Multisite Search
http://news.nwu.ac.za/af/nwu-rekeningkunde-projek-werp-vrugte-af
NWU Rekeningkunde-projek werp vrugte af
2018-04-05 Wat as ’n tussenkomsprogram begin het om akademiese hulp te verleen aan graad 12-leerders wat met rekeningkunde sukkel, het een van die vlagskipprojekte vir gemeenskapsbetrokkenheid by die Noordwes-Universiteit (NWU) geword. Die NWU en Fezile Dabi-…http://news.nwu.ac.za/af/nwu-se-optentia-spring-met-%25E2%2580%2599n-vaart-weg
NWU se Optentia spring met ’n vaart weg
2020-02-19 Met die akademiese jaar in volle swang, is die Noordwes-Universiteit (NWU) se Optentia-navorsingsfokusarea besig om met ’n vaart weg te spring. Navorsers, professionele persone, lede van die akademie en nagraadse studente kan daarna uitsien om by ’n…http://news.nwu.ac.za/af/kampus-loof-top-akademiese-presteerders
Kampus loof top- akademiese presteerders
2020-03-05 Die Noordwes-Universiteit (NWU) se kampus in Vanderbijlpark het hierdie jaar nie net ’n rekordgetal eerstejaarstudente verwelkom nie, maar ook die room van die oes matrikulante uit die Suid-Gautengstreek. Lede van die kampusbestuur het onlangs tydens ’n…http://news.nwu.ac.za/af/thami-manzi-%25E2%2580%2593-die-hoof-van-die-township-se-kleinhandelbedryf
Thami Manzi – die hoof van die township se kleinhandelbedryf
2018-02-14 Thami Manzi is ’n man met ambisie en ’n duidelike visie. Hierdie alumnus van die Noordwes-Universiteit (NWU) se kampus in Vanderbijlpark het sy stempel afgedruk as suksesvolle en selfgemaakte entrepreneur wat iets weet van terugploeg, en wie se florerende…http://news.nwu.ac.za/af/nwu-onder-die-top-plaaslike-universiteite-suid-afrika-op-ranglys-geplaas
NWU onder die top- plaaslike universiteite in Suid-Afrika op ranglys geplaas
2022-10-13 Die Noordwes-Universiteit (NWU) bly onder die top- plaaslike universiteite soos dit duidelik uit die jongste World University Rankings van Times Higher Education (THE) blyk. Volgens die THE, is die NWU onder die topses universiteite in Suid-Afrika. Die…http://humanities.nwu.ac.za/af/centre-text-technology/autshumato
Autshumato
2021-11-08 MASJIENVERTALING EN AUTSHUMATO Masjienvertaling is die proses waar een mensetaal outomaties vertaal word na 'n ander mensetaal deur 'n gerekenariseerde stelsel. ’n Onderskeid kan binne die paradigma van masjienvertaling getref…http://sport.nwu.ac.za/af/reaction-sport/ontspanningsport
Ontspanningsport
2020-07-24 Die doel van ontspanningsport is die ontwikkeling van ’n volhoubare en diverse sport-en-ontspanningstruktuur regoor al drie die kampusse van die NWU. Die beoogde struktuur moedig deelname aan, ontwikkel talent en dra by tot die gesondheid en…http://engineering.nwu.ac.za/af/chemiese-en-mineraal-ingenieurswese/graad-inligting
Graad Inligting
2026-01-11 Studeer die inligting hieronder rakende die Chemiese Ingenieurswese graad by die NWU. Meer inligting is beskikbaar in die Voorgraadse Jaarboek. [accordion collapsed] Die kurrikulum vir Chemiese Ingenieurswese aan die NWU is as volg: Eerste jaar…http://commerce.nwu.ac.za/af/business/alumni
Alumni
2026-02-10 Alumni, Die NWU Skool vir Besigheid en Korporatiewe Bestuur se MBA is geakkrediteer deur die Association of MBAs (AMBA). Vir ons beteken hierdie meer internasionale geloofwaardigheid en prestige – vir ons studente die waarborg dat hul sake-opleiding sal voldoen aan…http://news.nwu.ac.za/af/qs-world-university-rankings-bevestig-dat-die-nwu-onder-die-bestes-tel
QS World University Rankings bevestig dat die NWU onder die bestes tel
2022-07-14 Die jongste Quacquarelli Symonds-ranglys (QS-ranglys) plaas die Noordwes-Universiteit (NWU) onder die top-agt Suid-Afrikaanse universiteite op die QS World University Rankings, wat op 8 Junie vrygestel is. Die NWU is wêreldwyd op die ranglyskategorie van 1…http://engineering.nwu.ac.za/af/elektriese-elektroniese-en-rekenaaringenieurswese/graad-inligting
Graad Inligting
2026-01-11 Studeer die inligting hieronder rakende die Elektriese-en Elektroniese, Rekenaar-en Elektroniese, sowel as Megatroniese Ingenieurswese-programme. Meer inligting oor hierdie programme is ook beskikbaar in die Voorgraadse Jaarboek. Elektriese-en…http://news.nwu.ac.za/af/geweld-moet-vinnig-bedwang-gebring-word
Geweld moet vinnig in bedwang gebring word
2021-07-13 Wat op die spel is vir die Suid-Afrikaanse ekonomie indien wet en orde nie gou herstel word nie, is onomwonde deur president Cyril Ramaphosa in sy toespraak op 12 Julie beklemtoon. Prof Raymond Parsons, ekonoom by die Besigheidskool van die Noordwes-…http://news.nwu.ac.za/af/uitnemendheidstoekennings-vier-die-nwu-se-buitengewone-personeel
Uitnemendheidstoekennings vier die NWU se buitengewone personeel
2024-07-31 Die Noordwes-Universiteit (NWU) het erkenning aan sy uitmuntende personeel verleen tydens die jaarlikse NWU Uitnemendheidstoekenningseremonie, wat op 23 November in Potchefstroom plaasgevind het. Personeel het erkenning ontvang vir hulle buitengewone…http://news.nwu.ac.za/af/ingenieursweek-2024-inspireer-die-volgende-geslag-innoveerders
Ingenieursweek 2024 inspireer die volgende geslag innoveerders
2024-07-12 Dit begin alles by die Noordwes-Universiteit (NWU), en die Fakulteit Ingenieurswese op die Potchefstroomkampus het sy kant gebring om aan daardie missie te voldoen. Die doelwit van die tweejaarlikse Ingenieursweek is al ’n hele paar jaar lank om…http://news.nwu.ac.za/af/agter-die-skerms-van-n-pandemie
Agter die skerms van ’n pandemie
2021-01-29 “Dis ’n leerervaring sonder weerga.” Dit is hoe prof Petra Bester, direkteur van die Afrika-eenheid vir Transdissiplinêre Gesondheidsnavorsing (AUTHeR) by die Noordwes-Universiteit (NWU), die eenheid se blootstelling aan die binnewerking van Noordwes-…http://news.nwu.ac.za/af/tegnologie-ondersteunde-leer-bevoordeel-studente-sowel-instelling
Tegnologie-ondersteunde leer bevoordeel studente sowel as instelling
2017-03-29 Navorsers in die nuwe navorsingsfokusarea van die Noordwes-Universiteit (NWU), TELIT-SA, is hard aan die werk om nie net die entiteit te vestig nie, maar ook om sy reikwydte en impak uit te brei. TELIT-SA fokus op die teorie en praktyk van leertegnologieë…http://news.nwu.ac.za/af/nwu-se-hoof-en-visekanselier-sluit-aan-wereldleiers-kernwetenskap-vir-internasionale-webinaar