Multisite Search
http://news.nwu.ac.za/af/innoverende-navorsing-beloon-nwu-dosent-met-phd
Innoverende navorsing beloon NWU-dosent met PhD
2017-06-14 Dit was ’n trotse oomblik op die Noordwes-Universiteit (NWU) se kampus in Vanderbijlpark toe Taty Dekoke, ʼn dosent in Frans, sy PhD in linguistiek en literêre teorie ontvang tydens die herfsgradeplegtigheid wat onlangs op die kampus plaasgevind het. In sy…http://news.nwu.ac.za/af/sol-stel-wiskunde-en-statistieksentrum-vanderbijlpark-bekend
SOL stel Wiskunde- en Statistieksentrum in Vanderbijlpark bekend
2019-09-10 Erken dit nou maar. Niemand hou daarvan om te erken dat vakke soos wiskunde, statistiek en programmering hulle slapelose nagte besorg nie. En erger nog, die vra van hulp kan ook nogal skrikwekkend wees. Hierdie hoofpyne is egter iets van die verlede…http://www.nwu.ac.za/af/content/konvokasie-nwu
Jaarlikse nuusbriewe & kommunikasie
2021-08-01 Die Konvokasie gebruik ʼn aantal kommunikasiekanale om in aanraking te bly met lede en om terugvoer oor Konvokasievergaderings en -aktiwiteite te verskaf. Dit sluit in die Alumnitydskrif, webwerf en persoonlike kommunikasie oor dringende…http://news.nwu.ac.za/af/geexpo-2018-begogel-jou-sinne-en-leef-jou-wetenskapfantasie%25C3%25AB-uit
GeeXpo 2018: begogel jou sinne en leef jou wetenskapfantasieë uit
2018-10-19 Droom jy van ’n loopbaan in wetenskap en tegnologie? Indien wel, is die GeeXpo 2018 net vir jou! Teken Saterdag 13 Oktober in jou dagboek aan en maak seker dat jy aan die Noordwes-Universiteit (NWU) se grootste jaarlikse wetenskap- en inligtingstegnologie-…http://news.nwu.ac.za/af/nwu-huisves-grootste-spar-netbalkampioenskap-ooit
NWU huisves grootste Spar Netbalkampioenskap ooit
2022-08-25 Eenduisendagthonderd deelnemers en beamptes. Ses-en-negentig spanne. Een Noordwes-Universiteit (NWU) wat die grootste Spar Netbalkampioenskap ooit aanbied. Die Fanie du Toit Sportterrein het van 8 tot 13 Augustus behoorlik uit sy nate gebars met…http://news.nwu.ac.za/af/nwu-verbeter-onderrig-op-rangordelys
NWU verbeter in onderrig op rangordelys
2023-10-02 Times Higher Education (THE) het die Noordwes-Universiteit (NWU) in hulle jongste World University Rankings onder die topsewe plaaslike universiteite geplaas. Die graderingsagentskap het op 27 September die ranglys vir hulle 2023-siklus bekendgemaak. Die…http://education.nwu.ac.za/af/languages-education/vakgroepoorsig
Vakgroepoorsig
2026-04-22 Vakgroepoorsig Afrikaans vir onderwys Afrikaans is een van die jongste tale in die wêreld en het (soos Hindi, Moderne Hebreeus en Indonesies) eers gedurende die 20ste eeu ten volle ’n gestandaardiseerde taal geword. Om hierdie rede…http://news.nwu.ac.za/af/rugbyklub-sluit-sportjaar-op-ho%25C3%25AB-noot-af
Rugbyklub sluit sportjaar op hoë noot af
2019-11-04 Wanneer jy 75 persent van jou driejaar-regrukplan se doelwitte in een jaar behaal, het daar een van twee dinge gebeur: óf jou mikpunte was te lag, óf jy het ‘n uitsonderlike seisoen beleef. In die geval van die Noordwes-Universiteit (NWU) Vaal Rugbyklub is…http://news.nwu.ac.za/af/selfbestuurmotors-vinnige-kommunikasie-en-slimstede-benodig-gevorderde-draadlose-netwerke-om-te-kan
Selfbestuurmotors, vinnige kommunikasie en slimstede benodig gevorderde draadlose netwerke om te kan werk
2024-07-31 Kunsmatige intelligensie (KI) het kommunikasiestelsels in die hedendaagse moderne wêreld beduidend verander. Die integrasie van KI by verskillende kommunikasiestelsels sal waarskynlik tot meer gevorderde vermoëns en die uitvinding van nuwe toepassings lei –…http://www.nwu.ac.za/af/biblioteek_PC
Ferdinand Postma biblioteek
2022-09-22 Ferdinand Postma Biblioteek (E7) Die hoeksteen van die Ferdinand Postma Biblioteek is op 17 Maart 1951 gelê op dieselfde dag as die selfstandigwording van die Potchefstroomse Universiteit vir Christelike Hoër Onderwys (PU vir CHO). Op 29 November 1952…http://news.nwu.ac.za/af/klubspeler-kazlo-spog-met-50-eerstespanwedstryde
Klubspeler Kazlo spog met 50 eerstespanwedstryde
2020-07-20 Om vir 50 eerstespanwedstryde vir jou rugbyklub op die veld te draf, is voorwaar ’n uitsonderlike prestasie. Dié eer het Kazlo Holtzhauzen van die Noordwes-Universiteit (NWU) se rugbyklub in Vanderbijlpark – die NWU Vaal Rugbyklub – vroeër vanjaar te beurt…http://news.nwu.ac.za/af/skryf-nou-nwu-se-ondernemende-vroue-program
Skryf nou in - NWU se Ondernemende Vroue-program
2018-02-01 Die nuwe jaar bring weer eens ’n opwindende en potensieel uitdagende geleentheid vir vroulike entrepreneurs in sentraal-Suid-Afrika deur middel van die Noordwes-Universiteit (NWU) se Ondernemende Vroue-program (EWP). Dit is hierdie jaar die sesde keer dat…http://news.nwu.ac.za/af/bafenyi-trust-laat-harte-warm-klop-met-geloof-en-kos
Bafenyi Trust laat harte warm klop met geloof en kos
2024-12-09 Dineo Mdingane het nog altyd geglo in die krag van die gemeenskap en die belangrikheid om ’n helpende hand na diegene in nood uit te steek. As die besturende direkteur van die Bafenyi Trust, ’n nie-winsgewende organisasie wat toegewy is daaraan om mense in…http://news.nwu.ac.za/af/afgraderings-beklemtoon-noodsaaklikheid-om-ekonomiese-narratief-te-verander
Afgraderings beklemtoon noodsaaklikheid om ekonomiese narratief te verander
2020-11-30 Die jongste besluite deur Fitch en Moody’s om Suid-Afrika se beleggingsgradering verder in rommelstatus in af te gradeer, is nie goeie nuus vir die Suid-Afrikaanse ekonomie nie. Prof Raymond Parsons, ekonoom by die Noordwes-Universiteit (NWU)…http://news.nwu.ac.za/af/chantel-gaan-sa-se-studente-netbalgroep-aansluit
Chantel gaan by SA se studente-netbalgroep aansluit
2017-07-27 Die netbalspan van die Noordwes-Universiteit (NWU) se kampus in Vanderbijlpark het dalk nie sukses by USSA (Universiteitsport Suid-Afrika) gesmaak nie, maar het steeds daarin geslaag om die nasionale keurders te beïndruk. Tydens die USSA-toernooi wat in…http://education.nwu.ac.za/af/nwu-emelten-rec/oor-ons
Oor ons
2024-06-18 Welkom by die Noordwes-Universiteit se Navorsingsetiekkantoor vir Opvoedkunde, Bestuurs- en Ekonomiese Wetenskappe, Regte, Teologie, Ingenieurswese en Natuurwetenskappe (North-West University Education, Management and Economic Sciences, Law, Theology,…http://news.nwu.ac.za/af/kom-ons-oorweeg-dit-om-meer-begrip-vir-vertroue-te-h%25C3%25AA
Kom ons oorweeg dit om meer begrip vir vertroue te hê
2019-08-23 Het ons begrip vir vertroue? Dit is die vraag wat dr Marita Heyns, ’n navorser by die Noordwes-Universiteit (NWU) se Optentia-navorsingsfokusarea, vra. Deur haar navorsing streef dr Heyns – wat ’n besondere belangstelling het in die ontwikkeling van…http://news.nwu.ac.za/af/nwu-navorsers-voer-suid-afrika-se-eerste-studie-oor-omgewings-maatskaplike-werk-uit
NWU-navorsers voer Suid-Afrika se eerste studie oor omgewings- maatskaplike werk uit
2022-05-23 Klimaatsverandering, vernietiging van die omgewing en die ineenstorting van biodiversiteit hou ’n ernstige bedreiging vir die planeet en die mens in, en veral vir arm en gemarginaliseerde gemeenskappe. Die bedreiging kan selfs groter wees vir die burgers…http://news.nwu.ac.za/af/carst-straal-moontlikhede-uit
CARST straal moontlikhede uit
2024-02-06 Navorsing in stralingstegnologie is noodsaaklik vir gevorderde toepassings in die bedryf, om veiligheid te bevorder, doeltreffendheid te verbeter en nuwe tegnologiese innovasies en oplossings moontlik te maak, veral in ’n land soos Suid-Afrika. Dit is waar…http://news.nwu.ac.za/af/beatrix-bouwman-ontmoet-pous-franciskus-n-geskiedkundige-oomblik-vir-wereldwye-diensleer