Multisite Search
http://www.nwu.ac.za/af/content/nwu-konvokasie-4
Lidmaatskap en Aansoekvorms
2021-10-04 Elke gegradueerde en gediplomeerde van die NWU of sy voorgangers het die reg om aan die Konvokasie te behoort. Dit geskied egter slegs deur middel van ʼn aansoek en is NIE ʼn outomatiese aksie nie. Lidmaatskap van die Konvokasie is ook oop vir huidige…http://www.nwu.ac.za/af/content/steundienste-nwu
Steundienste
2021-08-03 Om die logistiek van die lewe so maklik as moontlik vir studente, personeel en besoekers te maak, is ’n netwerk van goedgeoliede steundiensdepartemente hard aan die werk agter die skerms. Sommige steundiensdepartemente is by die Institusionele Kantoor in…http://news.nwu.ac.za/af/grondwetkommissaris-gaan-programrede-sosiale-wetenskappe-konferensie-lewer
Grondwetkommissaris gaan programrede by Sosiale Wetenskappe-konferensie lewer
2017-04-03 Bernedette Muthien, internasionaal-erkende Suid-Afrikaanse kundige wat betref geslagsgelykheid, geweldloosheid, en geslagsgebaseerde geweld, sal as hoofspreker optree by die agste Internasionale Konferensie oor Sosiale Wetenskappe - ’n samewerkingsprojek…http://news.nwu.ac.za/af/nwu-stel-nuwe-hoof-en-visekanselier-aan
NWU stel nuwe hoof en visekanselier aan
2022-03-18 Die Raad van die Noordwes-Universiteit (NWU) is trots om die aanstelling van alumnus dr Bismark Tyobeka as sy nuwe hoof en visekanselier aan te kondig. Dr Tyobeka, wat as een van die voorste kernkragkundiges in die wêreld erken word, sal vanaf 1 Junie 2022…http://news.nwu.ac.za/af/noordwes-universiteit-op-die-voorpunt-van-landbou-innovasie
Noordwes-Universiteit op die voorpunt van landbou-innovasie
2024-12-03 Gewasproduksie in Suid-Afrika lê in die skadu van stormwolke, en nie die tipe waarna boere smag nie. ʼn Swetterjoel onsekerhede span saam om die vooruitsigte vir die land se gewasboere te verduister, wat klimaatsverandering, waterskaarste, gronddegradasie,…http://news.nwu.ac.za/af/paneellede-dink-na-oor-resessierisikos-suid-afrika-na-die-begroting
Paneellede dink na oor resessierisiko’s in Suid-Afrika ná die Begroting
2023-02-27 Indien die verhoogde fiskale risiko’s sou materialiseer wat in die Begrotingstoespraak op 22 Februarie 2023 uiteengesit is, kan die Suid-Afrikaanse ekonomie later hierdie jaar goedskiks in ’n resessie verval, sê ’n paneel kundiges wat vandag tydens ’n Pitso…http://news.nwu.ac.za/af/besoek-lei-tot-samewerking-oor-voeding-lesotho
Besoek lei tot samewerking oor voeding in Lesotho
2023-06-23 Die Afrika-voedingsleierskapprogram (African Nutrition Leadership Programme, ANLP) van die Noordwes-Universiteit (NWU) gaan voort om doelgerigte leierskapskapasiteit op die Afrika-vasteland te bou. Verteenwoordigers van die ANLP het op 15 en 16 Junie met…http://news.nwu.ac.za/af/navorser-sluit-aan-topkardioloe-op-die-sa-heartr-direksie
Navorser sluit aan by topkardioloë op die SA Heart®-direksie
2023-11-16 ’n Navorser van die Noordwes-Universiteit (NWU) is gekies om op die direksie van die Suid-Afrikaanse Hartvereniging (SA Heart®) te dien. Hy sal ook op sy uitvoerende en belanghebberkomitees dien. Prof Ruan Kruger van die Hipertensie in Afrika-navorsingspan…http://news.nwu.ac.za/af/intydse-monitering-beroepshigiene
Intydse monitering in beroepshigiëne
2023-12-11 Die Beroepshigiëne en Gesondheidsnavorsingsinisiatief (OHHRI) by die Fakulteit Gesondheidswetenskappe aan die Noordwes-Universiteit (NWU) het op 29 en 30 November 2023 ’n werkswinkel aangebied om kennis en beste praktyke met betrekking tot die gebruik van…http://news.nwu.ac.za/af/carst-straal-moontlikhede-uit
CARST straal moontlikhede uit
2024-02-06 Navorsing in stralingstegnologie is noodsaaklik vir gevorderde toepassings in die bedryf, om veiligheid te bevorder, doeltreffendheid te verbeter en nuwe tegnologiese innovasies en oplossings moontlik te maak, veral in ’n land soos Suid-Afrika. Dit is waar…http://news.nwu.ac.za/af/nwu-gasheer-vir-curro-esports-indaba-2024
NWU gasheer vir Curro Esports Indaba 2024
2024-03-15 Curro is die toonaangewende onafhanklikeskoolnetwerk wat ’n reeks opsies bied vir ouers wat na ’n onafhanklike skool soek, en die Noordwes-Universiteit (NWU) het die voorreg gehad om die tweede Curro eSports Indaba aan te bied, wat van Donderdag 29 Februarie…http://humanities.nwu.ac.za/af/languages/sesotho
Sesotho
2020-06-18 Beskikbaar op die Vanderbijlparkkampus Sesotho is ’n Bantoetaal wat in die Bantu-Nguni-era ontstaan het, met dialekte wat uit Sotho, Pedi en Tswana ontstaan het, maar hulle word as afsonderlike tale beskou. Sesotho word…http://news.nwu.ac.za/af/regter-bess-nkabinde-ontvang-n-eredoktorsgraad-van-die-nwu
Regter Bess Nkabinde ontvang ’n eredoktorsgraad van die NWU
2021-10-21 Die Noordwes-Universiteit (NWU) het op 21 Oktober 2021 vir regter Bess Nkabinde met ’n eredoktorsgraad vereer vir haar buitengewone bydrae tot die regsberoep en tot maatskaplike geregtigheid in Suid-Afrika. Sy is genomineer deur die Fakulteit Regte, met…http://news.nwu.ac.za/af/ingenieursvindingrykheid-van-nwu-se-superses
Ingenieursvindingrykheid van NWU se superses
2023-03-09 They are the best of the best … of the best, sir. Die vorige sin het wel sy oorsprong in die 1997-wetenskapfiksiekomedie Men in Black, maar dit is ’n onweerlegbare feit dat die sestal van Joshua van Zyl, Etienne Kruger, Niël Gertenbach, Jean du Toit, Rynhardt…http://news.nwu.ac.za/af/nwu-rugbyinstituut-vier-n-merkwaardige-seisoen-en-vereer-uitmuntende-prestasies
NWU Rugbyinstituut vier ’n merkwaardige seisoen en vereer uitmuntende prestasies
2025-10-08 Die Varsitybekerspan en Joubert Schoeman was onder die talle ontvangers van toekennings wat erkenning ontvang het op ’n aand wat aan uitnemendheid en ’n passie vir die spel toegewy is. Afrigters en spelers het Maandagaand hulle rugbystewels vir aanddrag…http://news.nwu.ac.za/af/top-sportsielkundige-agter-sa-se-olimpiese-aanslag
Top-sportsielkundige agter SA se Olimpiese aanslag
2021-07-21 Daar is nie ʼn groter atletiekverhoog as die Olimpiese Spele nie, en daar is min sportgeleenthede met só ʼn kleurryke geskiedenis. Vir elke glorieryke Spele gevul met dramatiese, ryk herinneringe, is daar ook Spele wat met groot hartseer gepaard gegaan het…http://news.nwu.ac.za/af/theartofresearch-maak-gesondheidsorg-meer-toeganklik
#theArtofResearch – maak gesondheidsorg meer toeganklik
2022-02-22 Dis geen geheim dat die Hipertensie in Afrika-navorsingspan (HART) by die Noordwes-Universiteit (NWU) aan die voorpunt van intensiewe navorsing is nie. Hulle het weer eens oor die afgelope jaar gedemonstreer dat hulle missie is om navorsing te doen wat talle…http://news.nwu.ac.za/af/sonteleskoop-brei-navorsingshorisonne-oor-sonfisika-uit
Sonteleskoop brei navorsingshorisonne oor sonfisika uit
2023-07-31 Die sonteleskoop van die Sentrum vir Ruimtenavorsing wat op die dak van gebou G5 op die Noordwes-Universiteit (NWU) se Potchefstroomkampus geleë is, het die aandag van organisasies soos die BBC en Royal Astronomical Society getrek. Dr Ruhann Steyn, senior…http://news.nwu.ac.za/af/nwu-se-leopard%25E2%2580%2599s-lair-kompetisie-%25E2%2580%2593-sperdatum-vir-inskrywings-kom-nader
NWU se Leopard’s Lair-kompetisie – sperdatum vir inskrywings kom nader _
2020-07-09 Die sperdatum vir inskrywings vir die 2020-weergawe van die Noordwes-Universiteit (NWU) se gewilde Leopard’s Lair-besigheidskompetisie kom nader, en alle studentepreneurs word uitgenooi om deel te neem. As jy meen dat jy ’n innoveerder met ’n unieke…http://news.nwu.ac.za/af/nwu-markdag-%25E2%2580%2593-steek-die-vlammetjie-van-entrepreneurskap-aan