Multisite Search
http://news.nwu.ac.za/af/nwu-doen-baanbrekerswerk-die-rol-van-gemeenskapsbetrokkenheid-deur-innoverende-navorsing
NWU doen baanbrekerswerk in die rol van gemeenskapsbetrokkenheid deur innoverende navorsing
2024-10-09 Die Noordwes-Universiteit (NWU) gaan voort om sy verpligting gestand te doen om gemeenskapsbetrokkenheid deur innoverende navorsingsmetodologieë te bevorder. Hierdie verbintenis is onlangs beklemtoon by die Afrika-sentrum vir opleiding in…http://humanities.nwu.ac.za/af/communication/nagraadse-studies
Nagraadse studies
2026-02-27 [accordion collapsed] Agtergrond Ons nagraadse navorsingsprogram is deel van die Maatskaplike Transformasie Fokusarea en die fokus is op kommunikasie in veranderende kontekste. Dit impliseer dat ons in die temas van nagraadse studies daarop fokus om…http://natural-sciences.nwu.ac.za/af/geologie-en-grondkunde
Geologie en Grondkunde
2020-01-28 Wat is Geologie en Grondkunde? Geologie is die studie van die aarde. Hierdie studieveld handel oor die materiaal waaruit die aarde, klippe en minerale bestaan so wel as die prosesse wat ʼn bydrae tot die vorming van die aarde gelewer het in…http://www.nwu.ac.za/af/alumni/tjaart-van-der-walt
Tjaart van der Walt
2021-05-25 Buitengewone leier Ambassadeur, rektor, hoofbedryfsbeampte, predikant en professor: prof Tjaart van der Walt het al alles gedoen. Hy is ’n buitengewone leier wat lief is vir mense en toegewy is aan God. Dit was duidelik…http://news.nwu.ac.za/af/nwu-se-invloedryke-proteiennavorsing-word-science-gepubliseer
NWU se invloedryke proteïennavorsing word in Science gepubliseer
2021-08-18 Onlangse multidissiplinêre navorsing wat deur prof Albie van Dijk van die Noordwes-Universiteit (NWU) in samewerking met navorsers van ander nasionale en internasionale instellings gedoen is, herinner ’n mens aan die oplos van ’n raaisel – ’n 16 jaar oue een…http://news.nwu.ac.za/af/nwu-takel-pandemie-op-talle-fronte
NWU takel pandemie op talle fronte
2021-04-28 Die ontwrigtende Covid-19-pandemie het beslis nie die navorsers en akademici van die Noordwes-Universiteit (NWU) van koers af gebring nie en hulle wend hulle kundigheid tot voordeel van die samelewing aan.NWU-personeel en -studente is by verskeie…http://news.nwu.ac.za/af/inentings-nwu-se-uitreiksentrums-nader-die-10-000-mylpaal
Inentings by NWU se uitreiksentrums nader die 10 000-mylpaal
2021-08-11 Inentings by die Noordwes-Universiteit (NWU) se uitreiksentrums in Mahikeng en Potchefstroom nader die 10 000-merk. Die getal NWU-personeel, hulle gesinne en huishulpe, asook lede van die gemeenskap, het 9 845 inentings bereik sedert die eerste…http://news.nwu.ac.za/af/nwu-se-virtuele-ekskursies-inspireer-superkundiges
NWU se virtuele ekskursies inspireer superkundiges
2021-08-24 Die Fakulteit Opvoedkunde aan die Noordwes-Universiteit (NWU) glo dat dit meer as net ’n gewone onderwyser verg om ’n betekenisvolle bydrae in die onderwyssektor te maak – ’n superonderwyser is nodig om Suid-Afrika se jongmense te help ontwikkel, te motiveer…http://news.nwu.ac.za/af/drie-dosente-obu-genote-tau-fellows-gekies
Drie dosente as OBU-genote (TAU fellows) gekies
2020-11-30 Drie akademici van die Noordwes-Universiteit (NWU) is vir die Suid-Afrikaanse Onderrigbevordering by Universiteite-genootskapprogram (OBU-genootskapprogram) gekies. Dit is ’n groot eer om deur die OBU-paneel gekies te word en bevestig weer eens dat die NWU…http://news.nwu.ac.za/af/spelifikasie-bevorder-lojaliteit-vir-suid-afrika-se-modekleinhandel
Spelifikasie bevorder lojaliteit vir Suid-Afrika se modekleinhandel
2024-11-07 Suid-Afrika se modekleinhandelbedryf ervaar ’n verskuiwing namate spelifikasie as ’n kragtige instrument na vore kom om kliëntelojaliteit, hulle behoud en herhaalde gebruik van hulle handelsmerk te verbeter. Kleinhandelaars gebruik tans spelifikasie-…http://news.nwu.ac.za/af/personeel-geloof-vir-die-bevordering-van-die-nwu-se-waardes-en-handelsmerk
Personeel geloof vir die bevordering van die NWU se waardes en handelsmerk
2024-07-31 Die Noordwes-Universiteit (NWU) is trots om ’n instelling te wees wat deur waardes gedryf word en op sy strewe na uitnemendheid. Personeel en studente wat hierdie waardes uitleef en aan die voorpunt is om die NWU se kultuur en reputasie te bevorder en…http://news.nwu.ac.za/af/nwu-stel-opvoedkundige-kaartspeletjie-bekend-om-wereld-ie-dag-te-vier
NWU stel opvoedkundige kaartspeletjie bekend om Wêreld-IE-dag te vier
2024-05-07 Die Noordwes-Universiteit (NWU) het ’n nuwe opvoedkundige kaartspeletjie genaamd Prosper bekend gestel om Wêreld-IE-dag te vier. Die speletjie gebruik intellektuele eiendom (IE) om mense oor die Verenigde Nasies se 17 Volhoubare Ontwikkelingsdoelwitte (SDG’s…http://news.nwu.ac.za/af/nwu-se-leopard%25E2%2580%2599s-lair-kompetisie-%25E2%2580%2593-topstudentepreneur-deel-advies
NWU se Leopard’s Lair-kompetisie – topstudentepreneur deel advies
2020-11-16 Die sperdatum vir inskrywings vir die 2020-weergawe van die Noordwes-Universiteit (NWU) se gewilde Leopard’s Lair-besigheidskompetisie kom nader, en alle studentepreneurs word uitgenooi om deel te neem. As jy meen dat jy ’n innoveerder met ’n unieke…http://news.nwu.ac.za/af/nwu-se-ikateleng-projek-vier-30-jaar-van-impak
NWU se Ikateleng-projek vier 30 jaar van impak
2018-04-18 Dertig jaar ná die stigting van die Ikateleng-projek het die Noordwes-Universiteit (NWU) deur middel van aanvullende onderwys steeds ’n impak op die lewens van duisende leerders regoor sentraal-Suid-Afrika. Die doel van die jare lange Ikateleng-projek –…http://news.nwu.ac.za/af/fempreneurs-skitter-tydens-die-ewp-galageleentheid
Fempreneurs skitter tydens die EWP-galageleentheid
2019-11-13 Dit was ’n aand van feesvier en prestasie toe die Noordwes-Universiteit (NWU) hulde gebring het aan die 2019-klas van die Ondernemende Vroue-program (EWP). Hierdie toonaangewende entrepreneurskapsontwikkelingsprogram is sewe jaar gelede bekendgestel, en…http://news.nwu.ac.za/af/fakulteit-gesondheidswetenskappe-skitter-die-saccma-2023-konferensie
Fakulteit Gesondheidswetenskappe skitter by die SACCMA 2023 Konferensie
2023-10-27 ’n Afvaardiging van die NWU het onlangs op die konferensie van die Vereniging vir Gevorderde Selkultuurmodellering vir Afrika (Society for Advanced Cell Culture Modelling for Africa, SACCMA) wat deur die Fakulteit Gesondheidswetenskappe van die Noordwes-…http://humanities.nwu.ac.za/af/music/masara-navorsingsentiteit
MASARA Navorsingsentiteit
2025-09-09 MASARA (Musiekkuns in Suid-Afrika: Hulpbronne en Toepassings) is in November 2008 as ’n navorsingsnisarea gestig. Die fokus vir 2008–2012 was op geselekteerde musiekkuns van Suid-Afrika, met spesifieke verwysing na die…http://humanities.nwu.ac.za/af/node/23192