Multisite Search
http://engineering.nwu.ac.za/af/navorsing/materiale-vibrasie-ontleding-en-vervaardiging
Materiale, Vibrasie-ontleding en Vervaardiging
2022-02-20 Die navorsingsgroep Materiale, Vibrasie-ontleding en Vervaardiging, is in die Skool vir Meganiese Ingenieurswese aan die NWU se Fakulteit Ingenieurswese geleë. Hierdie navorsingsgroep spesialiseer in die selektering van materiale vir ontwerpe,…http://law.nwu.ac.za/af/post-doktorale-studies
Post Doktorale Studies
2020-07-07 Dit is moontlik om nadoktorale navorsing in die fakulteit te doen. Die navorsing moet by die Navorsingseenheid vir Reg, Geregtigheid en Volhoubaarheid se navorsingsgebied inpas. Aansoek vir nadoktorale studie Daar word van suksesvolle…http://www.nwu.ac.za/af/alumni-awards-2016
Alumni Awards 2016
2016-10-10 Op Vrydag, 7 Oktober 2016 het die NWU sy top alumni by ’n toekenningseremonie in Sandton vereer. Hierdie jaar se luisterryke toekenningseremonie het ook die gesogte NWU Leeftydprestasietoekenning ingesluit, asook erkenning aan al NWU se alumni…http://www.nwu.ac.za/af/menseregtekomitee-beheer-en-bestuur-nwu
Beheerstrukture - Menseregtekomitee
2021-08-03 Rol en Lidmaatskap Die Noordwes-Universiteit erken die fundamentele regte en waardes wat in die Handves van Regte in die Grondwet van die Republiek van Suid-Afrika 108 van 1996 vervat is, dat hierdie fundamentele waardes en regte in die…http://news.nwu.ac.za/af/alumnus-publiseer-openbarende-lewensbeskrywing-oor-geestesgesondheid
Alumnus publiseer openbarende lewensbeskrywing oor geestesgesondheid
2020-07-09 Toe dr Kleinjan Redelinghuys, ’n postdoktorale navorsingsgenoot van Optentia en kundige in bedryfsielkunde, onlangs sy boek, Unfiltered: Grappling with mental illness, gepubliseer het, het hy twee doelwitte gestel. Die eerste was om te skryf oor ’n kant…http://news.nwu.ac.za/af/ewp-2019-jou-nwu-entrepreneursreis-begin-hier
EWP 2019: jou NWU-entrepreneursreis begin hier
2019-02-11 Indien Suid-Afrika die Nasionale Ontwikkelingsplan se teiken wil bereik om teen 2030 elf miljoen poste te skep, moet entrepreneurskap – veral onder vroue – aangemoedig word. Ten opsigte hiervan neem die Noordwes-Universiteit (NWU) leiding om…http://news.nwu.ac.za/af/it-studente-%25E2%2580%259Cskrum%25E2%2580%259D-met-bedryfskundiges
IT-studente “skrum” met bedryfskundiges
2020-03-19 Die belangrikheid van die bedryfsblootstelling vir universiteitstudente kan nie genoeg beklemtoon word nie. Dit gee nie alleen vir studente die geleentheid om hulle kennis in werklike situasies en op werklike probleme toe te pas nie, maar dit oorbrug ook…http://news.nwu.ac.za/af/springbokke-se-wereldbeker-oorwinning-help-om-r100-000-vir-2024-se-nwu-studente-te-verseker
Springbokke se Wêreldbeker-oorwinning help om R100 000 vir 2024 se NWU-studente te verseker
2023-11-02 Dit was ’n impulsiewe besluit, maar sy het geweet dit kan werk. Soos die Springbokke en hulle miljoene ondersteuners, het sy geglo dit gaan waar word. Toe kaptein Siya Kolisi die Webb Ellis-trofee omhoog lig nadat die Springbokke die All Blacks in die…http://news.nwu.ac.za/af/nwu-se-oorsigbesoek-kampustoer-en-bespreking-van-strategiese-onderwerpe
NWU se oorsigbesoek: kampustoer en bespreking van strategiese onderwerpe
2025-01-29 Maandag 27 Januarie 2025 was nie maar bloot ’n gewone dag by die Noordwes-Universiteit (NWU) se Potchefstroomkampus nie. Hooggeplaastes van die Parlementêre Portefeuljekomitee vir Hoër Onderwys, die Departement van Hoër Onderwys en Opleiding (DHOO), en die…http://news.nwu.ac.za/af/leef-sy-droom-uit-doer-ver-duitsland
Leef sy droom uit doer ver in Duitsland
2021-02-01 Al ons drome kan waar word as ons die moed het om dit na te jaag. Dit is waar vir Mattheus van Niekerk,, ’n alumnus van die NWU se Fakulteit Ingenieurswese. Mattheus het van 2009 tot 2012 aan die NWU se Potchefstroomkampus vir sy BIng in Meganiese…http://news.nwu.ac.za/af/sorg-vir-onsself-en-die-mensdom-tydens-die-covid-19-pandemie
Sorg vir onsself en die mensdom tydens die Covid-19-pandemie
2020-04-14 Die Wêreldgesondheidsorganisasie (WGO) het in Maart 2020 die uitbreking van ’n nuwe koronavirussiekte (Covid-19) tot ’n wêreldwye pandemie verklaar. Talle mense word nou deur gevoelens van bekommernis of angstigheid oorval, veral deur die waarskuwings wat…http://news.nwu.ac.za/af/nwu-pukfm-ryg-nominasies-vir-radio-toekennings
NWU PUKfm ryg nominasies vir Radio-toekennings in
2021-06-22 Dit is weer daardie tyd van die jaar waar die baanbrekers en en deurdrywers van die radiogolwe herkenning kry vir hul harde werk. Die Radio-toekennings, wat uitsonderlike prestasies in die radio-industrie vereer, het onlangs 2021 se finaliste aangekondig…http://news.nwu.ac.za/af/gemeenskapsbetrokkenheid-neem-n-sentrale-plek-die-jaarlikse-geexpo
Gemeenskapsbetrokkenheid neem ’n sentrale plek by die jaarlikse GeeXpo in
2023-11-15 Gemeenskapsbetrokkenheid lê die Skool vir Rekenaarwetenskap en Inligtingstelsels by die Noordwes-Universiteit (NWU) na aan die hart, en hulle het onlangs weer die jaarlikse GeeXpo-gebeurtenis georganiseer. GeeXpo is ’n tegnologie- en innovasie-…http://engineering.nwu.ac.za/af/meganiese-ingenieurswese/graad-inligting
Graad Inligting
2026-01-11 Studeer die inligting hieronder rakende die Meganiese en Elektromeganiese Ingenieurswese-programme. Meer inligting oor hierdie programme is ook beskikbaar in die Voorgraadse Jaarboek. Meganiese Ingenieurswese [accordion collapsed] Die…http://news.nwu.ac.za/af/slegter-groeisyfers-bevestig-skade-aan-die-ekonomie
Slegter groeisyfers bevestig skade aan die ekonomie
2021-12-08 “Die groeisyfers van die bruto binnelandse produk (BBP) vir die derde kwartaal van 2021 is swakker as wat verwag is indien dit saam met die onlangse rekordwerkloosheidsgetalle geneem word. Dit bevestig veral watter ernstige skade die burgerlike onrus van…http://news.nwu.ac.za/af/nuwe-lede-van-die-nwu-besigheidskool-se-adviesraad
Nuwe lede van die NWU Besigheidskool se adviesraad
2021-03-18 Dit is ’n groot eer om die volgende individue geluk te wens met hulle onlangse verkiesing as lede van die adviesraad van die Noordwes-Universiteit (NWU) se Besigheidskool. Jeremy Sampson is tans die besturende direkteur van Brand Finance Africa, die…http://natural-sciences.nwu.ac.za/af/crb/navorsingsgroepe/platinumgroepmetale
Platinumgroepmetale
2017-08-31 Navorsingsfokus 'n Groep wat op sekere aspekte van die chemie van die platinumgroepmetale (PGM's) fokus, is op die Potchefstroomkampus van die Noordwes-Universiteit (NWU), wat in die Noordwes-provinsie van Suid-Afrika geleë is, ook…http://engineering.nwu.ac.za/af/eppei-spesialisering-sentrum-vir-emissies-beheer/agtergrond
Agtergrond
2023-07-28 Die Eskom-kragstasie-ingenieursinstituut (EPPEI) is in 2012 gestig en bied geleenthede vir navorsing en nagraadse opleiding in die kragbedryf. Akademiese spesialiste by ses voorste universiteite, tesame met agt universiteite van tegnologie in Suid-Afrika,…http://news.nwu.ac.za/af/cfam-papprojek-deur-rotary-international-vereer
CFAM-papprojek deur Rotary International vereer
2020-12-08 Miljoene Suid-Afrikaners het gely onder die impak van die nasionale inperkingsregulasies wat as gevolg van die koronaviruspandemie ingestel is. ’n Plaaslike Potchefstroomse ingenieursmaatskappy, CFAM Technologies, wat ’n newemaatskappy van die Fakulteit…http://law.nwu.ac.za/af/fakulteit-regte-finansies-handel-en-innovasie/nelson-kekana