2024-12-02[accordion], Jou Pad na Uitnemendheid, Ekonomie en ekonometrie is belangrik vir ons verstaan van die wêreld rondom ons. Hulle is teenwoordig in byna elke aspek van ons lewens, en beïnvloed alles van die prys van goedere en dienste tot die verskillende lewenstandaarde tussen nasies. Ons BCom in…, Kernvakke , Vakke sluit onder meer in: Wiskundige Ekonomie Makro- en Mikro-ekonomie Ekonometrie Monetêre Ekonomie Openbare Ekonomie Ontwikkelingsekonomie , Graadopsies, BCom Ekonomiese Wetenskappe met Ekonometrie Duur van Graad: 3 jaar Word op die volgende Mahikeng Kampus [M]aangebied Kurriculum Kode: 5FKH03 BCom Ekonomiese Wetenskappe met Ekonometrie - Uitgebreide Program Duur van Graad: 3 jaar Word op die volgende Mahikeng…, Toelatingsvereistes, BCom Ekonomiese Wetenskappe met Ekonometrie APS: 26 Wiskunde: Vlak 3 (40%) Engels: Vlak 4 (50%) BCom Ekonomiese Wetenskappe met Ekonometrie - Uitgebreide Program APS: 20 Wiskunde: Vlak 3 (450%), of Wiskundige Geletterdheid: Vlak 4 (50%) Engels: Vlak 3 (40%) , Loopbaangeleenthede , Begrotingsanalis Ekonoom Kwantitatiewe ontleder Ekonometris Openbarebeleid-ontleder , Nagraadse studies, Nagraadse studie in Ekonomiese Wetenskappe sluit in BCom Honneursgraad MCom en PhD Hierdie nagraadse kwalifikasies word aangebied in Mahikeng [M] Potchefstroom [P] Vanderbijlpark [V] [/accordion] Jaarboek