.ac.za/af/social-sciences/geskiedenis
Geskiedenis
2020-07-29 Geskiedenis behels breedweg die studie van die verlede en die impak daarvan op die hede en op aspirasies vir die toekoms. Hierdie program stel ’n student in staat om grondige navorsing te doen oor hoe die verlede ons hede vorm en hoe ons hede…http://news.nwu.ac.za/af/nwu-se-rekeningkunde-intervensie-vir-skole-van-onderpresteerders-na-top-van-die-klas
NWU se rekeningkunde-intervensie vir skole: van onderpresteerders na top van die klas
2019-02-01 In 2015 het verskeie skole in die Fezile Dabi-onderwysdistrik (Noord-Vrystaat) in die NSS-eksamen ’n 0%-slaagsyfer vir rekeningkunde behaal. As gevolg van ’n intervensieprogram deur die Noordwes-Universiteit (NWU) spog die distrik vandag nie net met die…http://news.nwu.ac.za/af/janneman-malan-se-betowering-duur-voort
Janneman Malan se betowering duur voort
2021-09-13 Niemand – nie eers Janneman Malan self nie – sal onder enige illusie wees dat sy Bradmanese gemiddelde in die eendagwedstryde vir die Proteas sal voortduur nie. Gewone sterflinge kan nie sulke prestasies volhou nie (tensy jy natuurlik sir Don Bradman is –…http://news.nwu.ac.za/af/neheng-en-jo-ane-laat-ussa-rekords-tuimel
Neheng en Jo-Ané laat USSA-rekords tuimel
2024-04-20 Hulle het die verskriklike weer getrotseer, die mededingers afgeweer en ’n noemenswaardige medalje-oes huis toe geneem. Die atletiekspanne van die Noordwes-Universiteit (NWU) het ’n uitstekende vertoning tydens USSA Atletiek se onlangse baan- en…http://news.nwu.ac.za/af/ttis-skop-2025-af-met-n-sterk-fokus-op-innovasie
TTIS skop 2025 af met ’n sterk fokus op innovasie
2025-03-18 Die Tegnologie-oordrag en Innovasie-kantoor (TTIS-kantoor) het 2025 begin met ’n hernude verbintenis om navorsers te help om hulle idees in praktiese oplossings te omskep. TTIS het ’n sleutelrol in twee groot gebeurtenisse gespeel: die Navorsing en Innovasie…http://news.nwu.ac.za/af/trump-se-besluit-skep-n-moontlikheid-vir-onderhandelinge
Trump se besluit skep ’n moontlikheid vir onderhandelinge
2025-04-10 Die onverwagte besluit deur president Donald Trump om die wederkerige tariewe van die Verenigde State (VSA) op nievergeldende lande 90 dae lank op te skort, in afwagting van verdere onderhandelings, het ’n sterk herstel in finansiële markte en ’n aanpassing…http://news.nwu.ac.za/af/vpi-syfers-dek-die-tafel-vir-laer-rentekoerse
VPI-syfers dek die tafel vir laer rentekoerse
2024-08-21 Met die Julie-statistiek sien ons steeds al hoe beter nuus op die inflasiefront, met ’n beduidende daling in die inflasiekoers vanaf die vlak in Junie. Prof Raymond Parsons, ekonoom van die Noordwes-Universiteit (NWU) se Besigheidskool,…http://news.nwu.ac.za/af/inheemse-voedsels-het-onbenutte-potensiaal-vir-voedselsekerheid
Inheemse voedsels het onbenutte potensiaal vir voedselsekerheid
2024-02-27 Ten spyte daarvan dat inheemse voedsels ryk aan voedingstowwe en droogtebestand is, word hulle dikwels misken in strategieë vir voedselsekerheid. Modjadji Mandy Rasehlomi, ʼn student by die Noordwes-Universiteit (NWU), wil dit verander. Modjadji, ’n…http://engineering.nwu.ac.za/af/navorsing/materiale-vibrasie-ontleding-en-vervaardiging
Materiale, Vibrasie-ontleding en Vervaardiging
2022-02-20 Die navorsingsgroep Materiale, Vibrasie-ontleding en Vervaardiging, is in die Skool vir Meganiese Ingenieurswese aan die NWU se Fakulteit Ingenieurswese geleë. Hierdie navorsingsgroep spesialiseer in die selektering van materiale vir ontwerpe,…http://law.nwu.ac.za/af/post-doktorale-studies
Post Doktorale Studies
2020-07-07 Dit is moontlik om nadoktorale navorsing in die fakulteit te doen. Die navorsing moet by die Navorsingseenheid vir Reg, Geregtigheid en Volhoubaarheid se navorsingsgebied inpas. Aansoek vir nadoktorale studie Daar word van suksesvolle…http://www.nwu.ac.za/af/alumni-awards-2016
Alumni Awards 2016
2016-10-10 Op Vrydag, 7 Oktober 2016 het die NWU sy top alumni by ’n toekenningseremonie in Sandton vereer. Hierdie jaar se luisterryke toekenningseremonie het ook die gesogte NWU Leeftydprestasietoekenning ingesluit, asook erkenning aan al NWU se alumni…http://www.nwu.ac.za/af/menseregtekomitee-beheer-en-bestuur-nwu