Multisite Search
http://commerce.nwu.ac.za/af/accountancy/rekeningkunde-algemeen
Rekeningkunde (algemeen)
2025-07-28 [accordion], Jou Pad na Uitnemendheid, Ontdek jou pad na ʼn florerende loopbaan in finansies met ons BCom in Rekeningkunde, wat ideaal is vir studente wat belangstel in ʼn algemene besigheidsgraad met ʼn fokus op rekeningkunde, bestuursrekeningkunde, en belasting. Hierdie voorgraadse program rus jou…, Kernvakke, Modules sluit onder meer in: Finansiële Rekeningkunde Belasting Bestuursrekeningkunde Finansiële Bestuur Ondernemingsbestuur, Graadopsies, BCom in Rekeningkunde Duur van Graad: 3 jaar, voltyds Word op die volgende Vanderbijlpark [V] kampus aangebied Kurrikulumkode: 5FHH01, Toelatingsvereistes, BCom in Rekeningkunde APS: 24 Wiskunde: Vlak 3 (40%), Professionele liggame, South African Institute F or Business Accountants (SAIBA) Vir meer inligting, besoek hul webwerf: https://saiba.org.za/ , Loopbaanmoontlikhede, Rekenmeester Koste- en bestuursrekenmeester Finansiële bestuurder Belastingpraktisyn Algemene bestuurder Onderwyser/dosent [/accordion] Jaarboekhttp://engineering.nwu.ac.za/af/eppei-spesialisering-sentrum-vir-emissies-beheer/agtergrond
Agtergrond
2023-07-28 Die Eskom-kragstasie-ingenieursinstituut (EPPEI) is in 2012 gestig en bied geleenthede vir navorsing en nagraadse opleiding in die kragbedryf. Akademiese spesialiste by ses voorste universiteite, tesame met agt universiteite van tegnologie in Suid-Afrika,…http://engineering.nwu.ac.za/af/eppei-spesialisering-sentrum-vir-emissies-beheer/emissies-kwantifisering
Emissies Kwantifisering
2021-08-06 Die fokus is hier op die monitering en kwantifisering van bestaande uitstoot van Eskom kragstasies in terme van kweekhuisgasse en besoedelstowwe. Dit is ook belangrik om die atmosfeer waarin emissies vrygestel word, te verstaan, die uitwerking van emissies op…http://engineering.nwu.ac.za/af/eppei-spesialisering-sentrum-vir-emissies-beheer/uitlaatgasse-beheer-tegnologiee
Uitlaatgasse Beheer Tegnologieë
2021-08-06 Die fokus is hier op die verbetering van die prestasie van bestaande versagtende tegnologieë vir deeltjies>, SO2 NOx, CO2 en Hg vir Suid-Afrikaanse steenkool eienskappe en plant toestande. Meesters en PhD-studies kan nagestreef word in onderwerpe wat…http://engineering.nwu.ac.za/af/eppei-spesialisering-sentrum-vir-emissies-beheer/kontakbesonderhede
Kontakbesonderhede
2018-04-16 Akademiese leiding: Prof Hein Neomagus Skool vir Chemiese en Mineraalingenieurswese Tel: (018) 299 1991 E-pos: hein.neomagus@nwu.ac.za Spesialiseringsentrum Administrateur: Mnr Louis le Grange Tel: (018) 299 1664 E-pos:…http://engineering.nwu.ac.za/af/ingenieurswese/akkreditasie
Akkreditasie
2025-01-20 Alle BIng-programme by die Fakulteit Ingenieurswese is ontwerp om aan die standaarde te voldoen wat deur die Ingenieursraad van Suid-Afrika (ECSA) gestel is. ECSA voer elke vyf jaar 'n omvattende hersiening van al NWU se ingenieurswese-programme uit, wat…http://engineering.nwu.ac.za/af/meganiese-ingenieurswese
Tuis
2024-02-21 Die NWU se Skool vir Meganiese Ingenieurswese bied twee verskillende voorgraadse kwalifikasies aan: Meganiese Ingenieurswese Die Meganiese Ingenieurswese-graad is 'n dinamiese program wat studente aan die voorpunt van transformerende…http://engineering.nwu.ac.za/af/ingenieurswese/gemeenskapsverbintenis
Gemeenskapsverbintenis
2020-06-25 Studente deel kundigheid om plaaslike behoeftes aan te spreek Studente aan die Noordwes-Universiteit (NWU) se Potchefstroomkampus het ontdek dat seep in hotelle en gastehuise dikwels slegs een keer gebruik word en dan weggegooi word. Hulle het…http://engineering.nwu.ac.za/af/navorsing/navorsing
Navorsing
2023-12-30 Eenheid vir Energie- en Tegnologiestelsels Die Eenheid vir Energie- en Tegnologie-stelsels (UETS) streef daarna om erken te word as sentrum vir kundigheid ten opsigte van navorsing en ontwikkeling van energie- en tegnologiestelsels wat vir die…http://engineering.nwu.ac.za/af/meganiese-ingenieurswese/kontak-ons
Kontak Ons
2024-01-19 Waarnemende Skooldirekteur: Meganiese Ingenieurswese Prof Attie Jonker 018 299 1325 Attie.jonker@nwu.ac.za NWU, Potchefstroomkampus, gebou G15A, G11 Voorgraadse bestuurder: Electromechanical Engineering Dr. Fortunate Moyo 018…http://engineering.nwu.ac.za/af/ingenieurswese/innovasie-ondersteuningskantoor
Innovasie Ondersteuningskantoor
2021-08-04 Die Tegnologie Oordrag en Innovasie Ondersteuningskantoor ondersteun in alle aspekte van die industrialisering en kommersialisering van hulle uitvindings. Dit sluit die volgende in: Bystand met aansoeke om befondsing vir…http://engineering.nwu.ac.za/af/navorsing/kontak-ons
Kontak ons
2020-11-10 Me Tanya Fouche Hoër Grade Administrateur 018 299 4020 tanya.vanderwesthuizen@nwu.ac.za NWU, Potchefstroomkampus, Gebou N1http://engineering.nwu.ac.za/af/ingenieurswese/beurse-en-werksgeleenthede
Beurse en werksgeleenthede
2022-07-15 Beurse in Ingenieurswese Die Beurskantoor sorg dat elke moontlike beurs- en werksgeleentheid in die veld van Ingenieurswese geadverteer word en elektronies aangestuur word aan alle huidige NWU studente wat hierdie inligting sou wou ontvang.…http://engineering.nwu.ac.za/af/navorsing/sentrum-van-uitnemendheid-koolstofgebaseerde-brandstowwe
Sentrum van Uitnemendheid in Koolstofgebaseerde Brandstowwe
2024-01-19 Visie Die visie van die Sentrum van Uitnemendheid in Koolstofgebaseerde Brandstowwe is om die leiers te wees in die ontwikkeling van koolstofgebaseerde brandstowwe vir die verbetering van energiedoeltreffendheid, bedryfsbetroubaarheid en -…http://engineering.nwu.ac.za/af/hallo
Hallo
2022-02-24 Ons sal graag van jou wil hoor Of jy nou 'n vraag het oor die ingenieursweek, die ingenieurstoets, die Xcel-program, beurse, werksgeleenthede, aansoeke, of enige ander ingenieursverwante navraag, ons is gretig om al jou vrae te beantwoord:…http://engineering.nwu.ac.za/af/bedryfsingenieurswese/personeel
Personeel
2019-05-15 .views-row-even.col-sm-6 { margin-bottom: 20px; padding-bottom: 20px; } .views-row-odd.col-sm-6 { margin-bottom: 20px; padding-bottom: 20px; }http://engineering.nwu.ac.za/af/ingenieurswese/vroue-ingenieurswese