Multisite Search
http://news.nwu.ac.za/af/teleurstellende-werkloosheidsyfers-bevestig-die-dringendheid-vir-groter-en-arbeidsryke-groei
Teleurstellende werkloosheidsyfers bevestig die dringendheid vir groter en arbeidsryke groei
2024-08-14 Dit was nie onverwags dat die jongste werkloosheidsyfers vir die tweede kwartaal van 2024 tot 33,5% gestyg het teen die agtergrond van die vorige swak ekonomiese data wat werkskepping negatief beïnvloed het nie. In sy kommentaar op die vrystelling…http://news.nwu.ac.za/af/onveranderde-rentekoers-geen-verrassing-nie
Onveranderde rentekoers geen verrassing nie
2024-05-31 Die jongste verklaring deur die Monetêrebeleidskomitee (MBK) van die Suid-Afrikaanse Reserwebank (SARB) was weer eens sonder verrassings, nadat die komitee vir die sesde keer die afgelope jaar rentekoerse onveranderd gelaat het. In sy kommentaar oor die…http://natural-sciences.nwu.ac.za/af/mathematical-and-statistical-sciences/wiskunde-opknappingskursus
Wiskunde Opknappingskursus 2020
2020-01-28 Die Wiskunde Opknappingskursus: Die Wiskunde Opknappingskursus is 'n verpligtende kursus vir alle NWU (potchefstroom) eerstejaarstudente wat wiskunde as module neem. Die kursus vind tydens die Registrasie en Oriëntasie programme in…http://sport.nwu.ac.za/af/hpi/gespesialiseerde-geriewe
Gespesialiseerde geriewe
2019-08-01 Gespesialiseerde geriewe Die Noordwes-Universiteit se Hoëprestasie-instituut belê elke jaar miljoene rand in die ontwikkeling en instandhouding van sy sportgeriewe. Ons beskou ons geriewe as die beste wat daar beskikbaar is. Meer as 1…http://natural-sciences.nwu.ac.za/af/fisika
Fisika
2022-09-12 Wat is Fisika? Fisika poog om verskynsels in die natuur volgens wetenskaplike wette (bv. Newton se wette) op te som. Hierdie wette is geformuleer om vir ons kennis rakende die fisiese wêreld te voorsien. Fisika, tesame met vakke soos Chemie en…http://natural-sciences.nwu.ac.za/af/school-computer-statistical-and-mathematical-sciences/loopbane
Loopbane in Rekenaar, Statistiese en Wiskundige Wetenskappe
2016-09-19 Opwindende loopbane, veral na die voltooiing van nagraadse studies, wag vir u by ʼn verskeidenheid instansies soos: CSIR, NECSA, MINTEK, ESKOM, SASOL, Mittal Steel SA, SABS, DENEL, AECI, MNT en verskeie ander organisasies. Daar is ʼn groot aanvraag vir goed-…http://law.nwu.ac.za/af/law/verwelkomingsboodskap
Verwelkomingsboodskap
2026-01-23 Welkom by Fakulteit Regte "Die Fakulteit Regte, wat drie leweringsterreine het, naamlik op die kampusse in Mahikeng, Potchefstroom en Vanderbijlpark, wil ’n ieder en elke regstudent by die fakulteit verwelkom. Ons is trots op die mense…http://news.nwu.ac.za/af/organisasieleiers-kan-hulle-risikobestuursbeleggings-optimaliseer-deur-nuwe-metodes-te-ondersoek
Organisasieleiers kan hulle risikobestuursbeleggings optimaliseer deur nuwe metodes te ondersoek
2022-08-31 Alle staats- en privaat organisasies moet die sistemiese risiko’s van ons komplekse wêreld hanteer. Sulke inherent komplekse kwessies is egter moeilik om te bestuur, selfs wanneer beduidende hulpbronne in die implementering van formele risikobestuursraamwerke…http://news.nwu.ac.za/af/nwu-gaan-die-heel-eerste-lente-sportwetenskapberaad-aanbied
NWU gaan die heel eerste Lente-sportwetenskapberaad aanbied
2024-05-13 As jy in die sportwêreld aan die voorpunt wil wees, moet jy sorg dat jy voor bly. Die heel eerste Lente-sportwetenskapberaad gaan vanaf 16 tot 19 September deur die Fakulteit Gesondheidswetenskappe op die Potchefstroomkampus van die Noordwes-Universiteit (…http://www.nwu.ac.za/af/covid-19-response-fund
COVID-19 Response Fund
2024-04-02 NWU Covid-19-reaksiefonds geloods Die Covid-19-pandemie ontwrig en beïnvloed steeds ons lewens op die mees ongeëwenaarde en onvoorspelbare maniere. Die maatreëls wat in plek geplaas is om die virus te bekamp, het ’n geweldige impak…http://news.nwu.ac.za/af/medelye-met-die-afsterwe-van-fw-de-klerk
Medelye met die afsterwe van FW de Klerk
2021-11-11 Dit is met hartseer dat die Noordwes-Universiteit (NWU) verneem van oud-President FW de Klerk se afsterwe. Wyle president De Klerk het as regstudent en later as kanselier van die voormalige Potchefstroomse Universiteit vir Christelike Hoër Onderwys (PU vir…http://news.nwu.ac.za/af/ontmoet-ons-navorsers-2
Ontmoet ons navorsers
2024-04-19 Navorsers van regoor die fakulteite by die NWU gaan voort om opwindende werk op hulle kundigheidsgebiede te doen. Prof Andries Moneyke is die direkteur van die navorsingsfokusarea Fisieke Aktiwiteit, Sport en Rekreasie (FASReK). Dr Nicholin…http://news.nwu.ac.za/af/ontmoet-ons-navorsers-1
Ontmoet ons navorsers
2024-02-27 Navorsers van regoor die fakulteite by die Noordwes-Universiteit (NWU) doen opwindende werk op hulle kundigheidsgebiede. Prof Courtney Cook is 'n medeprofessor en navorser in die Eenheid vir Omgewingswetenskappe en -bestuur in die Fakulteit Natuur- en…http://law.nwu.ac.za/af/node/29202
SRVP voorsitter 2017/2018
2017-08-23 Huidiglik is ek 'n eerstejaar LLB student. Nadat ek aan die begin van hierdie jaar deel van die SRVP se subkomitee was, het ek besluit om aansoek te doen vir die posisie van voorsitter omdat ek die nodige eienskappe het om van my voorganger oor te neem en…http://humanities.nwu.ac.za/af/unit-languages-and-literature-sa-context/toegepaste-linguistiek
Toegepaste Linguistiek
2017-06-28 Oorsig Toegepaste Linguistiek kan beskou word as ʼn dissipline van ontwerp, met die doel om oplossings te ondersoek en te ontwerp vir sosiale probleme wat met taal verband hou. Dit sluit teoretiese en empiriese ondersoeke in van werklike…http://www.nwu.ac.za/af/nwu-alumni-association
NWU Alumnivereniging
2021-08-02 Die Alumnivereniging is deur die Konvokasie gestig en bestaan uit almal wat aan die NWU en sy voorlopers gegradueer het of diplomas daar ontvang het. Die doelwit van die vereniging is om as skakel tussen alumni en hulle alma mater te dien. Elke kampus het ’n…http://commerce.nwu.ac.za/af/accounting-sciences/rekeningkundige-wetenskappe-tuis
Skool van Rekeningkundige Wetenskappe
2026-04-20 Die Noordwes-Universiteit is ʼn top-universiteit in Suid-Afrika, en die Skool vir Rekeningkundige Wetenskappe bied omvattende programme op al drie kampusse: Mahikeng, Potchefstroom, en Vanderbijlpark. Ons maak voorsiening vir aspirant- Geoktrooieerde…, Studierigtings (Kwalifikasies), Bestursrekeningkunde brochure brochurehttp://news.nwu.ac.za/af/lae-vlak-van-leenkoste-bevorder-steeds-ekonomiese-stabiliteit