Multisite Search
http://news.nwu.ac.za/af/nwu-ontwerpers-wen-steeds-topkompetisies
NWU-ontwerpers wen steeds in topkompetisies
2021-11-19 Studente en gegradueerdes van die Grafiese Ontwerp-vakgroep by die Noordwes-Universiteit (NWU) het weer eens by die onlangse internasionale Loerie-toekennings en nasionale Pendoring-toekennings geskitter. Hulle kenmerkende kreatiwiteit en vaardighede…http://natural-sciences.nwu.ac.za/af/chemie
Inligting oor chemie ...
2023-05-24 Wat is Chemie? Kyk na die volgende video vir 'n oorsig oor chemie en chemie studierigtings by die NWU.http://sport.nwu.ac.za/af/rugby-institute/instituut-koshuise
Instituut-koshuise
2024-06-05 Die NWU-Rugby Instituut het beperkte akkommodasie in Invictus en Soetdorings wat vir rugbyspelers beskikbaar is. Verblyf word deur die instituut hanteer, en dus kan jy nie om verblyf in hierdie koshuise aansoek doen nie. Vir inligting ten…http://www.nwu.ac.za/af/senaat-komitees-nwu-beheer-en-bestuur
Senaat komitees
2021-08-03 Die volgende is Staande Komitees van die Senaat: ’n Kampus-senaatskomitee per kampus Institusionele Komitee vir Navorsing en Innovasie (IKNI) Institusionele Komitee vir Onderrig-leer Institusionele Komitee vir Akademiese Standaarde (IKAS) Institusionele…http://news.nwu.ac.za/af/nwu-besigheidskool-fasiliteer-eietydse-onderwerpe-om-die-denke-van-bestuurslui-afrika-te-help-vorm
NWU Besigheidskool fasiliteer eietydse onderwerpe om die denke van bestuurslui in Afrika te help vorm
2021-02-19 Die eerste Think Tank van 2021 van die Besigheidskool aan die Noordwes-Universiteit (NWU) het op 18 Februarie 2021 plaasgevind. Ses-en-vyftig deelnemers het dit bygewoon en twee sprekers het hulle perspektiewe oor die onderwerp – Politieke stabiliteit en…http://sport.nwu.ac.za/af/rugby-institute/geriewe
Geriewe
2018-07-10 Sewe rugbyvelde met spreiligte. ’n Sportkundelaboratorium vir opleiding, navorsing en sportwetenskaplike toetsing. Sport-mediese spreekkamers vir sportdokters, fisioterapeute, biokinetici, sielkundiges, voedingkundiges, en…http://www.nwu.ac.za/af/if-nwu-beheer-en-bestuur
Beheerstrukture - Institusionele Forum (IF) Samestelling
2021-08-03 Die Institusionele Forum (IF) vervul ’n belangrike raadgewende rol ingevolge die Wet op Hoër Onderwys en die NWU-statuut. Hierdie rol is spesifiek om die Raad te adviseer oor die implementering van die Wet op Hoër Onderwys en Nasionale Hoëronderwysbeleid, die…http://www.nwu.ac.za/af/content/nwu-vakatures-0
Tuis
2022-02-14 Die universiteit onderskryf die beginsels van die Wet op Gelyke Indiensneming en pas dit toe en is verbind tot transformasie. Alle aansoeke sal oorweeg word en vakatures by die NWU (al drie kampusse en die Institusionele Kantoor) ten minste intern…http://news.nwu.ac.za/af/nwu-spiesgooiers-ryg-die-meters
NWU-spiesgooiers ryg die meters in
2022-06-20 Daar het by tye vraagtekens oor Waldouw Smit se spiesgooiloopbaan gehang. Gaan hy sy beseringspoke kan afskud? Gaan hy sy potensiaal kan bereik? Gaan hy die 80 m-kerf kan oorskry? Die antwoorde is “ja”, “ja” en nogmaals “ja”. Hierdie voormalige…http://news.nwu.ac.za/af/ottosdal-se-leerders-se-uitstekende-leesvermoe-beindruk-nwu-besoekers
Ottosdal se leerders se uitstekende leesvermoë beïndruk NWU-besoekers
2024-12-09 Die belangrikheid van leesgeletterdheid het na vore gekom toe ’n internasionale leesgeletterdheidstudie bevind het dat slegs 20% van Suid-Afrikaanse graad 4-leerders die betekenis verstaan van wat hulle lees, ongeag die taal. Aangesien dit ’n rede tot…http://natural-sciences.nwu.ac.za/af/biologiese-wetenskappe/kwalifikasies
Kwalifikasies
2018-07-16 Voorgraadse Studie: 3 jaar BSc (Baccalaureus Scientiae) Die studie periode vir ʼn BSc-graad in Natuur- en Landbouwetenskappe duur 3 jaar voltyds. Ons bied vir u omvattende mark-gebonde grade wat die vakgroepe Dierkunde, Plantkunde, Mikrobiologie,…http://natural-sciences.nwu.ac.za/af/geo-en-ruimtelike-wetenskappe/kwalifikasies
Kwalifikasies
2018-07-16 Voorgraadse Studie: 3 jaar BSc (Baccalaureus Scientiae) Die studieperiode vir ʼn BSc-graad in Natuur- en Landbouwetenskappe duur 3 jaar voltyds, behalwe vir Stads- en Streekbeplanning wat 4 jaar duur en net voltyds aangebied word. Ons bied vir u…http://engineering.nwu.ac.za/af/navorsing/termiesevloei
Termiesevloei
2020-05-25 Die termiesevloei-navorsingsgroep is betrokke by onder andere die volgende: Ontwikkeling van termiesevloei-navorsingstoetsgeriewe. Die ontwikkeling van die volgende generasie CO2-hittepomptegnologie. Geïntegreerde sonkrag-…http://law.nwu.ac.za/af/undergraduate-studies/bcom-regte
BCom Regte
2023-10-31 [tabs] BCom Regte Aanbeveel vir studente wat 'n tweeledige belangstelling in die regte en besigheid het. Hierdie graad vul die LLB aan, aangesien dit 'n breër perspektief bied op veral handel. Die vakgroepe binne 'n BCom in regte is presies dieselfde as…http://news.nwu.ac.za/af/nwu-die-top-100-op-die-ranglys-vir-universiteite-ontluikende-ekonomiee-emerging-economies
NWU in die top-100 op die ranglys vir universiteite in ontluikende ekonomieë (Emerging Economies University Ranking) vir 2022
2021-10-20 Die Noordwes-Universiteit (NWU) het weer eens ’n top-100-plasing op ’n internasionale ranglys gekry. Dit is in die 96ste plek – en vyfde plek in Suid-Afrika – op die ranglys van die universiteite in ontluikende ekonomieë (Emerging Economies University Ranking…http://commerce.nwu.ac.za/af/ekonomiese-en-bestuurswetenskappe/gowokani-chirwa
Gowokani Chirwa
2025-01-23 Prof Gowokani Chirwa is an Economist with expertise in Health Economics. He obtained his PhD in Economics from the University of York, UK, where he was based at the Centre for Health Economics. His primary research interests include health economics, global health economics, inequality, and poverty, with a particular focus on multidimensional…http://natural-sciences.nwu.ac.za/af/mathematical-and-statistical-sciences/oor-ons
Oor ons
2024-02-12 Welkom by die Skool vir Wiskundige en Statistiese Wetenskappe Die skool bestaan uit die vakgroep Wiskunde en Toegepaste Wiskunde en die vakgroep Statistiek. Studente het 'n keuse uit 'n verskeidenheid van programme wat elk modules uit hierdie twee…http://commerce.nwu.ac.za/af/business/mba-0
MBA
2026-02-10 MBA, Die MBA-kwalifikasie word geag as die vlagskip van besigheidsopleiding wêreldwyd, en by die Skool vir Besigheid en Korporatiewe Bestuur poog ons om juis dit te bied, ʼn kwalifikasie wat geakkrediteer is en hulpmiddels sal verskaf om in die sake-omgewing sukses…, Sites of deliveryhttp://news.nwu.ac.za/af/nwu-kundige-werp-lig-op-mededingingsintelligensie-sport
NWU-kundige werp lig op mededingingsintelligensie in sport
2018-11-08 Mededingingsintelligensie help jou met jou aspirasies deur jou toe te rus met die inligting wat jou sal bystaan in jou strewe om ’n atleet op die podium te plaas. Só sê dr Liandi van den Berg, ’n kundige in sportbestuur aan die Noordwes-Universiteit (NWU…http://news.nwu.ac.za/af/gki-projek-maak-jou-hande-vuil-en-laat-jou-hart-vir-die-natuur-klop