Multisite Search
http://engineering.nwu.ac.za/af/ingenieurswese/aansoeke
Aansoeke
2026-03-30 Baie dankie dat jy dit oorweeg om aansoek te doen by die Noordwes-Universiteit om jou te bekwaam in ingenieurswese. Alle NWU aansoeke word sentraal hanteer deur ‘n NWU aansoekstelsel (verwys na skakel hieronder). As jy spesifieke vrae het oor…http://education.nwu.ac.za/af/nwu-emelten-rec/konsultasie
Konsultasie
2023-01-30 Die NWU-EMELTEN-REC-kantoor bied konsultasiedienste aan navorsers (akademiese personeellede en meestersgraad- en doktorale studente) om hulle met die voorbereiding en voorlegging van navorsingsetiekaansoeke te help. Rig navrae aan Me Pabello Molefe by +27…http://natural-sciences.nwu.ac.za/af/centre-applied-radiation-science-and-technology/nagraadse-studies
Nagraadse studies
2017-08-31 CARST bied die volgende nagraadse studies aan: Honneurs in Toegepaste Stralingswetenskap en Tegnologie - 1 jaar voltyds Magister in Toegepaste Stralingswetenskap en Tegnologie - 2 jaar voltyds en deeltyds Doktor in die Wysbegeerte in…http://sport.nwu.ac.za/af/korfball/korfbal
Korfbal
2020-07-24 Korfbal is ’n opwindende en kreatiewe sport wat vlugvoetigheid, spoed, tegniek en visie kombineer. Die spel behels dat daar beweeg word en ’n bal aangegee word met die doel om doele aan te teken. Spanwerk en samewerking is noodsaaklik.…http://news.nwu.ac.za/af/ons-eie-bewese-kundige-metafactio
Ons eie bewese kundige by Metafact.io
2021-06-10 Prof Cornelie Nienaber-Rousseau word deur Metafact, ’n aanlyn platform wat wetenskaplike inligting fynkam om slegs geverifieerde feite aan hulle gehoor te lewer, as ’n bewese kundige erken. Hulle missie is om mense in kontak te bring met betroubare bewyse oor…http://humanities.nwu.ac.za/af/ctext
Tuis nuut
2025-05-07 Ontwikkel en bevorder Suid-Afrikaanse tale met behulp van kunsmatige intelligensie. Ons bied die vaardighede en hulpbronne wat jou in staat stel om rekenaars te gebruik en inligting in jou eie taal te bekom. Kyk waarmee ons besig is…http://engineering.nwu.ac.za/af/ingenieurswese/mineraalprosessering
Mineraalprosessering
2023-07-28 Mineraalprosessering is ‘n spesialisveld in Chemiese Ingenieurswese en behels die fisiese en chemiese prosesse wat gebruik word om metale te ontgin. Die chemiese industrie is een van die grootste Bruto Binnelandse…http://education.nwu.ac.za/af/professional-studies/oor-ons
Oor ons
2017-01-20 Die vakgroep Opvoedkundige Sielkunde en Leerondersteuning bied die volgende voorgraadse en nagraadse modules aan in Opvoedkundige Sielkunde en Leerderondersteuning wat insluit Inklusiewe Onderwys: Eerste- tot derdejaar: LSFP- en EDCC-modules;…http://www.nwu.ac.za/af/content/konvokasie-nwu-3
Konvokasie, NWU
2015-05-11 Werk u besonderhede by Kontak die Konvokasiekantoor telefonies of per e-pos om enige wysigings van u persoonlike besonderhede deur te gee. Dit is van uiterste belang om tydige en juiste inligting van ons lede te hê om te verseker dat…http://humanities.nwu.ac.za/af/centre-text-technology/vriende-en-vennote
Vriende en vennote
2021-09-22 VRIENDE EN VENNOTE img{border-color:#909090;} .hovereffect { width: 100%; height: 100%; float: left; overflow: hidden; position: relative; text-align: center; cursor: default; } .hovereffect .overlay { position: absolute; overflow:…http://commerce.nwu.ac.za/af/business/qualifications
Qualifications
2026-02-10 Oorsig, Die Skool vir Besigheid en Korporatiewe Bestuur bied ʼn reeks kwalifikasies en kortkursusse om bestuurders en werknemers vanuit ʼn verskeidenheid verskillende agtergronde te bemagtig. Hierdie kwalifikasies strek vanaf ʼn twee-jaar-MBA-program tot ʼn kortkursus in…http://humanities.nwu.ac.za/af/social-sciences/voorgraadse-studie-opsies
Voorgraadse studie opsies
2023-11-23 BA-program in Sosiale Wetenskappe (BSocSc) Potchefstroom Individu en Samelewing (909 100 L301P) Sosiale Dinamiek (909 100 L302P) Politiek en Samelewing (909 100 L303P) Kultuur en Samelewing (909 100 L304P)…http://natural-sciences.nwu.ac.za/af/statistiese-kort-kursusse
Statistiese Kortkursusse
2017-04-05 Die vakgroep Statistiek van die Noordwes-Universiteit bied verskeie kortkursusse in Statistiek aan. Hierdie kortkursusse is spesiaal saamgestel in terme van inhoud, statistiese-analise sagteware, kursuslengte, ens. Kortkursusse bestaan uit beide ʼn…http://humanities.nwu.ac.za/af/nwu-writing-centre/hulpbronsentrum
Hulpbronsentrum
2020-07-21 Kry ekstra hulp hier Referella Ons het in samewerking met die NWU Biblioteek ’n assistent ontwikkel om jou met jou naslaanbehoeftes te help. Besoek asseblief Referella om jou verwysings in ’n tiptoptoestand te kry…http://sport.nwu.ac.za/af/soccer-institute/beurse-en-keuring
Beurse en keuring
2018-07-31 Beurse Beurse is op aansoek beskikbaar en word op grond van beskikbaarheid, ’n bewese prestasierekord en persoonlike omstandighede toegeken. Klasgeld en verwante lewenskoste word deur sulke beurse gedek. Keuringskriteria Studente…http://humanities.nwu.ac.za/af/nwu-writing-centre/kontak-ons
Kontak ons
2020-07-21 Mafikengkampus Skryfsentrum E-pos: NWUMFKWC@gmail.com Tel: (please provide a contact number) Blok A2H, kamer G169. Potchefstroomkampus Skryfsentrum E-pos: nwu-admin@skryflabpotch.co.za Tel: (please provide a…http://education.nwu.ac.za/af/vroeekinderontwikkeling-en-opvoeding/missie
Missie
2021-02-02 Die NWU se onderrig-struktuur bied ‘n fokus op drie pilare, naamlik onderrig, leer en assessering; gemeenskapsverbintenis; en navorsing. Ons missie vir elkeen van hierdie pilare is: Onderrig, leer en assessering…http://education.nwu.ac.za/af/commerce-and-social-sciences-education/tuis